Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: vir Gloudina: wie is my/jou naaste?

Wo., 07 Junie 2000 00:00

Maar jy weet Boertjie, ek is nie n Buddhist nie, maar voel
my vreemd getrokke tot hulle godsdiens. Ek het vir n tyd in die
Ooste gewoon, en het gesien hoe die buddhiste in hulle wandel en
handel verkeer, en ek moet sê, meeste van hulle is inherent goed. Die
woord wat veral baie van hulle opsom is verdraagsaamheid. Ek keur baie van
hulle praktyke af (die dat hulle so voor die beelde sit en bid staan my glad
nie
aan nie, en vele ander gewoontes en rituele is vreemd), maar there is more
to it than meets the eye. Maar ek beskou myself eerstens as n Christen, en
sal nooit oorgaan na hulle geloof nie, maar wil tog van hulle goeie idees
oorneem.

Pat
wrote in message
news:393F05E0.A08B2743@eskom.co.za...
> Is jy dan nou 'n boedhis,jy was dan nog 'n rukkie gelede 'n christen?Ek
> wil graag hoor wat sê jy,wie is dit?
>
> @home.com wrote:
>
>> Boer...@eskom.co.za wrote:
>>
>>> Kan jy dalk vir my sê?
>>
>> Die Buddhiste se antwoord hierop
>> is"all sentient beings." Dus sluit dit nie
>> alleen alle mense in nie, maar ook
>> ook onder andere diere.
>>
>> Gloudina
>

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Re: Archives: June 6, 1900

Wo., 07 Junie 2000 00:00

wrote in message >
> Moenie groot-oog vir my maak nie,Norman.
> Wat is die naam van die
> rivier naaste aan jou? Gaan spring
> daarin.
>
> Tannie Minnehaha

Dream on ouma I'm not that old, or desperate. I think I will go for a swim in our nearest
river, its not polluted like the one next to you.
Now stop winding yourself up & obviously isn't good for your blood pressure.

Norman

>

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Boemelaar

Di., 06 Junie 2000 00:00

Papsak en gras in 'n boemelaar se jas
Onder die brug hou hy geskeurde klere vas

Winter se koud trek koel deur sy boud
En more is hy weg

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Toekoms Advies vir: Maleisiese Geld Eenheid Inisiatief

Ma., 05 Junie 2000 00:00

Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Effektiewe
beleids bestuur aangaande die verskaffing van hulp bystand, en
brandstof pryse. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering
van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag die Regerings van Singapoer en Malaysia, veral Dr.
Mahathir Mohamad, gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Menige handels
inisiatiewe. Menige fantastiese toeriste vriendelike
inisiatiewe. Parke en onspannings geriewe. Koraal rif oorde,
veral op die eilande. Ondersteunende en vriendelike mense.
Menige inisiatiewe om miv+/vigs te bekamp. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys, en elders op
die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog
baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Baie spesiale dank aan die IMF, Wereld Bank, Reserve Banke in
ons Paradys, en elders op die Planeet, en menige Regerings en
Organisasies op die Planeet, veral G-7, G-8 en G-20 lidlande,
vir inisiatiewe om die vrede en voorspoed van die menige lande
op die Afrika en Asiese kontinent, en elders, te verhoog. Asook
die ondersteuning aan die Regerings van Singapoer en Malaysia.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
Suid Afrika Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys,
en elders op die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Byvoorbaat dank aan die Sondag Pers, veral Rapport en The Sunday
Independant, vir bydraes wat gelewer word, om hierdie diens
moontlik te maak. Veral die lewering van spotprente. Asook die
artikel - Mahathir�s way makes sense - wat in The Sunday
Independant, Sunday Dispatches bylae, 26 Maart 2000 verskyn het,
vir die spelling van sekere woorde in hierdie bydrae. Insluitend
die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys, en
elders op die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van die Persone van Singapoer en Malaysia asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.

Stel voor om ontmoetins met die IMF, Reserwe Banke, en die
Regerings van Singapoer en Malaysia te verhoog. Om die grense
van Singapoer te vergroot, om Malaysia by Singapoer in te sluit,
vir Malaysia om 'n Provinsie/Staat van Singapoer te word, indien
die Regerings en Persone van Singapoer en Malaysia instem
daartoe. Vir Malaysia om as die groter Singapoer op te tree. Om
te funksioneer as 'n wen situasie vir beide Singapoer en
Malaysia. 'n Semi-outonome staat word voorgestel, indien
moontlik. Om die groei proses na groter eenheid te ondersteun.

Die 2020 plan van Singapoer en Malaysia kan ook verhoog word.
Vir Malaysia om 'n Staat/Provinsie van Singapoer te word. Om die
vrede en voorspoed van die persone van Singapoer en Malaysia
gelyktydig te verhoog.

Wil hoogstens aanraai Singapoer en Malaysia om beide referendums
te hou, om Malaysia in Singapoer in te sluit, as 'n gelykmatige
proses.

Nadat suksesvolle referendums in beide lande gehou is:

Ontmoetings kan verhoog word tussen die Regerings en Privaat
sektore van Singapoer en Malaysia, om gesamentlike
voordele tussen werkende beleid en besigheids reels in
beidelande te verkry, tot voordeel van die persone van Singapoer
en Malaysia.

'n 2 fase proses word voorgestel. Fase 1 om die geld eenheid van
Malaysia na Singapoer geld eenheid te verhoog. Die 2e fase kan
wees om die grense van Singapoer te verhoog, om State/Provinsies
van Malaysia by Singapoer in te sluit. Besluit neming strukture
kan ook verhoog word, om 'n gesamentlike Singapoer/Malaysia
besluit neming struktuur te vorm, indien een nie alreeds
bestaan.

Geld eenheid inisiatiewe kan ook verhoog word. Waar persone
juwele / eiendom / klere in Maleisiese geld eenheid koop, en dit
daarna in die Singapoerse geld eenheid verkoop, wanneer Malaysia
na Singapoer geld eenheid verhoog. Geld eenheid
omskakeling monitors kan ook verhoog word. Om die regverdigheid
van transaksies en inisiatiewe verhoog. Verskaffing van dienste
kan ook verhoog word, om beide Singapoer en Malaysia geld
eenheid te aanvaar. Dan later slegs Singapoer geld eenheid.

Wil hoogstens aanraai, vir SAOG afgevaardiges om aan hierdie
proses deel te neem. Om SAOG lidlande te ondersteun in dieselfde
proses, wanneer die tyd aanbreek. Asook, om suksesse wat in
Malaysia bereik is, te verhoog wanneer dit elders implementeer
word.

'n Wag tydperk word dan voorgestel, en word hoogstens aanbeveel.
Asook, om gesamentlike besluitnemings strukture te verhoog, om
ondersteuning te lewer aan hierdie proses.

Fase 2 kan wees om te groei van die semi-outonome staat wat
voorgestel word, om die grense van Singapoer gelykmatig te
verhoog, om state/provinsies van Malaysia in te sluit.
Beginnende by Johor / Johor Bahru (JB). Waar beide Singapoer en
Malaysia beheer oor het, afhangende van die ooreenkomste van
ontmoetings vooraf aangegaan. Daarna om werkende beheer
maatreels van Singapoer in JB te implementeer. Die
implementering van werkende beheer maatreels elders in Malaysia
kan ook verhoog word. Afhangende van die keuse van gesamentlike
besluitnemings strukture wat vir hierdie proses gevorm is.

Hierdie bydra kan as die geskenk van die Millenium van die ANC,
President Mbeki, asook die Regering en die Persone van ons
Paradys, aan die Regerings en die Persone van Singapoer en
Malaysia. Om vriendskappe te verhoog tussen ons Paradys, en die
Persone van Singapoer en Malaysia.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:

Singapoer -
Grond kan asemrowend verhoog word.
Inter hawe fasiliteite kan asemrowend verhoog word.
Voordelige werkende beleid en beheer maatreels in Malaysia kan
in Singapoer implementeer word.

Malaysia -
Inter hawe fasiliteite kan asemrowend verhoog word.
Voordelige werkende beleid en beheer maatreels in Singapoer kan
in Malaysia implementeer word.

Beide -
Gemaklike handels betrekkinge tussen die twee lande kan
asemrowend verhoog word.
Asemrowende uitvoer mark potensiaal.
Werks geleendhede kan asemrowend verhoog word.

Implementering van 'n enkele geld eenheid in die Verenigde State
van Afrika kan baseer word op die Singapoer/Malaysia model om
implementeer te word, indien Singapoer en Malaysia dit so
verkies.

Onafhanklikheid en inter-afhanklikheid kan asemrowend verhoog
word.

Voorbeelde van hoe Sjinese, Moslems en Indiers met ander kulture
saam werk vir 'n beter toekoms (alreeds teenwoordig in
Singapoer, Malaysia, Maurtius, en elders op die Planeet), kan
asemrowend verhoog word.

Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Singapoer en Malaysia Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Gaan voort om Goddelik te handel, om die bestaan van God te
bewys.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van Singapoer en Malaysia, en elders op die Planeet, met
Prag en Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat
hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

samuel Murray

Ma., 05 Junie 2000 00:00

Baie geluk in Johannesburg, Samuel
Hoop ek sal jou ontmoet in oktober!!!
Liesbeth aka Fraise (lagnet en zanet)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Ontkenning

Ma., 05 Junie 2000 00:00

Hello,

I am wondering whether the native speakers on this board
would be willing to share their intitutions with me about
the acceptablility of the sentences below. I am
interested specifically in the felicity/acceptability
of the NIE that occurs in the middle field of sentences 1-9.
I am not concerned with whether these sentences would
be considered "good" or "proper" Afrikaans but whether
one might say/hear them in everyday speech.

So, is the first NIE in these sentences acceptable? marginally
acceptable? marginally unacceptable? totally unacceptable?
(Unsure is a perfectly legitimate response, too.)

1. Geen mens het die verligting nie gesien nie.

2. Niemand kom nie van sy plaas nie.

3a. Niemand anders nie het opgedaag nie.

3b. Niemand anders het nie opgedaag nie.

4. Ek het niemand nie gesien nie.

5. Die ou vent was nog nooit nie siek gewees nie.

6. Hy gaan nooit nie skryf nie.

7. Ek sal jou nooit nie vergeet nie.

8. Ons kan dit nerens nie laat repareer nie.

9. Hy wil niks nie eet nie.

Lastly, how about the second NIE in 10?

10. Jy weet mos dat ons nie sommer nie vir jou sal jok nie.

Any comments/opinions would be gratefully appreciated.

By voorbaat baie dankie!

Paul T. Roberge
Professor of Germanic Languages
University of North Carolina, Chapel Hill

E-mail: p...@email.unc.edu

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Re: Ontkenning

Ma., 05 Junie 2000 00:00

Hi,

In all the sentences there are too many negatives. You rightly question the
middle 'nie' in 1-9 and the first 'nie' in 10. The words 'Niemand',
'nooit', 'Geen', already form one part of the double negative in Afrikaans.
Therefore only one 'nie' is needed to complete the double negative. In more
or less everyday Afrikaans, your sentences would read:
1. Geen mens het die verligting gesien nie.
2. Niemand kom van sy plaas [af] nie.
3. Niemand anders het opgedaag nie.
4. Ek het niemand gesien nie.
5. Die ou vent was nog nooit siek gewees nie.
6. Hy gaan nooit skryf nie.
7. Ek sal jou nooit vergeet nie.
8. Ons kan dit nerens laat repareer nie.
9. Hy wil niks nie eet nie.
10. Jy weet mos dat ons nie sommer vir jou sal jok nie.

Regards,
Dries Venter

Paul Roberge wrote in message ...
> I am wondering whether the native speakers on this board
> would be willing to share their intitutions with me about
> the acceptablility of the sentences below. I am
> interested specifically in the felicity/acceptability
> of the NIE that occurs in the middle field of sentences 1-9.
> I am not concerned with whether these sentences would
> be considered "good" or "proper" Afrikaans but whether
> one might say/hear them in everyday speech.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Toyota

Ma., 05 Junie 2000 00:00

Ag nee,tog nie alweer die ras storie nie,ek wou maar net weet wat die eintlike
betekenis van die woord is en of daar enige verbintenisse gemaak kan word met die
oosterse godsdienste en hulle simbole,aangesien die kop van die bul dan die teken
van toyota is. Dis rêrig al.

boertjie

@home.com wrote:

> Dries Venter wrote:
>
>> As jy RÊRIG wil weet: Die stigter van die Toyota-mpy was ene mnr Toyoda, en
>> die maatskappy het uiteindelik sy naam gekry, met 'n ietwat verkorte
>> 'd'-klank.
>>
>
> Wel, Dries, as jy my wil vra, wag hierdie ou vir jouom te snap dat hy bedoel -
> toy (soos in toi-toi) en
> "outa." Dus die outa wat toi.
>
> Tant Alie wat om die draai kom.

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

INTERESSANTE Website

Ma., 05 Junie 2000 00:00

Is jy afrikaans, Pat????
Ek leer afrikaans, en hoor ook min, eintlik nie afrikaans in my daaglikse
lewe nie!!!

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

vir pat en afrikaans

Ma., 05 Junie 2000 00:00

Soos ek eerder geskryf het, het ek afrikaans op my eie bemeester, na musiek
luister is 'n goei oefening...... begin met sonja Harold??(is dit reg
gespel), sy is nou ook nie my gunstelingsmusiek nie. Maar so leer jy
afrikaans verstaan......... en so eindig jy met Koos Kombuis (ek het nog
steeds groot probleme vir hom te verstaan :)))

Liesbeth

Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1068  1069  1070  1071  1072  1073  1074  1075  1076  1077  1078  1079  1080  1081  1082  1083    »]
Tyd nou: Wo. Mrt. 11 23:19:10 UTC 2026