My liewe vriende,
Waar mense daagliks moet veg om voortbestaan het hulle nie
geld en tyd vir tierlantyntjies en sagte handskoene nie.
Die lewe in Afrika is ongenadiglik hard.
Lewens is goedkoop en brood is duur.
Mense het nie tyd om oor die verlede te tob nie,
die lewe gaan aan.
Daarom dink ek die Waarheidskommissie is 'n flop.
Dit is 'n flop om te dink dat belydenis en vergifnis en
berusting by almal byval sou vind.
Dit was te polities-korrek om te verwag
dat in Afrika wat dikwels wreed en hard en ongenadig is,
so 'n naiwe idee sou werk. Op die ou end het dit
niemand tevrede gestel nie. Dieselfde met die doodstraf se
afskaffing: dit hoort nie in Afrika nie, nie nou nie.
Die grootste fout wat die ANC gemaak het is om te dink dat
Afrikaners en hul leiers berou oor hul NP-apartheid verlede sal toon.
Afrikaners is te hardegat en politici erken nooit hul foute nie.
Die algemene indruk wat ek kry is dat Afrikaners gatvol is
vir die Waarheidskommissie of ernstige probleme daarmee het,
(soos dat dit "eensydig" is ens. - lees maar net Die Burger)
Die ANC was onnosel om iets anders te verwag.
Die meeste afrikaners is nie bereid om verantwoordelikheid
te aanvaar vir wat die NP-apartheidsregering gedoen het nie,
("dit was nie ons nie, dit was die politici")
Maar nie eers hul leiers is bereid om verantwoordelikheid te
aanvaar nie (Pik, PW ens), wat nog te se van jammer of skuldig
voel. Die een lieg soos die ander, bv. die patetiese
leuens dat hulle nie geweet het dat om ANC mense te laat "elimineer"
het beteken om hul te laat doodmaak nie. Om van Winnie se leuens
en gebrek aan berou nie eers te praat nie.
Inteendeel, mense soos Pik (wat 'n gewilde program
gehad het op Punt geselsradio) en PW, wat ewe minagtend die
kommissie ontduik, word deur baie nou beskou as helde
wat "onnodig vervolg" word.
Die ANC moes eenvoudig die politici van die ou regering
in die tronk smyt (robbeneiland) en 'n vinnige verhoor/teregstelling
hou vir die wat hul vergryp het aan boosaardighede.
En dan ophou: wat dan klaar is is KLAAR.
Hulle moes gemaak het wat mens van oorwinnaars verwag:
maak skoon en begin opnuut, herskryf die geskiedenis.
Daar word nie van die kat verwag om aan die muis genade te betoon
nie, en 'n leeu vreet nie gras nie. Nie in Afrika nie.
Maar die ANC het besluit hulle sal probeer goed en genadig wees
en die westerse wereld wys dat hul nie soos hul voorgangers is nie
Dit het nie gewerk nie.
Die swartes is nie tevrede nie, die blankes hou nie op kla nie,
die oud-politici en moordenaars kom weg met alles, en almal
is of ontevrede of hartlik gatvol vir die hele ou storie.
Vriendelike groete
NS: Kon dit anders ? eintlik nie...... Die bybelse vergewe en bely
is maar die beste.
> Die ANC moes eenvoudig die politici van die ou regering
> in die tronk smyt (robbeneiland) en 'n vinnige verhoor/teregstelling
> hou vir die wat hul vergryp het aan boosaardighede.
> En dan ophou: wat dan klaar is is KLAAR.
As hulle skuldigbevindings kon kry - anders sou hulle die beginsels wat
hulle voorgee om te huldig self verkrag het.
> Hulle moes gemaak het wat mens van oorwinnaars verwag:
> maak skoon en begin opnuut, herskryf die geskiedenis.
> Daar word nie van die kat verwag om aan die muis genade te betoon
> nie, en 'n leeu vreet nie gras nie. Nie in Afrika nie.
Jy is heeltemal reg. Wat jy buite rekening laat, is dat die ANC vreeslik
graag _nie_ wil wees soos die res van Afrika nie. Om die waarheid te sê, nie
baie ouens in die res van Afrika wil graag wees soos die res van Afrika nie.
'n Amerikaanse joernalis het onlangs op die Voice of America vertel hoe dit
in feitlik elke onafhanklike Afrikaland daaraan toe was in die
sestigerjare - diktatorskappe, waar alle media aan die staat behoort het, en
waar die Weste en die Oosbloklande gewedywer het om geld in te pomp om die
guns te wen van korrupte regeerders wat min of meer gedoen het wat hulle
wil - onhou jy Idi Amin?
Dinge het sedertdien veel verander in Afrika, was die oordeel van die
joernalis.
Dis natuurlik dieselfde argument wat Herman Gilliomee gebruik het toe hy tot
die slotsom gekom het dat SA vandag in 'n baie swakker toestand sou wees as
die boere in die vyftigs of sestigs die mag oorhandig het aan die ANC & Kie.
>
> Maar die ANC het besluit hulle sal probeer goed en genadig wees
> en die westerse wereld wys dat hul nie soos hul voorgangers is nie
Nee die ANC het dit nie "besluit" nie. As die ANC hom nie verbind het tot 'n
behoorlike, onderhandelde grondwet nie ('n wet van die vorige parlement,
onthou) sou hy (en ons) nou nog in die bos gewees het.
> Dit het nie gewerk nie.
> Die swartes is nie tevrede nie, die blankes hou nie op kla nie,
> die oud-politici en moordenaars kom weg met alles, en almal
> is of ontevrede of hartlik gatvol vir die hele ou storie.
Snaaks genoeg, skryf die ANC self die oorsaak hiervoor toe aan ander dinge
as jy - dinge soos hul eie onbevoegdheid (Mandela se uitspraak 'n week of
wat gelede - "Onthou, ons kom uit die bos om 'n sofistikeerde land te
probeer regeer"), korrupsie (ANC se algemene kongres vanjaar), ens.
Soos ons (en die ANC) hoër op in Afrika gesien het, word hierdie dinge nie
uitgeskakel as jy 'n verdelgingsbeleid uitvoer nie. Inteendeel.
Nee, wat, Galjoen. Die "oorwinning" was nie so eensydig as wat jy blykbaar
dink nie. Maar die ANC hou natuurlik daarvan as jy so dink.
Nadat ek 'n draai in Londen,Brussels,Frankryk en Amsterdam (lekker Zol
gerook) gemaak het het ek besef dat Suid Afrika is vir my.
Waar kan jy 15 minute lank ry en jou in die middel van die bosse bevind,
lekker vleis braai, kak praat en 'n dop steek.
Ek moet ook by voeg dat ons meisies maar sleg afsteek teen hul oorsese
gelyke.
Ons meisies is mos gebou (groot van been) om beeste en kallers vas te hou.
Daar in Londen sien jy meer mooi meisies op een dag as jou hele lewe in Suid
Afrika....shit...hulle is mooi...maar hulle laaik die darkies. Daar het ek
nou gesien dat dit is nie die mans wat vebastering aan help nie maar die
vrouens....vra maar enige een wat daar was of is.
Die Europeers is ons myle voor op ander gebiede soos gesondheid,maniere
ens...ens..maar ons kan kuier wat hulle nie kan doen nie.
Ok, met al die ongesonde kos kan 'n ou nog 'n "stroke" ook "score"..maar dan
moet ek ook by sê, dat die kanse dat jy aan geweld kan vrek is nog groter.
Verder is dit lekker om tussen my mense te wees...iets wat ander mense ons
beny.
Sommige wil hê dat ons moet skaam kry oor apartheid.Ek moet nou sleg voel
oor die stront wat 'n ander drol uit gedink het. ....Ander hol sommer skoon
land uit..Die beste stuurman staan aan wal.
Ons moet ook nugter dink oor die gemors waarin die land is, dis kwansuis ook
apartheid se skuld.
Ons is seker die enigste parlement waar daar dans passies uit gevoer voordat
gewerk word....sommige dink dis kultuur.....daardie banale dans passies wat
met ruk en skop bewegings, met 'n helse luide half Switserse judel. Benewens
die kabaal voor die kameras (soos 'n spieël vir 'n bobbejaan) is hulle
deurset nogal power gemeet teen hul energieke en luide kultuur openings
dans.
Maar nou ja....nog 'n dag nader aan my "pension"
Ek sal maar 'n stukkie grond bekom en my eie kaija daar opsit om in te bly.
Gloudina (mother superior) help met my foute asb.
Nadat ek 'n draai in London,Brussels,Frankryk en Amsterdam (lekker Zol
gerook) gemaak het het ek besef dat Suid Afrika is vir my.
Waar kan jy 15 minute lank ry en jou in die middel van die bosse bevind,
lekker vleis braai, kak praat en 'n dop steek.
Ek moet ook by voeg dat ons meisies maar sleg afsteek teen hul oorsese
gelyke.
Ons meisies is mos gebou (groot van been) om beeste en kalers vas te hou.
Daar in Londen sien jy meer mooi meisies op een dag as jou hele lewe in Suid
Afrika....shit...hulle is mooi...maar hulle laaik die darkies. Daar het ek
nou gesien dat dit is nie die mans wat vebastering aan help nie maar die
vrouens....vra maar enige een wat daar was of is.
Die Europeers is ons myle voor op ander gebiede soos gesondheid,maniere
ens...ens..maar ons kan kuier wat hulle nie kan doen nie.
Ok, met al die ongesonde kos kan 'n ou nog 'n "stroke" ook "score"..maar dan
moet ek ook by sê, dat die kanse dat jy aan geweld kan vrek is nog groter.
Verder is dit lekker om tussen my mense te wees...iets wat ander mense ons
beny.
Sommige wil he dat ons moet skaam kry oor apartheid.Ek moet nou sleg voel
oor die stront wat 'n ander drol uit gedink het. ....Ander hol sommer skoon
land uit..Die beste stuurman staan aan wal.
Ons moet ook nugter dink oor die gemors waarin die land is, dis kwansuis ook
apartheid se skuld.
Ons is seker die enigste parlement waar daar dans passies uit gevoer voordat
gewerk word....sommige dink dis kultuur.....daardie banale dans passies wat
met ruk en skop bewegings, met 'n helse luide half switserse judel. Benewens
die kabaal voor die kameras (soos 'n spieël vir 'n bobejaan) is hulle
deurset nogal power gemeet teen hul energieke en luide kultuur openings
dans.
Maar nou ja....nog 'n dag nader aan my "pension"
Ek sal maar 'n stukie grond bekom en my eie kaija daar opsit om in te bly.