Toe ek nou die dag lees dat Generaal Constand
Viljoen saam met ander vir President Mandela gaan
vra vir 'n verlenging van die Waarheidskommissie
se mandaat, toe besluit ek ek gaan hom byvoeg by
my kortlys van helde. Daar is nou 'n ware leier, reken
ek. 'n Man vir wie mense wil volg. 'n Man wat glo,
as hy besluit het daartoe, die Afrikaner tot geweldple-
ging kon gelei het teen die totstandkoming van die
nuwe bedeling in SA. 'n Man wat die demokratiese en
vredespad gekies het. 'n Man wat, volgens 'n artikel oor
hom in "De Kat," deur sommige A.N.C. lede "Mandela's
blue-eyed Afrikaner boy" genoem word. "He is a true
new South African," sê Kaizer Nyatsumbe, politieke
redakteur van "The Star."
Viljoen vertel in die onderhoud dat hy besef het
dat sy mense baie meer deur geweld sou verloor as deur
onderhandeling, dat oorlog nie die uitweg was nie. Hy
vertel dat toe hy Nelson Mandela die eerste keer ontmoet
het,Mandela vir hom gesê het dat hulle twee moet probeer
verhoed dat daar konflik tussen die Afrikaner en African
kom. Wat 'n geluk dat SA op dieselfde tydstip twee sulke
leiers gehad het. Saam met nog twee ander wat ek groot
respek voor het : Beyers Naude en Bishop Tutu. Toe ek
op die televisie Mandela se inswering as president sien,
merk ek hoe hy net sy hand so op Beyers Naude se skouer
plaas, maar niks sê nie. Maar op daardie oomblik was
daar 'n blik van sulke saligheid op Beyers Naude se gesig,
dat ek besef: dis nou wat hulle "hemel" noem.
my vrou se naam is Yolande
sy is 'n vrou
klein en getrou
maar getrain
haar hare is swart
haar oë mispelbruin
haar neusie is plat
en haar mond 'n rooiborsie
gestol in die vlug
agter haar tande
hang die vleesklok van 'n vreemde land
Yolande Yolande gee my jou hande
ek het jou getrou
jy is my vrou
- en al julle vraatsige oë, Here, kakkerlak
vir spek en boontjies oor my landkaart
as julle verwag, onnosele age, dom donders
dat ons my vrou vir julle slag en rangskik
in die beddens van julle verbeelding
dis ons twee wat lag -
(my vrou en ek)
om af te rond:
haar ore is dus kerke
haar hande is soos wyn
haar voete is meesterwerke
roosblaar en klein konyn
sy dra vyf tone aan elke voet
worsies spek en bloed
van die beste in die land
my Yolande
hier kom sy nou
my Vrou
>> Leendert lees Huisgenoot!
>
> Soms - onder andere.
> Daaruit weet ek dat die gemiddelde bydrae hier (aanhalings uitgesonder) op std
> 5 leesvlak is - soos Huisgenoot.
Dis nou 'n briljante idee. Kom ons verander die titel van hierdie ng na
alt.huisgenoot! Vir diegene wat nie saamstem nie, kan ons altyd alt.dekat
en vir die jagses onder ons alt.loslyf ook begin. Shame, nou kan ons nie
meer alt.suid-afrikaan begin nie. En vir die suits onder ons is daar
natuurlik alt.finansies&Tegniek.
Aan allen die geïnteresseerd zijn in streekbieren of bier in het
algemeen: Bezoek mijn page http://uc2.unicall.be/fgeerts en volg de
nieuwe bierlink.
Een toast op het nieuwe jaar ;-)
cya,
\\//
(oo)
---oO-()-Oo----------------------------
Filip Geerts
City: Brugge Belgium Europe
E-mail: fge...@unicall.be
Homepage: http://uc2.unicall.be/fgeerts
---------------------------------------
the language well and have never really thought of it as a 'language' but[/color]
> rather a means to make those who cannot speak english understand me..>>>
OK. You asked for it.
Voortaan korrespondeer ons net in Afrikaan, ou swaer.
Jou "vraag" is terloops nie werklik 'n vraag nie. Vra 'n vraag en ek
sal antwoord.
ppl might just think I mean something harmful - and who am I to upset the[/color]
> boat, really?) than afrikaans speaking people (once again, in general)? >>
Jy het waarskynlik - as jy ooit in SA gebly het - altyd NP of KP
gestem hoewel jy groot Engelse liberale praatjies op die sypaadjie
gemaak het. Jy dink reg daarvoor.
> On 5 Jan 1997 08:09:14 GMT, wrote:
>
> dui
>> dat dit geensins korrek is om te se dat die SADF n militere nederlaag gely
>> het nie.Dit is maklik om nou uit die oog te verloor wat die politieke situasie
>> was.>>>
>
> Dis nou Jannie G was so se.
> Wat laat my dink hy sal so se?
> Wat laat my dink hy moet so se?
Wat het my laat dink jy sou so sê? :) Feite is feite ou pellie!
> 2. Die SAW het op hulle moer gekry in Suider-Afrika. Hulle het soveel
> veldslae gewen, maar die oorlog verloor. Die oorlog was om apartheid
> in te hou en die "kommuniste" uit te hou.
Yup dit was maar 'n losing battle van die begin af. Maak nie saak wat die SAW
gewen het nie, op die ou einde 'We won the fight but lost the war'! Op die
grong het die SAW die oorlog gewen, maar op moraliteit en polities die geveg
verloor. Mors van geld en lewens? Wat was die opsies?
In Article, writes:
>
> Nou daar het jy dit nou. Geen wonder daardie jong
> Afrikanerseuns was so goed met die swepe daar in
> Soweto in 1976 nie, dieselfde jong manne wat ons op
> TV bevele in Afrikaans hoor uitblaf het, en ons laat
> besluit het om ophou Afrikaans te praat. Nou hoor
> ons Mandela dit somtyds praat, en die premier van
> Mpumalanga dig daarin, en nou voel ons weer so
> lekker oor die taal.
> gloudina
>
Jy het Afrikaans afgesweer omdat dit die taal van die onderdukker is/was. Wat
van die mense daar op die parade, wat die Blomme verkoop daar langs die OK
Bazaars in Adderley Straat. Mense wat ten spyte van al die onderdrukking nog
steeds Afrikaans praat. Wat soos Matthews Posa in Afrikaans dig? Om Afrikaans
praat af te sweer as jy nie 'n publieke figuur is nie klink vir my maar soos
poep teen donderweer. Het julle seker bleddie goed laat voel ne! ( En ek wed
weer elke keer as jy daaroor breg in die nuusgroep!) Seker soos ek voel as ek
die klein swart seuntjie met die loop neus by die robot twee rand gee, of nie
my TV liksens betaal nie.