Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Windows 2000

Thu, 13 July 2000 00:00

Ek beplan om die naweek van 98 na 2000 server te upgrade. Wie het al daaride
paadjie gestap. Watter probleme kan ek verwag.

Krokkie

Rekenaars & selfone | 2 kommentare

Etnisiteit

Thu, 13 July 2000 00:00

Sê die outannie in Kanada :

> Ag, Leendert, hou op om soos 'n prima donna tekere te gaan oor jou etniese psige
> en jou etniese identiteit.

Ou siel, daar steek iets by jou rok uit.
Dis vuil - baie vuil. (Gehoor van Omo ?)
Maar onderrokke lyk anders - dalk jou bloemer wat ek sien ? Die gewig wat
die ding moet dra............

Jy het "one hell of" 'n dikderm.................Omo sal nie kan voorbly nie
Of jy't baie bloemers

Was jou pappie se kleur dieselfde as die mense wat julle rosyntjie druifies
ge-oes het daar naby Marchand ?
Was die oes-mense saans saam met jou aan tafel - dieselfde tafel ?
Jy doen nie sleg met afstandsonderrig nie..............net jammer jou jou
leerplanne dateer van voor Darwin af.

Maar jou kritiek begin mos eers eers NA jy klaar geboer het - selektiewe
rapportering. Soos pêl Ferdie en sy perstrawante ..............

Langenhoven het al geweet die effektiefste lieg is om net die waarheid effe
skuins te hou maar die "angles" wat jy en Ferdie aan die waarheid gee,
oorskry die limiete wat Langenhoven in gedagte gehad het.

(Hou bloemer, hou......)

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Re: ¿U-lo! www.u-lo.com

Thu, 13 July 2000 00:00

In article , Dinaweb Networks www.dinaweb.com
wrote:
> ¿U-lo! www.u-lo.com
>
> ¿U-lo! www.u-lo.com The Galician Portal O Portal Galego El Portal Gallego

Dis baie interessant - wat gaan hier aan ?

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Plaas eise - nog 'n voorbeeld.

Thu, 13 July 2000 00:00

In die Soutpansberg gedeelte is daar ook 'n plaasboer wat redelik
verbaas is oor die eis van sy grond. Hy het die plaas nou al 'n tydjie
(so 40 jaar). Dit is so 1,000 hektaar groot met baie min water. Dit
tagtig jarige oom Stoffel kan net so 100 beeste op die plaas aanhou. Met
die min reën kry hy ook nie eers ordentlik gemelk nie. Die 100 koeie gee
hom so 20 litre melk 'n dag. En, dit proe soos dit lyk - wit water wat
vrot kan word. So, dit is ook maar net 'n bestaan.

Nou, daar is een probleem op sy plaas. So in die een hoek staan daar 'n
paar grafte van swartes wat daar was in die agtien honders. Niemand weet
wie daar begrawe is nie. Dit was maar daar, sê die swartes in die
omgewing. So twee jaar gelede was daar so 'n Gautengese ingevoerde
Duitse 4x4 met 'n man in 'n suit wat daar rongery het op soek na sy pa
se graf. Gelukkig was dit winter anders sou hy gevrek van die hitte as
hy by die airkonditioned 4x4 sou uitklim. Dit word lekker warm daar. Hy
het van plaas na plaas gery. Van party is hy afgejaag en ander het hom
toegelaat om te soek. Dis mos vriendelik mense daar en, dit is nog 'n
einaardige verskynsel om 'n swartman in 'n suit te sien. Vernaam 'n
swart suit en bruin hemp met geel taai. Vernaam as die mense daar nie
eers met baadjie aan kerk toe gaan nie. Dis mos Bosveld area. Anderkant
die berg Bosveld. So, dit was seker meer verbasing as vriendlikheid
waaroor hy toegelaat was.

Nou is daar 'n eies vir die plaas. Die hele plaas want, dit was
"veggevat van die mense". Na verdere ondersoek word die naam op die eis
geiditifiseer as 'n werker op die plaas. Die plaasboer is sommer net
daar af na werker en vra meer uit oor die eis. Tot die werker se
verbasing vind hy toe uit dat hy 'n eis ingestel het. Hy het nie eers
geweet dat hy familie in die omgewing het nie.

Dit begin toe 'n groot onkoste ondersoek. Tot almal se verbasing kom die
volgende te lig. Die werker het nog nooit 'n eis ingesit nie. Inteendeel
hy het nie eers geweet hy mag eis nie. So, waar die naam op die
dokument? Die prokureer wat in Pretoria sit moet 'n naam invul voor die
eis voorgelê kan word. Hy vra toe die plaaswerkers unie, of ander bron
(die is nog nooit vasgestel nie) vir 'n naam. Hulle verskaf toe 'n naam
en siedaar die plaaswerker stel 'n offisieele eis in op die plaas waar
hy werk.

Ek wonder nou net dat, sou die eis eendag afgehandel word en dit word
gevind dat die eis gegekeur word, gaan die plaas aan die werker gegee
word. Of, sal die plaas in ander se hande val.

Wat die boere in die omgewing nou aan opspring het is dat elkeeen van
die gevalle hoëgeregshof sake is en dit kos die boere meer as R100,000
elk om te bewys dat die plaas werklik syne is. Die geld is ook nie
aftrekbaar van die onkoste van die plaas nie. Geluk by die ongeluk is
die wet ook nou besig om te verander en mag die minister van landbou nou
self besluit om die eis goed te keur (sonder hoflike wets toepassing).
En, kan die boer maar die saak self hof toe neem as hy voel dit is
onregverdig. Dit word gesien as 'n groter probleem want, het die
minister al die inligting tot sy beskikking om so 'n besluit te neem?
Die stap is so naby aan die diktatorskap van Zim dat daar sal moet
fyngtrap word (altans die boere).

Ernest

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

Mercalar.com www.mercalar.com The Galician Real State Portal

Thu, 13 July 2000 00:00

Mercalar.com www.mercalar.com The Galician Real State Portal
O Portal Inmobiliario Galego El Portal Inmobiliario Gallego

Dinaweb Networks www.dinaweb.com a consultor�a estrat�xica de internet lider
en Galicia
� a promotora do Portal Inmobiliario Galego Mercalar.com www.mercalar.com
iniciativa punteira en servizos avantados inmobiliarios.
Mercalar.com � o Portal Inmobiliario Galego
Posibilita a integracion de inmobiliarias,constructoras e promotoras dentro
dunha
Plataforma de Negocios B2C e B2B.
Aglutinando nun sitio web toda-la infomaci�n que aos usuarios lles compra
cun so click.
Dende Mercalar.com p�dese GRATUITAMENTE atopar un p�so , alugar un
apartamento ,
vender unha leira , mercar unha casa , contratar profisionais..... todo isto
cun sê click.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Petrol Prys

Thu, 13 July 2000 00:00

Eergister het ons "Ge-eerde" minister van energie sake bekend gemaak dat ons
nie vir die volgende drie maande sal kan dink aan minder betaal vir ons
brandstof nie, al kom die pryse af.

Dit het al klaar vir my snaaks geklink. Gister lees ek 'n artikel op
www.news24.co.za dat Sasol miljoene liter brandstof aan ons geliefde bure
Zimbabwe verkoop het. Ons eie geliefde regering het toe gaan staan en borg
teken vir die bedrag. Natuurlik het Zimbabwe nie betaal nie en ons regering
moet nou opdok. Hoe betaal hulle daarvoor? Deur die petrol prys te verhoog.

Nou sit ek en wonder vir hoeveel sulke glipsies moet ons betaal.

Dit maak my sommer so (kW;IOUWGYR;OY) - Sit asb eie vloekwoord daar in - in.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

America en nuwe Rodney King

Thu, 13 July 2000 00:00

Elaine,

Wat dink jy oor die gebeure in Philadelphia waar die polisie die neger plat
geslaan het?
Nou skreeu almal rassiste !! Dink jy hulle is tereg of dink jy ook dat die
Polisie die neger plat geslaan het omdat hy swart is?

Onthou verander jou "HOTMAIL" !!!

Koeitjies & kalfies | 22 kommentare

Re: America en nuwe Rodney King

Thu, 13 July 2000 00:00

Die woord neger kom oorspronklik van Amerika af. Dis nou net blykbaar 'n
aanvaarde woord in Suid Afrika. Dit herinner my aan die ander anglisismes
wat ons oor die jare aangeneem het - soos pawwement (so uitgespreek maar
word pavement gespel - natuurlik van die engelse woord af) en dit gee my 'n
kramp. Sê dan maar liewer net pavement en kry klaar in plaas van pawwement.
Ek kan in elk geval ure daaroor gesels...ek noem dit net so terloops.
Anycase nie een van my programme wil jou foto "lees" nie so ek sal maar nog
steeds liewer niks sê nie.
Jy's reg ek het nie gedink toe ek gepraat het van die mense wat agter hulle
rekenaarskerms wegkruip nie. (Dit was in die hitte van die oomblik gesê)
maar dit daar gelaat.
Ek sal na die webblad toe gaan en kyk wat gaan daar aan sodra ek 'n kansie
kry.

Elaine

Bep Nieuwhof skryf in boodskap news:8kk2qm$1j0$1@rubidium.news.lion-access.net...
> Elaine,
>
> Die woord neger beteken nie "Nigger" nie dit beteken swarte of in Amerikaans
> "Negro" ---- Dit is 'n heel aanvaarbare woord in Afrikaans,Nederland,Belgie
> ens.
> Ek is net so versigtig met my woorde keuse -- jy sal my nooit onaanvaarbare
> woorde (skel woorde) waar ras in die geding kom vang gebruik nie.
>
> Die mense hier in Holland monitor ook mail met 'n filter wat met 'n
> woordelys die mail filter - automaties.
>
> Maar as jy bang is vir stalking wat ek regtig verstaan - is jy tereg om 'n
> Alias te gebruik ---- Ek wonder maar net waarom jy andere so uitgeskel het
> oor Aliases.
> Ek dink darm jy moet aan ons almal 'n verskoning aanbied!!
>
> Ek las by die e-mail 'n picture oor die gebeure te kry op
> www.cnn.com/us ---- Jy sal duidelik op die prent sien dat daar ook neger
> polisie manne betrokke is.
>
> Dit gaan oor 'n swarte wat 'n polisie man geskiet en toe sy patrollie motor
> gesteel het en in die straat afgejaag het ------ a COP killer !! m.a.w
>
> Die polisie het 'n groot stress werk in Phili en hulle staan saam wit swart
> pienk en geel -- dit was net uit woede oor die anval op hulle kollega ...
>
> Verstaanbaar dink jy nie so nie !!!!
>
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:396d986a.0@news1.mweb.co.za...
>> Haai wil jy nie maar ophou om daai lelike woord te gebruik nie? "neger"
> dis
>> 'n amerikaanse woord en ek haat dit....se dan maar liewer ka...r maar net
>> nie neger nie.
>> Nee wat ek weet nie, ek kry nie tyd vir nuus kyk nie, se maar vir my wat
>> gebeur het. Ek's seker daarvan ek sal 'n opinie he.
>> Ek het mos vir jou my regte e-mail gegee. Ek kruip nie weg nie, maar my
>> werk draai om die internet en as jy opgelet het sou jy nou al gehoor het
> van
>> "internet stalkers" en die sogenaamde "internet reeksmoordenaars" Ek
> beskerm
>> myself maar net teen daai siek mense daar buite.
>> Anyway, ek dink die Amerikaanse Polisie is geneig om swart mense te
> target.
>> Maar ek gaan myself nie uitlaat hieroor nie want ek weet niks van dit af
>> nie.
>>
>> Elaine
>>
>> Bep Nieuwhof wrote in message
>> news:8kjv5s$kms$1@rubidium.news.lion-access.net...
>>> Elaine,
>>>
>>> Wat dink jy oor die gebeure in Philadelphia waar die polisie die neger
>> plat
>>> geslaan het?
>>> Nou skreeu almal rassiste !! Dink jy hulle is tereg of dink jy ook dat
> die
>>> Polisie die neger plat geslaan het omdat hy swart is?
>>>
>>> Onthou verander jou "HOTMAIL" !!!
>>>
>>
>

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

NP is rascistisch

Wed, 12 July 2000 00:00

Weg met het NP. Ze zijn een stelletje racisten.

Een inwoner uit Nederland

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

Re: NP is rascistisch

Wed, 12 July 2000 00:00

Hoekom se jy dit?

Reenen van Niekerk

Nanhekhan skryf in boodskap news:963419387.204780@news.l3.wish.net...
> Weg met het NP. Ze zijn een stelletje racisten.
>
> Een inwoner uit Nederland
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1838): [ «    1053  1054  1055  1056  1057  1058  1059  1060  1061  1062  1063  1064  1065  1066  1067  1068    »]
Tyd nou: Mon Jan 20 20:59:22 UTC 2025