Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Dankie Reisger

Mon, 22 November 1999 00:00

In article , lou
wrote:
> Wil graag die Reisger en sy alter eggos viervoudig gelukwens vir
> die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. :)
> Hiermee
> word daar drievoudig komplimenteer vir die super diens wat U lewer
> aan
> die Pilare van U Nuusgoep Paradys, asook die Planeet en ander
> nuusgroepe. :) Hierdie super bydrae maak lewe in die s.c.s.a
> nuusgroep
> asook die ander Planeet wye nuusgroepe 'n plesier om te ervaar. :)
> Veral die lang, intensiewe bedankings en ondersteuning aan almal
> wat te
> kwiek of te kwak het of dan nie te kwiek of te kwak het nie.
> Insluitend
> die beskerming van Pilare van ons Nuusgroep Paradys , asook die
> Nuwe
> Suid Afrika, wanneer hulle U en ons nuusgroepie besoek het -
> Uitvoerende
> Pilare asook lurkers, wat aan spam fights in die nuusgroep
> deelgeneem
> het en ons almal sê lewens met hulel buitgewone kennis en insig
> verbeter het . :)
> En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
> waardeer.
> Vie enige verder hallusigeniese besoeke aan verre lande - gaan tog
> met
> plesier bly solank as U wil - verkieslik vir 'n jaar of meer!! :)

Die boodskap kom uiteindelik deur. Baie dankie.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Tyd vir bene rek (probeer die die derde been), Sorry Bees!

Mon, 22 November 1999 00:00

In article , Rastaman Kots Kaaskoek
wrote:
> In article , "Bees" says...
>>
>> Reisiger
>>
>> Ek dink jy is nou bietjie padvoos. Miskien is dit tyd vir stop en
>> bietjie rus. So 'n paar maande.
>>
>> Hierdie "dankies" van jou raak nou regtig vervelig. Jy moet
>> omtrent nog net vir FARC en die KKK dankie sê. (En dalk die
>> Vereninging van Hongaarse Een-oog Jugglers.) Wat is jou punt?
>>
>> Ek is moeg vir jou planete, pilare en porsche.
>>
>> Is daar iemand anders wat 'n idee het wat reisiger probeer sê?
>>
>> Groete
>> Bees
>>

Wie is FARC ?

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Terugvoer - die ontbyt van kampioene

Mon, 22 November 1999 00:00

Wil graag Anoniemes wat bydraes hier lees en noukeurig evalueer,
drievoudig gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook
vir die toekoms. :) Hiermee word daar drievoudig komplimenteer vir die
super diens wat U lewer aan al die Pilare van ons Paradys. :) Hierdie
super bydrae maak lewe in die Nuwe Suid Afrika en die Planeet 'n
plesier om in te leef. :) Veral vir besprekings vanuit baie
verskillende politieke en godsdienstige oorde, veral die pos van
gediggies, en die bydrae tydens Urine Terapie en Vigs. En nog baie
meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil graag diegene wat bydraes hier lees, en / of advies noukeurig
evalueer en toepas, drievoudig gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. :) Hiermee word daar drievoudig
komplimenteer vir die super diens wat U lewer aan al die Pilare van ons
Paradys. :) Hierdie super bydrae maak lewe in die Nuwe Suid Afrika en
die Planeet 'n plesier om in te leef. :) Veral die manier hoe daarna in
die media verwys word, en hoe Pilare van ons Paradys gehelp word
daardeur. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

AAn die Anoniemes: 'n Saak wat na aan die hart raak, is bydraes wat
suksesvol ingehandig word. Dit sal inniglik waardeer word indien 'n
boodskap bygevoeg word wat dui dat die bydrae suksesvol ingedien is. :)
Die resultate kan asemrowend wees - die reisiger kan konsentreer op
nuwe bydraes, asook projekte aanneem wat vir Anoniemes na aan die hart
raak. :))) Belowe Urine Terapie sal die laaste "onwelriekende" bydrae
wees.

'n Apologie so groot soos die planeet self word hier aangeteken vir
enige dade wat deur my toedoen veroorsaak het dat U seergemaak is,
a.g.v. enige iets wat bygedra is. Vergewe asb. That was then. This is
now.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou U oomblik het aangebreek om
bestaan op die Planeet beter te verstaan.

Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van
Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en
/ of te verander na vrye wil.

Bestaan op die Planeet het verander van onafhanklikheid na
inter-afhanklikheid. Mense, groepe en lande het mekaar nodig om in
vrede te kan voortbestaan. Die reisiger se manier is om 'n diens aan
die Nuwe Wêreld Orde te lewer, deur advies te gee, en
mede-verantwoordelik te wees vir die sukses van die NWO, deur 'n
magiese Planeet te skep wat bevry is van pyn en leiding.

Kan God die verlede verander ? Die geheim uit die verlede is om te
vergewe. Heilig, heilig, heilig is hulle wat kan vergewe. Deur na die
toekoms te reis met die visie op die truspieeltjie, is die uiteinde om
in die draaikolk van die verlede te beland. Diegene met hulle eie
verwagtinge, sal die profeet verwerp. Dit kan verkeerd wees.

'n Mens kan net karma skep, indien jy gebonde is. Drange bepaal die
intensiteit van gebondenheid. Laat vaar alle drange - en die boeie val
soos skille af. Dan word die mens waarlik vry. En die matriks stort in
duie. Kyk gerus na die bydrae - Wil julle geld hê ?

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)

Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Pilare van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Terugvoer - die ontbyt van kampioene

Mon, 22 November 1999 00:00

In article ,
reisiger wrote:
(Moes dit erg versnip om meer sin te kon maak)
.......Pilare van ons Paradys.....Urine Terapie en Vigs..... Pilare van
ons Paradys. ..Pilare van ons Paradys ...die reisiger kan konsentreer op
nuwe bydraes.....Belowe Urine Terapie sal die laaste "onwelriekende"
bydrae wees....Planeet beter te verstaan.....Nuwe Wêreld Orde
....magiese ....Heilig, heilig, heilig .... Super Pilare ....magiese
Pilaar ..'n Paradys en Planeet .....Gelukige Pilare
.......Pilare.....Paradys en Planeet..... My Paradys .....Planeet is my
Porsche.....Porsche .....Verstand, Vlees en Voorspoed ....Pilare ..
Paradys.......Planeet.......Prag ..... Praal..... Passie..... Profytvol
..... sissende slange ... Apologie

DIE KLONG SE CLUTCH GLY!!!!!!

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Afrikaner-fascisme - alive and well?

Mon, 22 November 1999 00:00

Ek hoor iemand praat hier onlangs van "Hys die vierkleur hoog".
Dit laat my onwillekeurig dink aan die eed wat Robey Leibbrandt
(die boere-Führer) sy aanhangers laat onderteken het (in 1941):

"My strewe en stryd is vir die vryheid en onafhanklikheid van die
Afrikanervolk in Suid-frika; en die opbou van 'n
nasionaalsosialistiese staat met die idee van Adolf Hitler as
grondslag aangepas by die karakter van die Afrikanervolk.

Ek erken dat alleen 'n volk wie veg om sy reg, 'n reg het om te
lewe, en dat die daad in die vorm van opoffering en bloed die
ware wil en karakter van 'n volk, sowel as van die mens, as
stempel dra. In hierdie sin en gees verklaar ek my bereid om vir
my volk en vaderland te ly en indien nodig te sterwe.

Ek tree op voor God en sweer hierdie heilige eed, dat ek as
Afrikaner my volk en vaderland met my ganse hart, liggaam, siel
en verstand getrou sal dien in die rigting wat my aangegee word
deur die leier van die Nasionaalsosialistiese Rebelle in die
persoon van Robey Leibbrandt en niemand anders nie, van nou af,
tot in die dood.

Onder die parool " 'n stryder kan sterwe, maar 'n verraaier moet
sterwe" sal ek immer en onder alle omstandighede handel en enige
en elke bevel gehoorsaam en ten volle en geheel uitvoer. Elke en
ieder geheim sal ek met my lewe bewaak en bewaar.

Die diepte van die erns waarmee ek my tot 'n
Nasionaalsosialistiese Rebel erken vind sy uitdrukking in die
bloed, waarmee ek my persoon, deurmiddel van my handtekening vir
ewig bind.

Ek is niks, my volk is alles.

God met ons.

Die Vierkleur Hoog!"

Einde van aanhaling.

Leibbrandt is in 1943 skuldig bevind aan hoogverraad en ter dood
veroordeel, maar sy vonnis is (nog deur die Smuts-regering)
versag tot lewenslang. Enkele weke nadat die nasionaliste in
1948 aan bewind gekom het is hy vrygelaat.

Swart Simon.

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

94.7 Fietsry Uitdaging (Cycle Challenge)

Mon, 22 November 1999 00:00

Hierdie afgelope Sondag het die 94.7 Cycle Challenge in Johannesburg
plaas gevind.

Dit was 'n baie lekker bewolkde dag en nie te warm nie, ideaal vir
fietsry. Die roete is egter baie heuwelagtig (veral as jy van die plat
gedeelte vanaf die Vrystaat afkom).

Die organisasie was nie te sleg nie (oor die 10 000 deelnemers) en die
wegspring was sonder enige groot probleme.

Is daar enigige iemand op hierdie nuusgroep wat deelgeneem het ?

Wat is julle menig oor die gees van die wedren/deelnemers (veral vs.
die Argus), die roete (wat elke jaar verander), die verkeer reelings
en Johannesburg se motoriste.

Ek dink dit is 'n ideale "major" wedren veral vir ons in die noorde
wat nie altyd so maklik aan die Argus kan deelneem nie.

Groete

Johann
Sasolburg
Suid-Afrika

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Dankie DMSS

Sun, 21 November 1999 00:00

Wil graag die DMSS (Duitse Militere Sekuriteits Dienste) drievoudig
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. :) Hiermee word daar drievoudig komplimenteer vir die super
diens wat U lewer aan Pilare van ons Paradys, asook Pilare van ons
Planeet. :) Hierdie super bydrae maak lewe in die Nuwe Suid Afrika
asook die Planeet 'n plesier om in te leef. :) Veral vir die beskerming
van Parlementariers wanneer hulle oorsese lande besoek. En nog baie
meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, en baie pynlik is, is die feit dat
hierdie pragtige Organisasie valslik beskuldig word.

'n Apologie so groot soos die planeet self word hier aangeteken vir
enige dade wat deur my toedoen veroorsaak het dat U seergemaak is,
a.g.v. enige iets wat bygedra is. That was then. This is now.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om lig
op die onderwerp te laat skyn. Verstaan enige advies hier word gegee in
die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te
gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Het ‘n vermoede daar is 'n Organisasie, wat met dieselfde naam en
baniere funksioneer, wat verantwoordelik is vir hierdie dade, en
daarmee U valslik beskuldig. 'n Uitnodiging word gereik aan enigiemand,
wat aan die Hof enige wettiglike aanvaarbare bewyse lewer, wat kan
bewys die DMSS is skuldig.

Is deur die Gode ingelig dat U Suid Afrika gehelp het om te beweeg na
'n multi-kulturele demokrasie. Asook om te verseker dat die Nuwe Suid
Afrika vandag die voorbeeld van vrede vir die res van die wereld is.
Dit is die feitlike bewys vir die hele Planeet van
mede-verantwoordelikheid. Hierdie bydrae in die verlede asook die hede
word hoogstens waardeer. :)))

Wil graag hartlike dank uitspreek dat U die Nuwe Suid Afrika sover
ondersteun het, asook vir die toekoms. :) U voortdurende ondersteuning
word hoogs waardeer om te sorg dat die Nuwe Suid Afrika 'n
multi-kulturele demokrasie kan bly. :)))

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)

Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Pilare van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Dankie MI5

Sun, 21 November 1999 00:00

Wil graag die MI5 drievoudig gelukwens vir die super sukses wat bereik
is sover, asook vir die toekoms. :) Hiermee word daar drievoudig
komplimenteer vir die super diens wat U lewer aan Pilare van ons
Paradys, asook Pilare van ons Planeet. :) Hierdie super bydrae maak
lewe in die Nuwe Suid Afrika asook die Planeet 'n plesier om in te
leef. :) Veral vir die beskerming van Parlementariers wanneer hulle
oorsese lande besoek. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit
word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, en baie pynlik is, is die feit dat
hierdie pragtige Organisasie valslik beskuldig word.

'n Apologie so groot soos die planeet self word hier aangeteken vir
enige dade wat deur my toedoen veroorsaak het dat U seergemaak is,
a.g.v. enige iets wat bygedra is. That was then. This is now.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om lig
op die onderwerp te laat skyn. Verstaan enige advies hier word gegee in
die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te
gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Het ‘n vermoede daar is 'n Organisasie, wat met dieselfde naam en
baniere funksioneer, wat verantwoordelik is vir hierdie dade, en
daarmee U valslik beskuldig. 'n Uitnodiging word gereik aan enigiemand,
wat aan die Hof enige wettiglike aanvaarbare bewyse lewer, wat kan
bewys die MI5 is skuldig.

Is deur die Gode ingelig dat U Suid Afrika gehelp het om te beweeg na
'n multi-kulturele demokrasie. Asook om te verseker dat die Nuwe Suid
Afrika vandag die voorbeeld van vrede vir die res van die wereld is.
Dit is die feitlike bewys vir die hele Planeet van
mede-verantwoordelikheid. Hierdie bydrae in die verlede asook die hede
word hoogstens waardeer. :)))

Wil graag hartlike dank uitspreek dat U die Nuwe Suid Afrika sover
ondersteun het, asook vir die toekoms. :) U voortdurende ondersteuning
word hoogs waardeer om te sorg dat die Nuwe Suid Afrika 'n
multi-kulturele demokrasie kan bly. :)))

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms.

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)

Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Pilare van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Afrikaanse televisie

Sun, 21 November 1999 00:00

Ek is Nederlander en ben benuut naar die verhouding van Engelstalige en
Afrikatalige ten opsigte van Afrikaanstalige televisiesenders. Hoeveel
Afrikaanstalige tv-senders syn er in SA (en daarbuite)?

Groete Wilbert

TV, flieks & vermaak | 8 kommentare

fotografie en dichtkunst

Sun, 21 November 1999 00:00

Meander http://meander.italics.net , een van de grootste sites met
Nederlandstalige literatuur, heeft de afgelopen 4 jaar een behoorlijke
naam opgebouwd op internet. Het succes van deze proza- en poëziekrant
(rond de 2500 bezoekers per maand!) vraagt om uitbreiding. Op veler
verzoek opent daarom op 1 januari 2000 een nieuwe rubriek: REFLECTIE.

Die rubriek zal gewijd zijn aan de combinatie van FOTOGRAFIE en
DICHTKUNST. De opzet is vrij simpel: Om de 2 maanden wordt er een
nieuw thema bekend gemaakt waarvoor zowel amateurs, beginnende als
gevorderde fotografen hun fotowerk in kunnen sturen. En omdat we bij
Meander op 1 januari 2000 de eerste winnende foto(s) online willen
hebben, maken we nu alvast het thema voor de eerste periode bekend:
"ONTLADING".

Uiteraard komt de winnende foto 2 maanden online te staan, maar er is
nog meer: Van de vele dichters die Meander bezoeken, wordt gevraagd
om - met de winnende foto als inspiratiebron- een gedicht op hetzelfde
thema te maken. Uiteindelijk zal van de winnende foto in combinatie
met het winnende gedicht een ansichtkaart worden gemaakt die bezoekers
per e-mail kunnen versturen (momenteel worden er bij Meander
maandelijks
zo'n 300 ecards verstuurd).

Reden genoeg om mee te doen, lijkt ons zo. Stuur uw foto's (maximaal
2) met als thema "ontlading" voor 20 december a.s. als attachment bij
een e-mail naar refl...@meander.italics.net

Vermeld in die e-mail:
- het thema (deze keer dus "ontlading")
- je echte naam
- je geboortejaar
- eventueel het pseudoniem waaronder je de foto wilt publiceren.

Alle voorwaarden op:

http://www.meander.italics.net/reflectie/voorwaarden.html

Tenslotte: We hopen op een groot aantal inzendingen van zowel
amateurfotografen als gevorderden!

Groeten,

Het team van MEANDER

in...@meander.italics.net

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1838): [ «    1136  1137  1138  1139  1140  1141  1142  1143  1144  1145  1146  1147  1148  1149  1150  1151    »]
Tyd nou: Sun Jan 19 09:18:00 UTC 2025