Gloudina het in een van haar vele (te veel) poste geskryf:
[knip] Dis tyd dat die Afrikaner as groep grootword... [knip]
Nou toe, word jy sommer ook groot!
Jy sit soos 'n spinnekop in jou web en remarks toesnou aan al die SA'ers wat
nog hoop het. Die feit dat jy nie meer in SA sit nie (ek terloops ook nie),
maak van jou GEEN beter mens as hulle nie, al dink jy so...
Ek ken jou nie, maar jy't sekerlik nie as gevolg van jou eie skills in
Kanada beland nie, maar lekker op manlief se rug gery!!! Indien ek verkeerd
is, moet jy my laat weet vir wie jy werk, want jy sit heeldag op hulle
onkoste en poste plaas...
Terloops, geen nut om te antwoord nie, want ek het jou geblok! Whê!
Elaine wrote in message
> news:397b0c92.0@news1.mweb.co.za...
> Julle sal liewer daar sit
> en
>> yap in plaas daarvan om die onreg "reg" te maak. Ek sal my doodskaam as
> ek
>> julle is, want julle leef in 'n leuen en julle leer julle kinders daai
>> leuen.
Jy het 'n onreg om reg te maak, Elaine. Anders leef jy 'n leuen en sal jy
jou kinders daardie leuen leer. Jou posisie is dit:
Iemand (jou pa) het teenoor jou beken dat hy oorlogsmisdade gepleeg het.
Jou plig, as jy jou eie voorskrifte wil volg om die onreg "reg" te maak, is
om daardie bekentenis by die owerheid aan te meld, en in die hof oor die
bekentenis te getuig wanneer jou pa aangekla word van moord.
Volgens jou eie woorde, Elaine, is dit die heel minste wat JY behoort te
doen. Anders leef jy 'n leuen.
Ek sal jou met graagte help om jou verklaring voor te berei, as jy wil. Ek
wil ook help om die onreg "reg" te stel.
"The Pretoria unicity would be known as Tshwane soon after
the November municipal elections. " Daar word gepraat van
Johannesburg se naam sowel as Krugersdorp s'n te verander.
Wanneer word Suid Afrika s'n verander?
'n Spreker in die regering het die swart bevolking onlangs
gewaarsku dat vigs hulle die minderheid in die SA bevolking
kan maak.
Wat dink julle kos dit slegs om nuwe padtekens op te rig?
Wat gaan dit die volgende blanke regering kos om al die
name weer 'wit' te maak?
En...
Mbeki to plead for more debt relief
top www.eep.co.za
Back from the G8 summit in Tokyo where he asked for African
debt to be written off
Davie Davis
* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Do you really have a desire to improve your income? Having the know-how and
hard work is the only solution. Visit my web site TODAY and set the ball
rolling. There is SOMETHING FOR EVERYONE!!
Bestaan daar regtig by jou 'n ernstige begeerte om jou inkomste te verbeter?
Kennis en harde werk is jou enigste oplossing. Besoek my webtuiste nog
VANDAG. Daar is IETS VIR ALMAL.
Ben Groenewald.
Tel: +27-(0)51-5221632 Fax: +27-(0)51-5226708
Cell: 083 266 5494
Reply e-mail: b...@shisas.com
Web Site: http://www.how-to.co.za
S�fffff2 sêffffea die Carletonville Fochville Potchefstroom Ventersdorp
en Welverdiend Gazette 18-25 Julie 2000:
'Die LUR vir Plaaslike Regering en Behuising, Darkey Africa
en die nasionale regering het beheer verloor oor die
niebetaling van dienstegelde en die betalers sal moet opdok
vir die nie-betalers (aldus Mnr Pieter Groenewald,
provinsiale leier van die Vryheidsfront in Noordwes).'
So lyk Noordwes se skuldlas re Gazette:
Skuld het sedert 1995 gemiddeld met 139% toegeneem. Syfers
genoem is
30 Junie 1995 en 31 Maart 2000 .
Africa maak toe blykbaar die lagwekkende belaglike stelling
dat dit n\maar weer die arme Oom Apartheid se skuld is.
(Snaaks dat die ANC nog nie die realatiewe onlangse
verspoelings in Noord Transvaal aan Apartheid toegedig het
nie).
Pieter Groenewald het die arme Africa toe daarop gewys dat
28 uit die 29 swart plaaslike owerhede in Noordwes
dienstegelde verskuldig deur inwoners in 1994 afgeskryf het
ingevolge 'n ooreenkoms tussen De Klerk en Mandela.
As Darkey Africa toe gebloos het, was hy seker nog
Darkey_er - re Davie Davis
* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Ek is op soek na Afrikaanssprekende Penvriende regoor Suid-Afrika en elders.
Hoop om gou van jou te hoor. Skryf gerus as jy van plan is om 'n gereelde
kommunikeerder te word / Nie net eenkeer skryf en dan hoor ek nooit weer van
jou nie!
Pretoria name-dropping city
top www.eep.co.za
The Pretoria unicity would be known as Tshwane soon after the November
municipal elections.
The name would not replace existing names of suburbs and towns such as
Pretoria, Mamelodi, Mabopane, Winterveldt or Atteridgeville but will signify
the newly demarcated unicity municipality that is to come into being after
the elections.
The word "Tshwane" had various meanings, one of which was "we are the same".
Weet enigiemad van "goedkoop" kaartjies na Kaapstad? Ek het
ondersoek gedoen, en die goedkoopste is met SAA wat
$1249 kos - te veel dink ek. Sal dit beter wees
om die kaartjies in S.A. te koop? Ek wil in November
gaan, en sal uit Atlanta moet vlieg.