Ek sien 'n swaar toekoms vir Afrikanerdom as hierdie NG 'n voorbeeld is van
die gemiddelde Afrikaner!
Vir 'n paar dae het ek nou hierdie NG dopgehou, en die grootste gros
boodskappe is van ouens wat mekaar probeer kap en intellektueel
superieer wil voorkom.
Komaan, as iemand 'n onskuldige, vriendelike boodskap laat, aanvaar dit in
die gees waarmee dit bedoel is. (Ek wag in spanning vir die eerste een om
nou
bloed te trek uit hierdie boodskap.)
'n Nuwe hemp is soos 'n nuwe kers, jy sien dit in
ander mense se oë , nuwe oë . Self verkies ek
extra large, om toe te laat vir krimp, sien. die
moue voel soos 'n ander land, nuutgevind, die
glimlag nadat ek die meisie die eerste keer
gesoen het. Voel die nuwe nate, die stryklyne is
nog maagdelik. Haal die prys af, oppas vir die
spelde! Ek dra die nuwe hemp simfoniekonsert
toe, die orkes speel die hemp oop. Ou hemde is
vir ou konings sonder gemeentes. Dit verbleik
op die wasgoedlyn soos 'n terminale ideologie.
Laat 'n nuwe hemp toe om jou 'n storie te vertel,
'n reisverhaal of liefdesroman. Dit sal vars klink,
vir altyd, want nuwe hemde vergaan eintlik
nooit nie.
Het enigiemand in Suid-Afrika, of erens elders, al 'n realistiese
antwoord vir werkloosheid uitgevind? Dit is tog vanselfsprekend dat
die hoe werkloosheidsyfer in 'n baie groot mate tot die hoe
misdaadsyfer bydra, veral in Suid-Afrika. Dieselfde neiging is ook
hier sigbaar - hier doen mense niks nie en word daarvoor betaal
("dole"), maar nou word hulle verplig (met sekere voorvereistes) om
allerhande werk te doen (skoonmaak van strande, onkruid uithaal, ens.).
Die bevolkingsontploffing dra ook by tot hierdie toestand - as daar
minder mense op die ou aarde rondgeloop het met hulle hande in hul
sakke (of uitgestrek in 'n bedel gebaar), sou werkloosheid seker ook
verminder gewees het. Miskien moet ons meer klem plaas op
voorbehoedmiddels en moet dit meer geadverteer word. Hier by ons is
dit nie juis 'n probleem nie - party leiers glo ons moet meer kinders
hier in die wereld inbring.
In Suid-Afrika lyk dit steeds na 'n groot probleem. Iemand al 'n
antwoord gevind?
Stel jy belang in die voortbestaan van Afrikaans? Sluit dan aaan by die
Afrikaanse Vriendskaps Groep in Engeland. Meer inligting by Johannes Van
Vuren, tel 01227 463262, Canterbury.
Amerikaanse vriende, wat tans die land deur toer met familie, is mal oor ons
mieliepap, veral krummelpap met sous daaroor. Is daar iets soortgelyk in
Amerika beskikbaar?
I don't believe that are enough manufacturing resources to
make the quantities required. I think that they are
expensive to produce as well. I believe that the manufaturing
companies would easily make them as available as aspirin if
they could (millions more customers), but it's just not
feasible at this stage. No-one has got the kind of money that
this would take right now (without bankrupting their economy).
Errol
stefan wrote:
>
> In article , Errol Back-Cunningham
> wrote:
>
>> Do the sums. The AZT (and others) medications cost approximately
>> $1000.00 a month here in the US. Now, how many people do you
>> think SA can afford to treat at that rate every month?
>
> The medicines would be dirt cheap if the companies and governments
> subsidize them. But rather, you should die if you cannot pay. A
> sickening state of affairs.
>
> --
> stefan, valley of the sun
> Sasby is like the little piece of shit left on your bum that
> eventually starts to itch.
>
> This analogy extends beyond the itch mind you - to the stench it
> creates.
Ek dink dit word tyd om hierdie persoon
se werkgewers te nader en vir hulle te
vertel wat hy in die kuberruimte doen.
Ek weet wie hy is.