Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Vir die rekord ...

Tue, 20 September 2005 13:06

Die TAC rapporteer dat meer as 40 mense reeds dood is aan maagkoors in die
Delmas-omgewing. Die Departement van Gesondheid ontken dit - sê daar slegs 4
mense dood aan maagkoors.
Iemand het vergeet om chloor in die drinkwater te gooi. (Daardie ou is
bepaald nie 'n wit manlike persoon nie - "hulle" het van hulle ontslae
geraak...)

Koeitjies & kalfies | 24 kommentare

ARTS GEVANG OOR DWELMS

Tue, 20 September 2005 12:38

'n Dokter wat al 11 jaar praktiseer op Douglas, is in hegtenis geneem
omdat hy gevaarlike dwelms vervaardig en verkoop het, tesame met sy
trawante. Is dit nie skokkend dat 'n persoon wat onder eed gesweer het
dat hy lewens sal red, dit op so 'n manier wil neem nie. Ek is van
mening dat hierdie "dokter" baie swaar gestraf moet word.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Afrikaans bo

Tue, 20 September 2005 12:01

AFRIKAANS BO !

--
Leo CAMERLYNCK
"De Zavelberg"
Brussel België
Selfoon 00 32 (0) 485 630 227

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Re: Vir die rekord ...

Tue, 20 September 2005 05:54

Suidwester wrote:
> Is dit dan nie julle president wat laasweek soort van erken het dat die
> munisipaliteite 'n boggerop is nie, juis omdat die ANC-politici hul
> 'vriende' aanstel in poste waarvoor hulle geen ervaring of bevoegdheid het
> nie? Dat regstellende aksie 'n boggerop was? Dat die wysheid hulle nou
> moet tref na amper 15 jaar! Die ergste is dat dit nie herstelbaar is
> nie....die ervare persone vir die werk is of nou te oud of verdien soveel
> geld as konsultante vir onbevoegde amptenare, dat hulle nie sal belangstel
> nie!
> "Jonas" wrote in message
> news:dgo1sr$e82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die TAC rapporteer dat meer as 40 mense reeds dood is aan maagkoors in die
>> Delmas-omgewing. Die Departement van Gesondheid ontken dit - sê daar slegs
>> 4
>> mense dood aan maagkoors.
>> Iemand het vergeet om chloor in die drinkwater te gooi. (Daardie ou is
>> bepaald nie 'n wit manlike persoon nie - "hulle" het van hulle ontslae
>> geraak...)

Nee Jonas, die groot koppe in die munisipaliteit het nie die kennis
gehad om te kon onderskei tussen chloor en arseen. Of, die
burgemeester het die geld gesteel en kon hulle nie chloor in die water
gooi nie!
>>
>>
>>
>>
>>
>>

Koeitjies & kalfies | 45 kommentare

Uit " Wat die hart van vol is " deur PETER BLUM

Fri, 16 September 2005 15:35

Uit "Wat die hart van vol is"
Peter Blum

So lê u spore diep in my. U het my bitter
denke bekeer, my bitsig-bose tong
geleer om soet te buig, eers tot u eer,
toe ook met ander lof. 'n Duister, jong,
verstokte vasteland het u laat skitter
met kenbaarhede; heidense kontrei
het u welluidender vernoem - gedoop
in 'n nuwe taal wat oor die landkaart sprei
(waardeur ek groei, maar wat deur my ook groei)
- pleknaam tot pleknaam Kaap die Goeie Hoop.

Prosa & poësie | 0 kommentare

pagans

Fri, 16 September 2005 14:00

Is daar enige Afrikaans sprekende pagans wat hulle opinie wil gee oor
die geloof.

Geloof & kerksake | 26 kommentare

VRYDAG!!!

Fri, 16 September 2005 10:33

Dit is weer Vrydag, hoekom kry ek die gevoel dat niemand op 'n Vrydag
lus vir werk is nie? Almal lyk lusteloos. Almal kyk kort kort op hul
horlosies. Die tyd wil nie vinniger verby gaan.
Is daar iewers 'n firma wat nie op Vrydae werk???? (ha-ha). Dan kan
Donderdae weer die lustelose dae wees.

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Poesse

Fri, 16 September 2005 01:41

Die mense wat wil nie hoer dat hulle die land opgevok het is almal poesse.

Kom Nou deur Frikkie van Jaarsfontein

Kom nou my mense
en sing almal saam

Die Planks is vol kak
Die Jaapies is doese

Kom sing kom sing kom sing
Sing so hard julle poepholle baars

Juur maar juule is n klomp poeopholle
Sing julle bliksems sing sing sing

Frikkie van Jaarsfontein 1882

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Re: bOER TOER

Thu, 15 September 2005 05:28

Etterkop, apartheid is lankal verby! Ek is seker dat jy vandag ook nog
potjiekos hou en jou ma koeksisters bak. Vandag hou julle net nie
Martini Henry's in die hand nie, maar AK 47's (of is ek verkeerd).
Vandag, leef ek en jy in die ware wereld > saam! Daar is egter een
groot verskil, terwyl die boere die wereld regeer het, was daar nie so
baie bedrog soos nou nie. Sou jy nie dink, al soen ons hulle "gatte",
word die boere nogsteeds by dosyne vermoor nie. Jy's reg - ons "gatte"
word alreeds goed geskop! Dit is jammer want as ons almal nie so
negatief soos jy was nie, kon ons 'n lekker klompie saam gewees het.
Miskien moet jy die verlede vergeet en saam met die boere begin leef
(soos die boere in elk geval gedwing word om te doen:. Weet jy hoe min
die bevolking in elk geval in Orania is? Dit is 'n klein groepie mense
wat soontoe gaan en ek dink ook dit "suck".

Koeitjies & kalfies | 15 kommentare

Grond

Wed, 14 September 2005 04:25

Hoor vanoggend die slim minister se dat dit ongrondwetlik is om markwaarde
vir jou grond te vra.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Bladsye (1838): [ «    263  264  265  266  267  268  269  270  271  272  273  274  275  276  277  278    »]
Tyd nou: Sat Jan 11 08:47:03 UTC 2025