Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

DS: [AFRIKAANS:5861] Re: DS: Re: Lojale verset

Wo., 31 Januarie 1996 00:00

----------
Van: Nico van der Dussen[SMTP:...@cis.co.za]
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 4:40
Aan: Robert Wagenaar; afri...@unseen.aztec.co.za
Onderwerp: Re: [AFRIKAANS:5861] Re: DS: Re: Lojale verset

Nie so hard nie....

netnou hoor die SAUK se inspekteurs wie kyk nog TV!

>
>> Julle ouens betaal obviously julle lisensiegeld.
>>

Nico van der Dussen Posbus 37180, FAERIE GLEN, 0043, SUID AFRIKA
Faks +27 12 474984

ARKETING EXCLUSIVE PRODUCTS FROM SOUTH AFRICA
made in limited volumes by entrepreneurs
http://www.exafrica.com/

Eieblad http://www.matt.csir.co.za/mattek/staff/nvddus/ "Personal Page"

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

DS: [AFRIKAANS:5909] FOGIES: VIRUSES--IMPORTANT PLEASE READ IMMEDIATELY

Wo., 31 Januarie 1996 00:00

----------
Van: van der Merwe[SMTP:...@iinet.net.au]
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 13:58
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5909] FOGIES: VIRUSES--IMPORTANT PLEASE READ IMMEDIATELY

Hierdie boodskap het op ons plaaslike poslys, vir die oues van dae wat hulp
nodig het, verskyn> Ek stuur dit maar aan vir julle inligting .
Groete uit Perth,
Paul


Return-Path: owner-...@gospel.iinet.net.au
> Date: Tue, 30 Jan 1996 07:10:12 +0800
> X-Sender: klo...@mail.iinet.net.au
> To: fog...@gospel.iinet.net.au
> From: RB & LA Klopper
> Subject: FOGIES: VIRUSES--IMPORTANT PLEASE READ IMMEDIATELY
> Cc: criccio@idirect.com.total@iinet.com.au
> Sender: owner-...@gospel.iinet.net.au
> Precedence: bulk
> Reply-To: fog...@gospel.iinet.net.au
> X-UIDL: 822994402.000
>
> SUBJECT: VIRUSES--IMPORTANT PLEASE READ IMMEDIATELY
>
> There is a computer virus that is being sent across the
> Internet. If you receive an e-mail message with the subject
> line "Good Times", DO NOT read the message, DELETE it
> immediately. Please read the messages below. Some miscreant
> is sending e-mail under the title "Good Times" nation wide,
> if you get anything like this, DON'T DOWN LOAD THE FILE! It
> has a virus that rewrites your hard drive, obliterating
> anything on it. Please be careful and forward this mail to
> anyone you care about.
> ********************************************************
> WARNING!!!!!!! INTERNET VIRUS
> The FCC released a warning last Wednesday concerning a
> matter of major importance to any regular user of the
> Internet. Apparently a new computer virus has been
> engineered by a user of AMERICA ON LINE that is unparalleled
> in its destructive capability. Other more well-known viruses
> such as "Stoned", "Airwolf" and "Michaelangelo" pale in
> comparison to the prospects of this newest creation by a
> warped mentality. What makes this virus so terrifying, said
> the FCC, is the fact that no program needs to be exchanged
> for a new computer to be infected. It can be spread through
> the existing e-mail systems of the Internet. Once a Computer
> is infected, one of several things can happen. If the
> computer contains a hard drive, that will most likely be
> destroyed. If the program is not stopped, the computer's
> processor will be placed in an nth-complexity infinite binary
> loop -which can severely damage the processor if left running
> that way too long.
> Unfortunately, most novice computer users will not
> realize what is happening until it is far too late. Luckily,
> there is one sure means of detecting what is now known as the
> "Good Times" virus. It always travels to new computers the
> same way in a text email message with the subject line
> reading "Good Times". Avoiding infection is easy once the
> file has been received- not reading it! The act of loading
> the file into the mail server's ASCII buffer causes the "Good
> Times" mainline program to initialize and execute.
> The program is highly intelligent- it will send copies of
> itself to everyone whose e-mail address is contained in a
> receive-mail file or a sent-mail file, if it can find one. It
> will then proceed to trash the computer it is running on. The
> bottom line here is - if you receive a file with the subject
> line "Good Times", delete it immediately! Do not read it"
> Rest assured that whoever's name was on the "From" line was
> surely struck by the virus. Warn your friends and local
> system users of this newest threat to the Internet! It could
> save them a lot of time and money.
> ---- End of mail text
>
>
>
>
>
>
> Russell and Lorraine Klopper Phone 619-3396067
> 38 Allen Street Fax 619-3361133
> East Fremantle
> Western Australia E-Mail klo...@iinet.net.au
>
> Note: If you "reply" to this message, your answer will go to everyone. If
> you just want to talk to the sender, send your mail to
> RB & LA Klopper
> -- F O G I E S ----
> For people who have trouble with VCRs, microwaves and the Internet.
> To leave this list, send an email message to majo...@iinet.net.au
> with the words "unsubscribe fogies" in the message (not the subject)
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

DS: [AFRIKAANS:5898] Ons is darem suckers!

Wo., 31 Januarie 1996 00:00

----------
Van: Leendert van Oostrum[SMTP:O...@scientia.up.ac.za]
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 11:39
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5898] Ons is darem suckers!

Voorverlede Sondag berig Rapport dat 'n klein (Afrikaanse) laerskool op Kriel
beset word deur 'n oormag swart ouers wat eis dat hul kinders tot die
skool toegelaat word, ongeag die feit dat die kinders geen woord
Afrikaans of Engels kan praat nie. Dit blyk dat etlike swart kinders
reeds tevore tot die skool toegelaat is en in die klasse sit, al is hul Engels uiters beroerd en
hul Afrikaans afwesig. Die leier van die ouers kan nie verstaan wat
die probleem is nie, want dit is dan juis die funksie van die skool
om die kinders Afrikaans en Engels te leer!

Die kinders en personeel is in 'n toestan van paniek oor die
dreigende horde. Die polisie word ontbied en kan beswaarlik die
ontstoke eisers in toom hou. Leeeelike storie. Dit lyk so sleg. Die
arme onskuldige kinders wat so bedreig word. Dit kan selfs in ander
kringe simpatie verwek vir die arme Afrikaanse kindertjies se
probleem.

Verlede Sondag berig Rapport dat 'n kordon wittes in kakie verhoed
het dat die drie kindertjies van 'n senior swart amptenaar tot 'n
(Afrikaanse) laerskool in Pogietersrus toegelaat word.

Leeeelike storie. Dit lyk so sleg. Hierdie boosaardige wit Afrikaners wat nie
die onskuldige swart kindertjies 'n opvoeding gun nie.

Nou is die balans herstel, die Boere het geval vir die triek, en
hulleself weer in die voet geskiet - op die voorblaaie bewys waarom
dit noodsaaklik is dat "ons" ten minste hulle kinders opvoed volgens
die eise van die "national common purpose" en die norme van die
"common culture".

As iemand hierdie ding versigtig gaan beplan en ge-orkestreer het,
kon dit nie beter afgeloop het vir "ons" saak nie.

(Soos ek gesê het, ek val nie maklik vir swamesweringsteoriee" nie.
Ek raak net bietjie paranoie"s na afloop van die verwikkeleing in die
Witskrif oor Onderwys)

Groete, Leendert


Leendert van Oostrum Telephone: +27-12-4203656
UNIVERSITY OF PRETORIA Fax: +27-12-432863
(Which does not neces- e-mail oos...@scientia.up.ac.za
sarily endorse opinions experessed here)

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

DS: [AFRIKAANS:5841] Revisited

Di., 30 Januarie 1996 00:00

----------
Van: Tom Larney[SMTP:...@puknet.puk.ac.za]
Verzonden: dinsdag 30 januari 1996 13:18
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5841] Revisited


Die debat oor die mens en sy regte
is 'n moeilike een, 'n vervlegte.
Waar kom regte vandaan?
En vir wie dit bestaan?
Vir ons goeies of ook vir die slegte?


Tom Larney
Ferdinand Postma-Biblioteek / Library, PU vir CHO
Privaatsak X05, 2522 Noordbrug, Suid-Afrika / South Africa
FP...@PUKNET.PUK.AC.ZA Tel: 27-148-2992780

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

DS: [AFRIKAANS:5848] Re: Ek is terug

Di., 30 Januarie 1996 00:00

----------
Van: Reinier de Vos[SMTP:...@aqua.ccwr.ac.za]
Verzonden: dinsdag 30 januari 1996 16:11
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5848] Re: Ek is terug

Hallo Hoepel!

> Goeie dag, poslyslede! Soos belowe toe ek laas "totsiens" gesO het,
> het ek toe private toegang tot die net gekry van my huis af -- en hier
> is ek terug. Ek sal graag weer wil saam gesels oor alles wat hier
> bespreek word.

Welkom terug! Ons sien uit na jou kwinkslae.
--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

(no subject)

Di., 30 Januarie 1996 00:00

fe...@is.co.za (Koos) wrote:

> Jy sê groepsregte word deur die owerheid vertrap, maar jy erken ook
> dat daar nooit op groepsregte besluit is nie.
> Die beginsel van groepsregte was dus nooit aanvaar of omskryf nie.
> Hoe kan dit kan in enige regs- of tegniese sin vertrap word?

Dis reg. Nes daar nie menseREGTE vergrype onder apartheid kon gewees het
nie, omdat daar nie menseREGTE was nie.

Koeitjies & kalfies | 34 kommentare

DS: [AFRIKAANS:5846] Ek is terug

Di., 30 Januarie 1996 00:00

----------
Van: hsch...@cis.co.za[SMTP:h...@cis.co.za]
Verzonden: dinsdag 30 januari 1996 15:31
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5846] Ek is terug

Goeie dag, poslyslede! Soos belowe toe ek laas "totsiens" gesO het, het ek
toe private toegang tot die net gekry van my huis af -- en hier is ek
terug. Ek sal graag weer wil saam gesels oor alles wat hier bespreek word.

En nou dat ek onverbonde is (my eie baas -- hoewel my vrou nie noodwendig
sal saamstem nie ;=)) sal ek seker ook openliker kan gesels oor sommige
sake.

Groetnis -- ek hoor graag van julle!

Hoepel

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Afrikaans versus Nederlands

Di., 30 Januarie 1996 00:00

Uit de Nieuwsbrief van de "Orde van den Prince", (Antwerpen, Jaargang
15, 3, pag 16 - Januari 1996), staat een artikel over een nieuwe
publicatie in verband met het Afrikaans en de verhouding tot het
Nederlands.
Hierna de integrale tekst:
------------------------------------------------------------ -----
Afrikaans versus Nederlands

Hoewel Nederlandstaligen vaak de indruk hebben heel wat over de
Afrikaanse taal te weten, bestaan er nog heel wat misverstanden en de
algemene kennis is dikwijls oppervlakkig en weinig accuraat.
Betrouwbare, moderne publikaties over dit onderwerp zijn er bovendien
in Europa nauwelijks te vinden. Met "Bobbejane of bavianen? Afrikaans
versus Nederlands " wil Dr. Yvette stoops - althans gedeeltelijk- in
die behoefte voorzien. Stoops (� 1929) promoveerde aan de Universiteit
Gent op een proefschrift over de zestiende-eeuwse grammatica. Haar
loopbaan als lerares Nederlands in Vlaanderen onderbrak ze voor een
verblijf in Zuid-Afrika. Van 1968 to 1981 doceerde ze er Nederlandse
taalkunde aan de Universiteit van Port Elisabeth. Sedert 1985 heeft ze
zich vooral beziggehouden met taalzorg, voornamelijk als
hoofdredacteur van "Nederlands van Nu", het tijdschrift van de
Vereniging Algemeen Nederlands.

Stoops geeft in haar boek een bondig overzicht van het ontstaan van
het Afrikaans en zijn ontwikkeling als volwaardige taal. Dat is
essentieel voor een goed begrip van de verhouding tussen het
Nederlands en het Afrikaans. Ook aan enkele ontstaanstheorieën gaat
zij niet voorbij. De huidige situatie van het Afrikaans in de
gewijzigde politieke context komt eveneens ter sprake. "Bobbejane of
bavianen?" wil echter in de eerste plaats de Nederlandstalige lezers
vertrouwd maken met de belangrijkste verschillen tussen hun moedertaal
en het Afrikaans. Daarbij gaat het hem om de uitspraak en de spelling,
maar vooral om de verschillen in de woordenschat. In de hoofdstukken
die gewijd zijn aan de Afrikaanse grammatica, wordt de opvatting
ontzenuwd dat het Afrikaans een heel rudimentaire en dus gemakkelijke
taal zou zijn. Het Afrikaans is wel degelijk een volwaardige taal, die
met eigen middelen subtiele nuances kan uitdrukken, net zoals het
Nederlands en andere cultuurtalen.

"Bobbejane of bavianen?" is bedoeld voor een ruim publiek van
taalkundig geïnteresseerden. Gespecialiseerde kennis van de taalkunde
is niet vereist. Een uitvoerige bibliografie in bijlage kan het boek
ook voor de meer professionele lezer interessant maken. Het boek is
uitgegeven door
Coda Uitgevers N.V.
Koning Astridlaan 160
2800 Mechelen, België
Telefoon +32 15 420508
--------------------------------------------------------
Einde citaat.


------------------------------------------------------------ -----
+ Theo Baert email: Theo....@ping.be
+ Erudit qui custodient terrae fertilitatem
------------------------------------------------------------ -----

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

DS: [AFRIKAANS:5854] Re: Menser

Di., 30 Januarie 1996 00:00

----------
Van: Tom Larney[SMTP:...@puknet.puk.ac.za]
Verzonden: dinsdag 30 januari 1996 19:32
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5854] Re: Menser

Reinier skryf:

> Uit die Land des Doppers kry mens dikwels stof tot nadenke. Soos die
> Hervormer, Johannes Calvyn ons in die laaste hoofstuk van die
> Institusie vermaan (ek sien hom in my geestesoog, met vinger verhewe),
> die aardse regering is 'n tydelike bestel - dit mag nie sy eie absolute
> waardes verkondig nie. Is die idee van "fundamentele regte" nie maar
> 'n sekulêre religie nie? Het die mens inderdaad "regte" - die
> "inalienable rights" wat in die Amerikaanse grondwet opgeteken staan?

Ja, die Land des Doppers... Ons is maar 'n minderheid hier in die
Dopperhemel en worstel daarby ook maar met die dinge. (Ja, ek is een,
ten spyte van so 'n ondopperse van soos Larney - my ma was darem 'n
Venter.)

(Ek bewonder jou kennis van Calvyn en van soveel meer. Dis beskamend.
Re^rig.)

Om weer by die ander punt te begin: die twee groot gebooie (dis nou die
waaraan die hele wet en die profete hang) plaas op almal van ons
verpligtinge en sekerlik op die staat nie minder nie. As ek reg onthou
sê die Heidelbergers dat ons ons naaste se belange moet bevorder en het
hulle oor nie een van die tien gebooie 'n alte eng vertolking nie. (Die
osai"ese wette is ook nie heeltemal vry van regte tussen die
verpligtinge deur om die goeie orde onder die volk te handhaaf nie. Ek
huiwer om 'n vers as voorbeeld te noem, want die teoloe" eksegetiseer dit
onder mens uit.)

Natuurlik is jy reg as jy s dat fundamentele regte iets van 'n sekule^re
religie geword het. Op sy beste sou mens hoogstens kon sê dat dit 'n
poging tot operasionalisering van ons verpligtinge was, maar in die
proses het die klem nogal verskuif. Ek kan egter met die beste wil in
die wêreld nie insien dat ons dit daarom saam met die badwater moet
uitgooi nie. Hierdie manier om woorde en konsepte prys te gee aan ander
gedagterigtings het gemaak dat baie van ons Doppers nou nog huiwer om van
'n basaar te praat. (Toemaar, die Gatjieponners en ander het genoeg van
hulle eie stommiteite.)

In kort: die slegte klank van die woord maak nie mense se waarde en
waardigheid as die kroon van God se skepping en die implikasies van God
se orde en sy wet hiervoor tot niet nie. En die staat (natuurlik 'n
tydelike bestel) ontkom nie aan sy verpligting om dit te positiveer nie.


Tom Larney
Ferdinand Postma-Biblioteek / Library, PU vir CHO
Privaatsak X05, 2522 Noordbrug, Suid-Afrika / South Africa
FP...@PUKNET.PUK.AC.ZA Tel: 27-148-2992780

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: RP en die Broeders

Di., 30 Januarie 1996 00:00

fe...@is.co.za (Koos) wrote:
>
>
> namens alle mense in Gauteng, is hy verkeerd.
> As die Roodepoortse rugbyklub verklaring aan die president faks
> waarin hy se hy praat names alle rugby-spelers in die land en hy het
> nie alle rugby-spelers eers probeer raadpleeg nie en agter geslote
> deur besluit om die faks te stuur, is hy verkeerd.
>
> Verstaan jy?
> Jy kan behoort aan die klub wat jy wil. Dis een ding.
> Jou klub praat dan egter net NAMENS SY LEDE. Dis 'n ander ding. Dis
> die ding waaroor ek praat.
> Die Rapportryers reik nie verklaring uit "namens al ons lede" nie,
> maar sê hulle praat namens "die Afrikaner".
> Ek het hulle nie my segsman gemaak nie.
> Hulle praat nie namens my nie.
> Hulle kan my uitnooi om saam met hulle te stem of nie, maar hulle kan
> nie namens my praat nie.
> Ek behoort nie aan hulle nie.

Om eerlik te wees, ek het nog nooit veel ooghare vir die Broeders en
die Ridders gehad nie. Ek weet ook dat hulle nie namens die Afrikaner
kan praat nie. Hulle kan wel se "Ons as Afrikaners..". Dit het egter
nog niks te make met of hulle "oop" is nie.

Oor die Broeders se geheime agendas ens. Wat maak dit saak as hulle
geheime agendas het. As hulle dit tot uitvoer bring, se dit nie maar net
hoe onnosel die res van ons is nie. As broeders mekaar onregverdiglik
bevoordeel deur van hulle lede voor ander aan te stel en poste. Beteken
dit nie maar net dat die res van ons maar teen hulle kan diskrimineer
nie. Wat ek probeer se, ek dink hulle het die reg om hulle geheime
agendatjies op te stel. Die res van ons kan hulle mos maar heeltemaal
ignoreer.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1835): [ «    1654  1655  1656  1657  1658  1659  1660  1661  1662  1663  1664  1665  1666  1667  1668  1669    »]
Tyd nou: Di. Jun. 02 06:45:30 UTC 2026