Hallo ik ben opzoek naar het adres van de fam. Kohne.
Zij hebben tot 1998 een hotel gehad in Napier. Daarna zijn zij verhuist naar
een plaats in de buurt van Napier.
Ik zou graag weer in contact met hen komen.
Hoeveel van ons het nie al hierdie stukkie skynheiligheid in die
apartheidsdae gehoor nie: "It (racism, discrimination, exploitation, etc.)
was OK but you should never have
given it a name." Of "You should never have made it law."
Met ander woorde, rassisme is OK solank as wat dit nie amptelik beoefen word
nie.
ASSEBLIEF! Gee my 'n breek!
Sê my Engelse niggie nou die dag toe ons daar gaan eet: "I'm so glad that
these horrific, racist apartheid days are over." Net toe roep sy Mabel om
haar kos te kom haal; namens Mabel opgeskep in haar toegekenne emalje bord
met haar toegekenne aluminium lepel, en haar toegekenne plastiek-beker en sy
gaan eet haar kos op haar toegekenne agtertrap.
Maar, vra ek haar, is dit dan nie 'n vorm van apartheid as jy jou huis-hulp
se kos so vir haar opdis nie? Waarom kan sy dan nie saam met julle uit
dieselfe breekware eet as apartheid dan so horrific is nie?
"Nee," antwoord sy, "Dit kan sy nooit toelaat nie want jy weet nooit watse
kieme sy saam met haar van die lokasie af kan aandra nie".
Hallo
Ek sal baie waardeer as iemand my kan email by epid...@telkomsa.net en my
kan help met raad oor hoe om 'n shell account te kry.
Almal wat ek teekom wantrou my en keer my af.
Baie Dankie
M
waar om kan die pensioen nie in die bank in betaal word nie net als jou
salaris
in holland en andere landen werk dit baie goed
jy moet jou net een keer per jaar meld by die pensioen plek
om te wys jy leve nog
dit spaar die land baie geld en tyd
Duane Smurf skryf in boodskap news:v4pnrsgbgvf2dok8qetvalkr38tfcvehdi@4ax.com...
> On Sun, 10 Sep 2000 19:18:52 +0200, "Mvdl" wrote:
"kinux" Dit moet seker Linux wees ne? Dis nie so maklik nie.
Die rede hoekom niemand jou 'n shell account wil gee nie is omdat jy "root"
en telnet access in die ouens se masjiene in wil he en jy ernstige "damage"
kan aanrig met so iets, veral as jy nie weet wat jy doen nie. Dis nie dat
mense jou wantrou nie, dis net dat hulle hulself wil probeer beskerm.
Soos Duane tereg sê, kry maar jou eie linux boxie en vra iemand om jou te
help om dit op te stel as jy nie weet hoe nie.
Het die volgende ontvang, ek wonder net hoe die een in Japan
my e-pos ad gekry het. Meskien moet ek my ISP vra om my ad
te verander.
NS. Meskien kan ons aan mekaar grade toeken ......... wonder
watter graad sal ons aan ons baie geliewe en populêre vriend
Ferdie gee ....... ...
DD hou jou mond, geen sarkasme van jou nie ná :-)
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
UNIVERSITY DIPLOMAS
Obtain a prosperous future, money earning power,
and the admiration of all.
Diplomas from prestigious non-accredited
universities based on your present knowledge
and life experience.
No required tests, classes, books, or interviews.
Bachelors, masters, MBA, and doctorate (PhD)
diplomas available in the field of your choice.
No one is turned down.
Confidentiality assured.
CALL NOW to receive your diploma
within days!!!
1-212-465-3248
Call 24 hours a day, 7 days a week, including
Sundays and holidays.
Die regering het glo gedreig om die Caltex raffinadery te sluit.
Hoera. (Moenie asem ophou en wag dat iets gebeur nie... DOEN NOU IETS)
Intussen is daar bevind dat Kaapstad se lug verskeie giftige
chemikaliee bevat, en dat die vlakke hiervan soms hoër is as
in erg besoedelde plekke soos Sasolburg. Die volgende stowwe
is gevind:
Koolstof-disulfied - beskadig longe en voortplantingstelsel
Tetra-chloro-etaan - erge lewerskade
Tolueen - Kanker en beenmurgskade
2-Hexanoon - onomkeerbare skade aan sentrale senustelsel
En ook: Asetoon, Bensien, Metileen-chloried
Caltex het nie gehou by sy onderneming van 1994 waarin hy
besoedeling met 80% sou verminder nie.
Die bevindinge is bekend gemaak na 'n Durbanse organisasie,
Groundwork, lugmonsters na die VSA gestuur het vir toetse.
Caltex skuil agter die verskoning dat heersende winde die
besoedeling wegwaai. Maar op 'n windstil dag lê daar 'n
geelgroen laag op die stad, jou oë, neus en mond brand,
en almal hoes en proes sonder ophou.
DIS TYD DAT DIT NOU END KRY!
WAT JY KAN DOEN OM TE HELP.
Bombardeer Caltex ( http://www.caltex.co.za ) met jou
briewe en besware. Hulle tolvrye nommer is 0800 22 66 55
Die raffinadery se bestuurder is Mnr Paul Buley -
Kontaknommers:
Hoofkantoor: Tel (021) 403 7911 - Faks (021) 403 7508
Raffinadery: Tel (021) 508 3911 - Faks (021) 551 1975
Maak beswaar by jou plaaslike raadslid, parlementslid, ens.
Die departement verantwoordelik is Omgewingsake en Toerisme,
onder Min Valli Moosa en adj-min Joyce Mabhudafasi.
Die tel nommer is (012) 310 3911 en faks (012) 322 2682, en op die
web http://www.environment.gov.za
MAAK ANDER BEWUS HIERVAN.
Caltex (en sy ryk amerikaanse ouermaatskappy, Chevron), het geen reg
om ons omgewing te bederf en massiewe winste in hulle sakke te steek
nie. Hulle maak geen bydrae tot die geweldige mediese onkostes wat
hiermee saamgaan nie.
Ons konstitusie verskans die reg tot onbesoedelde omgewing. Hierdie
groot firma is besig om ons onder ons neuse te probeer verstik in
hulle gifgas.
Johannesburg: Kuns Mark te ZOO LAKE, hierdie naweek!
Kom kyk na beelde en kuns van wel-bekende kunstenaars,
en nuwes. Die hele naweek, 9, 10 Sept!
Op Jan Smutslaan, net noord van Johannesburg binnestad.
Sien u daar!
Roland Koch
Kom ons kry eers hierdie ding uit die pad .........
Tante Gloudie,
Ek's 'n gees uit die verlede van hierdie nuusgroep met spesiale opdrag uit
die warmplek om van tyd tot tyd in te loer en na goeddunke chaos te saai in
wat oor is van jou siel en onderbewuste......
JARRE (dis goeie Afrikaans vir BAIE lank) gelede was hier 'n klomp mense wat
gehoop het om intelligente gesprek te kan voer met wie ookal by hierdie
kuierkroeg sou wou inloop. Ons het nie gekry wat ons gesoek het nie.
Vandag weet ek JY was met sommiges soms privaat in verbinding maar ons laat
dit eers daar.
Daar was regtig mense teenwoordig vir wie intelligensie en logika alledaags
is. Geen normale mens kon egter die getjommel en rigtinglose geklets te
lank verdra nie - veral nie as jy in jou histeriese historiese retoriek
verstrik raak en telg Ferdie saamgil van onder jou rokspante uit nie. Dit
was die situasie toe baie van ons hier padgegee het. Gelukkig bied die
kuberruimtes heelwat geleenthede vir mense wat anders dink en voel as jy -
as jy nie glo nie, vra gerus jou sussie, Johanna, oor gespreksgroepe.
Met iedere besoek vind ek nog dieselfde ou jeremia's hier - oor en oor en
oor. Ek vra jou kommentaar onder die "Subject line" : Kanadese Polisie en
jy reageer min of meer beskaaf daarop. (Het ek so greintjie skaamte tussen
die lyne gesien ?) Gaan kyk bietjie waar trek julle NOU met die
Kanadese polisie. En dit is juis julle probleem. Julle is nie in staat om
by 'n onderwerp te hou nie. Ek moet dus met spyt aan my oppergesag gaan
rapporteer hier is min of geen wat gereed is vir hoër diens.
'n Gedagte of twee oor jou identikits : Ek ken die Johan klong wat jy so
liederlik verdink agv MY onheilighede hier. Weet jy in welke aangename
persoonlikheid hy ontpop het die oomblik toe hy met "wedersydse respek" weg
van jou invloed behandel is ? Ek moet nog so bietjie "name dropping" doen
om reg aan my sending te laat geskied - onthou jy vir Bees ? Onthou jy
enigsins daardie era ?
Vertel my waar's daardie mense NOU.
Met jou en Ferdi die enigste uitsonderings, is al die ander name hier
redelik nuut. Ons praat natuurlik ook nie van die mense uit die Laaglande
wat soms 'n taalkundige kersie hier opsteek onder die wanindruk hulle is by
die regte plek nie. En al sou ek my regte naam bekendmaak, sal kwalik 'n
handvol my onthou.
Terug na julle Kanadese polisie met die gesprek OF verander minstens dan die
onderwerplyntjie. Julle polisiehoof het die CNN mense te woord gestaan. As
dit nie was dat ek al blootstelling gehad het aan Noord-Amerikaanse variante
van wat algemeen as Engels bekend is nie, sou ek vandag nog nie geweet het
wat die man gesê het nie. Verstaan julle mekaar regtig daar ?
Lekker raai. As jy warm raak, sal ek jou laat weet. Maar wat sal jy nou op
86 van hitte weet ? Jou enigste hoop op warmte lê waarskynlik in die
hiernamaals.