Wys:
Vandag se boodskappe
:: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings
:: Navigasie
Hartlik welkom!
Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.
Verdeling van kennis 2
Fri, 06 June 2003 19:01
Andries wrote:
> Goed ek het soos te werk gagaan:
>
> Ek het na Google.com gegaan ek gesoek na "mandrake*9.0*softk56*modem.
Veels geluk! Na al daai slapelose nagte het jy toe darem die vrugte
gepluk.. Nou kan jy ander help as hulle dieselfde probleem het.
Lorinda
Koeitjies & kalfies |
0 kommentare
Eensaamheid op die NG
Fri, 06 June 2003 18:50
Andries wrote:
> Dis vrydagaan. Ek sit in die donker, so eensaam. Eensaam, en alleen op die
> NG. Waar is almal dan heen?
> --
> Andries J. Kriel
Waarom is jy nie by een of ander dans op die dorp nie, Andries?
Lorinda
Koeitjies & kalfies |
0 kommentare
Insek update
Fri, 06 June 2003 17:13
Daai kriek is nog steeds daar.... Ek het 'n Doom tipe ding gebruik en
dit help niks. Al wat ek gedoen het is om myself half te vergitig. Ek
is ook bang dat dit dalk die seemeeue op die dak sal aantas. Wat eet
krieke?
Lorinda
Koeitjies & kalfies |
0 kommentare
Re: Diefstal 2
Fri, 06 June 2003 10:09
Lorinda wrote:
> Is dit die gewone toedrag van sake, of is dit buitegewoon in Ficksburg?
> Lorinda
Ek dink gisteraand was buitengewoon.
--
Andries J. Kriel
Koeitjies & kalfies |
2 kommentare
Diefstal
Fri, 06 June 2003 09:23
Terwyl almal op 'n toetserige stasie is, het ek besluit om te kyk of ek nie
'n onderwerp aan die gang kan kry nie...
Daar was laas nag 2 karre gesteel in Ficksburg. By 3 ander is ingebreek en
radio's gesteel
--
Andries J. Kriel
Koeitjies & kalfies |
4 kommentare
Supertaal
Kom praat saam!
Bladsye (1838): [ 1731 ] Tyd nou: Tue Dec 24 17:58:43 UTC 2024