DERDE INTERNASIONALE DAG VAN AFRIKAANS EN NEDERLANDS
Ukkel, 12 Junie 2005
Geagte Vriende van Afrikaans en Nederlands
Sondag 10 Julie 2005, aan de vooraand van die Vlaamse Feesdag, sal die 3e
Internasionale Dag van Afrikaans en Nederlands plaasvind. Daardie dag word
georganiseer deur die IDN-werkgroep, 'n saamwerkingsgenootskap van
verenigings en instansies (*).
Die akademiese deel van die uitgawe 2005 begin om 16.30 uur. Hierdie
aktiwiteit vind plaas in die County House of Brussels, Heldensquare, in
Ukkel. DIE TEMA vir hierdie uitgawe is: Dialek, Taalvariant, Standerdtaal en
die programma verloop soos volg:
Verwelkoming deur Leo Camerlynck, voorsitter van die IDN-komitee
'n Nederlands getuienis van uit Brussel deur die heer Thomas Roukens
Ukkel 'n Brussel as plek vir die Dag van Afrikaans en Nederlands, deur die
heer Jean-Luc Vanraes, voorsitter van die Vlaamse Gemeenskapskommissie (VGC)
'n Vlaams-Indonesies getuienis van uit Ukkel deur die heer Stefan Cornelis,
voorsitter van die Ukkelse Gemeenskapsentrum Candelaershuys
Toespraak deur die heer Gerhard Hiwat, ambassadeur van Suriname met 'n
Nederlandse stem uit die Kara�biese gebied
Toespraak deur die heer Francois van der Merwe, ambassaderaad van
Suid-Afrika oor die Paarl onder die Suiderkruis
Korte rolprent oor Frans-Vlaandere
Lesing deur Prof. Dr. Sera de Vriendt, van Sint-Genesius-Rode, oor "
Brussels, 'n apart geval in die Nederlandse taallandskap"
Slotwoord "Nederlands Extra Muros" deur Prof. Dr. Jos Wilmots, medestigter
en ou-voorsitter van die Internasionale Vereniging vir Nederlandistiek (IVN
Tussendeur, 'n bietjie poësie van uit Suriname, Aruba, die Nederlandse
Antille, Namibië, Suid-Afrika, Duitsland en Frans-Vlaandere deur Milaine
Goedhuys
De akademiese sitting word gevolg deur 'n verversing om 18.15 uur en 'n
Gulde Spore banket om 19.00 uur.
(*) De meewerkende verenigings/instansies aan hierdie dag is: die Orde van
den Prince Sint-Genesius-Rode - Beersel, die Academie van het Brussels,
ARA!, die Gemeenskapsentrum Candelaershuys, die Stigting Zannekin, die
Davidsfonds Ukkel Stalle, die Humanisties Vrysinnig Vormingswerk
Suid-Wes-Brussel
+ verteenwoordigers van uit Nederland, Frankrijk, Suid-Afrika, Namibië,
Indonesië, Suriname, Duitsland, Luksemburg, Polen, die Nederlandse Antille
en Aruba.
Info: Leo Camerlynck: leo.cam...@skynet.be of 0485 63 02 27.
Leo CAMERLYNCK
Voorsitter IDN-werkgroep
REGISTREER IS VERPLIG!!
Deelneem aan die akademiese deel is kosteloos, maar dit moet tydig gemeld en
geregistreer word. En so ver nog plek beskikbaar is. Na die akademiese
gedeelte volg 'n Gulde Spore Banket om 19.00 uur (35,00 ?uro vir een groot
buffet met warme en koue geregte - drank nie ingesluit nie).
Ook hier is registreer verplig.
Ons hoop u en u partner te vermelkom by hierdie aktiwiteit. Registreer by
Leo Camerlynck - Edouard Michielsstraat 51 - 1180 Ukkel of oor e-pos na
leo.cam...@skynet.be vóór 30 Junie 2005. Vir deelname aan die banket
stort op die bank rekening nommer 436-9197321-34 op naam van Leo Camerlynck
met die meedeling "IDN 2005 - Gulden Sporen-maal".
Met vriendelike groete
Leo CAMERLYNCK
00 32 485 630 227
E-post: leo.cam...@skynet.be
AANMELDINGSFORMULIER
voor de activiteit van 10 JULI 2005 (Internationale Dag van het Nederlands)
Naam:
Voornaam:
Telefoon: E-post:
zal deelnemen met:
(Totaal aantal personen: )
aan
? de Academische Zitting van 16.30 tot 18.00 uur en de receptie van 18.00
tot 19.00 uur
? het Gulden Sporen-maal vanaf 19.00 uur en schrijf hierbij ... x 35,00
euro = ... euro op rekening ná 436-9197321-34 van de Leo Camerlynck met
de vermelding "IDN 2005 - Gulden Sporen-maal".
Kruis het (de) gepaste vakje(s) aan.
Dit formulier dient ten laatste op 28 juni 2005 bezorgd te worden aan Leo
Camerlynck - Edouard Michielsstraat 51 - 1180 Ukkel
E-post: leo.cam...@skynet.be
U kunt ook bellen op het ná 00 32 485 630 227 of 02 376 75 96
--
Leo CAMERLYNCK
"De Zavelberg"
Celfoon 00 32 (0) 485 630 227
--
Leo CAMERLYNCK
"De Zavelberg"
Celfoon 00 32 (0) 485 630 227
"Naartjie Bunker" skryf in boodskap news:CZHCDBJ638528.3684953704@anonymous.poster...
> Wel julle dom klomp mense wat die swartes al die jare gebliksem het, die
> tyd
> vir julle is naby.
>
> Die swartes weet wat julle gedoen het, hulle ken die storie so goed en
> hulle
> gaan julle bOER gatte opgefok een van die dae.
>
> En daars nog meer vrot kak wat julle is - hulle gaan julle huise en karre
> ook
> vat (soos Zimbabwe) en julle weg jaag na Holland toe.
>
> Op die oomblik is julle tweede-klas inwoners in SAfrika so die maak nie te
> veel
> saak nie. Almal gaan lekker partie hou nadat julle weggehol het.
>
> Julles n pot lafhartige vuilgoed wat nie in plek in die wereld het nie.
> Miskien
> moes julle almal weghol Antarktika toe en robbe gaan naai.
>
> Vieslikke goed!
>
> Voetsek vrot stinkende opfokkers van SAfrika.
>
Yes yes yes this is all very well and true but I am a dom ding en kannie so veel lees nie boet.
Kan jy nie meskien so bietjie korter briefie skry nie ou kerel.
Jy weet mos as hulle se. n boer is n boer en nie n leeser is nie.
Nou ja. Ahha.
Daar door in die berge le n ou jaap en lees die selfde korant vir die laste tien jaare. Ag ja wat miskien is hy n boi nie n jaap nie.
You see old chap the truth be not in liberalism and all that kuk it is all in the mind. Now one cannot overlook any shit caused by the dumb fuck boers during their reign of terror. So no matter what crap you concoct with words facts remain facts and cannot be changed.
So Mr half a mandrin who is attempting to emulate the Great Naartjie Bunker who is a direct decendant of an even greater one let me tell you something...
bla bla bla blahhhhhh etc.
OK mense, baaie dankie. Nou weet ek wat my virbeteken. Ja, fok hom - ek is nie n bleddy Plank nie, of n Jaap of Crunchie nie. Ek sal hom moer doe donner.
Ek is n egte boer met fokkol tussen my oere nie, net n klein pipi tussen my beene.
Hoe lekker dit is om n boer te wees ne. Niemand kan met jou fok nie omdat jy fokkol is in die eerste plek.
Ons is almal mense sonder land. Soos mense sonder broek. Kaal fokken gat.
Ek voel n lietjie aankom.....
OOOoooeeee dit liewe is so lekker
Die lewe is so lekker
Is lewe so lekker net soos n krekker
Amper soos n voor-trekker.
BBC (TV) het tans 'n insetsel oor Ghana en Maleisië - beide lande het hul
onafhanklikheid in die laat-vyftigerjare gekry. Maar daar eindig die
ooreenkoms. Maleisië se inkomste per kop het 14 maal toegeneem - die van die
Ghanees het verminder. Die insetsel is kort - die beeldmateriaal toon die
verskil in stedelike ontwikkeling, en mens kry 'n duidelike indruk van die
verskil in ontwikkelingspeil en lewenstandaarde.
Tans is die G8-manne besig om reg te maak vir hulle byeenkoms eersdaags
waartydens (onder andere) hulp aan Afrika en ontwikkeling in die kontinent
onder die soeklik sal kom.
Ek luister, ook op BBC, na 'n inbelprogram waar die publiek insette lewer
oor dit wat hulle beskou as ontwikkelingsprioriteite. Daar is ook
meningsverskille oor of daar voorwaardes aan hulpverlening aan Afrika
gekoppel moet word.
Dit sal interessant wees om lede van die nuusgroep se mening te hoor/sien
mbt dit wat hulle as noodsaaklike areas van ontwikkeling in Afrika beskou.
(Sonder dat ons verval in geykte vooroordele.) Ons is deel van Afrika en as
Afrika ondergaan lyk ons eie toekoms maar donker.
The government even turned a blind eye to racist thugs in the Australian
Army. Should see the picture by clicking on the link, you will see how
non-whites where forced to sit on the ground while the racist tried to
dominate them.
Army punishes 'KKK officers'
By staff writers
June 24, 2005
Bad image ... the picture that appeared on Remembrance Day. SEVERAL
Australian Army officers will be disciplined over the 2003 photograph that
showed soldiers in Ku Klux Klan-style white hoods, the Chief of Army,
Lieutenant General Peter Leahy said today.
Those facing discipline include a senior army officer who first investigated
the incident but failed to blame or punish any soldiers for the racist stunt.
The photograph was published by The Daily Telegraph on Remembrance Day last
year and showed Aboriginal and other dark-skinned soldiers forced to sit as
white troops in hoods stood menacingly behind them.
Announcing the findings of the second inquiry into the incident, Lt-Gen
Leahy said today: "This type of behaviour has no place in the army. We
cannot, should not and will not tolerate it."
The stunt was reported as being part of "initiation rituals" masterminded
by white soldiers at Lavarack barracks in Townsville - Australia's biggest
army compound. The soldiers involved escaped punishment and, in some cases,
were even promoted.
The scandal deepened when victims of racist abuse prepared to launch a civil
action against the army over the KKK photograph and other acts of bastardisation.
Today, Lt-Gen Leahy said action would be taken against three officers, in
particular: the officer who organised the photograph, the officer to whom
the incident was reported and the officer who conducted the first inquiry.
"Regardless of the intent of these types of incidents, they can not be in
any way excused," Lt-Gen Leahy said. "The Australian Army takes any incident
of harassment or discrimination very seriously."
The KKK ritual took place on the parade ground at Lavarack in September
2000, just weeks before the 1RAR battalion's Delta Company was deployed to
East Timor.
The image was reportedly sold to 1RAR troops for $10 a copy.
One of the soldiers shown in the photograph wearing a hood told The Daily
Telegraph he was ordered to take part in the stunt by his superiors and now
regretted it.
"I was disgusted at the time and I'm still disgusted. I wanted a picture to
put on my wall that would make me proud to serve my country but there was no
way I was putting this horrible image on my wall," the soldier said at the
time.
During the internal investigation in 2003, black soldiers told their
superiors their equipment had been defaced with racist graffiti.
They were frequently called "black c...s" and several of them were given
nicknames such as "shit skin", "Abo" and "Cathy Freeman", the Telegraph
reported.
One dark-skinned soldier had the life-saving armour taken out of his flak
jacket by other platoon members while conducting dangerous patrols in East
Timor.
While the army found the photograph to be in poor taste, no further action
was taken and the officers behind the stunt now hold senior positions in the
military.
The army's first official report found the incidents to be nothing more than
"jovial banter".
Incorporating a report from The Daily Telegraph's Luke McIlveen
Om Ghana se ondergang gelyk te stel aan Afrika se ondergang, is bietjie
oor-pessimisties.
--
Groetnis
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:d9fu5r$9kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> BBC (TV) het tans 'n insetsel oor Ghana en Maleisië - beide lande het hul
> onafhanklikheid in die laat-vyftigerjare gekry. Maar daar eindig die
> ooreenkoms. Maleisië se inkomste per kop het 14 maal toegeneem - die van die
> Ghanees het verminder. Die insetsel is kort - die beeldmateriaal toon die
> verskil in stedelike ontwikkeling, en mens kry 'n duidelike indruk van die
> verskil in ontwikkelingspeil en lewenstandaarde.
> Tans is die G8-manne besig om reg te maak vir hulle byeenkoms eersdaags
> waartydens (onder andere) hulp aan Afrika en ontwikkeling in die kontinent
> onder die soeklik sal kom.
> Ek luister, ook op BBC, na 'n inbelprogram waar die publiek insette lewer
> oor dit wat hulle beskou as ontwikkelingsprioriteite. Daar is ook
> meningsverskille oor of daar voorwaardes aan hulpverlening aan Afrika
> gekoppel moet word.
> Dit sal interessant wees om lede van die nuusgroep se mening te hoor/sien
> mbt dit wat hulle as noodsaaklike areas van ontwikkeling in Afrika beskou.
> (Sonder dat ons verval in geykte vooroordele.) Ons is deel van Afrika en as
> Afrika ondergaan lyk ons eie toekoms maar donker.
>