Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Two 'robbers' killed

Di., 06 Mei 2008 14:06

"Dave" skryf in boodskap news:0nvm149cqhnj0lsf1lvjhmnh3vbiv77foi@4ax.com...
>
>
> Two 'robbers' killed
> 2 May 2008, 17:39
>
> Related Articles
>
> * Two arrested for burglary
> * Fight-back farmer kills midnight attacker
>
> Two robbers were shot dead by their intended victims in a house in
> Lenasia South on Friday morning, said Johannesburg police.
>
> Inspector Mpho Kgasoane said the men struck at about 3am, confronted a
> couple, their in-laws and five children.
>
> "The men demanded jewellery, money and cellphones," she said.
>
> "The owner of the house and his father-in-law were tied up, while the
> wife and mother-in-law were taken to the kitchen in an attempt to rape
> them."
>
> Kgasoane said the home owner untied himself and his father-in-law and
> they fetched their firearms.
>
> "They shot randomly at the robbers and both died on the scene.
>
> "The father-in-law was accidentally injured by one of the shots and
> was taken to hospital in a stable condition," she said.
>
> Police were investigating cases of house robbery and murder. - Sapa
>
Spytig dat dit nie elke keer so afloop nie!
NO TRESPASSING VIOLATERS WILL BE SHOT SURVIVORS WILL BE SHOT AGAIN

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Marco Borsato overvallen

Di., 06 Mei 2008 10:20

De set van Marco Borsato's film Wit Licht, in de Zuid-Afrikaanse stad
Pretoria is overvallen. Dat vertelde producent Chris Brouwer maandagavond in
het radioprogramma Met Het Oog Op Morgen. De volkszanger bleef ongedeerd.

De overvallers hadden het gemunt op een huis in Zuid-Afrika waar
crewleden van de productie sliepen. Sinds de overval, die aan het begin van
de draaiperiode plaatsvond, lopen op de set doorlopend extra bewakers rond.
Of er ook daadwerkelijk iets buit gemaakt is, wilde Brouwer niet zeggen.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

NASA en God

Di., 06 Mei 2008 06:22

Hier is nog iets wat iemand vir my gestuur het wat ek nogal interesant
gevind het. Jammer dit is in Engels maar ek glo julle sal nie omgee nie.

------------------------------------------------------------ ------------------------------------------------------------ --------

For all you scientists out there and for all the students who
have a hard time convincing these people regarding the truth of the Bible,
here's something that shows God's awesome creation and shows that He's still
in control.

Did you know that the space program is busy proving that what has been
called "myth" in the Bible is true? Mr. Harold Hill. President of the Curtis
Engine Company in Baltimore Maryland and a consultant in the space program
relates the following development:

I think one of the most amazing things that God has for us
today happened recently to our astronauts and space scientists at Green
Belt, Maryland

They were checking the position of the sun, moon, and planets out in space
where they would be 100 years and 1000 years from now. We have to know this
so we won't send a satellite up, and have it bump into something later on
its orbits. We have to lay out the orbits in terms of the life of the
satellite, and where the planets will be so the whole thing will not bog
down.

They ran the computer measurement back and forth over the
centuries and it came to a halt. The computer stopped and put up a red
signal, which meant that there was something wrong either with the
information fed into it or with the results as compared to the standards.

They called in the service department to check it out and they said.

What's wrong?" Well, they found there is a day missing in space in elapsed
time. They scratched their heads and tore their hair.

There was no answer.

Finally a Christian man on the team said. "You know, one time I was in
Sunday school and they talked about the sun standing still".

While they didn't believe him they didn't have an answer either.
So they said, Show us".

He got a Bible and went back to the book of Joshua where they found a pretty
ridiculous statement for any one with "Common sense".

There they found the Lord saying to Joshua, "Fear them not. I have delivered
them into thy hand: there shall not a man of them stand before thee". Joshua
was concerned because he was surrounded by the enemy if darkness fell they
would overpower them. So Joshua asked the Lord to make the sun stand still!

That's right - "The sun stood still and the moon stayed---and
hasted not to go down about a whole day!"

The astronauts and scientists said. "There is the missing day!"
They checked the computers going back into the time it was written and found
it was close but not close enough. The elapsed time that was missing back
Joshua's day was 23 hours and 20 minutes - not a whole day.

They read the Bible and there it was "about (approximately) a day"

These little words in the Bible are important. But they were
still in trouble because if you cannot account for 40 minutes you'll still
be in trouble 1 000 years from now.

Forty minutes had to be found because it can be multiplied many times over
in orbits. As the Christian employee thought about it, he remembered
somewhere in the Bible where it said the sun went

BACKWARDS.

The scientists told him he was out of his mind, but they got out the Book
and read these words in 2 Kings. Hezekiah, on his deathbed, was visited by
the prophet Isaiah who told him that he was not going to die. Hezekiah asked
for a sign as proof.

Isaiah said "Do you want the sun to go ahead 10 degrees?"
Hezekiah said it is nothing for the sun to go ahead 10 degrees, but let the
Shadow return backward 10 degrees." Isaiah spoke to the Lord and the Lord
brought the shadow 10 degrees BACKWARD! Ten degrees is exactly 40 minutes!
Twenty three hours and 20 minutes in Joshua, plus
40 minutes in Second Kings make the missing day in the universe!

Isn't it amazing? Our God is rubbing their noses in His Truth!

References: Joshua 10:8 and 12.13; 2 Kings 20:9-11

Geloof & kerksake | 41 kommentare

Van die rol geskrap

Ma., 05 Mei 2008 17:24

die saak is toe van die rol geskrap
want die anklaer het nie by die hof
opgedaag nie en buitendien het die
lëer, tipies, weggeraak.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Vir Torreke

Ma., 05 Mei 2008 08:02

Hi Torreke

Iemand het vir my die link gestuur http://www.av1611.org/hell.html. Moet se
dit was redelik interesant maar ek kan net nie myself sover kry om saam te
stem dat die hel onder die aarde is nie. Hoop jy kan vir my dit beter uitle

Groete

Riaan

Koeitjies & kalfies | 16 kommentare

" Kontras " deur A.D. KEET

So., 04 Mei 2008 13:39

Kontras
Kersmis 1914

A.D. Keet

Wit is die wêreld,
Wit van die sneeu;
Bokant die water
Sweef daar ‘n meeu.
Blou is die hemel,
Nergens ‘n wolk;
Oral is vrede
Rondom die kolk.

Spierwitte wêreld,
Diep in jou siel
Sug jy en smag jy
Om te verniel;
Skyn is jou vrede,
Donker jou hart.
Jy is maar bly oor
Ander se smart!

Prosa & poësie | 0 kommentare

Hierdie is Afrika

Sa., 03 Mei 2008 15:24

Vandag se Beeld op Bl. 7
Een bladsy, drie verskillende berigte - die opskrifte lees sò:

Hoë, omstrede verhogings ná  kuratorskap
**********************************
Skaars vier weke nadat die Thaba Chweu - munisipaliteit in Lydenburg
se kuratorskap van die afgelope drie jaar opgehef is, het die raad
stewige verhogings vir sy topbestuur goedgekeur.

Die raad het, ten spyte van ernstige teenkanting van die DA, 'n
verhoging van 10% aan die ses topamptenare van die raad toegestaan.
Die verhoging is terugwerkend tot September 2007.

Byna 'n jaar en onnies wag steeds op geld
*********************************
(hierdie is vir geld wat onregmatig van hul salarisse afgetrek is.)

Die werkers nog glad nie vanjaar betaal
********************************
(Hierdie gaan oor werknemers by 'n kollege in Tzaneen wat die afgelope
vier maande nie salarisse ontvang het nie.)

ns.
Van geld gepraat, ek wonder wat kos petrol in Zim

Nuus | 0 kommentare

Jong pa van 2 sterf vir R300, selfoon

Sa., 03 Mei 2008 14:09

Jong pa van 2 sterf vir R300, selfoon
May 02 2008 08:57:43:887PM - (SA)

Hilda Fourie

'n Pa van twee kleuters is, minder as 50 m van sy ouerhuis af, 15 keer
deur rowers geskiet vir R300 en 'n selfoon.

Mnr. Ansen van der Colff (24) van Eersterust, Pretoria, is eergister
omstreeks 20:00 op die toneel dood.

Sy vrou, Nora (23), wat vyf maande swanger is met hul derde kind, het
gesê haar man was op pad na sy ouerhuis en het by die bank gestop om
geld te trek.

"Hulle het geskiet om hom dood te skiet. Vir R300 en 'n selfoon," het
sy gesê.

"Ek het niks wraak nie. Ek wil net weet hoekom. Hy het niemand gepla
nie. Hy was nie deel van bendes nie. Ek was sy tjommie."

Me. Rolisha van der Colff (23), Ansen se suster, het gesê sy het in
die straat gestaan en vir haar broer gewag toe sy sien hoe op iemand
geskiet word.

Sy het agter 'n muur gaan wegkruip en gehoor hoe nog 14 skote op die
persoon geskiet word.

Min het sy geweet dit is haar broer op wie drie rowers losgebrand het.

"Voor die winkel (wat minder as 50 m van hul huis af is) het ek gesien
hoe iemand geskiet word en hoe iemand op die pad val," het Rolisha
gesê.

"Die man van langsaan wat 'n opsigter by die winkel is, het
uitgehardloop en hy is ook geskiet. Ek het in ons erf ingehardloop en
agter die muur weggekruip.

"Toe het ons die skote gehoor. Daar was 15 skote. My familielede het
teruggehardloop om seker te maak dit is 'n lyk. Ek het die polisie
gaan bel.

"My familie het toe vir my kom sê dit is my broer wat daar lê.

"Ek het nog gehoor hoe skree hy vir die ouens (wat op Ansen losgebrand
het): 'Wat maak julle!' voordat die geweerskote op hom afgegaan het,"
het sy gesê.

Die Van der Colff-familie het gesê Ansen se dood het niks te doen met
bendegeweld wat die laaste tyd hoogty vier in Eersterust nie. Volgens
hulle hou sy dood ook nie verband met die twee jong mans wat verlede
week, in teregstellingstyl, sowat 1 km van die Van der Colffs se huis
af doodgeskiet is nie.

Hulle het gesê hy is doodgemaak vir geld vir dwelms.

Benewens sy vrou en suster laat Ansen ook sy pa, Robert (55), ma,
Lillian (49), broers Shane (32) en Randahll (27), en twee seuns, Jade
(6) en Ruth (1), agter.

Die begrafnisreëlings is nog nie getref nie.

http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2315888,00. html

Nuus | 0 kommentare

Drie keelaf gesny

Sa., 03 Mei 2008 14:07

Drie keelaf gesny
May 02 2008 09:19:36:983PM - (SA)

Lyk word uitgedra. Foto: Johann Hattingh

Magdel Fourie

'n Vrou in 'n rolstoel, haar man én haar versorger is gisteroggend
grusaam in hul huis in Florida in Roodepoort aan die Wes-Rand keelaf
gesny.

Hul dogter het kort daarna, met die bedoeling om vir haar ouers in
Beaconstraat naby die Flora-winkelsentrum te gaan “hallo sê”, op hul
verminkte lyke afgekom.

Mev. Hettie Bakersma (57) se lyk is gevind waar sy op haar sy langs
haar motoraangedrewe rolstoel in die sitkamer gelê het.

Me. Elsje Wouda (40), haar versorger, het net enkele meter weg ook
dood op die bank gelê.

Die lyk van Bakersma se man, Douwe (57), 'n dosent aan die Krugersdorp
Tegniese Kollege, het in die voorportaal teen 'n oop voordeur gelê.

Al drie is keelaf gesny, het kapt. Siphiwe Ndlovu,
polisiewoordvoerder, gesê.

Volgens Beeld se inligting het die aanval omstreeks 07:00 gisteroggend
plaasgevind.

Ook mev. Bakersma se ma, me. Jopie Durieux (83), het bloeiend met
ernstige steekwonde aan haar nek en buik op die sitkamervloer gelê.

'n DVD genaamd The Ladykillers het nog onheilspellend in die
DVD-speler in dié vertrek gedraai.

Durieux is in 'n kritieke toestand na die nabygeleë Flora-kliniek
gejaag.

Maar met niks wat tot dusver uit die huis vermis word nie, is die
motief vir dié gru-moorde nog duister, het Ndlovu bygevoeg.

Daar blyk ook geen gedwonge toegang te gewees het nie.

Beeld het wel betroubaar verneem die aanvaller was moontlik aan die
egpaar bekend en het dalk in 'n stadium in hul tuin gewerk.

Me. Hiltje Bakersma (29) en mnr. Shannon Kriel, haar verloofde met wie
sy later vanjaar gaan trou, het kort ná 13:00 op dié gru-toneel
afgekom, het Kriel gister gesê.

Die egpaar se jongste seun, Douwe (25), het ook geskok van buite die
huis die toneel aanskou.

“Hulle was die nice ste mense, sulke ongelooflike oprégte Christene.
Ek kan nie dínk hoe kon iemand só iets aan h?lle kon doen nie,” het
me. Linda van Coppenhagen, 'n vriendin van Douwe Bakersma jr., in
trane gesê.

Douwe Bakersma jr. tree oor 'n maand as baritonsanger op in Don
Pasquale, 'n opera deur Donizetti, wat in die Musaion by die
Universiteit van Pretoria opgevoer word.

Mev. Bakersma was jare lank in 'n rolstoel sedert haar been weens
kanker geamputeer is.

Sy het ook ernstige artritis in haar hande gehad.

Dít was nie die enigste trauma wat die vermoorde egpaar se kinders
vandeesweek moes deurmaak nie.

Hul ouma aan vaderskant wat oorkant die straat van die vermoorde
Bakersmas gewoon het, is Maandag weens kanker dood.

Die egpaar het nog 'n seun, Jan, en 'n dogter, Anneke.

Teen druktyd was Durieux steeds kritiek, maar stabiel.

http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2315899,00. html

Nuus | 0 kommentare

N1: Busse, vragmotors en ander padvarke.

Di., 28 Julie 2009 07:03

Enige "normale" oggend tussen Atterbury en Olifantsfontein beteken ten
minste dat daar "Een stilstaande trok" en "Closed middle lane due to
an earlier accident" voorkom.

WIL DIE OUENS NIE BY DIE WERK OF BY DIE HUIS KOM
NIE??????????????????????????????

EK sien gereeld hoe busse, ja, 20-ton steeds-versnellende staal in
onbekwame hande tussen motors deurvleg om in die vinnige baan te bly
sit tot almal se frustrasie.

Kan die bestuurders die implikasie en betekenis van die "100"
plakkertjie insien? Ek twyfel.

Waar begin osn om hierdie situasie te beredder?

Koop ons groter en veiliger karre wat 'n bus se impak sal kan
weerstaan, trek ons almal Mauritius toe, waar busse sekerlik nie die
strand kan haal nie, of waag ons maar ons kanse tussen hulle wat aan
hulself die mantel van "Kings of the road" toeken?

Wiele | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    132  133  134  135  136  137  138  139  140  141  142  143  144  145  146  147    »]
Tyd nou: Ma. Feb. 02 16:43:58 UTC 2026