Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Ettiene Botha

Wo., 07 September 2005 06:21

Blou Bul ster senter Ettiene Botha, het vanoggend gesterf in 'n motor
ongeluk. Die polisie ondersoek die voorval

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Goeie Nuus

Di., 06 September 2005 23:41

Ek het gehoor dat dit nou amptelik is dat die afrikaanse taal dood is.
Al die klein boeretjies moet nou Xhosa of Zulu of die Noble English taal moet praat.
Ek is so bly vir die boere mense omdat nou kry hulle n kans om te leer omdat daar was fokkol intelek in daaie vrot gegegeggagaga taal van hulle.
Ek onthou jaare terug het die grootste vyf parliment in die Wereld saam gestem dat afrikaans was kak en moet uitgeskaakel word. Verder het hulle gestem dat boeretjies sal better af wees as hulle die Nobel English taal leer.
HOORAY ek is so bly.

Hooray deur Jaapie van Tonder 1888

Hooray ik ist zoe bly
Die vrot taal is verby

Hooray ik ist zoe bly
Die boeretjies is nou vry

Hooray ik ist zoe bly
Die Noble Engels will stay

Einde.

Ja julle ouens. As jy kan sien dite is die Engels wat in die einde gewen het. HA HA HA.

Oe maar as Mr T of een van daaie ouens het gese I love it when a plan comes together.

Onthou julle terug in die fyftige en sestige jaare hoe julle klomp kak het vir die Engels spreekende mense van julle eie land gehandel. Ja jy jou doner wat nou hierdie lyne lees. Nou wie is boe. Nie julle gatkruipende stink gatte nie. Dis die selfe mense wat julle so vuil gehanteur het. HA HA HA se wat julle will maar die fyt is dat julle klomp vuil goet het gedop as ons se. Nou is julle die onderhond of as die Nobel English se The Underdog.

So here is your very first lesson in the language of the Noble Ones.

Lesson 1.
NEVER use the ge or ga again.

There that should take brains like yours at least two weeks to read let alone absorb.

More lessons will come your way if you behave. Until then get stuffed.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Vir Bobby

Di., 06 September 2005 17:46

Ek het netnou 'n boodskap van jou gelees waar jy o.a gevra het oor die
instelling van jou rekenaar vir Afrikaanse leestekens, en nou kan ek
dit gladnie weer kry nie Ai tog, die senilitiet...:)

Elkgeval, ek het ongelukkig nie meer daardie skakel nie, en is deesdae
ook nie meer so handig met al die dinge nie. Kan nie meer aldag bybly
nie. :)
Wat ek gedoen het, was om na "control panel"te gaan en die opsie vir
"regional and languages" te gaan, en bietjie daar rond te speel. Jy
sal die opsies sien waar jy Afrikaans dan kan kies. Jy kan ook jou
sleutelbord daar verander na "US International", dit is wat ek
gebruik.
Daar sal dan 'n ikoon verskyn hier onder aan die regter kan van jou
skerm, en dan kan jy net daarop kliek om van taal te verander.
Ai, ek weet dit maak dalk nou gladnie sin nie, en ek gaan probeer kyk
of daar nie 'n webskakel is wat dinge mooi uiteen lê nie. Sal dit dan
vir jou pos.
Skuus dat ek nou so clueless is. :)

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Nog n' mail2news (get paid) email leser

Di., 06 September 2005 14:18

We add Gordon Peterson to the names allready mentioned here in this post.
Die informasie hieronder is vir die stupid donners wat net will sien wat
hulle
wil. Name: Dave Manto, Paul Kruger, Paule Naude, Chris Meyer en Naartjie
Bunker ( Dieselfde persoon met verskillende name) en dit herinder my aan
Nude Raider ook. Hierdie ou se trade mark is die manier wat hy bOER skrywe.
Mugabe and Idi Amin must be your type of fuck heads that you love. Child
molesters, rapist and killers. So Dave Manto or whatever your name is, why
dont you fuck off to aids ridden Idi Amin and lick his ass.You love them so
much What did the English do in America, They killed Red Indians till nearly
none left.
What did the English do in Australia, They killed Aboriginals till only a
handfull left and the rest they removed from their mothers What did the
Spanish do in South America, They killed all the Inka Indians -none left.
What did the Portugese do in Africa, They exported blacks to America and
other countries What did the Germans do in Europe, They killed millions of
people under cover of two wars What did the muslims do, They killed many
people that is branded as infidels (dogs)
What did the Catholic Church (Italians) do, They killed many under the
inquition.

WHAT DID THE BOERS DO, THEY BROUGHT THE BIBLE AND SUPPLIED WORK AND THEN HAD
APPARTHEID.
Except for the Boers in South Africa or aboard, if you are any of the
above( including the meide naiers that fled South Africa and now try and
shit on it from a distance) then I tell you to F--K off and go and shit in
your own backyard , eat it and hope to get wise. Including the name
underneath "Gordon Peterson"

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Kos verdiene in Kaapstad

Di., 06 September 2005 12:31

Belgische drughandelaar opgepakt in Kaapstad
Nu zit hij hier www.hln.be/hln/artikels/foto/large_64955.jpg

Vanhoucke eindelijk achter de tralies in Vorst.Piet Vanhoucke zit eindelijk
in de gevangenis in Vorst. Hij moet 21 jaar celstraf uitzitten voor
hormonenhandel en drugssmokkel en werd ingerekend op 29 augustus in
Kaapstad. Zijn naam wordt ook gelinkt aan de moord op veearts Karel Van
Noppen.

Van Noppen
Piet Vanhoucke (37) verbleef onder een valse identiteit in Zuid-Afrika en
baatte met zijn vriendin een "take away"-restaurant uit in Kaapstad. Hij
werd door de politie gecontroleerd, legde valse papieren voor en werd
overgedragen aan de Zuid-Afrikaanse immigratiediensten, die beslisten hem
onder begeleiding van twee Zuid-Afrikaanse politieagenten naar België te
repatri�ren. Vanhoucke werd volgens de federale politie in drie
verschillende dossiers veroordeeld. Zijn naam viel ook in het onderzoek

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Besnyding.

Di., 06 September 2005 10:22

> It should be illegal to circumcise anyone under the age of 18 or 21.

Het ons hier al oor besnyding gestry?

'n Besnyde penis is skoner. Ek het ook al gehoor van besnydings wat foutgaan
en dat mense hulle hele toekoms kwytgeraak het daardeur?

Wat sê die vroulike gaste hier? Verkies julle die kaalkop waarheid, of hou
julle van iets ekstra om mee te speel?

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Re: Katrina Media

Di., 06 September 2005 07:48

Omdat die swartes daar hoogs gelowig is, en die Bybel sê as jy soek, sal jy
vind.
Dan is dit mos wat jy pleinweg net gaan haal looting:))

In gister se Argus en Cape Times is altwee bespreek hoe die "latente" ( lees
stil gehoude) rassekwessie met hierdie ramp wreed in die oopte gebring is.

Ek kyk so deur die nag na BBC op TV3 - en wat sien ek?
Meestal swartes by die dome en convention centre sit en wag om gered te
word, sommer so langs 'n lyk wat daar lê.
Meestal swartes wat uit huise uiteindelik gered word.
Meestal wittes wat die reddingswerk met die bootjies doen....

Ook vanoggend 'n polisieman(swart) van NO wat kla wat hulle nie het nie, en
dat dit hoog tyd is dat die troepe opgedaag het.
Net daarna 'n wit dokter wat sê hy vind dit ironies dat duisende troepe
ingebring word, maar geen ekstra mediese personeel ( wat krities nodig is)
in hul duisendtalle nie.

Moet egter nie dink ek staar my blind teen die manipulasie van die media
nie.....
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:dfjg14$ad5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gevind op alt.binaries.images.fun!
> Die media byt ook en vererger ook die rasse konflik! So wat keer die media
> om swart looters te beeldsend en 'n blinde oog op die wit broers te draai!
>
>
>
> ----- Original Message -----
> From: Glen in Perth
> Newsgroups: alt.binaries.images.fun
> Sent: Monday, September 05, 2005 6:08 PM
> Subject: Junkhunters Junk.
>
>
> OK, this is my one and only response to the crap this tit is posting. I
> never usually bother at all, but some diseases won't go away by just wiping
> with a (metaphorically speaking) delete button. And besides, I feel like
> saying something after finding these pictures just recently. (Apologies if
> they've already been posted and if this subject has already been covered)
>
>
> JH, you're a racist twat mate, no amount of articles written by others like
> you can disguise that, you need to seek some medical help.
>
> Me? I'm English, born in the UK. I live in Western Australia and have
> relatives from Ireland, Scotland, Spain and Portugal.
>
> My best friend is Egyptian, some of my closest friends are from Italy,
> Israel, Jamaica, Russia, Vietnam, Africa, China, Australia, India, Croatia
> and America.............they all moved here, or were born here.
>
> You should move here too. Then contact me. I'll introduce you to my friends
> and we'll show you how to behave in a civilized manner towards your fellow
> countrymen.
>
> That's my first and final note to you on this, so don't bother responding to
> me, because I won't be writing to you again. Unless of course, it's to take
> up my offer ha-ha! Of course, you could call me I suppose. My number is
> 1800 - G E T - F U C K E D
>
> Anyhow, attached are the pictures I mentioned.
>

Koeitjies & kalfies | 12 kommentare

DD se respek

Di., 06 September 2005 06:14

Ek sien DD het sy respek vir my verloor.
Het ek dit ooit gehad?
Nietemin, ek dink ek kan heel vrolik en ongedeerd met my lewe voortgaan
sonder DD se misplaaste idee wat respek behels.
--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Is hier bootmense wat kan help?

Di., 06 September 2005 06:11

Gister in die Waterfront sien ek die Shosoloza - dis nou die seilboot wat
ons in die uitdunrondtes van die Americas Cup gebruik.

Met een oog toe, en met vingers, kon ek toe bepaal dat die mas net mooi twee
maal so lank as die boot is.

Onderaan die boot, reg in die middel ( bepaal met oog en vinges) hang 'n
plat pilaar met iets wat lyk soos 'n misiel onderaan.
Ek neem aan dit is 'n toelaatbare hulp om die boot meer stabiel en makliker
manuvreerbaar te maak.

Die mas is nie reg in die middel van die boot nie, dus nie reg bokant die
aanhangsel nie.
Hoekom nie?

--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

" Nuwe Jerusalem " deur D,J, OPPERMAN

Di., 06 September 2005 00:46

Nuwe Jerusalem
D.J. Opperman

Ek voel waar heimlik armageddon
met groenspaan, ryp en die kalander kom

oor hierdie stad, die malva in die blik,
oor koring en hyskrane langs die skip,

dat alles in en om my heen in nood
reikhals na die verlossing deur my woord.

Ek gee my daeliks aan die skepping oor,
soos in 'n bus op pad na die kantoor,

ek, in 'n spel van vereenselwiging,
plakkaat word, perd, visjong en die sering

- die ryke baaierd van 'n vrou se gees
wat met bevrugting in vervoering sweef

oor afgronde en waters waar 'n God
ses dae aan die baaierd orden tot

'n nuwe aarde hang in die heelal:
stad uit die stad, kristal uit die kristal.

Prosa & poësie | 4 kommentare

Bladsye (1834): [ «    268  269  270  271  272  273  274  275  276  277  278  279  280  281  282  283    »]
Tyd nou: So. Mrt. 29 19:51:29 UTC 2026