Die strate is stil
asof niemand heerheen wil
drentelend oor die sypaadjies
soek na bekende gesigte is al die gaatjies
steeds alleen in vensterkoop
gedagtes somtyds wild op loop
wil jy my nie aan die regterhand kom vat
terwyl sy, stap aan my linkerkant saam in die pad
moet ek hierdie hele Saterdag alleen
die internet opdreun?
Hallo... ek het 'n paar dinge gehad wat my besig gehou het die
afgelope drie of so weke. Brenda is 'n kollega, en sy en haar
ma was gewoonlik in die oggende voor die hofsitting by my
in my kantoor waar ons dinge bespreek het. Sy het werklik
ondersteuning gedurende die tyd nodig gehad en dit is
waarvoor vriende daar is.
Destyds toe Nico vermoor is, het ek julle op die nuusgroep daarvan
vertel, Danielle, maar dit is totaal onwaarskynlik dat jy dit sal
onthou.
Toe ek aan Brenda vra of sy teen die beslissing gaan appéleer, toe sê
sy dat sy reeds het. Haar advokaat klink redelik seker van sy saak.
************************************************************ *************
************************************************************ *************
Baie bly om te sien hier is lewe op die ng.
Ek hoop dis 'n verbetering op die ander ene - daar is so 'n groepie wat so
ietwat vasgehaak het - dieselfde onderwerpe - dieselfde deelnemers. En
verbysterend eng.
Ek het vir twee dae nie nuusgroep toegang gehad nie (ek kon nie pos sien of
pos nie), en ek wou so graag nou die aand vir julle vertel van die Rocky
Horror Picture SHow. Dalk is dit 'n goeie ding dat ek gewag het tot ek sober
is:-))
Weet nie of julle op daadie site wat ek julle gewys het kuier nie,
maar van die items is stokoud. Tog het ek iets afgelaai, wat,
toe ek dit wou 'update' die nuutste ìs.