Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

MODERNE VOEDSELVERWERKINGS MASJINERIE!

Di., 17 Maart 1998 00:00

Vir aandag: Alle Suid & Suider Afrikaanse voedselmaatskappye!

Ons is die Suider-Afrikaanse verteenwoordigers vir verskeie Italiaanse voedsel verwerkings maatskappye, veral vir die verwerkings van :-

1. Vrugte,
2. Groente,
3. Melk,
4. Kaas,
5. Yoghurt,
6. Vrugtesappe,
7. Roomys,
8. UHT melk,
9. Vleis (wit & rooi) verpakking,
10. Verkoeling,
11. Oonde
ens.

Die maatskappye wat ons verteenwoordig vervaardig hoogstaande toerusting en word in al die kontinente deur duisende tevrede kliente gebruik. Al die toerusting is onderworpe aan die strengste
kwaliteit kontrole en word met trots vervaardig deur uiters toegewyde vakmanne met baie jare ondervinding.

Baie van die toerusting word deur van die wereld se voorste voedselmaatskappye gebruik, o.a. Nestle, Bonduelle, ens.

Vir volledige inligting, gaan na:-

http://www.freeyellow.com/members/southern-cross

Vriendelike groete!

--------------------------
EMC le Grange :-)
Le Grange Commodity Trading cc.

Ruil, koop & verkoop | 0 kommentare

Re: Johannesburg 1997 (Nie deue Ferdie Greyling)

Ma., 16 Maart 1998 00:00

In article , Use-
Author-Address-Header@[127.1] says...

>
> lots of kuk, and more kuk
>

RODVELMKA

(rol op die vloer en lag my kop af, wat anders?)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

AG NEE! Not some more squirrel shit!

Ma., 16 Maart 1998 00:00

Die eekhoring is 'n morsige diertjie wat baie mis.

(pun intended)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Shame on you (ANC)

Sa., 14 Maart 1998 00:00

Seker nie besig met jou P.HD in Engels nie, ne' ?

Mafuta Sefebe wrote in message ...
> 2 murderers is set free who murdered a capetown woman on a barbaric manner
> without a trial.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Afrikaans-German

Sa., 14 Maart 1998 00:00

I am looking for a Language course Afrikaans-German. Are there any books
available.
Karl Klaey

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Eerste in die wereld

Sa., 14 Maart 1998 00:00

Met die slim swart mense is dit seker vir Gloudina en ander onaangenaam om
te verneem dat ons eerste in die resies is met AIDS.

LEKKER OU ZULU LOSLYF. Viva Sarafina II...

Ek sal ook 'n brief voorle wat se dat :Crime" aan die toeneem is,gedateer
10/03/98.

--
Mafuta Sefebe

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Afrikaans MSword spell toetser

Sa., 14 Maart 1998 00:00

Hallo almal

Kan iemand my dalk vertel waar ek 'n Afrikaans spell toetser vir MSword in
die hande kan kry.

Ek will ook graag weet van Suid Afrikaanse "Internet Search engine" - Ek
weet net van http://www.ananzi.co.za

Dankie
Kenton
rea...@smartnet.co.za

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

"Blommekykers" deur GEORGE WEIDEMAN

Vr., 13 Maart 1998 00:00

Some more shit ... when are you going to publish something decent?

Squirrel

Prosa & poësie | 0 kommentare

"Son op jou tong" deur CHARL DURAND

Vr., 13 Maart 1998 00:00

THAT BLOODY DOES IT.....

shove your stupid poems up your arse.

Are you mentally challenged dickhead

Squirrel

Prosa & poësie | 0 kommentare

Besluite

Do., 12 Maart 1998 00:00

BESLUITE

Ongebore besluite lê nog diep in jou hart
Onseker oor die onbekende en bang vir smart
Oorwegings maal en draai in jou hart
Nogsteeds onseker, nogsteeds verward.

Jy dwaal deur die gange van jou gedagtes
Le� gange waarin jy vasgevang is.
Luister na wat jou verstand vir jou sê
Jou hart is vol emosie en wil nie doen wat jy wil hê.

Staan op, maak 'n besluit
Kom uit hierdie gemors uit.
Saam met besluite kom verantwoordelikhede
Maar dit kan gedoen word met gebede.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    1433  1434  1435  1436  1437  1438  1439  1440  1441  1442  1443  1444  1445  1446  1447  1448    »]
Tyd nou: So. Mei 17 19:46:30 UTC 2026