Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Afrikaans 'n 100 jaar gelede.

Mon, 10 July 2000 00:00

Ja, maar dan moet jy nou in ag neem Hilda dat dit 100 jaar gelede is en
Afrikaans darem baie verander het oor die jare. Onthou Engels het nie 200
jaar terug geklink soos dit vandag klink nie.
Elke taal groei en verander maar soos dit ouer word.
Elaine

Hilda en Gervaas skryf in boodskap news:1uya5.93982$HL2.1647573@afrodite.telenet-ops.be...
> Is jy seker dit is Afrikaans ? Lyk meer soos Nederlands.
> Hilda.
>
> E Bessinger schreef in berichtnieuws
> 396aa97f.0@news1.mweb.co.za...
>> So rukkie terug was daar 'n debat oor hoe Afrikaans daar uitgesien het
>> in die jare toet. Ek het op die artikel afgekom wat 'n idea gee. Dit is
>> geskryf op 5 Augustus 1898. Net so meer as 100 jaar gelede.
>>
>>
>> PJ KLOPPERS KAAPSCHE HOOP ANTWOORDT OP SCHRYVEN VAN DEN 27 APRIL DAT HY
>> REEDS MET DEN HEEREN DE WIT EN LUB IN ONDERHANDELING GETREDEN IS INZAKE
>> HET OPMAKEN VAN EEN LEERPLAN ZAL NU VOLGENS BOVENGEMELD SCHRYVEN MET DE
>> ANDERE GENOEMDE HEEREN DAAROMTENT IN CORRESPONDENTIE TREDEN. GEEFT
>> TEVENS DE VERZEKERING VAN ZYNE BELANGSTELLING IN HET ONDERWYS OP DE
>> GOUDVELDEN.
>>
>

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: Sweden had granted temporary visas to two cuban doctors who had defected

Mon, 10 July 2000 00:00

wat
-- wat maak die pommies op die plek van ons? is daar nie genoeg ander plekke
nie
gra...@lantic.net
-----------------------------------------------------
Click here for Free Video!!
http://www.gohip.com/free_video/

pedro martori skryf in boodskap news:1cS95.2207$4k.11456@news2.tor.primus.ca...

From:
To:
Subject: Sweden had granted temporary visas to two cuban doctors who had
defected
Date: 8 juillet, 2000 16:22
maawhich is responsible for Zimbabwe, that the pair had left Harare.

``The status is that the doctors have now been freed,'' he said.

They were released on Friday after spending nearly two months in jail in
Harare. They were immediately escorted by Zimbabwean government officials to
Harare airport and put on a flight out of the country.

Gustavsson said she did not know whether the two had arrived in Sweden.

``The people turned to the UNHCR in Zimbabwe for help and the UNHCR asked
Sweden for assistance,'' she said.

``They (the Swedish authorities) granted them temporary visiting visas...for
humanitarian reasons.''

U.S. SAYS CASE RESOLVED

The United States has offered the two asylum. In Stockholm U.S. embassy
spokesman Viktor Sidabras said the case was now resolved, but declined to
comment further.

The plight of Cordova and Pena has drawn international concern since they
sought refuge in the Canadian embassy in Harare on May 23 seeking political
asylum.

Zimbabwean security agents arrested them the next day and tried to send them
back to Cuba.

But an Air France crew in Johannesburg, South Africa, refused to carry them
any further after they managed to slip a note to the pilot saying they had
been kidnapped after they denounced Cuba President Fidel Castro.

South African authorities sent them back to Harare where they have been held
since.

Zimbabwean President Robert Mugabe, whose ruling ZANU-PF party narrowly held
on to power in an election last month, is a long-standing ally of Castro.

The pair were not charged with an offence in Zimbabwe.

``We are glad this saga is over,'' said one Zimbabwean immigration official
in Harare. ``The case of the Cubans had been very embarrassing and it took a
final decision from the president to free them.''

The Cuban government has condemned Pena and Cordova for their ``shameful and
immoral conduct'' but said they would not be persecuted if they returned to
Cuba.

The man and woman were among a group of 107 medics giving free services
under
a Cuban government programme to provide health aid to Africa, Latin America
and the Caribbean.

They had been in Zimbabwe for about a month when they sought refuge at the
Canadian embassy in Harare.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Translux rol weer 'n bus!

Sun, 09 July 2000 00:00

Ek sien op www.eep.co.za Translux het weer 'n bus gerol by die
Hugenoot-tonnel. Miskien moes hulle terugsny op padveiligheid na die
petrolprysverhoging?

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Toekoms Advies vir: Planetêre multi-gewas verbouings Inisiatief

Sun, 09 July 2000 00:00

Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Veral om die
pad vorentoe aan te dui aangaande miv+ en vigs navorsing. Menige
inisiatiewe om ons Paradys te laat skyn soos goud in die oggend
son. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die
Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons
Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en elders
op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit
word inniglik waardeer.

Wil ook graag Landbouers, Landbou en Navorsing organisasies,
Landbou implement vervaardigers en verspreiders, Voedsel en
drank industriee, Verbruikers in ons Paradys, en elders op die
Planeet, asook ondersteunende Regerings en Organisasies,
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en
vasberadenheid. Aanhoudende verskaffing van landbou produkte,
wanneer beskikbaar. Volgehoue navorsing, om beter tegnieke
bekend te stel. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om die Regering
van ons Paradys, en elders op die Planeet te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en elders
op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit
word inniglik waardeer.

Baie spesiale dank aan die Britse Regering en navorsings
wetenskaplikes om die landbou van Indie te ondersteun om
multi-gewas verbouings metodes te implementeer. En Indie in
staat te stel om om voedsel uit te voer. Terwyl die bevolking
verhoog het op dieselfde tyd. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om
die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet,
asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.

Stel voor om ontmoetings te verhoog met Landbouers, Landbou
organisasies en Landbou implement vervaardigers en verspreiders,
in ons Paradys, en elders op die Planeet. Om 'n multi-gewas
verbouings konsultasie firma in die lewe te roep, indien so 'n
firma nie alreeds bestaan.

Daarna kan reise verhoog word na Brittanje en/of Indie. Om
navorsing en/of implementering van multi-gewas verbouings
tegnieke deur die Britse Regering / Britse navorsings
wetenskaplikes in Indie te verhoog. Asook landbou implemente wat
in die verband gebruik word. Om aanpassing en/of implementasie
van tegnieke aan landbouers in ons Paradys, en elders op die
Planeet te verhoog.

Internasionale ontmoetings, asook wedersydse voordelige
verhoudinge met Landbouers en verwante organisasies in ons
Paradys, en elders op die Planeet. Om die verspreiding van
kennis en pioniers werk in die verband te verhoog.

Hoogstens aangeraai, om aansporings bonusse aan die Landbou
gemeenskap, asook Landbou implemente vervaardigers en
verspreiders. Om die implementering en ondersteuning van
multi-gewas landbou tegnieke en ondersteunende implemente te
verhoog. Veral om die profytvolheid van die industrie in die
geheel te verhoog. Tegnieke aangewend, kan ook verhoog word in
SAOG lidlande, asook elders op die Planeet, waar en wanneer
nodig.

Alhoewel bg. geskryf is vir ons Paradys, word soortgelyke advies
voorgestel vir elke land op die Planeet, waar private en/of
kommersiële landbou gepraktiseer word. Bg. konsultasie firmas
kan ook hulle dienste verhoog aan menige lande, asook lande wat
deel vorm van ekonomiese streke / sones. En/of om hulle dienste
aan landbouers en/of lande te verhoog wat sulke implementerings
tegnieke benodig. Om die verskaffing van landbou produkte te
verhoog, waar en wanneer nodig.

Internasionale ontmoetings kan ook in die verband verhoog word.
Om planetêre beplanning te verhoog vir landbou produkte wat
benodig word, veral op 'n lang termyn basis. Asook om in
berekeninge in te sluit vir 'n geneesmiddel vir miv+/vigs teen
2004 gevind gaan word, word verwag. Ook om te funksioneer as 'n
wen-wen situasie vir beide die landbou gemeenskap, verbruikers,
asook die planetêre ekonomie in die geheel.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net
daarna. President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika
Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om
te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Beskikbaarheid van benodigde landbou produkte aan ewigdurende
vergrote markte kan asemrowend verhoog word.
Profytvolheid van landbouers kan asemrowend verhoog word.
Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle
Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

-----------------------------------------------------------

Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Leendert se alle Afrikaners in nie-rassig

Sun, 09 July 2000 00:00

Leendert maak die stelling dat geen Afrikaner 'n rassis kan wees nie
uit die aard van sy etnisiteit.
Dit klink vir my net soos die verregse swart mening dat swartmense nie
rassisties kan wees nie.
Is dit moontlik dat verregses dieselfde soort mentaliteit en denke
het, dieselfde beginsels aanhang maar om die een of ander duister rede
mekaar uitsluit vanwee etnisiteit?

He^, Leendert?

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Re: Leendert se alle Afrikaners in nie-rassig

Sun, 09 July 2000 00:00

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:396d7acf.4137465@news.icon.co.za...
>
>
> Leendert maak die stelling dat geen Afrikaner 'n rassis kan wees nie
> uit die aard van sy etnisiteit.

Nou waar, Ferdi, sou ek so 'n stelling gemaak het? ('Jy dalk 'n ietsie
gerook of so?)

> Dit klink vir my net soos die verregse swart mening dat swartmense nie
> rassisties kan wees nie.
> Is dit moontlik dat verregses dieselfde soort mentaliteit en denke
> het, dieselfde beginsels aanhang maar om die een of ander duister rede
> mekaar uitsluit vanwee etnisiteit?
>
> He^, Leendert?

Hierdie stelling/vraag op meriete beskou, dink is ooglopend. Verregse
swartes en verregse wittes het erg veel met mekaar in gemeen. (Baie van
hulle sal jou dit ook self sê as jy sou vra.)

Wat my meer interesseer, is dat die intense vooroordele van iemand met jou
sienings jou eintlik maar ook in dieselfde kamp plaas as enigeen van die
genoemde groepe - soos ek ook al dikwels vir Gloudina uitgewys het.

Vriendelike groete, Leendert

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Toets

Sun, 09 July 2000 00:00

Ignoreer asb

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Heruitgawes

Sat, 08 July 2000 00:00

Pragtige bron ontdek wat ou boeke (tans veral oor die ABO, natuurlik,
Afrikaans en Engels) heruitgee. Dis eenvoudig gebind (nie duursaam nie - vir
lees, nie vir erfporsies nie) en spotgoedkoop. Klaarblyklik boeke waarvan
die kopiereg reeds verval het.

Titels soos Sarah Raal se "Met die Boere in die Veld"; Johanna Brand se "Die
Kappiekommando"; Smuts/Reitz se "'n Eeu van Onreg"; "Psychology of Jingoism"
van JA Hobson; "Met die Boerekommandos van JD Kestell; "Die Stryd tussen
Boer en Brit" van CR de Wet.

Die ou spesialiseer in Suid-Afrikaanse geskiedenis 1795-1915 en handel ook
in boeke van ander uitgewers - Ek het bv. Emily Hobhouse se verlae in 'n
nuwe uitgawe daar gesien.

Net jammer die Afrikaners met die grootste bekke oor ander mense is ook die
Afrikaners wat die minste lees.

Die ou dryf handel as Bienedell Uitgewers, Posbus 3095 Pretoria 0001 Tel:
(012) 329 4083

Groete, Leendert

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Skuus, Hilda!

Sat, 08 July 2000 00:00

Ek het toe nie jou stellings beantwoord nie - net gal afgegaan.

Ek dink daar is twee aspekte hier ter sprake.

In die eerste plek het ek gereageer op die stomme klein kafferhater wat hier
voorgee dat Afrikamense meer "barbaars" sou wees as Duitsers. So 'n
perspektief is natuurlik bloot die vooroordeel van onkunde gebore uit 'n
gebrek aan historiese perspektief (nog een van die erflatings van 80 jaar se
Christelik-Nasionale Onderwys, en een wat beslis nie deur die nuwe stelsel/s
aangespreek sal word nie - die ou vooroordele word bloot vervang met ander).

Terselfdertyd, egter, reageer ek op die skynheilige vooroordeel teenoor my
mense wat ek 'n halfeeu lank ervaar het van die "mensen uit Europa" wat
"anti-apartheid" as 'n katarsisagent gebruik het om hulle image (nie hul
gewetes nie) te reinig van hul koloniale verlede - waarvan Afrikaners produk
sowel as slagoffer was/is. Ek sal altyd daardie soort skynheiligheid verag,
Hilda, nog meer as die onnoselheid van die kafferhaters - of dit uit Europa
of uit Kanada kom.

(Nou moet ons weer hoor hoe die arme Kanadese net as "peace keepers" optree,
en dat die spanning hulle dryf tot drank. Dieselfde Kanadese by wie die
bevolkingsgetalle van inheemse mense sedert hulle eerste nedersetting skaars
gestyg het, terwyl dit in SA tienmaal vinniger as die getalle van die
Afrikaners gestyg het. Dieselfde Kanadese wat binne menseheugenis saam met
die ander Ingelse hier by ons 'n daad van etniese suiwering uitgevoer het
wat na verhouding groter was as die Jodeslagting van Hitler!)

Die ironie, Hilda, is dat die "mensen uit Europa" waaragtig nog niks geleer
het nie. Hulle sien nog nie in hoe "anti-apartheid" dieselfde
selfbevoordelende vooroordeel behels as dit wat hulle voorgee om te verag
nie, en hoe "anti-apartheid" dieselfde selfbevoordelende vooroordeel behels
as Blut-und-Boden antiSemmitisme nie. Net meer sinies.

Al wat gebeur het met die "lesse van die geskiedenis" van die afgelope eeu,
is dat die "mensen uit Europa" meer sinies geraak het - ook oor hul eie voor
oordele.

Die mense van Afrika is nog nie heeltemal so sinies nie. Hul vooroordele is
tenminste nog bietjie naief.

Groete, Leendert

En o, ja. Jy het in Congo gewoon na die onafhanklikheid. Toe was die nonne
reeds opgevreet en die voormalige koloniale meesters op hul plek gesit. Die
stryd om mag was toe onderling, en nie meer teen Brussels gemik nie, soos jy
tereg uitwys.

Leendert van Oostrum skryf in boodskap news:8k7ufm$t2m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>
> Hilda en Gervaas wrote in message
> news:6oK95.34514$HL2.556582@afrodite.telenet-ops.be...
>>
>
>> Come on, Leendert, waarom ben je zo agressief
>> tegenover mensen uit Europa.
>
> Beste Hilda,
>
> My status as "apartheidsvark" in hierdie nuusgroep is nog deur niemand
> uitgedaag nie, onthou. Ook geen "mensen uit Europa" bevraagteken dit nie.
>
> Dus: Laat my maar my grimmigheid toe. Dis nie ongegrond nie.
>
> Buitendien. Ek sal jou nie meer lank verveel met my "aggressie" nie.
>
> Groete, Leendert
>

Koeitjies & kalfies | 40 kommentare

Bladsye (1838): [ «    1056  1057  1058  1059  1060  1061  1062  1063  1064  1065  1066  1067  1068  1069  1070  1071    »]
Tyd nou: Sat Feb 01 10:07:05 UTC 2025