Blykbaar is daar miljoene beskikbaar vir hulp aan MalBob as hy ophou om
huise af te breek - jawellnofaain - ons weet almal wat gebeur - hy sê hy
doen dit, kry die geld, en gaan dan weer vrolik voort.
Die smeking om hulp is glo omdat daar nie begroot is vir die afbreekstorie
nie.
Blykbaar gaan daar in 2010 huise gebou word vir die afgebreektes..........
So, vir wat het hy die geld nou nodig?
--
Groetnis
Annette
Ek sien vanoggend in Beeld berig hulle van eko-terro's [net 'n ander naam
vir wilddiewe of stropers] wat wildboere se plase leegjag met hul honde.
Die diere word deur die honde gejaag en vasgekeer en dan steek of sny hulle
dit met spiese en messe tot die dier hom doodbloei. 'n Ander manier om 'n
groter dier soos 'n koedoe te immobiliseer, is om sy hakskeensenings af te
sny. Ek weet nie of enigeen van julle al so iets of die gevolge gesien het
nie, maar glo my vry, dis aaklig want die dier beleef seker die wreedste
dood wat moontlik is. Die bloed spuit orals en jy kan die bok se
gemartelde blêr van ver weg af hoor. Dit is amper ongelooflik om te glo
dat die mens, met sy gevorderde verstandelike vermoë so iets aan diere kan
doen, maar dit gebeur daagliks in Afrika.
Aan die een kant is daar die boere wat, anders as wat die algemene
neiging is om te glo, die beste bewaarders van die grond van ons land is.
Soos die geslagte van boere op grond vorder, so word hulle meer welaf en
amper sonder uitsondering, begin hulle om die grond te probeer terugvat na
die tye toe toe daar volop wilde diere was. Baie manne omhein hulle plase
wildwerend en dan begin hulle om teeldiere aan te koop en binne 'n paar jaar
het jy 'n paradys. Mens sou dink almal sou daarmee gelukkig en voldaan
wees?
Nie so nie! Nie in Afrika nie. Dis sekerlik die enigste plek in die
wêreld waar die mense van die regering verwag om vir hulle huise te bou en
vir hul daaglikse bestaan in te voorsien. Hierdie 'kultuur' maak dat hulle
wild, enige wild, sien as deel van hul 'erfenis' of hulle reg en hulle mag
hom eet as hulle honger word. Die polisie wend 'n poging aan om die
misdadigers te vang, maar wat gebeur dan? Binne 'n jaar of twee word hy
vrygelaat en dan doen hy dit maar net weer.
Miskien 'n beter idee om hierdie jagters self te vang en met 'n geroesde
stuk doringdraad aan sy ballas op te hang............?
(1) Weet iemand wat die herhaalde woord of uitdruk "hanna hanna" beteken
in:
Wanneer dokters ophou emigreer
En mens by shopping centers verniet kan parkeer
En die Bokke'n bietjie harder probeer
En Bafana Bafana ophou hanna hanna
So ver ek weet, dis nie Afrikaans nie, maar miskien ken julle die liedtjie
waarin dit verskyn.
(2) Uit 'n ander lied uit an ander tyd, d.w.s. "Kakies verdriet" ca.
1900-1902:
Ons gaan nou bekly om ons grond weer te kry
Op die jubel op die jubel op die dy dy dy
Nou zal ons gevoel wat nationaliteit bedoel
Op die jubel op die jubel op die dy dy dy
jubel = 'jubilation; exult, shout for joy'; dy = 'thigh'??
Hoe sou 'n mens "op die jubel, op die jubel op die dy dy dy" in
Engels vertaal?
By voorbaat baie dankie.
Paul R.
Chapel Hill, NC, VSA
E-mail: ptr at email.unc.edu
Een nieuwe update en url voor Surname Navigator Suid-Afrika,
Voor Suid-Afrika zijn de volgende databases of forums opgenomen: LDS
(mormons) SA all databases, Geneanet SA Google genealogy SA, Google
News Genealogy SA, Rootsweb Message Board SA, Rootsweb Surname List SA,
Genforum South Africa, US UK CAN census (Born in SA), E-mail Search SA,
Debt of Honour Register
Terwyl ons hierbo met die ou stories besig is, is dit interessant om te weet
dat die vorige president Sam Nujoma, se voorste agterryer in die publiek
gesê het dat nuwe president Pohamba is eitlik maar net 'n lid van die Swapo
party en dat die Swapo party die land regeer. Oom Sam, steeds as
voorsitter van Swapo, is, volgens hom, die finale sê oor wat in die land
gebeur.
Voor die algemene verkiesing vir president van Namibië en die feit dat
Sam Nujoma nie volgens die grondwet vir 'n 4de termyn mog staan nie, is
algemeen gespekuleer dat Pohamba net 'n front vir Nujoma is. Met Pohamba
aan bewind, het dinge skielik beter begin gaan oor die algemeen en het die
algemene hoop bestaan dat die land beter en meer effektief geregeer gaan
word......tot hierdie idioot kom en sy bek verbypraat.
Dalk het dinge te goed gegaan na hy en sy baas se smaak?
Die jongste beskrywing van 'n terroris is iemand wat ook die burgerlike
bevolking (mans, vrouens, kinders, babas, ens.) sou teiken.
Guerilla-oorlogvoering beteken bloot dat onkonvensionele taktiek deur 'n
kleiner mag teen 'n ander militêre vermoë ingespan word. Die burgerlike
bevolking is nie die teiken nie.
Katryn is reg - die Boere was nie die eerstes om van guerilla-taktiek
gebruik te maak nie. Maar hulle het ook nie die tegniek van die Spanjaarde
geleer nie. (Betroubaar verneem dat Generaal De Wet nie 'n woord Spaans kon
praat nie ...) Maar, die Boere was wel die eerste in die hedendaagse
geskiedenis wat die tegniek laat herleef het. Ek glo ook nie dat die
Spanjaarde dit die eerste keer gebruik het nie - dit is m.i. 'n tegniek wat
natuurlik sal ontstaan wanneer die oormag groot is en die "saak" swaar weeg.
Die sg "war of the flee".
So - as ons die bekrywing van 'n terroris aanvaar was die Britse-magte die
terroristiese mag tydens die Boere-oorlog.
Net na die bom ontploffings in ENgeland is daar deur een of ander
ondergrondse groep aanspraak gemaak dat hulle die bomme geplant het.
Die groep het verder gese dat hulle deel is van Osma "Ek like om mense
se lewens te verwoes" Bin Ladin is.
Nou kom die Suid Afrikaanse moslem gemeenskap en se dat Tony Blair
minute na die bom ontploffings gese het dit is Moslems. Wat moes die
man gese het? Met al die feite op daardie staduim het aangedui dart dit
moslems was en so het verdere ondersoeke dit ook aangetoon.
In Suid-Afrika probeer ons tog so om polities korrek te wees en niemand
aanstoot te gee nie. Dit gee my nou 'n behoorlike pyn in die gat.
Neem nou die Londen bom stories as voorbeeld. Ons Radio stasies sal na
daardie lae gemene kriminele verwys as SUSPECTED BOM PLANTERS. Die
Engelse media praat van die bomb planters. Is ons media en veral die
SABC bang dat hulle moontlik die Moslem gemeenskap ontstel as hulle
praat van die bomplanters ?
Ons moet reguit se wat ons wil en nie so skerm om ander seer te maak
nie.
Mandela is nie na die tronk (nor) a.g.v. (t.g.v.?) sy politieke oortuigings
of uitlatings maar omdat hy 'n terroris was. Mandela en ander lede van die
SA Kommunistieste Party (SACP) is veroordeel nadat hulle gevang was in besit
van 48,000 Soviet landmyne en 210,000 handgranate, ens.
Hy kon al vroeger uit die die tronk stap as 'n vry man maar hy het geweier
om terrorisme af te sweer. Oud President Botha het hom vele kere gevra om
alleen terrorisme op te gee en daardeur sy vryheid te ontvang. Mandela het
geweier. Polities sou hy ook daardeur in onmin kom met sy comrades en party
genote. Praat nie eens van sy vriende Fidel Castro, Moammar Qaddafi, Yasser
Arafat en Saddam Hussein.
Lees gerus ook sy manuskrip 'HOW TO BE A GOOD COMMUNIST'.
home.wanadoo.nl/rhodesia/goodcom.html