Die digters tussen ons, kan julle nie vir my die bg. gedig deurstuur nie
asb? Dit is deur 'n bekende (wyle) digter n.a.v. een van die veldslae van die
Anglo Boere-oorlog. Meer weet ek ongelukkig nie.
How right you are sir, however it should be noted that there are
only a couple of idiots in this NG who want to try and get the
whole Afrikaans community labled as Aparheid promoting maniacs by
attempting to ethnically cleanse those that dare to post in
anything other than pure Afrikaans.
Ignore them ... and by so doing you will not fall victim to this
outdated racially based system promoting fool.
Afrikaners for the most part appear to be embracing the new order
and showing tolerance for those with differing views and
opinions and are not interested in neo-nazi propaganda
disseminated by a minority.
THE WINE WORKS in Worcester is die enigste winkel waar die Breeriviervallei
- streek se wyne gekoop en geproe kan word. Dit sluit die dorpe Worcester,
Rawsonville, Robertson, Bonnievale en Tulbagh in - dus wyne van drie
wynroetes.
U kan by THE WINE WORKS wyn per bottel, per kis of 'n gemengde kis aankoop.
Ons bied afslag van 2,5% tot 7,5% op aankope van 'n karton ( 12 bottels )
van dieselfde soort wyn.
Ons beskik tans oor ongeveer 154 wyne van 35 van die streek se vernaamste
kelders en Landgoedere. Slegs kwaliteit wyne word verkoop en alle wyne is
wenners van Veritas Dubbelgoud, Goud, Silwer of Brons toekennings.
Wyne word deur THE WINE WORKS versend na enige dorp in Suid Afrika, asook
na die buiteland, deur middel van 'n betroubare koerierdiens. Verskeie
opsies word aangebied, van 'n oornagdiens tot 'n 7 werksdae aflewerings
diens. Aflewering in Worcester is gratis.
THE WINE WORKS beskik ook oor 'n verskeidenheid ingevoerde sigare en
geskenke vir die wynliefhebber.
Kontak ons en ons kan u 'n pryslys en bestelvorm aanstuur wat u kan
gebruik om die Breeriviervallei se "waarde-vir-geld-wyne" by u voordeur
afgelewer te kry. Of besoek ons wanneer u weer in Worcester is !
Groete
Stefan Botha
- The Breede River Valley's Premier Wine Shop
THE WINE WORKS in Worcester, is the only shop where one can buy and taste
the wines from the Breede River Valley under one roof. It includes the
towns of Worcester, Rawsonville, Robertson, Bonnievale and Tulbagh - thus
from three wine routes.
We stock 154 wines from 35 of this area's leading cellars and Estates. Only
quality wines, winners of Double Gold, Gold, Silver and Bronze Veritas
awards, are sold here !
You can buy a single bottle, a case or a mixed case from THE WINE WORKS. We
offer 2,5% to 7,5% discount on the purchase of a case ( 12 bottles ) of the
same brand of wine.
THE WINE WORKS sends wine anywhere in South Africa or abroad by ways of a
very reliable courier service. There are a number of delivery options
available ie. overnight or up to 7 work days.
Delivery in Worcester is free of charge.
THE WINE WORKS also stocks imported cigars and a wide variety of gifts for
the winelover !
Contact us and we'll send you a pricelist and order form to have the
"value-for-money-wines" from the Breede River Valley delivered to your
door. Or visit us next time you are in Worcester !
wanneer ek wens ek kan die TV aanskakel en vir Hansie se 'boys' kyk.
Hier in Duitsland is daar niks nie :( en daar is selfs twee 24-uur
sport kanale ..
eT
--
Etienne de Bruin; e...@post.com
visit eT on the web: http://listen.to/eT (last update: 12 Mar 1999)
"my soul is full of gold and precious metals" - hothouse flowers, forever more.
Hoekom is Engels onwelkom en Duits of Hollands is goed genoeg vir die
NG. Het Engels nie ook 'n bydrae gehad tot die vorming van Afrikaans
nie. Of is dit die selfde vooroordeel as wat my Oupa en Ouma (Manie
Maritz mense) teenoor die Engelse gehad het.
--== Sent via Deja.com http://www.deja.com/ ==--
---Share what you know. Learn what you don't.---
> Hoekom is Engels onwelkom en Duits of Hollands is goed genoeg vir die
> NG. Het Engels nie ook 'n bydrae gehad tot die vorming van Afrikaans
> nie. Of is dit die selfde vooroordeel as wat my Oupa en Ouma (Manie
> Maritz mense) teenoor die Engelse gehad het.
Sover ek kan sien, is daar nie baie
lewendige gesprekke in Duits op hierdie
nuusgroep nie. Nederlanders is welkom
om in Nederlands te skryf, net soos ek
ook, hoop ek, welkom is wanneer ek op
'n Nederlandse of Vlaamse nuusgroep
Afrikaans skryf. Afrikaans en Nederlands
is, op 'n sekere vlak, dieselfde.
En nee, Engels het nie bygedra tot die
vorming van Afrikaans nie. Dis in 'n sekere
opsig 'n bedreiging vir die voortbestaan
van Afrikaans (net soos dit hier in Kanada
'n bedreiging is vir die voortbestaan van
Frans.) Maar ek merk op dat Squirrel, wat
in een van sy ander aliasse steen en been
gekla het op die manier waarop Engels op
die ou SABC van Afrikaans oorneem, nou
een van die redes is dat Engels op hierdie
nuusgroep meer en meer gebruik word. Hy,
wat sweer dat sy kinders hul hele lewe in
die VSA Afrikaans sal praat, veroorsaak
dat Afrikaans-gebruikers op die nuusgroep
met hom sit en argumenteer - in Engels!
So, roei die pes uit. Antwoord hom in
Afrikaans. MINag hom. Die MINiskule
gedierte.
Nouja, miskien gee mense in SA nie om dat
Engels die Afrikaanse nuusgroep oorneem nie.
Maar ons hier in die buiteland wat graag
in Afrikaans met mekaar in kontak wil kom,
gee om.
Indien jou maatskappy 'n AS400 het en julle is agter of het 'n tekort aan
mense om die Y2K verandering te doen, kan julle my gerus e-mail by
pwb...@stocks.co.za .
> She gives the impression that she speaks for Afrikaners
> everywhere - which of course she doesn't. The only thing she does
> for Afrikaners is give them a bad name around the world. A lot of
> harm and negative publicity is being dumped on Afrikaners - who
> surely don't need this imbecile defaming their image any more.
So, hoekom het hulle jou van die Engelse
SA nuusgroep afgejaag? Miskien moet jy
nou maar 'n ander skuilnaam begin gebruik.
Maar solank jy dit in Engels doen, sal ek
vir jou opspeur en vir jou aan repies sny.
Ondertussen, dink daaraan hoe jy die wel
en die wee van jou eie moedertaal se voort-
bestaan benadeel deur jou poste in Engels
(en terloops, dis nie eens baie goeie
Engels nie.)