Die moegoe met die naam Nomen en kie
Dit is darem nou 'n poppe drol die
hy kruip weg agter mail...@nym.alias.net
is ook maar seker al wat hy het
'n regte man staan vir sy ding
die boetie is alleen in sy spotter kring
ek is nou al so verveeld
o die moegoe is seker nog onder bedeeld
hy laat my lag vir sy kak
hy is net besig om 'n poets te bak
hy soek net aandag deur kak te praat
volg nou net hierdie goeie raad...
vermy die doos van 'n etter
want ons stilte sal hom verpletetter
'Demone kan hoofoorsaak van homoseksualiteit wees'
Neels Jackson
Demone, onder meer demone wat 'n mens weens die sondes van
voorgeslagte erf, kan een van die grondoorsake wees van
homoseksualiteit.
Dit was die afgelope naweek in die NG Kerk Moreletapark deel van die
boodskap van past. Frans Cronjé van Lamb Ministries. Hy het 'n
seminaar oor homoseksualiteit aangebied wat gereël is deur
Moreletapark se H2O-bediening wat homoseksueles wil help om te
verander.
Cronjé werk op die basis dat homoseksualiteit nie aangebore gedrag is
nie, maar aangekweek is. Daarom kan dit in 'n lang en moeilike proses
wat vier jaar kan duur, afgelê word.
Die vier stappe waarvolgens hy werk, is Face it, Trace it, Erase it en
Replace it. Dit is noodsaaklik dat iemand sy of haar homoseksualiteit
in die eerste stap moet erken en dit wil verander, anders kan hy so
iemand glad nie help nie.
In die tweede stap moet 'n mens die grondoorsake van sy of haar
homoseksualiteit naspeur. Dit kan een van 12 faktore of 'n kombinasie
van enige daarvan wees.
Een hiervan is demone wat aan 'n mens oorgedra word vanweë sondes van
jou voorgeslagte.
Cronjé het vertel dat hy self vier demone by geboorte gekry het. Twee
daarvan het hy toegeskryf aan onderskeidelik seksuele sondes aan sy pa
se kant en okkulte- bedrywighede aan sy ma se kant.
Hy het later in 'n visioen gesien hoe Jesus by die deur gestaan en
huil het toe die demone hom betrek het.
Jesus kon niks doen nie, omdat die sondes nie bely en vergewe is nie.
Baie jare later eers is hy van dié demone bevry.
Cronjé het gewaarsku dat 'n mens nie 'n homoseksuele mens kan help
deur bloot duiwels uit te dryf en so iemand dan te los nie. Daar is
dan steeds 'n lang pad van hulpverlening nodig.
Van die ander grondoorsake vir homoseksualiteit wat hy onderskei, is
'n persoon se temperament en belangstellings, dat iemand as baba nie
goed met die ma gebind het nie, dat die psigoseksuele ontwikkeling in
verskillende lewensfases ontspoor, seksuele molestering,
kondisionering, en die sondige natuur wat 'n mens selfs op 40 kan laat
kies om 'n homoseksuele lewenstyl aan te neem.
...'n bad luck maand vir die arme Yanks! Katrina en 911....het Nostradamus
ook nie miskien vir Katrina gesien nie? 'n Goeie ding darem is dat Bush
niemand kan blameer vir Katrina (miskien die stadsbeplanners?) nie so geen
land sal nou ingeval raak nie!
"Nomen Nescio" skryf in boodskap news:9890c458625cea7674e89616411efa93@dizum.com...
> Its good to see that certain posts are getting reaction. This means that the contents of the posts are being read and absorbed.
> Take for example RHINO. Strong reaction is coming from this plonker which
means he or she is really getting the message. The wanker is trying its best
to retaliate with weak words and inaccurate facts about past events. The
fact is nothing can be denied or hidden about the past. We know how those
lowlife gutteral bastards carried on. Fuck them I say they deserve every
thing they get. They got it coming to them big time.
> How they ruled the roost strutting around issueing commands and generally agravating everyone. The very noble English of course won in the end.
> Its not so much the Boers. They were hard working and fought many a galant
battle and onw reads in the grand old history books that they were an
honourable bunch.
> The shit started with those afrikaanders. They became the bunch of shit that ruined everything.
> So I vote we in future refer to that gutteral bunch of pigs as aFRIKAANERS.
> How say thee my good people.
>
Inwoners skuld rade nou R5miljard.
Dit is slegs die bedrag vir Wes-Kaapse minusipaliteite.
R4miljard van die bedrag is verskuldig aan die Kaapse metro.
Mnr. Richard Dyanti, provinsiale minister van plaaslike regering en
behuising, beweer dat een van die redes vir die skuld is dat dar nie genoeg
personeellede is wat hul aandag aan die kwessie van skuldinvordering kan wy
nie.
"Toenemende werkloosheid en armoede bring ook mee dat munisipaliteite nie
agressiewe maatreëls kan inspan om skuld te in nie."
"Verder kry munispaiteite nie genoeg geld van die regering om nuwe
infrastruktuur te skep vir dienste wat deurgaans min of meer dieselfde
inkomste lewer nie."
Volgens Dynati is die provinsie tans besig met 'n kapasieteitsoudit. Een van
die voorlopige bevindings is dat daar 'n tekort is aan finansiële
vaardighede.
Dyanti beweer ook dat ten spyte van landswye advertensies vir die poste, kon
daar geen geskikte kandidate verkry word nie.
Dit is die nuwe standaard vir matrieks van 2008 en later.
Om te kan slaag, moet die kandidate 40% in hul huistaal, in
lewensoriëntering en nog 'n vak behaal, en 30% in die ander 4 vakke.
( Lewensoriëntering, van wat ek kon uitvind, is iets soos Gesondheidsleer).
'n Kandidaat moet 7 vakke neem, waarvan twee tale ( huistaal en nog 'n
eerste addiionele taal) , lewensoriëntering en wiskunde of wiskundige
geletterdheid verpligtend is.
Dié punte is ook die minimum toelatingsvereistes om vir 'n hoër sertifikaat
te studeer.
Vir 'n diploma geld die minimum en vier vakke, buiten lewensoriëntering, wat
op vlak 3 ( 40% - 49%) geslaag is. Vir 'n graad is dit die minimum en vier
vakke uit 'n spesifieke lys wat op vlak 4 ( 50% - 59%) of beter geslaag is.
Op die webwerf www.he-enrol.ac.za word die vereistes uitgestippel.
Maar dis nie al nie, soos die advertensie sê. Oor RSG die oggend is berig
dat 'n kandidaat se vakke op hoër vlak gemerk word, en as die 40% nie behaal
word nie, word dit op die laer graad of standaardvlak gemerk, om die
slaagsyfer van 30% te probeer maak. As dit nie genoeg is nie, word die
vraestel gemerk teen 'n derde standaard, waar die kandidaat dan sal kan
slaag op 25%.
Die SBA ( Stigting vir die Bemagtiging van Afrikaans) bestuur tans volwasse
geletterdheidsprojekte in o.a op plase naby Robertson en Wellington, asook
in woongebiede Ravensmead, Uitsig, Delft-Suid, Bellville-Suid en
Elsiesrivier.
Die skolegeletterdheidsheidsprogram word Funda genoem.
Die SBA is ook betrokke by verskeie hoërskole in die Wes-Kaap dmv die
Bravo-projek.
Die hooffokus van die organisasie is die voorsiening van basiese en
funksionele geletterdheid binne die konteks van armoedeverligting.
Hierdie berig verskyn op Bl 5 van Die Burger, Donderdag 8 September 2005
Wat n' stuk gemors was die ene. Hy hol weg van Suid Africa na Engeland toe,
want hy was te sleg om sy deel by te dra in sy geboorte land. Maar die hele
ding het ontstaan toe sy bediende wat vir hom in die huis gewerk het, hom
nie n knippie wou gee nie. Sy gaan kla toe by die polietse (SAP) en hy bekak
homself en hol.
Vanaf Engeland het hy sy beste probeer om Suid Afrika te beskadig. Hy was n'
voorloper met SANCTIONS en was die rede waarom so baie swart mense hulle
werk verloor het, toe so baie besigheide uitgetrek het van Suid Afrika.
Inplaas van die swart man te help het hy en sanction dit moeiliker gemaak.
Hier maak hulle toe n' film van die nuwe woon gebuurte wat vir die swartman
(brand new town) sal water en elektrisieteit verskaf en hom uit die "shanty
town" sal verlos. In die film wys hulle ook hoe die "shanty town " omgestoot
word. Wat wys Peter Hain in Engeland? Hy kry die kopie van die film en
verknip dit en wys net hoe die Suid Afrikaners ( met swart bestuurders op
die trekkers) die arme mense se huise in die "shanty town' omstood. Die
gedeeltes waar die nuwe huise gewys word , word nie gewys nie.
Peter se onnoselle maatjies is.
Billy Snettler, Sam Dumas, Gordon Peterson, Dave Manto, Paul Kruger, Paule
Naude, Chris Meyer, Naartjie Bunker en Piet Gouws.
HET JULLE OPGEMERK DAT HULLE ALMAL VAN mail2news is en word betaal om emails
te lees.
Die onnoselle gemorste lees 1,000 emails en kry $4.00 betaling daarvoor.
Geen wonder hulle kom met so baie kak uit hulle bekakte bruins. N' mens moet
wragtig onnosel wees om vir so baie werk so min betaal word
We add Piet Gouws to the names allready mentioned here in this post.
Die informasie hieronder is vir die stupid donners wat net will sien wat
hulle wil.
Name: Billy Snettler, Sam Dumas,Gordon Peterson,Dave Manto, Paul Kruger,
Paule Naude,
Chris Meyer enNaartjieBunker ( Dieselfde persoon met verskillende name) en
dit herinder my aan
Nude Raider ook. Hierdie ou se trade mark is die manier wat hy bOER skrywe.
Mugabe and Idi Amin must be your type of fuck heads that you love. Child
molesters, rapist and killers. So Piet Gouws or whatever your name is,
why dont you fuck off to aids ridden Idi Amin and lick his ass.You love them
so much What did the English do in America, They killed Red Indians till
nearly
none left.
What did the English do in Australia, They killed Aboriginals till only a
handfull left and the rest they removed from their mothers What did the
Spanish do in South America, They killed all the Inka Indians -none left.
What did the Portugese do in Africa, They exported blacks to America and
other countries What did the Germans do in Europe, They killed millions of
people under cover of two wars What did the muslims do, They killed many
people that is branded as infidels (dogs)
What did the Catholic Church (Italians) do, They killed many under the
inquition.
WHAT DID THE BOERS DO, THEY BROUGHT THE BIBLE AND SUPPLIED WORK AND THEN
HAD
APPARTHEID.
Except for the Boers in South Africa or aboard, if you are any of the
above( including the meide naiers that fled South Africa and now try and
shit on it from a distance) then I tell you to F--K off and go and shit in
your own backyard , eat it and hope to get wise. Including the name
underneath "Piet Gouws"
"Piet Gouws" skryf in boodskap news:V897HERD38604.8481134259@anonymous.poster...
> 21 January 1975
> ===============
>
> Scope Magazine - bOERS declare this publication "unhuwelik" and a product
> of
> the devil. To exorcise this demon, the bOERS first banned the artistic
> publication making it illegal to own - anyone caught in "possession" of
> this
> sies material would be put in jail and branded a Kommunis.
>
> The next phase of the process involved a slightly more creative approach.
> The
> womens nipples - ja daardie pienk digge op die tiete (sies) - were
> airbrushed
> out. This was an evasive tactic designed to outwit the oppressive bOERE.
> The
> outcome of course that many people (bOERE included) grew up thinking that
> women
> had no nipples!
>
> This is a great example of the bOERE perversions and the sick manner by
> which
> they oppressed and ruled the majority of SAfricans.
>
> More history lessons to follow: The next lesson is on media control.
> I am certain that this lesson has jogged the very forgetful bOERE here
> into
> remembering what it was they did to the masses. How conveniently they have
> so
> strangely forgotten these and other evil attrocities - LEST WE FORGET!
>