30 Mei 1900:ZAR:Genl Ian Hamilton neem Doringkop in,die britse verliese
is 28 dood en 134 gewond tydens hul aantog na Johannesburg.Die engelse
neem Florida en Roodepoort op die wes rand in .In Johannesburg komandeer
genl Ben Viljoen al die voorrade op wat sy kommando kan benodig,FET
Krause,die kommandant van Jhb ry lord Roberts tegemoet om die oorgawe
van Jhb te bespreek,Roberts gee hom 24 uur grasie om alle
burgerlikes,vroue en kinders te ontruim.
In die vrystaat word gevegte rondom Lindley gevoer oor 'n stuk weiland
wat die engelse wil hê vir hulle perde.
In noord kaapland word die engelse aangeval by Fabersput deur 600 boere
van Griekewaland maar word afgeweer,die engelse het 23 dood,en 32
gewond,die boere het 38 dood en 50 gewondes.
Hoi iedereen!
Hoe is het leven in Zuid-Afrika? Is het een leuk land om te leven, is
het leven er erg moeilijk of valt het over het algemeen wel mee? Ik ben
gewoon geinteresseerd, heb verder geen bedoelingen.
Word er 'anders' naar je gekeken als je Afrikaans praat, is er een (al
dan niet echt) 'klasse verschil' tussen Engels sprekenden en Afrikaans
sprekenden? En hoeveel blanken spreken ook een andere taal, bijvoorbeeld
Xhosi (als ik het goed spel).
En een andere vraag is deze, hoe kijken jullie naar wat Mugabe allemaal
flikt (of eigenlijk laat flikken)?
Dank voor eventuele antwoorden!
Groetjes,
--
Robert Bronsing
'In the beginning, the file was without form, and void;
and emptiness was upon the face of the bits.
And the Fingers of the Author moved upon the face of the keyboard.
And the Author said: 'Let there be words', and there were words'
At the age of 5 a child questions only his immediate surrounding. "What
colour is that, mommy?" "What does that mean, daddy?"
A young tender mind does not question political ideology or military
strategies. These things are unimportant. A child accepts what he sees for
what it is, no questions asked. Like that 'unconditional love' that we are
all so in love with.
This young, tender mind enters primary school. It does not question why
there are only white kids in his class. It does not question why all the
teachers are white. It does not question why nobody has black neighbors or
why it never sees a black man driving a BMW. It does not question why blacks
have to sit on different train carriages or why nobody ever has a black
girlfriend or boyfriend. It just accepted what it sees because that's the
way it is. These young minds are then exposed to the scrutiny of an
educational system that looks only after it's own. It is made clear to that
young mind, that when it finishes secondary school, it's duty would be to
take up arms, deploy in Angola and defend what is his.
These norms are embedded in that tender mind. Once embedded, the mind takes
it for granted. Once taken for granted, the war is almost won.
The child progresses through primary school experiencing what a 7 and 8 and
9 year old child experiences. Drawing energy from his surroundings, playing
rugby, learning and just having a wholesome childhood. Still not
questioning, still only accepting. Maybe because nobody ever frowns and
verbalizes the contradiction. But instead, the segregation is enforced,
unquestioned and unopposed.
The tender mind turns 13 and enters the brave new world of secondary school.
Suddenly bigger and broader concepts needs to be evaluated through
experience. Adapting has to take place, fast. Furiously the now adolescent
mind seeks to relate. It befriends minds that experience this brave new
world in a similar way.
These masses of adolescent minds' racial complacency now becomes a weapon of
a government that has embarked on a campaign that is globally opposed and
condemned.
These adolescent white minds now needs to be focused. Prepared.
While their young counterparts in Europe are taught the importance of
condoms and voorbehoedmiddels, they are taught what anti-personnel landmines
look like and how to identify them. PW Botha has declared a state of
Emergency, Sasol burns down. Pretoria is bombed, Soweto riots and Stompie is
necklaced.
The adolescent minds feel threatened, scared, but too indoctrinated to
realize that what is happening, is inevitable.
Boys at the age of 18 suffer from an immortality complex. Then those minds
are finally ripe and on February 6, thousands of minds klaar in at Nasreq.
1-SAI Bloemfontein awaits.
Now adolescents will be expelled, replaced by raw, murdering adrenaline. The
innocent, tender mind receives it's final, backbreaking onslaught . . .
"Skiet die vocken kaffer" shouts kaptein Le Roux. The Bulldog sways lightly
as the LMG vomits it's death warrants. Tracers punch defenseless corrugated
iron shacks. Ripping roofs off. Exposing the occupants to their premature
destination.
A lifetime of blind, but willing, belief in the Groot Trek, Dingaan's
defiance of Piet Retief, Bloed Rivier, British Imperialism, concentration
camps, Die Stem, Die Voortrekker Monument, but most of all the 16th December
fuels the stifling need for independence.
Finally, February 1994 arrives. The ANC disbanded.
With it came freedom of press and scrutiny of past horrors. The truth is at
last objectively presented to the young, adolescent and indoctrinated minds.
Everything they believed in, held near and dear, lived for, died for, hoped
for, is suddenly WRONG. Fundamentally WRONG.
Being a english bloke, who lived in SA for a year and has seen what a
pathetic country england is... I want to learn afrikaans, either through the
internet or from books or lessons in the uk, coventry, birmingham area.
House of Sibiya skryf in boodskap news:8gunha$kvq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wonder of julle my taal kan praat soos ek julle taal praat?
>
> Onthou een ding, AFRIKA is SWART - daarom, of jy is links, of regs - witman;
> GAAN HUIS TOE!
>
> Het AFRIKA julle nie geleer nie?
>
> Ek weet van mense was regs (AWB) nou hulle is links (ANC) dink hulle ons
> sien nie hulle kleur nie?
>
> Loop mooi!
>
> K. Sibiya
>
> Jesus Christ wants to come into your life. Only He can be your true
> satisfaction. The Bible says that "God so loved this world (all of us) He gave
> His only Son (Jesus) that whoever believes in Him should not perish but have
> eternal life." To believe in Jesus is to believe that HE is The Son of God and
> to give yourself to Him completely. Read the Bible and pray daily. This is
> the only way to overcome evil. Remember there is a Heaven to gain and A REAL
> HELL TO AVOID. WE WILL LIVE FOREVER SOMEWHERE. ONLY THE PRECIOUS BLOOD OF
> JESUS CAN CLEANSE AWAY SIN. May The Grace of our Lord Jesus Christ, The Love
> of God and The Fellowship of The Holy Spirit be with you.
>
Ik ben op zoek naar kleding die markt handelaren verkopen op markten in
het zuiden van frankrijk. Het gaat om jurken die waarschijnlijk uit
afrika komen. Ze zijn van katoen en kunnen tot aan de enkels zijn qua
lengte. De kleuren zijn meestal fel oa. rood,blauw, bruin,geel, groen
enz.
Graag voor 5 juni.
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Effektiewe
beleids bestuur aangaande die verskaffing van hulp bystand, en
brandstof pryse. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering
van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.
Wil ook graag alle Verskaffers van goedere aan die
Vervaardigings industrie waarna hier verwys word, gelukwens vir
die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Verskaffing van hoogs betroubare en bekostigbare produkte en
ondersteunings dienste. Volgehoue navorsing, om beter tegnieke
bekend te stel. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om die Regering
van ons Paradys, en elders op die Planeet te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet,
asemrowend te verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.
Definisie van terme wat in hierdie bydrae gebruik word -
Vervaardigers - Vervaardigers en/of Verspreiders, wat goedere
verskaf om aan Verbruikers verkoop te word.
Verskaffers - Verskaf goedere aan bg. Vervaardigers, om verkoop
te word.
Goedere - Goedere en/of dienste (behalwe persone) verskaf deur
Verskaffers aan Vervaardigers.
Verbruikers - Die bree publiek.
En om hierdie waardevolle bydrae te begin -
Wil graag voorstel om ontmoetings te verhoog met Verskaffers en
Vervaardigers plaaslik en oorsee. In die
vervaardig-vir-bestelling en vervaardig-vir-voorraad omgewings.
In die geval waar goedere verskaf word aan Vervaardigers in ons
Paradys, deur beide plaaslike en oorsese Verskaffers. Om die
balansering van die verskaffing van goedere deur Verskaffers
beide plaaslik en oorsee aan plaaslike Vervaardigers te verhoog.
Tot voordeel van alle betrokke partye. Waar toekomstige
benodighede, vasgestel deur plaaslike Vervaardigers, bekend is
vir lang perioded voor die tyd. Die stel van kwotas kan ook
verhoog word vir goedere wat plaaslik en/of oorsee verskaf word,
waar plaaslike en oorsese Verskaffers genoegsame menslike hulp
bronne en materiaal beskikbaar het om produkte plaaslik te
verskaf, waar en wanneer dit benodig word.
Hoogstens aangeraai, om die balansering van die verskaffing van
goedere deur plaaslike en oorsese Verskaffers vir goedere
benodig in bg. geval te verhoog. Prys / prestasie faktore en
evaluasie van Verskaffers plaaslik en oorsee kan ook verhoog
word. Die monitor van goedere wat verskaf word - deur plaaslike
en oorsese Verskaffers - kan ook verhoog word. Belasting
toegewings kan ook verhoog word vir Vervaardigers wat suksesse
behaal op hierdie gebied. Gemeet aan maatstawwe deur
onderhandelings vooraf bepaal.
Wette kan ook verhoog word in hierdie verband. Om regverdigheid
te verhoog vir beide plaaslike en oorsese Verskaffers van
goedere aan Vervaardigers in ons Paradys.
Produksie kapasiteit van huidige Verskaffers en Vervaardigers
van goedere kan ook verhoog word, waar moontlik. Asook om die
deel van skedules wat benodighede identifiseer, te verhoog aan
Verskaffers van goedere aan Vervaardigers. En/of kort en lang
termyn verwagtinge, wanneer beskikbaar. Om die beskikbaarheid
van goedere plaaslik te verhoog deur plaaslike en oorsese
verskaffers.
Uitnodigings kan ook verhoog word aan oorsese Vervaardigers, om
goedere plaaslik te vervaardig, in die geval waar verhoogde
aanvraag ondervind word. Om die profytvolheid van bg.
Vervaardigers te verhoog. Produksie inisiatiewe in ons Paradys,
en elders in Afrika, kan ook verhoog word. Vir goedere benodig
deur die Suid Afrika en Afrika Renaissance. Veral in gebiede
waar voldoende menslike hulp bronne en materiaal beskikbaar is.
SABS standaard toetsing kan ook verhoog word, voordat daar met
produksie begin word.
Daarna kan fabrieke opgerig word vir massa produksie op verskeie
plekke, nl. Oos, Wes en Noord Kaap, Kwa-Zoeloe Natal, Vrystaat,
Gauteng. Veral Noordelike Provinsie en Mpumalanga. Asook elders
waar voldoende menslike hulp bronne en materiaal beskikbaar is.
Bestudeer verbruikers benodighede plaaslik, asook elders op die
Planeet, om plaaslike en uitvoer mark potensiaal en benodigdhede
vas te stel.
Wanneer hierdie inisiatief suksesvol is in ons Paradys, kan dit
elders in Afrika, en op die Planeet implementeer word. Waar
voldoende aanvraag, en/of die grootste gedeelte van menslike
hulp bronne en materiaal beskikbaar is in die land waar dit
implementeer word.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Werks geleendhede kan asemrowend verhoog word.
Balans van plaaslike en oorsese verskaffing van goedere kan
asemrowend verhoog word.
Lang termyn regverdigheid van plaaslike en oorsese Verskaffers
van goedere aan plaaslike Vervaardigers kan asemrowend verhoog
word.
Enorme uitvoer mark potensiaal.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding.
Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van
lewe, asof dit u laaste geleendheid is.
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.