Ek onthou 'n storie wat my pa my vertel het 'n lang tyd terug....en ek weet
ek dwaal af.... toe hy nog 'n lat van hier by die 13 of so was, het die
lokasie (informele "settlement) binne 20km van sy geboortedorp
(vanderbijlpark) gekom. Daar was nie heinings om nie. En een dag het die
inwoners net besluit die lokasie is nou te naby, en die polisie is met
stootskrapers daarin en het almal wat binne 15-20km van die dorp was se
huise eenvoudig plat gestoot. Alles wat hulle in die huis gehad het is saam
met hulle geboutjies vernietig. Niemand het die moeite gedoen om hulle te
waarsku nie, hoekom sal hulle, "dis mos net 'n kaffer watse regte het hy
tog"? "En sy meubels, useless weggooi goed, daar is geen waarde daaraan
nie" Behalwe miskien vir daai arme verdwaasde swartman wat moes sien hoe
word sy hele leeftyd in 'n oogwink voor hom weggevee.
Hoe onmenslik kan jy nou kry? En dan sê hulle swartes is barbaars.
Elaine
koos skryf in boodskap news:8p2l0h$p2m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ferdi kry jou feite agtermekaar, jy is nou besig om snert te verkondig.
> Seker in opdrag van Beeld om dit kwyt te raak. Niemand is teen hul sin
> soontoe nie. Dit was hul tradisionele gebiede waar hulle reeds lank gebly
> het. Die bohaai wat daaroor gemaak is is dat dit nie in geval het met die
> kommuniste se plan nie.
Die bliksemse k@ffers is te sleg om hulle self te help.
"Krokkie" skryf in boodskap news:39b32aff$0$235@helios.is.co.za...
> http://www.news24.co.za/Beeld/Nuus/0,1776,3-62_906407,00.htm l
> Die boonste link sal jou neem na die gevolgtrekking op die "rassisme
> konferensie"
>
> Die blankes moet nou die swartes finansieel help. Waar is die HOP geld heen?
>
> As ons dit nie vrywillig doen nie gaan hulle dit op die wetboeke plaas.
> Deur te gee los geen probleem nie op nie. Dit veroorsaak net dat hulle nog
> meer wil he en minder wil werk. Sal seker weer 'n tipa "Boesak" organisasie
> skep die "rykdom" te versprei.
>
>
> Hoe bepaal jy of iemand ryk is. As mens 'n huis besit (oftewel die bank
> besit jou huis) dan is jy mos nie ryk nie. As jy 'n kar het maak dit jou nie
> ryk nie.
>
> Nee ek kan sien ons nader nou vinniger ons draaipunt as wat ons gedink het.
>
> Krokkie
> -
>
nee wragtig nou het ek genoeg gehoor ..... hoe is dit dat markgraaff
moontlik weer die springbokke se afrigter kan word.... as dit nie die eerste
keer gewerk het nie ... hoe is dit moontlik dat dit die tweede keer sal werk
........... so erg soos wanneer 'n geskeide vrou vir die tweede keer met
dieselfde man trou??? lyk my rugby politiek is net so onverstaanbaar soos
ons land se politiek
Ons sien hier te lande (op CNN) hoe die Kanadese polisie werk met mense, kom
ons sê maar, wat nie in alle opsigte soos die polisie lyk nie.
Dink net. Sommer TWEE polisiebote ry die vissermanne uit die water uit.
Nes in die Yankee flieks maar hierdie was dit "for real". Was dit
ge"stage" Gloudie ? Lekker in die land van wit oorheersing, daar by jou,
nie waar nie ?. Watter soorte varke kry julle daar ? Het hulle nie hul
vislisensies betaal nie ?
As jy nou weer gediggies plaas so sonder inagneming van outeursregte en
daardie soort dingetjies, probeer liewers self iets dig. Iets wat naastenby
begin met
'n Piepot val om
daar by die monument
die sfinks bly stom
en haar &%# in sement.
Sjeim. Dat jou regeringsmense nou so bôkkerop kon maak. Met skelm kameras
wat hulle afneem ook.
Ons hoor graag jou veroordeling van die Kanadese Wouter Bassons. Dis nou as
jy jou van jou kalkoen-windeiers eiers kan wegskeur.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Nee - ek is nie 'n troll nie. Net 'n ou inwoner wat dit geniet om so nou
en dan te kom moles maak. Julle moet solank vir die outannie 'n fonds stig
vir 'n kis. Sy was 4 jaar gelede al 76.
Wat dink julle deesdae van die kinderprogramme op die TV.
n Mens kry amper nie meer n ordentlike kinderprogram nie. Meeste van die
stories is van monsters. halfmens ,halfdier of ruimtestories met monsters
ens.Stap jy in n winkel in is al die karakters in pop vorm daar en kos dit n
prys van n huis.
Ek wil graag verneem of dit so in ander lande ook gaan siende meeste van ons
programme ingevoer word van Amerika of Europa.
Nog iets wat ek opmerk is dat jy hard moet soek om kinderstories in
Afrikaans te kry in boekwinkels. Dit lyk my daar word nie meer Afrikaanse
kinderboeke gedruk nie.
Volg bij Meander, op http://meander.italics.net , de Blauwe
Route vanaf de blauwe pijl op de voorpagina. De route voert
langs de verhalen, gedichten en artikelen van september.
Dit zijn:
- Jeanine Hoedemakers * Hoe ongegrond (gedicht)
- Joop Komen * Ode aan Gerrit Jan van der Veen (gedicht)
- Frans Tooten * Mus musculus domesticus (verhaal)
- Anton Korteweg * Epicurus (gedicht)
- Anton Korteweg * Jaloers (gedicht)
- Anton Korteweg * Ode aan de fiets (gedicht)
- Gerard Beentjes * Leve de poëzie! (artikel)
- Alfred van Haskerland * adagio sostenuto (gedicht)
- Rob de Vos * Onecht haar (gedicht)
- Jeroen Overduin * Pas op: breekbaar! (verhaal)
- Geert Goemans * Pol Hoste (artikel)
Meer gedichten, verhalen en artikelen in het vervolg van de
Blauwe Route. En nog veel meer in het archief.
Elke week brengt de Meanderkrant op Zondag gedichten, literair nieuws en
recensies. Neem een gratis abonnement op dit literair e-zine door
een bericht te sturen aan majo...@oudenaarden.nl met als inhoud:
subscribe meander-l (het laatste teken is de letter l van lijst.)
Sinds kort bestaat ook de mogelijkheid een abonnement te nemen op
"Klassiekers", een mailinglist met telkens een uitvoerige
analyse van een bekend Nederlands gedicht. Zend daartoe een
e-mail aan majo...@meander.italics.net met als inhoud:
subscribe klassiekers.
Op http://meander.italics.net zijn deze besprekingen ook
online te vinden. Klik in de linkerbalk op "Klassiekers".