In article , Davie Davis
wrote:
>
> Jong ons is grillerig vir die 'demon' sites.
Davie, daar is niks om bang vir te wees op onse "Demon" bladsy nie.
Demon is die grootste Engelse web verskaffer. Dese is nie gratis nie, dus
ons vind nie onwelgevoeglikhede by hulle.
En "by die weg" - "what's in a name" ?
Patrick
>
>
> On Wed, 13 Sep 2000 21:34:12 +0100, L&P wrote:
>
>>
>>
>> Sien asseblief www.camerama.demon.nl - die artwerk van van Griethuysen,
>>
>> of foto's van scrapyards (as dit jou interesseer) ook op
>>
>> www.camerama.demon.nl
>>
>
Is dit nie eienaardig dat daar nog sommiges is wat op die ANC-trok
("bandwagon") klim met vergeefse pogings om wittes skuldig te laat voel oor
apartheid/rassisme nie. Die ANC het hierdie ding begin om die swart kieser
se aandag te probeer weglok van die eintlike redes waarom sy lot tans nie
verbeter nie - moenie in die goedkoop slaggat beland nie.
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Holistiese benadering, aangaande faktore wat die imuun stelsel
affekteer. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die
Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys,
en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik.
Vir die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie
meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Wil ook graag Farmaseutiese firmas, Verskaffers en Verspreiders,
Navorsers, asook die menige Regerings en Organisasies, veral die VSA en
VK Regerings, en die VN, gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings
vermoë en vasberadenheid. Om 'n groot reeks van produkte en dienste te
verskaf. Verskaffing van werks geleendhede. Fondse en ondersteuning
verskaf aan menige miv+/vigs inisiatiewe. Ondersteuning gelewer regoor
die Planeet, veral om hoogs bekostigbare oplossings aan Regerings om
die miv+/vigs virus te bestry. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
Stel voor om ontmoetings te verhoog met Regerings, Mediese personeel,
Navorsers, ens. van verskeie Lande waar asemrowende suksesse behaal
word met die bekamping van die miv+/vigs, bv. Thailand, Lande in
Afrika, ens. en elders op die Planeet, indien enige. Om 'n sentrale
bron van kennis te verhoog aangaande miv+/vigs. Om bekendmaking daarvan
te verhoog aan veral 1e en/of 3e wêreld lande. Wanneer en waar benodig
deur Lande.
Ontmoetings kan ook verhoog word met lede van Private, Publieke en
Informele Sektore. Om die bron van kennis te verhoog aangaande die
beste metodes om miv+/vigs te bekamp. Asook om effektiewe prosedures te
verhoog om miv+/vigs te hanteer. Aanpassing en toepassing van alreeds
werkende prosedures elders op die Planeet kan ook verhoog word wanneer
die implementing daarvan verhoog word in ons Paradys, indien enige.
Hoogstens aangeraai, om dokumentasie in die verband te verhoog. Om die
beskikbaarheid van inligting in ons Paradys, en elders op die Planeet
te verhoog, waar en wanneer nodig.
Ontmoetings kan ook verhoog word met verskaffers van miv+/vigs
medisyne. Veral verskaffers van medisyne wat grootmaat afslag pakkette
verhoog aan die Regering van ons Paradys. Ontmoetings kan ook met Lande
waar medisyne wel in gebruik is, verhoog word. Om die vasstelling van
medium en/of lang termyn suksesse te verhoog.
Verskeie implementerings prosedures kan ook verhoog word aan lede van
die gemeenskap wat miv+/vigs onder lede het. Om die kwaliteit van lewe
te verhoog van persone wat miv+/vigs onder lyde het. Asook, om hulle
sosiale deelname en/of ekonomiese opligging te verhoog, indien dit nie
alreeds gedoen word, indien enige. Veral persone wat deel vorm aan die
arbeidsmag van ons Paradys, en elders op die Planeet. Om produktiewe
ure te verhoog wat aan die ekonomie spandeer word.
Mark navorsing kan ook verhoog word aangaande die effektiwiteit van
verskeie metodes wat implementeer word in verskeie gebiede. In ons
Paradys en elders op die Planeet. Om die effektiwiteit van werkende
maatstawwe wat implementeer word, te verhoog vir verskeie sektore van
die bevolking.
Volgehoue bywerking van 'n sentrale bron van kennis kan ook verhoog
word, in gereelde tydvakke. Om die verhoging van effektiewe maatstawwe
in berekening te neem. Hoogstens aangeraai, indien enigsinds moontlik,
om die beskikbaarheid van kennis deur 'n publieke medium, bv. die
Internet, te verhoog. Om navorsings en bekendstelling daarvan te
verhoog. Deur lede van die publiek, asook die groter internet
gemeenskap. Om die kwaliteit van lewe te verhoog van persone wat
miv+/vigs onder lyde het, in ons Paradys, en elders op die Planeet.
Uitnodigings kan ook verhoog word aan ander Lande. Om bywerking van die
sentrale data basis te verhoog. Om internasionale suksesse in hierdie
verband te verhoog.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
'n Sentrale bron van kennis om die kwaliteit van lewe te verhoog
aangaande miv+/vigs, kan asemrowend verhoog word.
Beskikbaarheid van werkende prosedures kan asemrowend verhoog word.
Kwaliteit van lewe van miv+/vigs pasiente kan asemrowend verhoog word.
Ekonomiese deelname van persone wat miv+/vigs onder lyde het, kan
asemrowend verhoog word.
Verskaffing van goede en dienste kan asemrowend verhoog word.
Profytvolheid van firmas kan asemrowend verhoog word.
Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid is. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.
So rukkie terug het ek op 'n ander nuusgroep, alt.html gaan hulp soek vir
iets wat my baas nou weer raakgesien het, en konsuis wou doen. Almal...of
meeste van die outjies daar, weet dat ek 'n Suid Afrikaner is, een ou het
dit toevallig laat val, en hier is die reply wat ek in my mailbox van een
van die Amerikaners afgekry het. Ek copy dit net so oor:
"Well I suppose this trend is better then Apartheid, but you are still a
nation
of Nazi bastards who should be jailed for the mass murders, tortures and
other
crimes against humanity you ALL committed/ Every white in that country
should be
locked up for ever. "
Well anyway....my antwoord aan hom? "I love you...who asked you anyway?"
Sulke goed maak my ongelooflik magteloos, want ek het nog nooit een enkele
slegte ding teenoor 'n swart man of vrou gedoen nie.
In elk geval...ek sal dit maar liewers by die "I love you" los.
Ek kommunikeer seker met 20 mense van regoor die wêreld 17 van hulle kom uit
die VSA, ek gaan "chat" gereeld op internasionale chatrooms. 90% van almal
met wie ek chat wil my nie glo as ek sê dat ek wit is nie. Van daai 90% glo
sowat 80% dat ons lughawens se landingstroke eers "skoongeskiet" moet word
om van al die wilde diere wat dit so toepak ontslae te raak. Seker omtrent
50% van almal met wie ek chat het nog nie eers geweet Apartheid is afgeskaf
nie, en dat almal nou in "vrede en harmonie" saamleef nie. En as die wat ek
gereeld mee chat enige aanduiding van Amerikaners is, kan jy maar seker weet
omtrent 80% van Amerikaners dink die wêreld bestaan net uit hulle kontinent
uit.
Ek het juis gister so by myself gedink. Vir 'n sogenaamde westerse wêreld
is die lot maar redelik stupid.
As julle my vra is Amerika "over-rated" en gaan dit daar enige dag net so
sleg soos hier, indien nie slegter nie.
Elaine
skryf in boodskap news:39C04671.15E9BC06@home.com...
> Dirk Vermaak wrote:
>
>> Meeste
>> Amerikaners is in elk geval so eng in hulle wereldkennis dat hulle dink
>> jy besoek 'n ander planeet as jy oor die grens van die VSA gaan.
>
> Laat ons tog maar versigtig wees met
> al hierdie sweeping statements. Daar
> is 270 miljoen van hulle, en baie van
> hulle is baie kundig oor wat in die
> wereld aangaan. So ook hier in
> Kanada. Weet jy dat een van ons
> beste fotograwe hier in Kanada
> spioene het wat vir hom vertel
> wanneer die blomme in Namakwaland
> op die mooiste is. Dan gaan hy hulle
> afneem as hulle op hulle hoogtepunt is.
> (Een van sy boeke daaroor: "The
> Garden of the Gods.")
>
> Gloudina
>
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Holistiese benadering, aangaande faktore wat die imuun stelsel
affekteer. Verhoogde betrekkinge met lande in die Midde Ooste. Menige
ondersteunings inisiatiewe om die vrede en voorspoed van persone in die
Midde Ooste te verhoog. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons
Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En
nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Wil ook graag Lande wat deel vorm van die Midde Ooste, veral Ru Olie
verskaffers, insluitend alle Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Midde Oosterse Renaissance, en veral die VSA, VK en
VN, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Aanhoudende verskaffing van ru olie, petroleum produkte en dienste.
Menige toerisme inisiatiewe. Menige inisiatiewe om die vrede en
voorspoed van persone in die Midde Ooste te verhoog. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Midde Oosterse Besigheids
Gemeenskap (MOBG) Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en
elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir
die Persone van die MOBG, en elders op die Planeet. En nog baie meer.
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van die Midde Ooste, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
Definisie van MOBG in hierdie (en moontlik vorige) bydraes:
Lande in die Midde Ooste, asook Noordelike gedeeltes van Afrika, bv.
Egipte en Libie, waar 'n hegte band bestaan tussen lande.
En om hierdie belangrike bydrae te begin:
Stel voor om ontmoetings te verhoog met Regerings en Sakelui van Lande
in die Midde Ooste, asook die VSA, EU lidlande, en Lande regoor die
Planeet. Om industrialisasie inisiatiewe in MOBG lidlande te verhoog,
vir plaaslike en uitvoer doeleindes, as deel van die 2020 en daarna
plan vir MOBG lande.
Indien enigsinds nodig: Ontmoetings, vir die verhoging van vredes
doelwitte, kan ook verhoog word. Om beskerming van bellegings te
verhoog. Streeks, asook internasionale vredes inisiatiewe kan ook
verhoog word. Alreeds suksesvolle vredes inisiatiewe, wat elders op die
Planeet en/of in die Streek, bv. Egipte en elders implementeer, kan ook
verhoog word, waar en/of wanneer nodig. Hoogstens aangeraai, om die
beskerming van groeps regte van persone, veral nomadiese en/of
geestelike gemeenskappe, te verhoog. Daarna om die groen lig te gee om
industrialisasie inisiatiewe te verhoog. Om ondersteuning te verhoog
vir industrialisasie inisiatiewe.
Hoogstens aangeraai, om water voorsienings bronne te verhoog. Die bou
van water reservoirs kan ook verhoog word by hoof sentra - kus sowel as
binnelands. Vir die voorsiening van water om verhoog te word van bronne
by die kus, bv. blokke ys wat vervoer word vanaf die pole. En/of om
seewater na varswater suiwerings projekte te verhoog. Om die
aanhoudende verskaffing van water te verhoog aan MOBG lande. Vir
industriele asook landbou en huishoudelike doeleindes.
Infra struktuur kan ook verhoog word. Veral die beskikbaarheid van
teerpaaie netwerke. Om die vervoer van goedere na en van industriele
gebiede te verhoog.
Daarna om verskeie industriee, veral gebruikers goedere, toestelle,
elektroniese, ingenieurs, tegnologies, ens. te verhoog. Fabrieke kan
ook verhoog word, waar en wanneer nodig, by verskeie liggings, waar
menslike hulpbronne en materiaal beskikbaar is.
Opleidings kurusse kan ook verhoog word, in verskeie gebiede. Om die
vlak van vaardigheid van persone te verhoog. Hoogstens aangeraai, om
die aanwending van kontrak werkers te verhoog in MOBG lande, wanneer en
waar nodig. Veral om die vlak van vaardigheid van persone te verhoog
woonagtig in MOBG lande.
Bestudeer verbruikers benodighede in MOBG lande, asook elders op die
Planeet. Om plaaslike en uitvoer mark potensiaal en benodigdhede vas te
stel. Asook om mark navorsing te verhoog regoor die Planeet, om volume
van goedere en dienste benodig vas. Uitleg van markte kan ook verhoog
word, tussen wedyweraars. Om voorspoedige verhoudinge te verhoog tussen
partye.
Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millenium van die ANC,
President Mbeki, asook die Regering en die Persone van ons Paradys, aan
die Regerings en die Persone van die MOBG. Om vriendskappe te verhoog
tussen ons Paradys, en MOBG lande.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Kwaliteit van lewe van persone in MOBG lande kan asemrowend verhoog
word.
Ekonomiese deelname van persone in MOBG lande kan asemrowend verhoog
word.
Verskaffing van goedere en dienste in die MOBG en elders op die Planeet
kan asemrowend verhoog word.
Profytvolheid van firmas, veral multi-nasionale firmas teenwoordig in
die MOBG, kan asemrowend verhoog word.
Alternatiewe bronne van inkomste vir MOBG lande kan asemrowend verhoog
word.
Meer aanloklike ru olie pryse, veral oor 'n medium tot lang termyn, kan
asemrowend verhoog word.
Die beginsels van afhanklikheid en inter-afhanklikheid kan asemrowend
verhoog word.
Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Midde Oosterse Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Voortdurende Goddelike handelinge bewys die bestaan van God. Staan
aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe, asof
dit u laaste geleendheid is. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
die Midde Ooste, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie,
asook Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil.
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.
"Baasjan" skryf in boodskap news:39befc80$0
$234@hades.is.co.za...
> Is dit nie eienaardig dat daar nog sommiges is wat op die ANC-trok
> ("bandwagon") klim met vergeefse pogings om wittes skuldig te laat voel oor
> apartheid/rassisme nie. Die ANC het hierdie ding begin om die swart kieser
> se aandag te probeer weglok van die eintlike redes waarom sy lot tans nie
> verbeter nie - moenie in die goedkoop slaggat beland nie.
Deur realisties te kyk na wat gedoen is beteken nie dat mens op die ANC-
trok klim of probeer om enigiemand skuldig te laat voel nie. Daar was
uiters min wat die man in die straat aan die regering se wette en
beleid kon doen, veral in die gesig van hulle propagandaveldtog ook.
Kiesafdelings was so saamgestel dat verkiesings gewen kon word met 'n
minderheidstem.
Ek stem saam met jou dat die ANC baie tegnieke gebruik om hitte van
hulle eie tekortkominge en falings af te lei. Hulle blamering van die
verlede het al 'n baard gegroei en sommer lang poepolhare ook.
Neo-nazi Korean cult leader Sun Myung Moon raises millions of
dollars in Japan for
African poverty. It never gets there. the money is invested in
the arms industry,
in political donations to Bush, Le Pen and the political and
religious Right, in his purchase of three
Lear Jets, his billion dollar investment in the right wing
propaganda newspaper, the Washington Times.
He even owns 40 military submarines which he keeps in North
Korea.
See: http://www.consortiumnews.com/consor16.html http://www.darkriverfilms.com/guns.htm http://www.darkriverfilms.com/nuclearterror.htm
All this at the expense of African poverty
What follows is a description of the scam.
African members are sent to Japan. They go door to door with
leaflets depicting
African poverty. the Japanese see an African face and the leaflet
and become very generous;
thousands of dollars per day are raised per two person team. The
money never gets to Africa.
Mars pleads for all African nations and media to inform their
citizens.
Mars also pleads for the media to expose the scam and for
politicians to investigate the
local activities of Moon's military cult.
Mars
London
____________________________________________________
From Thorsteinn to members of the Moon cult
icec...@samband.net
(Quote)
Honesty toward members
Fund raising money for Africa or what?
IRFF (International Relief Friendship Foundation) Japan, have in
their fundraising leaflets
an old picture of a primary school
in Uganda which they claim to support.In it a dozen children are
shown(perceived beneficiaries). This photo has served as appeal
material
for large sums of donations from the Japanese public for more
than a
decade now. Ironically not even a pencil nor a text book has ever
been
sent to the school from IRFF except the PR visitation and token
donation
by pioneer missionary Mr.Giampoli in the early eighties(when the
photo
was stage managed) it is but a great deceit of the highest order.
When an African member goes to Japan, the Japanese leaders makes
sure
that he gives them his passport, then he is sent out fund raising
city
to city, company after company with a Japanese sister. She will
talk
all the time and not a word to him or let anybody interrupt her.
Mission, mission everything is on time. When all the money is
gathered
together they say to the poor African member when they give his
passport
to him just before he goes home, 'We will send the money later
through
the bank so that it is safe.' When the African member returns to
his home
with no money, he tells them the same old story that they know so
well.
The money is never sent through the bank to them at all. Then the
Japanese leaders ask for another fundraising 'tool' (African
member) and the same
misuse happens again and again. When African members return home
from
Japan and inform the leadership of the abuses taking place they
are told
not to complain. Complaining is bad for the spirit.
> ...........(Excerpt)