Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

America en nuwe Rodney King

Do., 13 Julie 2000 00:00

Elaine,

Wat dink jy oor die gebeure in Philadelphia waar die polisie die neger plat
geslaan het?
Nou skreeu almal rassiste !! Dink jy hulle is tereg of dink jy ook dat die
Polisie die neger plat geslaan het omdat hy swart is?

Onthou verander jou "HOTMAIL" !!!

Koeitjies & kalfies | 22 kommentare

Re: America en nuwe Rodney King

Do., 13 Julie 2000 00:00

Die woord neger kom oorspronklik van Amerika af. Dis nou net blykbaar 'n
aanvaarde woord in Suid Afrika. Dit herinner my aan die ander anglisismes
wat ons oor die jare aangeneem het - soos pawwement (so uitgespreek maar
word pavement gespel - natuurlik van die engelse woord af) en dit gee my 'n
kramp. Sê dan maar liewer net pavement en kry klaar in plaas van pawwement.
Ek kan in elk geval ure daaroor gesels...ek noem dit net so terloops.
Anycase nie een van my programme wil jou foto "lees" nie so ek sal maar nog
steeds liewer niks sê nie.
Jy's reg ek het nie gedink toe ek gepraat het van die mense wat agter hulle
rekenaarskerms wegkruip nie. (Dit was in die hitte van die oomblik gesê)
maar dit daar gelaat.
Ek sal na die webblad toe gaan en kyk wat gaan daar aan sodra ek 'n kansie
kry.

Elaine

Bep Nieuwhof skryf in boodskap news:8kk2qm$1j0$1@rubidium.news.lion-access.net...
> Elaine,
>
> Die woord neger beteken nie "Nigger" nie dit beteken swarte of in Amerikaans
> "Negro" ---- Dit is 'n heel aanvaarbare woord in Afrikaans,Nederland,Belgie
> ens.
> Ek is net so versigtig met my woorde keuse -- jy sal my nooit onaanvaarbare
> woorde (skel woorde) waar ras in die geding kom vang gebruik nie.
>
> Die mense hier in Holland monitor ook mail met 'n filter wat met 'n
> woordelys die mail filter - automaties.
>
> Maar as jy bang is vir stalking wat ek regtig verstaan - is jy tereg om 'n
> Alias te gebruik ---- Ek wonder maar net waarom jy andere so uitgeskel het
> oor Aliases.
> Ek dink darm jy moet aan ons almal 'n verskoning aanbied!!
>
> Ek las by die e-mail 'n picture oor die gebeure te kry op
> www.cnn.com/us ---- Jy sal duidelik op die prent sien dat daar ook neger
> polisie manne betrokke is.
>
> Dit gaan oor 'n swarte wat 'n polisie man geskiet en toe sy patrollie motor
> gesteel het en in die straat afgejaag het ------ a COP killer !! m.a.w
>
> Die polisie het 'n groot stress werk in Phili en hulle staan saam wit swart
> pienk en geel -- dit was net uit woede oor die anval op hulle kollega ...
>
> Verstaanbaar dink jy nie so nie !!!!
>
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:396d986a.0@news1.mweb.co.za...
>> Haai wil jy nie maar ophou om daai lelike woord te gebruik nie? "neger"
> dis
>> 'n amerikaanse woord en ek haat dit....se dan maar liewer ka...r maar net
>> nie neger nie.
>> Nee wat ek weet nie, ek kry nie tyd vir nuus kyk nie, se maar vir my wat
>> gebeur het. Ek's seker daarvan ek sal 'n opinie he.
>> Ek het mos vir jou my regte e-mail gegee. Ek kruip nie weg nie, maar my
>> werk draai om die internet en as jy opgelet het sou jy nou al gehoor het
> van
>> "internet stalkers" en die sogenaamde "internet reeksmoordenaars" Ek
> beskerm
>> myself maar net teen daai siek mense daar buite.
>> Anyway, ek dink die Amerikaanse Polisie is geneig om swart mense te
> target.
>> Maar ek gaan myself nie uitlaat hieroor nie want ek weet niks van dit af
>> nie.
>>
>> Elaine
>>
>> Bep Nieuwhof wrote in message
>> news:8kjv5s$kms$1@rubidium.news.lion-access.net...
>>> Elaine,
>>>
>>> Wat dink jy oor die gebeure in Philadelphia waar die polisie die neger
>> plat
>>> geslaan het?
>>> Nou skreeu almal rassiste !! Dink jy hulle is tereg of dink jy ook dat
> die
>>> Polisie die neger plat geslaan het omdat hy swart is?
>>>
>>> Onthou verander jou "HOTMAIL" !!!
>>>
>>
>

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

NP is rascistisch

Wo., 12 Julie 2000 00:00

Weg met het NP. Ze zijn een stelletje racisten.

Een inwoner uit Nederland

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

Re: NP is rascistisch

Wo., 12 Julie 2000 00:00

Hoekom se jy dit?

Reenen van Niekerk

Nanhekhan skryf in boodskap news:963419387.204780@news.l3.wish.net...
> Weg met het NP. Ze zijn een stelletje racisten.
>
> Een inwoner uit Nederland
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

laaste woorde

Wo., 12 Julie 2000 00:00

Dit is waar dat hierdie land verwoes is deur die volksvreemdes.

Ek wil net dit sê:My volk gaan ten gronde weens 'n gebrek aan kennis!

Boertjie

Elaine wrote:

> Nee wat ek het nou heeltemal "track" verloor met hierdie baklei sessie.
> hehehehe, darem bly om te hoor ek's nie die enigste een wat die woord
> stiksienig gebruik het nie. Ek blykbaar volgens sommige mense hierso het ek
> my feite verkeerd (dis in elk geval die idee wat ek gekry het.) Miskien moet
> ek my vorige gesk. Lektor dan maar aan haar keel gaan gryp oor die leuens
> wat sy my ingeprent het, lol. En miskien moet ek ophou om alles te ontleed
> want dis eindelik maar al wat ek hier gedoen het.
> Maar dit maak nie saak nie, ek wil nie eindelik baklei nie ek's te vrolik
> daarvoor vandag.
> Jy's reg God het ons hierna toe gelei....ons weet seker nie hoekom nie maar
> Hy het. En dis dieselfde God wat Sarel Cilliers en sy groepie teen die
> Zoeloe's beskerm het by bloedrivier. Maar kyk hoe het ons hierdie pragtige
> land van ons verwoes oor die jare.
>
> Ek sê maar net. Ek sluit hiermee my relaas af.
> Elaine
> skryf in boodskap news:396C389D.ABB357@eskom.co.za...
>>
>>
>> Elaine wrote:
>>
>>> Ek moet se ek's nuut hier en het die laaste twee dae deur die ng gegaan
> om
>>> 'n "voel" vir die ding kan kry en al wat ek kan se is SKAAM JULLE!!!
>>
>> Elaine, ek wil nie baklei nie en hier is baie gemors rondgegooi, maar as
> ek na
>> jou eerste pos kyk en na die laaste dan weet ek nie so mooi waar staan jy
> nou
>> eintlik nie.
>> Die wat nie wil hoor dat die oorlog op pad is nie gaan met 'n helse
> "surprise"
>> wakker word.Dis waar wat jy sê dat ons nog nie genoeg verloor het nie want
> eers
>> dan sal die wittes saamstaan. Laat ons ophou om verskoning te vra dat ons
> lewe
>> want dieselfde God wat jy aangehaal het het ons in hierdie land geplaas en
> daar
>> is 'n doel met elke ding wat gebeur. Dit wil nie sê dat ons moet moor en
> haat en
>> verniel nie maar ons kan wragtig ook nie stilsit as die aanslag teen ons
>> oorweldigend raak nie.
>> Suid Afrika was nog altyd uitgesonder as die sondebok van die wêreld maar
> in
>> meeste ander lande gebeur dieselfde dinge as hier.Daaroor kan ons baie ure
> ook
>> praat.
>> En 'stiksienig is 'n woord wat ek mee grootgeword het ook so twee families
> wat
>> dit ken, so Whê !!!!
>> Christo
>>
>>

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

'n Goeie webbladsy vir Geskiedenis Boffens

Wo., 12 Julie 2000 00:00

Hello almal

Ek het gedink julle mag dalk die volgende website interessant vind dis vol
lêers wat julle kan aflaai oor geskiedenis en Siener van Resnburg. Gaan kyk
bietjie na http://home.intekom.com/lichtenburg/down1.htm
Ek soek al maande na so 'n website.

Groete
Elaine

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: 'n Goeie webbladsy vir Geskiedenis Boffens

Wo., 12 Julie 2000 00:00

Verskoon my dat ek nou soos n sissende slang stiksienig is, maar ek het die
webbladsy gesave as n Word dokument, en nou gee dit my net gobble dee gook
:-)
My ou liewe man is nie hier nie, en ek weet ek het iets verkeerds gedoen,
maar
nie een van die files op hierdie webbladsy wil nou "lees" nie. Enige help
sal waardeer word.

Patetiese Pat

Elaine skryf in boodskap news:396c4601.0@news1.mweb.co.za...
> Hello almal
>
> Ek het gedink julle mag dalk die volgende website interessant vind dis vol
> le�rs wat julle kan aflaai oor geskiedenis en Siener van Resnburg. Gaan kyk
> bietjie na http://home.intekom.com/lichtenburg/down1.htm
> Ek soek al maande na so 'n website.
>
> Groete
> Elaine
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

I/S Soek Hulp

Wo., 12 Julie 2000 00:00

Probeer Pretoria Bookbinders

Susan

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Boertjie

Wo., 12 Julie 2000 00:00

Jy het my gister ge e-mail oor 'n saak en ek het jou e-mail verloor,. Kontak
my weer asb

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Soek hulp

Wo., 12 Julie 2000 00:00

Weet enigeiemand dalk van 'n plek in PTA wat ou boeke restaureer ?

Dankie
Krokkie

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1054  1055  1056  1057  1058  1059  1060  1061  1062  1063  1064  1065  1066  1067  1068  1069    »]
Tyd nou: Do. Mrt. 12 03:07:58 UTC 2026