Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Question...

Wo., 19 Mei 1999 00:00

In skrywe het akoo...@crisp.nl die
volgende te sê gehad ...
>
> My question for you is if you have an idea about the things that I should
> not forget to do before I leave Holland.

Make a last will and testament.

___
Johan le Riche (JLR)
Bfn.

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Die Stemmery vanuit buiteland ..

Wo., 19 Mei 1999 00:00

Groetings!

Ek is jammer as hierdie punt nou al holrug gery is hier, maar die feit
dat ek nie kan stem nie pla my vreeslik. Ek bly in Duitsland en is nog
nie een jaar uit die land uit nie. Ek het ook nie gewaai oor politiese
redes nie. Ek is bloot hier om bietjie "Oorsese Ervaring" op my CV te
kry.

Ek kan net nie verstaan hoekom ons nie mag stem nie? Wat is nou eintlik
die redes wat aangevoer is hieroor?

Lekker om by julle te wees :)

eT

--
Etienne de Bruin; e...@post.com
visit eT on the web: http://listen.to/eT (last update: 12 Mar 1999)
"the promise of love is hard to ignore" - crowded house, private universe.

Emigrasie & buiteland | 6 kommentare

Re: Die Stemmery vanuit buiteland ..

Wo., 19 Mei 1999 00:00

Ettiene, hier is 'n uittreksel uit 'n nuusbrief bedoel vir eks Suid
Afrikaners wat ek van tyd tot tyd ontvang per email.

Internet Election '99
27 May - 2 June 1999
For all South Africans abroad that have been disenfranchised in the
coming
election.
Your chance to vote on 2 June 1999!
On an Internet Website called ... Vote.iafrica.com
Please forward this message to all South Africans World Wide!!
Why vote in an Internet election?
* To make a positive contribution to the 2004 election
* To show our fellow South Africans at home that we intend taking part
in
South Africa's future.
* A secure connection on the internet is guaranteed.
* South Africans have a say, regardless of not being allowed to vote
in SA
or Abroad!
* More information on how voting will work can be found on the
following
web sites:
http://www3.mistral.co.uk/buildsa and
http://iafrica.com/election99/index.htm
Organised by Build South Africa & hosted by Service Provider
iafrica.com
Regards/Groete
Build South Africa Committee
bui...@mistral.co.uk

Etienne de Bruin skryf in boodskap news:3742AE77.AFDCFC28@post.com...
> Groetings!
>
> Ek is jammer as hierdie punt nou al holrug gery is hier, maar die feit
> dat ek nie kan stem nie pla my vreeslik. Ek bly in Duitsland en is nog
> nie een jaar uit die land uit nie. Ek het ook nie gewaai oor politiese
> redes nie. Ek is bloot hier om bietjie "Oorsese Ervaring" op my CV te
> kry.
>
> Ek kan net nie verstaan hoekom ons nie mag stem nie? Wat is nou eintlik
> die redes wat aangevoer is hieroor?
>
> Lekker om by julle te wees :)
>
> eT
>
> --
> Etienne de Bruin; e...@post.com
> visit eT on the web: http://listen.to/eT (last update: 12 Mar 1999)
> "the promise of love is hard to ignore" - crowded house, private universe.
>

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Re: Threatening behaviour??

Wo., 19 Mei 1999 00:00

squi...@echelon.alias.net (Squirrel) writes:


> We have seen similar threats uttered in the
> soc.culture.south-africa NG by a few arseholes, who have
> attempted to contact ISP's and employers and the like following
> what they have deemed as being unacceptable postings.

O, so, dis hoekom jy nie meer op die
soc.culture.south-africa pos nie? Het
gedink daar is 'n rede. So jy is nog
'n papbroek ook.

Nou wil ek graag weet, weet jou vrou
en kinders dat jy gedetailleerde
verwysings maak na ekskrement wanneer
jy rassistiese poste oor ander mense
maak. En dan nog te papbroek is om dit
op die regte nuusgroep te pos. Hulle
sê, na Littleton in Colorado, dat ouers
hulle kinders op die internet moet begin
monitor. In jou geval dink ek ons moet
jou kinders vra om jou te monitor.

> Cast out your poetry books along with your dog eared and
> pages-stuck-together poes boekies ... as well those among us who
> see fit to post dated, insignificant gediggies about the
> lifestyle you used to enjoy.

Wys dit vir jou vrou en kinders en vir jou
predikant. Jy spog mos so hoe 'n kerkganger
jy is.

Sherlock-Holomisa

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Afrikaanse oorspronge

Wo., 19 Mei 1999 00:00

w.j.ma...@a1.nl (Willem-Jan Markerink) writes:


> but not Portugese (being so close to Mozambique it must of course have had
> Portugese influences).

Aanvanklik, kan ek u asseblief weer
vra om in Nederlands op hierdie
Afrikaanse nuusgroep te praat.Squirrel
is 'n Afrikaans-prater wat probeer
snaaks wees. Ignoreer hom.

Die Portugees wat 'n invloed gehad het
op Afrikaans en suidelike Afrika, was
nie as gevolg van die nabyheid van
die Portugese kolonisering van Mosambiek
nie. Dit was as gevolg van die mengel-
taal Maleis-Portugees, wat algemeen op
die skepe gebruik is in die sewentiende
eeu om die kontak tussen die handelaars
(en slawe-kopers en verkopers) in die
Verre Ooste te vergemaklik. Maleis-
Portugees het dieselfde funksie vervul
as Swahili in Oos-Afrika, en fanagalo
in die myne van suidelike Afrika. Dis
in hierdie taalsoep, waar Nederlandse
sprekers met Maleis-Portugese sprekers
moes onderhandel, dat "veel" verdwyn
het en "baie" in gebruik gekom het.
Waar "kombuis" (galei op 'n skip)
die woord "keuken" verplaas het in
die toekomstige Afrikaans.

Gloudina

Koeitjies & kalfies | 15 kommentare

Welkom terug, Leendert!

Di., 18 Mei 1999 00:00

Mag ons weet waar jy die afgelope tyd was?

Dit het boring geraak, ons het almal naderhand begin
saamstem.............

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

"Begraafplaas, Mamre" deur DANIEL HUGO

Di., 18 Mei 1999 00:00

BEGRAAFPLAAS, MAMRE
Daniel Hugo

1
party met 'n kopsteen soos 'n gewel
rus die broeders en die susters hier:
kompleet Mikro-huisies teen die heuwel

11
in die teenwoordigheid van die dood
glo ons graag in die Hierna:
dat daar 'n oortog sal wees
op 'n drywende kruis of 'n kano

maar geloof alleen
is dalk nie genoeg nie
daarom plaas ek 'n muntstuk
op die gehawendste grafsteen

as 'n aalmoes of obool
vir die onsalige siel
wat nog duskant ronddool

Prosa & poësie | 0 kommentare

The future of Afrikaans..

Ma., 17 Mei 1999 00:00

Ek stem totaal en al saam met Bees. Ek het gisteraand vir n vriendin van my sy
(Squirrel) se uitlatings gelees - sy is n Amerikaner in Amerika - en selfs sy
se Squirrel is die grootste poephol. Ek kan aan n ander naam vir hom dink maar
ek sal myselfs inhou. Squirrel, jy moet groot word en probeer net eenkeer eers
jou brein gebruik voordat jy sulke snert kwyt raak.

Ro

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

"Herfs, Oudtshoorn" deur FERDI GREYLING

Ma., 17 Mei 1999 00:00

HERFS, OUDTSHOORN
Ferdi Greyling

ma, die son jaag 'n wind van verder as ver
wat die helder lug bo die berg verbrokkel
bruin aan bome in die lanings vreet
en die appelkoosboom in jou agterplaas
in geel vlamme verbrand

Prosa & poësie | 0 kommentare

The Future of Afrikaans (Chapter 2)

Ma., 17 Mei 1999 00:00

It was interesting to note the perceptions on the future of
Afrikaans, given the immense threat posed to the group at
present.

Although it is a young language, I do believe that it is in no
way under threat of dying out completely, due to the fervent
following following af a strong band Afrikaners still resident in
South Africa.

While there are many people dispersing geographically around the
world, the core of true Afrikaners will remain in Africa,
possibly relocating to areas more remote than they currently are,
but remaining untainted by the ravaging advances of the other
languages and cultures which would detract from their own
culture.

This will not be an easy feat, as it will be conveniently branded
as an attempt to mitigate the effects of cultural change in South
Africa. While it could be vigorously argued that such a move was
triggered more by a violent onslaught, than being based upon
racial grounds, the critics will no doubt dismiss this contention
as being propagandas.

Time will of course yield the answer to this question, however in
the meantime the silent onslaught continues.

Squirrel
(In die stad wie se naam met n "M" begin)

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Bladsye (1835): [ «    1216  1217  1218  1219  1220  1221  1222  1223  1224  1225  1226  1227  1228  1229  1230  1231    »]
Tyd nou: So. Mei 31 06:17:40 UTC 2026