Het SA nóú onafhanklike regbank? Nie voorheen!
Jul 07 2008 04:51:47:413PM - (SA)
ohn Horak, Hatfield
Beeld se hoofartikel (“Regbank”, 7 Julie) praat van die
“onafhanklikheid van die regbank”. Die vraag is: Wás ons regbank al
onafhanklik?
In 1985 was ek voorsitter van ’n stratkom-subkomitee in die
Staatsveiligheidsraad se sekretariaat.
Daar was baie beperkings op koerante. Veral die Argus-groep (vandag
Independent Newspapers) het dié regulasies bly betwis.
Die groep bring verskeie aansoeke voor die Natalse regbank omdat
regter John Didcott daar telkens die regulasies ongeldig verklaar.
Mnr. P.W. Botha se regering raak gefrustreerd met die “liberale
Didcott” en mnr. Kobie Coetsee, die minister van justisie, roep ’n
vergadering in sy ampswoning byeen.
Ek verteenwoordig die nodale punt van die polisie se veiligheidstak en
my komitee.
Daar was twee advokate, een van Natal, die ander van Johannesburg.
Hulle is albei vandag gesiene regters in ons land.
Die vergadering beveel die Natalse advokaat om na regter Broome te
gaan, wat ’n paar dae later ’n soortgelyke aansoek in die Suidkus-
afdeling van die hooggeregshof sou aanhoor, om hom te vra om vir die
regulasies uitspraak te gee.
Regters Broome en Didcott sou dan teenstrydige uitsprake lewer in
dieselfde afdeling van die hooggeregshof. Die appèlhof in Bloemfontein
sou dan dringend moes besluit wie van die twee regters reg is. Dit sou
dan wet wees.
Coetsee het gesê hy sal verseker dat die “regte” uitspraak in
Bloemfontein gelewer word.
Alles het toe só uitgewerk. Soveel vir ’n onafhanklike regbank.
>> Ek stem saam. En daar was baie ouens soos hy.
>> Studentjies op universiteite wat gespioeneer het op hul mede-studente
>> teen betaling...
> Ek weet nou nie van die betaling nie, maar die spioenasie was daar.
> Die beste was dat hierdie ouens nie so uitgeslape was soos hulle
> gedink het nie. Ek onthou nog van 'n vriend wat so pas terug gekom het
> van Europa. Hy was ook vir 'n dag lank in Oos Duitsland. Met sy
> terugkoms vind hy 'n versteekte mikrofoon binne in sy rekenaar.
> Die spioene wou graag iets he^ om te vertel...
En dan was daar ook die ouens van die veiligheidspolisie wat op die
universiteitsterreine rondgesluip het. Ek het 'n lang storie, gebaseer op
persoonlike ondervinding, van hoe my vriend professor Friedemann Grenz, destyds
die professor van Duits aan die Universiteit van Port Elizabeth, deur een van
hierdie kalante geterroriseer is. En hierdie ou was ook nie baie
uitgeslape nie.
From: "Annette"
Date: Sun, 27 Nov 2005 08:36:21 +0200
Subject: My Sarie Marais
1)Sarie Marais photographed in Pietermaritzburg 1857 in her wedding dress a
few days after her marriage to Louis Jacobus Nel.
The Story behind the Song
How was Sara Mare's name linked to the famous song Sarie Marais?
Jac Uys said that the American folk song Ellie Rhee was included in a book
The Cavendish Song Album. When Ella de Wet, wife of General Louis Botha's
military attaché N.J.de Wet came to the battle front to see her husband she
often played on the piano while the nearby burghers sang songs from the
album. One of the songs was Sweet Ellie Rhee:
Sweet Ellie Rhee, so dear to me
Is lost forever more
Our home was down in Tennessee
Before this cruel war
Then carry me back to Tennessee
Back where I long to be
Amid the fields of yellow corn
To my darling Ellie Rhee.
The song was soon translated into Afrikaans and Sarie Mare' (which only
recently became Marais) was substituted for Ellie Rhee. The burghers wanted
to honour their field padre Dominee Paul Nel who often told stories around
the campfires about his childhood and his beautiful mother Sarie Mare':
My Sarie Marais is so ver van mij af
Ek hoop haar weer te sien
Sy het in die wijk van Mooirivier gewoon
Nog voor die oorlog het begin
O bring my terug na die ou transvaal
Daar waar my Sarie woon
Daar onder in die mieleis by die groen doring boom
Daar woon my Sarie Marais
The song Sarie Marais has been translated into many languages including
Frech, Italian and Russian.
"Beside the green thorn tree" (by die groen doring boom)
The Natal Witness Monday March 8 1993 page 7
Investigations editor Tony Oosthuize
Nineteen years ago Pietermaritzbug man Jac Uys, member of the natal
Historical Society and the Voortrekker Monument Council, discovered the
grave of Sarie Marais, the woman of the popular Afrikaans folksong.
According to Uys Sara Mare' was born in Uitenhage, Cape Province, South
Africa on may 10, 1840 and married Louis Nel at the age of 17. She met him
in Umvoti Poort while visiting her uncle. The couple undertook a year long
trip to Uitenhage to Sara's parents before settling at Welgegund farm. She
died at the age of 37 after giving birth to her 11th child and was buried
near the old homestead.
Those who wish to visit the grave of Sarie Marais are very "welcome," says
Welgegund's owner Gert von Beneke. ( ek ken hom hy stel net belang in polosport )
From Greytown (Natal) take the Kranskop / Stanger road for about 14km. Turn
left at district road D479 and drive 2 kilometers. Turn left at the driveway
opposite the farm of C.W.Robertson also called Welgegund.
2)SARIE MARAIS en die dossier
In 1962 skryf Tobie Brümmer 'n artikel "Was sy Sarie Marais?", in Die
Byvoegsel tot Die Burger (13 Januarie 1962). Sy navorsing het hom gelei na
'n dossier, saamgestel deur J.P. Toerien in sy soeke na die waarheid oor die
legendariese Sarie Marais. Hierdie dossier word by NALN bewaar en bevat al
die briewe en dokumente wat Brümmer gebruik het om die volgende artikel te
skryf.
Wie was Sarie Marais - die Sarie oor wie die liedjie gesing word? Net met
die wysheid van Salomo kan hierdie vraag beantwoord word, want:
'n Vrou van Durban, mev. Janie Malherbe, sê 'n mev. Ella de Wet is die
skrywer van die lied en Sarie Marais was 'n mev. Nel;
Drie susters van Bellville, mejj. Jeanette, Garty en Dana Toerien, sê daar
is by hulle geen twyfel dat hul vader die lied se woorde geskryf het nie.
In my soektog na die oplossing van dié vraag het ek 'n interessante dossier
raakgeloop. Hierdie dossier, met sy sowat 100 000 woorde, bevat ou dokumente
en waardevolle stukke wat deur die jare deur mnr. J.P. Toerien van Bergvliet
versamel is. Hy is 'n neef van die Toerien-susters.
Dit bevat o.m. die stukke van Renier, rubriekskrywer van Die Volksblad, Jan
Burger, rubriekskrywer in 'n Engelstalige koerant, en Lawrence Green, wat
kant kies vir mev. Malherbe, en drr. P.J. en G.S. Nienaber, wat in hul boeke
kant kies vir die Toeriens. Dit alles bring ons nog geen duim nader aan die
oplossing nie.
Die vraag wie die regte Sarie was, het in 1937 vir die eerste keer onder die
openbare aandag gekom toe 'n verslaggewer van Die Volksblad in Bloemfontein
by mev. Susara Margaretha Toerien opgedaag het. Ná baie mooipraat het mev.
Toerien erken dat sy die Sarie is van wie so gesing word en dat haar man,
J.P. Toerien, in die dae van die Eerste Taalbeweging beter bekend as Jepete,
die skrywer van die woorde is.
Maar mev. Toerien was baie godsdienstig en sy het die verslaggewer versoek
om nie 'n bohaai daaroor op te skop nie. Sy het hom gevra om die berig eers
aan haar voor te lê voor hy dit publiseer. Toe die verslaggewer egter later
daar opdaag, wou sy nie hê dat dit gepubliseer word nie.
Die saak is daar gelaat totdat 'n briefskrywer in Die Volksblad beweer het
dat die skrywer van die lied darem 'n papbroek was, want hy was dan "so bang
dat die kakies hom sou vang". Die waarheid is dat die liedjie oorspronklik
gesing is. "Sy was so bang dat die kakies my sou vang."(sic.)
Nietemin het dit die Toerien-dogters hewig ontstel want, het hulle gesê,
"ons vader was beslis geen papbroek nie". Maar toe die saak eindelik ná 'n
hewige briefwisseling opgelos is, het die drie susters weer net soos
voorheen geswyg en kon mnr. J.P. Toerien van Bergvliet geen verdere
inligting by sy groot dossier voeg nie.
Net so het die drie susters, Jeannette, Garty en Dana, geswyg toe ek hulle
hierdie week in hul huis in Bellville besoek het. "Ons wil geen bohaai
daaroor opskop nie," het hulle gesê, "maar daar is by ons geen twyfel nie
dat ons vader, Jepete, die lied se woorde geskryf het, of altans die
oorspronklike woorde geskryf het en dat dit deur die jare gedurig verander
is." Hul twee susters en twee broers wat ook nog lewe, bevestig dit.
Mev. Ella Unsworth, jongste dogter van Jepete wat nou in Windhoek woon, is
waarskynlik die enigste van die kinders wat met sekerheid kan sê of haar
vader die skrywer is na wie al so lank gesoek word. Kort voor haar moeder se
dood in 1939 is die kinders versoek om 'n trommel met waardevolle ou
dokumente van Jepete daarin te vernietig. Wat die rede daarvoor was, kan nie
een nou met sekerheid sê nie, maar hulle glo dat hul moeder vernederd gevoel
het omdat die liedjie Sarie Marais "deur elke Jan Rap en sy maat" op
danspartye gesing is en dat sy geen publisiteit wou hê nie.
Ella, aan wie die opdrag gegee is om die ou trommel met dokumente te
vernietig, het egter in die trommel gekyk en o.m. 'n gedig gesien wat haar
vader oor haar moeder geskryf het toe hy haar nog die hof gemaak het. Sy het
ook ander gedigte daarin gesien.
Volgens die Toerien-susters kon hierdie trommel die oorspronklike woorde van
Sarie Marais bevat het en was die een wat Ella gesien het waarskynlik die
oorspronklike kopie.
Wyle mev. Toerien was 'n nooi Maré, en dit is lankal reeds bekend dat Sarie
Marais eers Sarie Maré was. In die dik dossier is daar vier ander gediggies
wat betrekking het op lede van die skrywer Jepete se skoonfamilie, Martha
Maré, Nettie Maré, Lilly Maré en Sannie Maré.
Vir 'n man soos Jepete is dit onwaarskynlik dat hy nie ook 'n gediggie oor
sy vrou geskryf het nie. So 'n gedig kon nog nooit opgespoor word nie,
behalwe dat die Toerien-susters sê daar was een en dat Ella wel so 'n gedig
gesien het.
"Ons moeder het altyd gesê die geheim van Sarie Marais sal ná haar dood
opgelos word," het mej. Dana Toerien gesê, "maar sy het naderhand anders
besluit, want dit het haar altyd diep seergemaak om te sien hoe almal haar
lieflingsliedjie sing. Daarom was dit vir geeneen van die kinders snaaks dat
sy opdrag gegee het dat die trommel met dokumente vernietig word nie."
Die presiese geheim van die ou trommeltjie wat Sarie Maré Toerien met haar
na die graf geneem het, kon nie een van die susters my egter meedeel nie.
"Ons kan maar net vermoed dat dit die gediggie is wat sy graag vernietig wou
sien omdat sy so sterk godsdienstig was," sê hulle.
Die geskiedenis van Jepete en die goeie werk wat hy gedoen het, kan boekdele
vul, en so ook die beweringe van die vrou in Durban, mev. Janie Malherbe,
wat sê mev. Ella de Wet is die skrywer van Sarie Marais se woorde.
Tussen die dokumente wat ek opgespoor het, is daar geen bewys dat mev. De
Wet ooit gesê het sy het die woorde geskryf nie. Sy het net gehelp om dit te
publiseer.
Mev. Malherbe sê mev. De Wet, eggenote van wyle mnr. N.J. de Wet, later
hoofregter van die Unie, het op 'n dag in 1902 by genl. Botha se kommando in
die omgewing van Utrecht opgedaag. In 'n ou plaaswoning het sy die burgers
onthaal deur op 'n klavier te speel. Die liedjie wat die meeste byval gevind
het, was Ellie Rhee, wat die oorspronklike wysie van Sarie Marais is.
'n Ds. Nel, wat die kommando's as kapelaan vergesel het, het die Boere
vertel van sy moeder wat so 'n beeldskone mens is, en die burgers het die
woorde Ellie Rhee deur Sarie Marais vervang. So het Sarie Marais ontstaan,
sê mev. Malherbe, en in 1920 is dit deur 'n Kaapse drukker uitgegee, soos
saamgestel deur Ella de Wet.
En as 'n mens die woorde van die twee liedere vergelyk, dan is daar beslis
'n ooreenkoms. Ellie Rhee lui so:
Sweet Ellie Rhee so dear to me,
Is lost forever more;
Our home was down in Tennessee
Before this cruel war
KOOR:
Then carry me back to Tennessee,
Back where I long to be;
Among the fields of yellow corn;
To my darling Ellie Rhee.
Sarie Marais, soos dit in die jare twintig gesing is, het so gelui:
My Sarie Maré is so ver van my hart,
Om haar nooit weer te sien,
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon,
Voordat die oorlog begin.
KOOR:
O neem my terug na die ou Transvaal,
Daar waar my Sarie woon,
Daar onder in die mielies by die groen doringboom,
Daar woon my Sarie Maré.
Van albei liedere is net die eerste versie geneem. Later is by die
Afrikaanse weergawe nog 'n versie deur mev. De Wet gevoeg.
Ek het vir die eerste keer in ja-a-are Outlook Express oopgemaak op 'n ou
laptoppie en toe sien ek dat ek nog steeds aangeteken is op SCSAA... Nou ja,
dadelik ingeloer en waaragtig, julle is nog hier!
Hoop dat dit goedgaan met julle almal en dat julle gesond is.
Ek sien die gesels het nog nie veel verander van toe ek laas hier was nie.
Dis jammer.
Dankie vir die inloer. Lekker om weer van jou te hoor. Ons
moet maar probeer om vir werf-etter ZA-drøl (...Zuid-Kaffri-
kaanse drøl) hierbo te ignoreer. ...Hierdie patetiese, ateïs-
tiese Kaffrikaan-klonkie loop maar so met sy vuil gatriem
(Afrika-doek) rond. Daai Afrika-pong bly hang.
Laat ons gou vir die dom sot (wat die Bybel op Wikkipedia
in braille probeer lees...) verduidelik dat God sy instruksie
omtrent die ontmandes (mbt Israel) later gewysig het :
Jes. 56: 3-5+8 : “En laat die uitlander wat hom by die HERE
aangesluit het, nie spreek en sê : Die HERE sal my gewis af-
skei van sy volk nie ; en laat die ontmande nie sê : Kyk, ek
is ‘n droë boom nie. Want so sê die HERE aan die ontman-
des wat my sabbatte hou en verkies wat My behaag en vas-
hou aan my verbond : Ek sal aan hulle in my huis en binne-
kant my mure ‘n gedenkteken en ‘n naam gee wat beter is
as seuns en dogters ; ‘n ewige naam gee Ek aan hulle, wat
nie uitgeroei sal word nie. Die Here HERE wat versamel die-
gene wat van Israel verdryf is, spreek : Ek sal by hom nog
meer versamel, by sy versameldes.”
Verder is Za-drøl so erg verstop in sy Afrika-høl dat hy blyk-
baar glo ‘n houtseun kon reeds in die tye van die Apostels uit
boekrolle lees, dat hulle klere gedra het, op waens (met wiele)
gery het, ens ; terwyl hulle selfs 1600 jaar ná Christus steeds
in gatrieme in die veld (sonder die wiel) rondgedonner het toe
Jan van Riebeeck sy wit voete aan die Kaap geplant het.
Ou Za-drøl is hier met ‘n spesifieke agenda. Za-drøl is een
van daardie Afrika-poepolle wat desperaat probeer om die
Israelwaarheid te diskrediteer. Maar sy tipiese Afrika-onbe-
holpenheid weerhou hom outomaties van sukses. Want hy
gly elke keer op sy eie Afrika-breinselekskrement.
Tsk tsk tsk...
Groete
JW12
Hierdie gesprek kan op die volgende draad gevolg word :
Gedurende die Groot Trek was daar ‘n insident
wat trots vertel word deur vroue: toe die mans in
die Groot Trek die Drakensbergreeks teengekom
het, en gewonder het of hulle dit sal kan oorsteek,
toe het die vrouens gesê dat hulle die waens uitme-
kaar sou maak, en stuk-stuk kaalvoet oor die berge
sou dra. Blykbaar was hierdie die woorde van
Susanna Smit, vrou van Erasmus Smit, wat die trek
van Piet Retief vergesel het as predikant. Erasmus
Smit, gebore in ‘n Amsterdamse weeshuis, was in
diens van ‘n Nederlandse Sendinggenootskap toe hy
op 35 jaar trou met Susanna, suster van Gerrit Maritz.
Susanna was toe nog net 13 jaar oud. Hy was egter
maar ‘n swakkerd, en het van die een plek na die ander
geswerf, meestal as onderwyser op die grens, en was
bekend as iemand wat hom dikwels met alkohol te
buite gegaan het.
Toe die Groot Trek begin in die derde dekade van
die neëntiende eeu, word Erasmus en Susanna deel van
die trek van Piet Retief. Na die trek deur die latere Vry-
staat en oor die Drakensberge, na die moord op Piet
Retief en sy geselskap deur Dingaan se impi’s, het die
Trekkers uiteindelik by die huidige Pietermaritzburg
uitgekom. Susanna was die leier van die vroumense.
Toe die Britte die Republiek Natalia wou annekseer
en Sir Henry Cloete daarheen stuur, is hy ure lank deur
‘n klomp woedende vroue in sy raadsaal vasgekeer,
waar Susanna die woord gevoer het. Die Grahamstown
Journal rapporteer hierdie insident as volg: “... to the
kind expostulations of her husband - “Stil vrouw, stil
toch een weinig, stil myn kind, stil” - the virago vocife-
rated: “ you wretch, shall I be still while you stand there
silent... so that I must wear the breeches?”
Hierdie insident is nie aangeteken nie in die dagboek
wat Susanna Smit gehou het, en wat nou in die Natalse
argief bewaar word. Ook in hulle lewe verder was alles
nie rustig nie. Omdat Erasmus nie ‘n geordende predikant
van die Nederduits Gereformeerde Kerk was nie, het baie
van die Voortrekkers verkies om die dienste te gebruik
van Daniel Lindley, ‘n Amerikaanse sendeling wat toe
werksaam was in Natal. Erasmus se lewe as Trekker-
predikant het dan ook in 1841 tot einde gekom, tot die
verontwaardiging van Susanna.
Sy het voortgegaan om haar dagboek te hou, maar
sy vra op een stadium: “.. voor wie is het, wie sal het
leezen?” Het sy maar vooruit geweet dat haar dagboek
na een en ‘n half eeu nog sou bestaan en bestudeer word.
Kan jy my meer vertel oor die geskiedenis van die NG.
Hoe is dit gestig
Deur wie is dit gesttig
Wie is die mense wat die finale besluit krag het om te bepaal of 'n NG
gestig mag word of nie
Hoe werk die stemme
Wie was van die eerste plasers, en wat het van hulle geword. Ek onthou toe
ek die NG per ongeluk ontdek het jare terug was daar 'n ou met die skuilnaam
"Propachem" of so iets. Wonder wat het van hom geword.
1 Oom Kalie is die gasarties
in elke joint van Cannes tot Nice:
hy slaan sy vrou met die handsambok -
en soek jy slae, kry jy dit ok.
2 Oom Kalie doen sy naam gestand
in elke disko in die land:
hy suip en strip tot hy onthul
'n vyfster-bloukop-Boerelul.
Allersiele, 1997. Heropgeneem in Die dye trek die dye aan)
---------------
[Ongetiteld]
Peter Blum
O Boegoeberg se dam
is 'n doodlekker dam:
dis daar waar die meide
hul okselhare kam.
Ek vlieg daar soos 'n wolbal rond
my pere is van staal:
ek het my angel skerpgemaak
om jou heuning uit te haal.
(Twee ongetitelde verse uit My hart sing sewe moppies, 1996)
R.K. Belcher
Die skip lê vasgehaak
hy lyk soos 'n perd se kaak
bokkie vannag gaan ek by jou
my ankertou laat kraak
*
Die blink skaar van die ploeg
die dol van laat tot vroeg
van al die insteek in 'n voor
is al my ysters moeg
---------------------------------
Uit-oor-lê
Ellen Botha
Sy skrywe haar sprokie met smaak;
die prins laat haar paddatjie kwaak:
Haar toeteltjies tuit,
Haar magie sit uit
En Griet dog hy steek net die draak!
(Tevore ongepubliseer) (sinspeel op die roman Griet skryf 'n sprokie
deur
Marita van der Vyver)
-------------------------------------
Die bok het my gestoot
(volkskwatryn)
Die misbank op die see,
die misbank op die see.
Toe vry ek mos my bokkie
dat sy: Eina gotta! skree.
(Pieter W Grobbelaar: Die rooi lappieskombers: Volkskwatryne, 1997)