Sien julle graag by Rock Garden, Covent Garden, Sondag 28 Maart
1 - 3 nm. of by Acoustic Cafe, Soho, Dinsdag 6 April 9nm.
Suid-Afrikaanse sangeres Madeline Milla tree daar op.
--
rana
Hoekom hoor 'n mens nooit meer die "wysheid" van jare gelede: "One man one
vote, once". Maak diegene wat destyds so seker was van hulle saak hulleself
nou gereed om hulle woorde te sluk?
In German, the spelling "Afrikaaner" (sometimes even "Afrikander") is
used in order to distinguish it from "Afrikaner", which is the German
word for an "African". I suppose that this spelling can also be found in
other germanic languages that use "Afrikaner" for "African", but I'm not
sure. A vowel combination like "aa" is very uncommon in German, and it
looks very "Dutch" to a German speaker. I suppose that's why someone has
once come up with this particular spelling.
Kyk, dis nou 'n ou wat ek jammer kry daardie. Die Russe het ou Lenin
ten minste in sy graf laat lê en hom toe gebalsem (ek verneem dit is
ook al 'n hele paar keer herhaal - die gebalsem). Maar Yeltsin het
hulle nou al klaar gebalsem - kyk mooi hoe lyk die ou op TV - ek is
seker hulle het so 'n stok in sy rug wat hom help regop hou ook - ek
kan net nie uitmaak hoe hulle sy mond laat beweeg nie. Miskien help
die Disney Studios daarmee..... Is net sy oë wat hulle nie meer veel
lewe in kan kry nie - vandat hy so paar jaar terug daardie riel op die
popkonsert gedans het, staan sy oë so stokstyf in sy kop....
> Kyk, dis nou 'n ou wat ek jammer kry daardie. Die Russe het ou Lenin
> ten minste in sy graf laat lê en hom toe gebalsem (ek verneem dit is
> ook al 'n hele paar keer herhaal - die gebalsem). Maar Yeltsin het
> hulle nou al klaar gebalsem - kyk mooi hoe lyk die ou op TV - ek is
> seker hulle het so 'n stok in sy rug wat hom help regop hou ook - ek
> kan net nie uitmaak hoe hulle sy mond laat beweeg nie. Miskien help
> die Disney Studios daarmee..... Is net sy oë wat hulle nie meer veel
> lewe in kan kry nie - vandat hy so paar jaar terug daardie riel op die
> popkonsert gedans het, staan sy oë so stokstyf in sy kop....
Selfs in hierdie kondisie het Yeltsin
meer politieke savvy as wat ou P.W.
Botha gehad het (onthou jy jy het vir
hom gestem?) En die VSA het self iemand
gehad wat president was terwyl hy al aan
die eerste fase van Altzheimers gely het.
Nancy Reagan moes vir hom herinner aan
woorde as hy daar staan en 'n blank trek.