Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Usenet en dinge

Sun, 13 July 2003 22:35

Katryn wrote:
>
> Maar tog sal dit lekker wees as jy en jou partner Lorinda, die groep
> so half probeer "kontroleer" of modereer of watookal. Dan kan ons op
> daardie manier probeer om hierdie darem 'n vriendelike en eg
> Afrikaanse Usenet forum te hou? Maar die trolls sal wel hier aankom
> sodra hulle agterkom hier gaan iets aan - ongelukkig.

Nee, ek sal dit maar aan Speedy oorlaat, hy het darem al bewys hy maak
goeie keuses:-)) Ek was net sy partner in uhhmmmm er, skakings. Wel
soort van.
Ek het nie die nodige kwalifikasies om te keur nie. Jy weet, toeris en
so aan:-))As hy 'n tweede opinie nodig het is dit beter as jy dit gee.
Maar, soos jy sê, Usenet werk maar eintlik nie so nie.

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Was memory lane, nou RHPS

Sun, 13 July 2003 22:17

Katryn wrote:
> Of waaaag...ek het dalk TIK (tong in kies) verwys na een van my all
> time favorites, The Rocky Horror Picture Show, in een of ander
> boodskap. Dit is wel moontlik. So, jy is dalk nie verkeerd nie. :-)
> Jou geheue is baie beter as myne!! :-)

Die Rocky Horror Picture Show is ook een van my gunstelinge! Ek is so
bly om jou te ontmoet:-)) Baie mense kan dit nie verdra nie. Dit was
nou eenmaal 'n cult fliek, met 'n groep sterk bewonderaars. Ek dink
nie baie mense was onverskillig daaroor nie. Daar is 'n sekere plek
hier naby Leicester Square wat die fliek elke Vrydagaand gewys het vir
jare. Mense het in kostuum soontoe gegaan (ek was nie een van hulle
nie, voordat ek die cross dressing mantel gegee word, al weet ek
steeds nie hoe 'n vrou kan cross dress nie:-))veral nie na watsenaam
in Annie Hall nie.

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Veg en vleg 2

Sun, 13 July 2003 20:19

Speedy Gonzales wrote:
> On 13 Jul 2003 12:22:01 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>> Laat die rekord wys dat dit hierdie keer Speedy was wat die optowering
>> aan die gang gesit het:-)
>>
>> Lorinda
>
> Eintlik is ek tog bietjie bekommerd, Lorinda.
> Dit is nie eie aan haar om sommer so weg te raak nie.
> Die nuusgroep is 'n baie belangrike deel in haar lewe.
>
>
> Speedy
>
> Al is daardie ng die familie oor wie ons nie praat nie:-)))
>
>

As iets gebeur het, sal ons dit nie te hore kom nie. Mense het nou
juis onlangs op die ng daaroor gepraat. Toemaar wat, dalk is sy net
vies of met somer vakansie. Maar die rekord staan:-))


Lorinda

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Van vleg and veg

Sun, 13 July 2003 19:22

Laat die rekord wys dat dit hierdie keer Speedy was wat die optowering
aan die gang gesit het:-)

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Lorrette

Sun, 13 July 2003 18:55

Speedy Gonzales wrote:

> Ek sien dit ook nou! Dit kon nie my fout gewees het nie.
> Iemand was nice genoeg om 'n briefbom af te lewer
> en toe formateer ek my hardeskyf, om daarvan
> ontlae te raak. Dit moes 'n microsoft error
> gewees het wat ingesluip het tydens
> daardie proses. Alles kan
> nie altyd my skuld wees
> nie.
>
>
> du plessis
> alweer kop omlaag en met daardie regter groottoon boren in die sand!
>
>

Dis 'n wonderlike verskoning! Dis microsoft se skuld! Daai Bill Gates,
die vuilis!! Ek hou daarvan.... Ek glo graag dat alles hulle fout
is...:-)

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Lorette?

Sun, 13 July 2003 18:11

> DD, moenie my naam verander nie, ek is nie'n Lorrette nie (tensy jy
> natuurlik van iemand anders praat). My identiteit is set in stone (om
> my nek...:-)

> Lorinda - sonder die ette!



On Sun, 13 Jul 2003 09:12:10 -0400, Katryn

> Speedy: As jy dit ooit weer sê, vertel ek vir Lorrette hoe jy, op die
>
> Danielle: Maar wie is hierdie Lorette dan nou, DD? Hoeveel girls HET
> jy in jou harem? :-)))
>


Ek sien dit ook nou! Dit kon nie my fout gewees het nie.
Iemand was nice genoeg om 'n briefbom af te lewer
en toe formateer ek my hardeskyf, om daarvan
ontlae te raak. Dit moes 'n microsoft error
gewees het wat ingesluip het tydens
daardie proses. Alles kan
nie altyd my skuld wees
nie.


du plessis
alweer kop omlaag en met daardie regter groottoon boren in die sand!

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Oor manne en muise..:-)

Sun, 13 July 2003 18:04

On Sun, 13 Jul 2003 09:06:40 -0400, Katryn wrote:
>
> LOL!! Schmuck!!
> NEEEEeeeeeeeeeeeee, ek onthou dit gladnie, maar die mind boggels!!
> :-))))
>
> Danielle - die vreeslike
> :-)))

En ek dink dat ek een moerske groot fout gemaak het.
Ek het uit herinnering gepraat, en as ek verkeerd is,
kan ek nie onthou van wie ek gepraat het nie.
Ek dink ek moet miskien vir Tobie vra wie
dit was. Onthou jy toe Gloudina so hard
probeer het om uit te vind van waar jy
pos? En jy vertel het van jou kat?

Speedy

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Nog voorwinterlike reens

Sun, 13 July 2003 15:25

Ek sien my pos verskyn so stuk stuk, so ek sal maar 'n bietjie wag om
te sien of die ander ook aankom voor ek dit alles oorskryf:-)

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Voorwinterlike reens

Sun, 13 July 2003 15:00

Katryn wrote:

>
> Speedy, jy moet meer vriende gaan soek vir hierdie NG. Ons is bietjie
> min op die oomblik? En nou is Rico en Andries *EN* Lorinda ook sommer
> tjoepstil.
>
> Ek het gebad julle ouens - RERIG!!
> :-))
>

Ek was hier, en het op heelwat van jou pos geantwoord Katryn, en nie
een van hulle het op die nuusgroep verskyn nie. Sug. Nou wil ek maar
kyk of hierdie een daar uitkom.

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Lo(n)rinda(on)

Fri, 11 July 2003 11:36

Ek wonner maar net, of jy naby London bly en of jy hierdie naweek nog die
Ukasie gaan besoek??

Ek is nie daar nie, my agenda het dit nie toegelaat nie, ek is baie jammer
daaroor.

GrRico

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1838): [ «    1713  1714  1715  1716  1717  1718  1719  1720  1721  1722  1723  1724  1725  1726  1727  1728    »]
Tyd nou: Wed Dec 25 13:58:42 UTC 2024