Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

4 X 4

Di., 30 Augustus 2005 09:35

Suidwester miskien kan jy my help in die verband

Ek besef jy is 'n groot Toyota fan, maar as jy nou 'n 4x4 moet koop en jy
gaan hom net gebruik "soos 'n kar" en jy bly so 15 KM van die werk af,
watter 4x4 sal jy aanbeveel en hoekom.

Die rede hoekom ek vra is ek wil regtig vir my een koop, dit kan ook die 2x4
wees dit hoef nie 4x4 te wees nie, wat ek net wil gebruik soos 'n kar in die
sin ek wil my kinders by my in die kar he, maar 'n ou het mos maar altyd die
ding of 2 wat jy wil aanry / wegry en dan moet jy iemand anders in die oe
kyk.

Groete

Riaan

Wiele | 9 kommentare

Kom stap saam ...

Di., 30 Augustus 2005 08:08

Stap Kalender September 3 - 25

Let wel die tydsveranderings vir Lente ...

Melville Koppies WES

A courtesy walk on Melville Koppies WEST, on Saturday, September 3 at 07:30.
Meet at the cul-de-sac off Arundel Road, Westdene. Good walking shoes.
Children and dogs are most welcome. Details: Wendy Carstens, 011 482 4797,
or visit www.veld.org.za for more information.

-----

Melville Koppies

Saturday, September 3: Open from 15:00 - 18:00. Explore this pristine
indigenous nature reserve. Park opposite the entrance at Marks Park Sports
Club in Judith Rd, Emmarentia. Optional guided tours leave at opening time.
No dogs here please. Donations. Details: Wendy Carstens, 011 482 4797, or
visit www.veld.org.za for more information.

-----

Melville Koppies

Sunday, September 4: Open from 15:00 - 18:00. Explore this pristine
indigenous nature reserve. Park opposite the entrance at Marks Park Sports
Club in Judith Rd, Emmarentia. Optional guided tours leave at opening time.
No dogs here please. Donations. Details: Wendy Carstens, 011 482 4797, or
visit www.veld.org.za for more information.

-----

A walk in The Wilds

Join a walk at The Wilds in Houghton/Killarney/Parktown on Sunday September
11 at 8:00am. Secure parking at the end of St Patrick Rd cnr Houghton Drive
(M31S). Children and dogs (with leads) are welcome. Good walking shoes.
Donations. Tel TJ 082 554 9972, or visit www.wildswalk.co.za for details.

-----

Melville Koppies

Sunday, September 11: Open from 08:30 - 11:30. Explore this pristine
indigenous nature reserve. Park opposite the entrance at Marks Park Sports
Club in Judith Rd, Emmarentia. Optional guided tours leave at opening time.
No dogs here please. Donations. Details: Wendy Carstens, 011 482 4797, or
visit www.veld.org.za for more information.

-----

Delta Park

The Delta Users Committee will conduct a walk around Delta Park on Sunday
September 18, leaving the main car park at Delta Environmental Centre, Road
No 3, Victory Park (off Rustenburg Road) at 08:00 and returning at about
10:00. As you enter the park turn left and follow the road to the parking
ground. No charge, children and dogs are most welcome. Contact: Clive
Fletcher, 082 688 1879.

-----

Melville Koppies

Sunday, September 18: Open from 15:00 - 18:00. Explore this pristine
indigenous nature reserve. Park opposite the entrance at Marks Park Sports
Club in Judith Rd, Emmarentia. Optional guided tours leave at opening time.
No dogs here please. Donations. Details: Wendy Carstens, 011 482 4797, or
visit www.veld.org.za for more information.

-----

A walk in The Wilds

Join a walk at The Wilds in Houghton/Killarney/Parktown on Saturday
September 24 at 9:00am. Secure parking at the end of St Patrick Rd cnr
Houghton Drive (M31S). Children and dogs (with leads) are welcome. Good
walking shoes. Donations. Tel TJ 082 554 9972, or visit www.wildswalk.co.za
for details.

-----

A walk in The Wilds

Join a walk at The Wilds in Houghton/Killarney/Parktown on Sunday September
25 at 8:00am. Secure parking at the end of St Patrick Rd cnr Houghton Drive
(M31S). Children and dogs (with leads) are welcome. Good walking shoes.
Donations. Tel TJ 082 554 9972, or visit www.wildswalk.co.za for details.

TJ
082 554 9972
www.wildswalk.co.za

Reis & vakansie | 4 kommentare

Skole straf

Di., 30 Augustus 2005 06:35

Interessant vir my was die storie die naweek oor die kinders wat in 'n skool
gestraf word met 'gemeenskapsdiens' vir oortredings en dan vir 'n tyd met 'n
rooi 'overall' diens moet doen by die skool, gedurende skooltyd. Nou is
ouers op die oorlogspad om dit verban te kry want dit is vernederend vir die
kind. Hulle reken daar is meer redelike maniere om die kinders te straf.

Onderwys & opvoeding | 2 kommentare

Katryn en Katrina

Di., 30 Augustus 2005 01:48

Vanaand wonder ek of Katryn geaffekteer word deur
die tornadoes wat glo in Georgia ontstaan as gevolg
van Katrina se intense stormwinde en lae druk. Ek
wonder ook of Ellie en waar sy bly, geaffekteer word.
Ek sou graag more lees dat hulle ok is.
Katrina se nagevolge gaan glo môreaand as sterk winde
en baie reën oor ons hier in Ottawa trek. Hoop maar dat
dit nie te intens is nie.

Gloudina

Koeitjies & kalfies | 22 kommentare

Wie was die slegste en wreedste in Geskiedenis

Ma., 29 Augustus 2005 13:14

Die informasie hieronder is vir die stupid donners wat net will sien wat
hulle wil. Name: Paul Kruger, Paule Naude, Chris Meyer en Naartjie Bunker
( Dieselfde persoon met verskillende name) en dit herinder my aan Nude
Raider ook. Hierdie ou se trade mark is die manier wat hy bOER skrywe.
Mugabe and Idi Amin must be your type of fuck heads that you love. Child
molesters, rapist and killers. So Naartjie or whatever your name is, why
dont you fuck off to aids ridden Idi Amin and lick his ass.You love them so
much
What did the English do in America, They killed Red Indians till nearly none
left.
What did the English do in Australia, They killed Aboriginals till only a
handfull left and the rest they removed from their mothers
What did the Spanish do in South America, They killed all the Inka
Indians -none left.
What did the Portugese do in Africa, They exported blacks to America and
other countries
What did the Germans do in Europe, They killed millions of
people under cover of two wars
What did the muslims do, They killed many people that is branded as infidels
(dogs)
What did the Catholic Church (Italians) do, They killed many under the
inquition.

WHAT DID THE BOERS DO, THEY BROUGHT THE BIBLE AND SUPPLIED WORK
AND THEN HAD APPARTHEID.
Except for the Boers in South Africa or aboard, if you are any of the
above( including the meide naiers that fled South Africa and now try and
shit on it from a distance) then I tell you to F--K off and go and shit in
your own backyard , eat it and hope to get wise. Including the name
underneath "Paule Naude"

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

rsg

Ma., 29 Augustus 2005 08:20

Steff Boss is nu op rsg

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Naming

Sa., 27 Augustus 2005 21:37

> bOERE prefixes
>
> Thick
> Dumb
> Criminal
> Arrogant
> Self righteous
> Devious
> Murderous
> Racist
> False Phrophet
> Devil
> Safari Suit wearing
> Maid naaing
> Form worker beating
> Boy moering
> Lazy
> Uneducated
> Exile
> Ruled by bantu
> Filthy
> Low intelligence
> Cowardly
> Thieving
> Twatish
> Black poes loving
> Dickhead
>
> . and those are only the ones that spring to mind immediately.
>
> Wait there's more.
>
Ek is ook n' boer, is dit so wat jy se, doen n' bietjie ondersoek, of meld
je by Weskoppies.
Ek en al die boere in my omgewing voldoen nie aan wat jy voorgee, jy is
idioties.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Gloudina se Radkas

Sa., 27 Augustus 2005 10:53

Blykbaar is Gloudina se radkas al ietwat verouderd en verslete.
Dit krap dan teen mekaar wanneer sy van rad verwissel.
En intussen is sy besig om ons 'n rat voor die oë te draai
want hier is drie uitgawes van HAT in die huis en kom ons
kyk na die nuutste uitgawe:

Rad (radere)... minder gewone en deftige verouderde vorm
van rat.

HAT verklarende Woordeboek Van Die Afrikaanse Taal
FF Odendal - Hoofredakteur.
(en moet nou nie vir my sê dat hy nie eens Odendaal kan
spel nie:-)

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Wie se verantwoordelikheid?

Sa., 27 Augustus 2005 07:30

Na aanleiding van die busramp in Kloofnekweg eergister, waarin die
busbestuurder en 3 leerlinge dood is, en 10 ander in 'n bedenklike toestand
is:
1) Is dit nie die plig van die busmaatskappy om te sorg dat die voertuie wat
hulle uitverhuur in 'n goeie toestand is nie?
2) Was dit nie die plig van die bestuurder, nog voordat hy die kinders
opgelaai het, en toe al miskien agtergekom het hy moet die pedale pomp om
die remme te laat werk, om te weier om die bus te bestuur nie?
3) By Tafelberg, het die busbestuurder glo stene gepak teen die wiele van
die bus, en glo aan 'n werknemer van Tafelberg vertel die handrem werk nie,
en hoe hy moet pedaalpomp om die ander remme te laat werk. Moes hierdie
werker nie toesien, of iemand kry om toe te sien dat die bus vol kinders nie
vertek nie?

Dit alles gesê, vind ek nogtans iets snaaks aan die storie - hoe kon die bus
redelik veilig en ongedeerd vanaf die kabelstasie tot by Kloofnek ry met die
onklaar remme? Die afdraand van daar en die draaie is veel meer steil en
skerp as op Kloofnekweg.
So miskien vertel die Tafelbergwerknemer 'n storie, en die remme het regtig
skielik ingegee, wat ons elk geval terugbring by die verhuurders van die
bus, wat heelwaarskynlik die bus nie behoorlik nagegaan het voordat dit op
sy noodlotstog vertrek het nie.

--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Schabir Shaik se woonstel

Vr., 26 Augustus 2005 17:59

so entjie verder af in die straat is Schabir Shaik se woonstel.
Gisteroggend terwyl hy en sy vrou nog gelê en slaap het,
het sy woonstel aan die brand geraak. Hy self is baie geskok
en sê dat hy geen idee het wat gebeur het nie.
Toe ek vanmôre daar verby ry sien ek dat daar steeds
niks gedoen word vir herstelwerk nie, maar dat alles
toegemaak is. Blykbaar sal daar eers ondersoek
ingestel word oor presies wat daar gebeur het
voor daaraan gewerk word.

Nuus | 1 kommentaar

Bladsye (1834): [ «    271  272  273  274  275  276  277  278  279  280  281  282  283  284  285  286    »]
Tyd nou: Ma. Mrt. 02 20:40:36 UTC 2026