Die pulp wat uitgevoer word is eintlik niks minder as "admin" papiere wat
verwerk word om korrupsie ondersoeke te vermoeilik.
Die klossies waarvan jy praat, het ook iets te doen met " inskroef hare " en
die fyn blaartjies is ordentlik soos ek.
--
Mafuta Sefebe
Interessant hoe die HAT gesuiwer is om meer politiek korrek te wees! (Of
meer Godvresend, soos Gloudina dit miskien sou stel.)
HAT (Derde uitgawe, 1994) sv. "korrelkop":
Rusiemakerige, opvlieënde persoon: skoorsoeker: /Dit moet swaar wees om met
so 'n korrelkop saam te lewe/.
V: /Die vrou het 'n goeie verstand gehad...maar die man was 'n regte
korrelkop en onbeskof/ (1Sam. 25:3 NV).
HAT (Tweede uitgawe, 1979) sv. "korrelkop":
1. Rusiemakerige,opvlieënde persoon; skoorsoeker.
2. Ook korreltjieskop, kop met bossies inmekaargedraaide hare
(peperkorrels) soos die van Bantoes e.a.; ook, iemand met sulke hare.
WAT gee ook albei betekenisse soos die ouer HAT - met, natuurlik, vele
voorbeelde uit die literatuur.
Atlas` wrote in message ...
> Hallo daar
>
> Ek het nou al talle boodskappe gelees wat duidelik reaksies was op wat
> Gloudina gesê. MAAR ek sien nooit die oorspronklike artikels wat deur
> Gloudina geskryf is nie?
Lyk my jy ry op die Afrikaner se skuldgevoel en buit dit uit.
Ek is dood seker daarvan dat jy 'n baster is en geen kultuur van jou eie het
nie.
As die afrikaaner so laag is , hoekom verwerdig jy jou om eers 'n mening te
lig. Is jy nie veronderstel om beter te wees nie.
Dat mense soos Nico eerlik en opreg is, is vir jou 'n lekker perd om te ry,
maar ek dink jy het die perd nou dik litte gery.
Jy het geen aandeel daarin dat die land vandag is wat hy is nie. Ons wat nog
kans sien om die land te verander en te help waar ons kan word deur
waterkoppe soos jy afgeskied.
Ek het goeie rede om te glo dat jy oorsee sit en vandaar jou BASTER aanvale
doen op mense wat meer hier doen as jy. As jy so goed is , sluit aan by
ander NG's wat betrekking het op jou omstandighede en jou humor.....OOOOO ek
verstaan daar is nie sulke NG's nie.(ek is ook stupid soos jy)
Jy dink dat jy alleen reg is, en veroordeel almal rondom jou.....plaas
probeer jy mense help breek jy hulle af.
Regte houtkop.
Ek dink jy is kwaad vir jouself oor jy nie meer gedoen toe jy moes
nie........maar klim toe die naaste vliegtuig en sorg dat jy uit kom...van
waar jy oordeel die goeies en die slegtes. Regte lafaard(eienskap van 'n
baster).
eK DINK JOU PA WAS VERLEIF OP 'N MEID MAAR KON NIE DIE VERLEENDHEID HANTEER
NIE..
Daar is mense wat vandag nog verkramp is ....maar as hulle tot besef kom sal
hulle baie meer doen om te vergoed as jy en jou hele familie (voorsate en
nasate) ooit kan met daai kak " DNA gene " wat julle gekry het.
Ek dink jy loop rond daar oorsee en vertel almal hoekom jy die land uit is
oor die politiek ens ens...net om aanvaar te word in sekere kringe en
miskien nog 'n dop of twee verniet te kry...
Dis "OK" want jy het 'n minderwaardigheids kompleks (as gevolg van daai kak
"GENE").....
Miskien kan jy nog kom grond opeis van jou voor ouers (bloubal apies).....Of
Missing link tribe.
Ek is 'n nuwe generasie wat my verantwoordelikheid aanvaar soos baie Suid
Afrikaners bereid om daaraan te werk...maar mense soos jy wat apartheid
voorgee vir die wending wat jou lewe geneem het is totaal en al
onaanvaarbaar..,Jy is in beheer van jou eie lewe en as jy weghol en
geskiedenis daarvoor blameer is jy maar "plein" eenvoudig. (as gevolg van
daai kak "GENE").....
Ek persoonlik dink, jy het gegroei waar 'n hoer gepis het....
--
Mafuta Sefebe
| Ek opper beswaar teen die feit dat jy
| van die "gewone Afrikaner oogklappe"
| praat. Nou begin jy jou gal braak op
| die "Afrikaner." Daar was duisende en
| duisende Afrikaners wat nie met
| oogklappe rondgeloop het nie
...en miljoene het wel. Die hele land se Afrikaners het rustig geleef en
slegs 'n minderheid was ekstreem. Ek sê nie ons was reg nie, Gloudina,
maar ek het nog altyd volgens my gewete geleef en ek is tevrede met my
sieninge wat ek nog altyd gehad het volgens die insette wat in elke
tydgleuf vir my beskikbaar was. In dieselfde omstandighede sal ek weer
dieselfde sieninge handhaaf.
, wat gesien
| het dat 'n sekere soort Afrikaner begin
| heul het met riff-raff
klink of jy praat van die Karel Niehause en Jill Marcusse van die lewe
en 'n reign of
| terror in Suid-Afrika bewerkstellig het.
| Sommige, soos Bram Fischer, het hulle
| lewe afgel^e in diens van die waarheid.
... so edel ...!
| Sommige soos Beyers Naude het met geloof
| dat die reg en die waarheid altyd sal
| se"evier sy dae onder huisarres deurge-
| bring.
En voor die kommisie jammer gesê vir wat hy gedoen het. Ons moes dus aflei
dat hy ook maar dink hy was al die tyd verkeerd - het nooit volgens sy eie
oortuigings gehandel nie - ander sal dit mos nie nodig wees om jammer te sê
nie.
Sommige van ons het SA verlaat. ... so stert tussen die bene ....
Dankie tog, die land was defnitief 'n beter plek vir die van ons wat daar
agtergebly het.
| Goddank, jou tipe "Afrikaner" sal nooit
| weer in kontrole wees nie.
Hier het jy al weer 'n idee aan die verkeerde stert beet! Maar ek het dit
geniet om jou siel so uit te trek, en tot jy begin mooi dinge sê en
positief word, gaan ek aanhou om jou op jou menige foutiewe redenasies te
wys.
Kom ek vertel jou nou mooi waar ek staan -
Ek haat geen ander ras nie.
Ek is 'n teestaander van die huidige regering in SA.
Ek dink swart mense in die algemeen kan nie die verantwoordelikhede van 'n
westerse tipe regering aan voldoen nie, tyrwyl hulle al die voordele
daarvan wil geniet.
Ek is bly die bewind van die vorige regime is in SA be-eindig.
Ek is bly dat ons uiteindelik van die "oogklap lewe" van die NP bewind kon
ontsnap, hoewel die lewe wat ons toe gehad het lekker was (ignorance is
bliss).
Ek het JA gestem in die referendum wat al die veranderinge in die land
versnel het.
Ek dink ek is minder van 'n rassis as jy, Gloudina. Jy het reeds aan ons
bewys met vorige skrywes dat jy die paar nie-blankes in Kanada pertinent so
raaksien dat jy dink hulle is sommer baie meer.
Vertel ons bietjie meer van jouself, Gloudina - ek daag jou uit om die
waarheid te vertel.
Kan iemand vir my die naam gee van 'n boom wat in
Suid-Afrika gebruik word vir mynstutte. Ek dink dis
'n lid van die mimosa-familie, en ek dink hulle kweek
dit teen die hange van die berge wat die Laeveld van
die Ho"eveld skei. Ek dink dis ook die soort hout
waarvan die pulp uitgevoer word na Kanada vir die
maak van rayon.Sover ek kan onthou het dit fyn
blaartjies en geel klossies vir blomme.
Ek dink jy dink aan die Swartwattel, Acacia mearnsii, wat oorspronklik van
Australië ingevoer is. Die bas is gebruik in leerlooiery. Dit het 'n
absolute pes geword, en pogings word nou aangewend om hom uit te roei. Dit
dien ook as werkskeppings- en watervoorsiening projekte.
Deesdae word hoofsaaklik gebruik gemaak van bloekomstutte, Eucalyptus spp.
Wattel groei te krom en skeef om effektiewe mynstutte te maak.
Groete
Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
@igs.net wrote in message ...
>
> Kan iemand vir my die naam gee van 'n boom wat in
> Suid-Afrika gebruik word vir mynstutte. Ek dink dis
> 'n lid van die mimosa-familie, en ek dink hulle kweek
> dit teen die hange van die berge wat die Laeveld van
> die Ho"eveld skei. Ek dink dis ook die soort hout
> waarvan die pulp uitgevoer word na Kanada vir die
> maak van rayon.Sover ek kan onthou het dit fyn
> blaartjies en geel klossies vir blomme.
>
> Gloudina Bouwer
Ek het nou al talle boodskappe gelees wat duidelik reaksies was op wat
Gloudina gesê. MAAR ek sien nooit die oorspronklike artikels wat deur
Gloudina geskryf is nie? Hoekom kan my nuus "server" nie haar
boodskappe optel nie en wat is die oplossing? Dis is nie eintlik dat
ek spesifiek haar artikels wil lees nie, maar ek neem aan dat ek
seker baie ander oorspronklike artikels van ander ook so mis.
Enige raad?
Atlas`
============================================
Please remove NOSPAM in front of @ to reply
Homepage: http://www.TheOffice.net/brynie