Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Hierdie is Afrika
Hierdie is Afrika [boodskap #117062] Sa, 03 Mei 2008 15:24
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Vandag se Beeld op Bl. 7
Een bladsy, drie verskillende berigte - die opskrifte lees sò:

Hoë, omstrede verhogings ná  kuratorskap
**********************************
Skaars vier weke nadat die Thaba Chweu - munisipaliteit in Lydenburg
se kuratorskap van die afgelope drie jaar opgehef is, het die raad
stewige verhogings vir sy topbestuur goedgekeur.

Die raad het, ten spyte van ernstige teenkanting van die DA, 'n
verhoging van 10% aan die ses topamptenare van die raad toegestaan.
Die verhoging is terugwerkend tot September 2007.

Byna 'n jaar en onnies wag steeds op geld
*********************************
(hierdie is vir geld wat onregmatig van hul salarisse afgetrek is.)

Die werkers nog glad nie vanjaar betaal
********************************
(Hierdie gaan oor werknemers by 'n kollege in Tzaneen wat die afgelope
vier maande nie salarisse ontvang het nie.)

ns.
Van geld gepraat, ek wonder wat kos petrol in Zim
Vorige onderwerp: Jong pa van 2 sterf vir R300, selfoon
Volgende onderwerp: Andre Brink oor misdaad in SA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:40:02 MGT 2024