Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Virus

Di., 12 Augustus 2003 15:12

Gister sit ek enkele foto's op my tuisweb met my ftp - en toe kry ek 'n
wormvirus binne. Dis die W32.Blaster.Worm en dit val die Windows-sisteme :
NT 4.0, 2000, XP en Server 2003 aan.
As jy jou rekenaar opstart dan kry jy die melding dat die 'Remote Procedure
Call' nie kan verbind word nie en die opstart word gestop. Jou rekenaar
her-start dus sonder ophou.
Ek het die hele oggend tot vanmiddag aan die ding gewerk ! Gelukkig het my
man ook 'n internetverbinding en so het ek die oplossing gekry.
Ek het nou al die nuuste Windows patches geïnstalleer en ook my Norton
geupdate. Ek gaan dit nou meer reëlmatig doen, want 'n virus kan jou sommer
uit die lug val sonder dat jy dit besef !

Hielie.

Rekenaars & selfone | 3 kommentare

Can you please translate me this phrase?

Ma., 11 Augustus 2003 22:06

Does anyone know what this means:
"Liefie ek is stasie toe wag da vi jou"
Thanks.
Daniel

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Hittegolf

Ma., 11 Augustus 2003 17:37

Hier in Noord-Europa bak ons in 'n hittegolf - en dis nogal erg want hier is
die huise teen koue gebou en nie teen hitte nie :-) Moet seker nie kla nie,
eersdaags het ons seker weer sneeu.... Oor weer gepraat, spaar die storms
jou tuin darem die afgelope tyd Katryn?

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 31 kommentare

tiuskoms

So., 10 Augustus 2003 18:24

ek is terug van Pretoria af.

kan nie lank bly nie, is moeg, het slaap nodig

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Die lege sitkamer

Sa., 09 Augustus 2003 17:47

En daar sit ek hier
by die venster uit en tuur
wagtend op 'n klop aan die deur
waar is julle almal nou weer?

DD

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Het sy gevra of vat sy net af?

Do., 07 Augustus 2003 21:03

Het jy Katryn die aand vry gegee?

DD

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Re: Arnie (opvolg)

Do., 07 Augustus 2003 18:55

Lorinda, onthou jy nog hierdie gesprek van ons? Wel, na gisteraand se
uitlating van ou Arnie op Jay Leno ('n Late Night talk show) is die
spreekoordelike vet nou letterlik in die vuur. :-))

Ons koerante en TV stasies praat heeldag hieroor. Uit die AJC
(koerant)
"The Tonight Show with Jay Leno" Thursday at NBC
Studios, was introduced to the audience by Leno, his friend and fellow
Republican, as "the next governor from the great state of California.

During "The Tonight Show" taping, Leno suggested campaign slogans for
the Austrian-accented actor as "Who better to represent a state where
no one speaks English?" and "Not a good enough actor to fool you on
taxes."

Schwarzenegger told Leno he is traveling to Iraq over the Fourth of
July to screen his movie for U.S. troops.

"There is no money over there. There's no leadership -- pretty much
like California," he said."
:-)))

Hierdie hele ding was sorgvuldig voorberei en gekook deur die Repugs
al vir maande. Nou sal ons maar sien...:-)


Katryn wrote:

> "Lorinda" wrote:
>
>> Katryn, wat is die kanse dat Arnold Schwarzenegger 'n verkiesing in
>> California kan wen:-)? Ek het gelees dat hy dalk 'n kandidaat sal wees as
>> hulle daarin slaag om van Gray Davis ontslae te raak.
>
> Ja, CA is omtrent in 'n gemors op die oomblik - polities sowel as
> finansieel.
> Ja, hy staan nogal 'n kans - hoe weird dit nou ookal mag klink. :-)
> Die gung-ho FOX netwerk (Sky daar by julle?) - elkgeval ou Murdoch se
> netwerk maak gebruik van al hulle TV stasies om ou Arnie te promoveer.
> En soos jy weet is televisie seker een van die magtigste wapens om
> opinie mee aan te dryf.
> Hy het ook al die regte konneksies. En hey Hollywood het dan al
> presidente opgelewer, so moenie te verbaas wees nie. :-)
>

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Sokker

Do., 07 Augustus 2003 18:27

Het ek julle al gesê dat my favourite (jammer oor die woord maar
geliefkoosde klink nie reg nie:-) sokker span hier "Brighton and Hove
Albion" is... Hulle word ook die Seagulls genoem.....
Watter span ondersteun jy nou weer Katryn (in baseball)?

Lorinda

Sport & ontspanning | 17 kommentare

Name

Do., 07 Augustus 2003 11:16

Die ANC gaan mos nou Pretoria se naam verander na "Tshwane". Hier is
'n paar van hulle nuwe name wat voorgestel word vir sommige "Tshwane"
voorstede - (sommige plekke kry selfs nuwe Afrikaanse name !) :

Brooklyn - Brookleng

Waterkloof - eWhôttaklufe

Wingate Park - Winniegate Park

Woodhill - Houtkopheuwel

Silver Lakes - eSilva Lakes / Darrieplekvannieblênkdam

Faerie Glen - Faerigleng

Lynnwoodrif - Lênwoodrêf

Muckleneuk - Opgeneuk

Gezina - Gezuma

Erasmia - Eish-raasmybra

Groenkloof - eGreenklufe

Montana - Mundtana

Erasmuskloof - Ekraasmos Klufe

Danville - Danhywêlnie

Attridgeville - Attridgehywêloknie

Moregloed - Annerdagdiesonhyskyn

Tygerpoort - Tigerwoods

Fort Klapperkop - Fort Houtkop

Hatfield - Blackfield

Val-de-Grace - Val-de-Graca

Centurion Uitbr. 2 - Centuri-e-fêtha-on

Silverton - eSilvaton

Pretoria Tuine - Tshwane Gaddêns

Eersterus - Fêst Rest

Jan Niemandpark - Darriemanonskenhomnie

Wonderboom - Wanda Tree


Groetnis
Pieter
Tel : +27-(0)-12-3337112
Fax :+27-(0)-12-3337107
Cell :+27-(0)-83-4553016
BF Computer Office cc
Your One Stop Office & Computer Supplier
http://www.bfco.co.za

Koeitjies & kalfies | 27 kommentare

vanaf SCSA

Wo., 06 Augustus 2003 20:50

Hierdie brief kom vanuit SCSA.
Dink julle dat ek dit op SCSAA
vir Gloudina moet plaas?

DD

*************************************

Dear Peter Brooks,

On Mon, 4 Aug 2003 22:22:32 +0200, "Peter H.M. Brooks"
wrote:
>
> "Moira de Swardt" wrote in message
> news:3f2ea5f7$1$225@hades.is.co.za...
>>
>> "Peter H.M. Brooks" wrote in message
>>
>>> You don't expect morality from theists.
>>
>> I know very few people with integrity and "morality". However some
>> of these are religious people.
>>
> I also know very few and indeed some of them are religious too. However, I
> don't expect morality from theists, or even from followers of non-theistic
> religions like Marxism.

Do not paint all religions with the same brush. There is a better
example of a non-theistic or atheistic religion- Buddhism. It is a
widely practiced religion that indeed does delve into morality without
a pretext of god. Your dislike for theistic religions should not
justify a lack of respect with all religions.

The greatest harm from zealous theistic religions happened during
destruction of other culture's text depicting different gods. These
losses were tragic. There was much to be learned from these differing
views. A general hatred of god or in different gods will lead to the
same result.

Doug

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Bladsye (1835): [ «    1701  1702  1703  1704  1705  1706  1707  1708  1709  1710  1711  1712  1713  1714  1715  1716    »]
Tyd nou: Vr. Jun. 05 05:58:29 UTC 2026