Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Royleen - luister jy ?

Ma., 05 April 1999 00:00

Welkom by hierdie nuusgroep.

Tot nou toe nog was jy deurmekaar met mense wat die deur toestaan in plaas
van plaasneem op een van die vele gemakstoele in hierdie kamer. Noodwendig
sal jy op tone trap op pad binne toe na die gematigde geselskap wat hier
teenwoordig is maar moet jou nie steur aan al die geluide nie. Die pad na
die binnekringe van hierdie groep loop ongelukkig oor vele seer liddorings
en dis onmoontlik om hulle te mis !!!

Spandeer gerus tyd hier. Na 'n rukkie sal jy self agterkom wie's wie en af
en toe is daar gapings in die lawaai sodat mens darem 'n woordjie kan inkry.
Vanaf jou adres lei ek af jy is êrens in die Ooste van Oz (bigpond.com). My
oudste dogter en haar gesin is ook in daardie geweste.

'n Vinnige stukkie raad : Vermom jou E adres. In Outlook Express - kliek
op "Tools", selekteer "Accounts", kliek op die "News tab" en dan op
"Properties".
Verander dan jou E adres in die "window" wat daar aangetoon word. Die doel
hiervan is om "spammers" om die bos te lei. Party van ons hier teenwoordig
is nie te skaam om ons gesigte wys nie en gee dan altyd 'n leidraad na ons
regte adres - sien my eie voorbeeld hier onder........

Groete uit Namibië
Omie
jdej...@lagoon.iafrica.com.na
(Die water in my adres is om spammers te versuip)
(The water in my address is to drown spammers)
ICQ 26839292

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Het jy gehoor?

So., 04 April 1999 00:00

Alan Boesak het besluit om 'n nuwe honderas te teel.

Hy kruis toe 'n Dalmation met 'n Doberman Pincher.

Resultaat?

'n Donation Pincher!

André

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

TV Lisensies

Sa., 03 April 1999 00:00

Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Thu, 01 Apr 1999 04:48:09 GMT, cas...@act.co.za (Casper
> Labuschagne) wrote:
>
>
>
> Gee aan die keiser wat hom toekom?
>
>
> (Of geld dit nie vir jou nie?)
>

Miskien is Casper inderdaad besig om in hierdie geval aan die Keiser te gee
wat hom toekom?

TV, flieks & vermaak | 11 kommentare

Wat de wereld nu nodig heeft...

Sa., 03 April 1999 00:00

--
Het Vlaams Blok,
een partij van hoog hypocrietgehalte...
************************************************************ ******
http://www.antiracisme.be
********************************
http://www.dds.nl/overig/annefrank/vooroord.html
************************************************************ *

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Volkstaters se gedagtes

Sa., 03 April 1999 00:00

Bees wrote in message ...

>Hierdie enorme stuk aarde word al eeue deur die Inuit bewoon. Hulle het nou
>gestem dat hulle graag 'n groter mate van self-regering wil he as tevore,
>hulle het deur 'n behroorlike konstitisionele proses gegaan, en dit
>demokraties verkry. Eenvoudig mense wat al lankal daar was, wat hulle eie
>ding doen. Hulle ontneem niemand niks nie.
>
>En dan kan Leenduhhh nog steeds nie sien dat die proses en die motivering
>wesentlik verskil met wat die SA volkstaters in gedagte het nie.
>
>Bees

Wat het die SA volkstaters in gedagte, Bees?

Vriendelike groete, Leendert

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

ASKARRE - Aanvaardingstoespraak

Vr., 02 April 1999 00:00

Meneer die seremoniemeester - dames en here,

Dis..............dis...............
Dis soooooooooooooooo onverwags
U het my heeeeeeeeeeeeeeeeltemal oooooooooorweldig
Ek weet nie regtig wat om te sê nie

En om te dink dis die "Sagmoerige Neelsie" toekenning - terwyl ek half
verwag het om met analises, traffic jêms en lykskouings te
presteer............dis ssssooooooooo 'n verrassing !!!!!!!!!!

'n Paar bedankings. Eerstens aan die paneel vir hulle harde werk en veral
aan die voorsitter wat in hierdie geval van sy deciding vote moes gebruik
maak. Maar ek sou dit nie kon doen as dit nie vir al my fêns was nie.
Veral nie sonder die wat verkeerom draai nie

Ek moet ook spesiale melding maak van die voorbeelde wat aan my gestel is :
Hennerietjie - vir "inleiding tot nederigheid"
Shannon - vir geduld en kalmte
Hennerie se pa - hoe om die gif in die bloed te neutraliseer met
gebottelde Kaapse vreugde
Nog baie ander - te veel om te noem.
En ook die onnoembares

Laastens wens ek die paneel alle voorspoed toe in hulle werk en mag die
komende jaar nuwe hoogtepunte oplewer in ons bedryf.

:-))))))) :-)))))))) :-)))))))) :-))))))))) :-)))))))))

Baie dankie nogmaals.
Omie

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

one word please

Vr., 02 April 1999 00:00

Could anyone telle me the signification of a word I suppose coming from
South Africa in a song that youth often sing :
"Kumbaya". "Someone's crying, Kumbaya"...
Thank you ! Serge

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Boerant

Vr., 02 April 1999 00:00

Die nuutste uitgawe van die Boerant is nou beskikbaar te:
http://members.xoom.com/Boerant/

Groete
Frikkie

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Frikkie ...

Vr., 02 April 1999 00:00

Youn know Frikkie ... while your ideas may be noble, I just can't
help thinking that you guys are farting against thunder here.

You are hopelessly outnumbered and even if you were to secure
yourself a so called homeland, it would not be sustainable as it
would be completely encircled by the perceived "enemy".

How would you obtain agricultural equipment which is usually
imported for example. How would you control access to your
"plekkie in die son"? Would you have some thought police
stationed at the entrance and make all prospective entrants sit a
2 hour exam on boerevolk history and sing the volkslied??

Ag nee man fokkit ou Frik - this does, even with my broad minded
perceptions, appear to be koeksuster in the sky.

Would it not be better to try and find a compromise with the
"vyand" and although you may be better than him interlectually
(according to you) this solution would require less security
personnel to maintain.

Squirrel

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Afrikaans op die nuusgroep

Vr., 02 April 1999 00:00

Ek kan myself herinder dat ek al vele male kapsie gemaak het teen die
gebruik van Engels op die nuusgroep. Daar het nooit 'n haan na gekraai
nie. Nou skryf Gloudina 'n enkele paragraaf daaroor en dit word aan
die groot klok gehang.

Mooi so Gloudina, jou greep versterk by die dag op die nuusgroep. Viva
Gloudina !!!! Ek gaan 'n fan club stig.

Groete uit Perth.
Alwyn

Koeitjies & kalfies | 10 kommentare

Bladsye (1835): [ «    1234  1235  1236  1237  1238  1239  1240  1241  1242  1243  1244  1245  1246  1247  1248  1249    »]
Tyd nou: So. Mei 03 09:09:24 UTC 2026