ai hoe skaam kry ek voor allie vreemde mense. jinne antie hoe lank
issit. agtien maande. dis hoe lank dit my sissie vat om twee bybiekies
te kry.
wa is allie mense. ek hoor die kwaai oom vannie koerant is weggejaag
internet toe. my pa sê dis oor hy in elk geval op die net lê. leef oom
leendit nog antie en wat het van oorle oom kaspaas geword.
en hoe gaan dit nog met my antie da op die rydio. ytgespaar diekant.
arrim ma' gedillag soos my pa sê. weet antie hoe lat dit my warrie.
onse oom bedjie sê mos jys dis arrimgatgyt wat eits veroorsaak. nou
slaap ek nie snags van warries nie.
ma' antie weet antie maantoe shongololo-issiebangie sê ons moet net
oomdome dra dan sal ons nie eits kry nie. my ma sê dis soos beloens en
dan bloos sy. nou virstaan ek ok hoekom die ryk kinners altyd beloens
op hille paarties het. antie shongololo-issiebangie sê ok lat oomdome
keer lat 'n mens nie anner seksoejeel verdraagbare siektes kry nie. my
ma sê dis soos wanneer 'n mens virkoue kry as jy 'n meisie soen wat jy
nie ken nie. dis nettie jou nees wat lopie.
my pa sê dit smaak hom antie shongololo het in risland geleer vir
doktir. hy sê hy wil haar vra hoe oomdome arrimgatgyt keer. ma' dit
sallie helpie want antie shongololo antwoord nie vrae nie. nie eers op
antie se rydio nie.
weet antie lat ek meer medaljis op die skoolsports gewen het as die
hele sydafrika op die oorlamse spele. oom sêm jyganniesamie sê dis
oorlat hy nie die lottou gewen het nie en oorlat ons span nie soos
sydafrika lyk nie en oorlat ons te veel atleetvoete by die spele het.
my pa sê net die bokke en oom sêm lat hom meer syp as antie shongololo.
hy sê oom sêm moet vir ons virdydelik hoelat die jammerikaanse swemspan
soos jammerika lyk. of hille atleetvoetspan. my pa sê hy moet ok vir
ons virtel hoevvil maal ietiejopi� die lottou gewen het lat hille meer
medaljis as ons kan wen al het hille nie kos in hille maag nie.
my pa sê dis tyd lat oom sêm leer lat 'n wen teen brassili� in sokker
nie 'n gouje medalje is nie. en lat 'n bofbalspan wat soos sydafrika
lyk ma' net vir holland kan wen eerder moet loop hokkie speel. al hou
oom sêm nie van hokkie nie.
ek vra of hille dan nie medaljis gee vir beloenopblaas nie. my pa sê
dan kom sydafrika loshanne eerste tweede en derde.
koebaai antie, oefen ma' met die beloens want ons is nou moeg vir
bronstige medaljes.
Wat probeer jy hiermee uitrig? Verstaan jy dat, hoe meer buitelanders jy
afskrik, hoe swakker die SA ekonomie? Nie dat jou aanhaling hier enige effek
sal hê nie.
Alle Suid-Afrikaners wat sulke dinge in die Internasionale oog lug, moet
hulself afvra: wat is my doel? Wat is die doel van die talle rassiste wat
hier skrywe, ook? Wil julle werklik he die res van die wereld moet julle
hier laat vrek? Of wil julle hul waardevolle geld en handel en goeie wense
he?
"subie" skryf in boodskap news:06rF5.12$VT4.387@newsfeed.slurp.net...
> WARNING TO SOUTH AFRICAN VISITORS
>
>
>
> We would like this to be treated as an urgent warning to intending
> travellers to South Africa - both tourists and business men
>
>
>
> On Friday August 6th on the front page of the Citizen newspaper - which is
> probably the most widely read by both blacks and whites - there is a heading
> 500 murders a month in the Transvaal (in Azanian speak now called Gauteng)
> area alone. Instances of rape and hijacking are being downplayed.
>
>
>
> In the news recently, the case of a high profile memmber of the United
> Nations who was gang-raped in her house in Pretoria. A South American
> journalist who had arrived only a few hours previously, gang-raped. Three
> British girls in Natal gang-raped, and of course this is the kiss of death
> as almost certainly they would have contracted Aids.
>
>
>
> Add to this 6 top Ggerman business executives that have been murdered, and
> the fact that the Canadian High Commissioner took another posting to
> Australia, and in a surprisingly undiplommatic language said that he was
> going as S Africa/Azania was too unsafe, he had incidentally been attacked
> and robbed in a Cape Town Hotel.
>
>
>
> These creatures are now not only sayiang One Boer one bullet (and of course
> a huge number of Boere (farmers) are being murdered, but the latest is kill
> a white man and rape a white woman. In fact the witch doctors are telling
> them that if they rape a white female they will be cured of aids, so our
> liberated louts are raping 85 year old women and 3 year old girls.
>
>
>
> It is impeprative that you pass this news on, lobby your Senator, Member of
> Parliament, Member of the Bundestag etc. that visitors are warned BEFORE
>
> they purchase their airtocket - which means that travel agents should be
> lelgally bound to warn travellers of the danger. The statistics are
> staggering and no one in his right mind would knowingly take a vacation so
> fraught with danger.
>
Niemand luister meer nie. Of het enigiemand ooit? Rassistiese, of
Apartheids-taal laat Suid-Afrikaners net alhoe-meer belaglik voorkom in die
buitewereld. Weet jy, die Amerikaanse Indiaan, die Australiese inboorling,
die Chinese minderheidsstamme -- almal wil hulself regeer. Maar kry iemand
dit reg, of ontvang hulle enige ondersteuning? NEE. Wat van die Arabiere in
Gaza -- hulle wil hulself regeer.
Neewat Boere, julle is dinosorusse. Julle sal nooi ondersteuning vind nie.
Vind eerder konstruktiewe wyses om ons lieflingland te dien en bou.
"subie" skryf in boodskap news:v%qF5.446$sK4.1182@newsfeed.slurp.net...
> WHEN we Boers speak out about the chaotic situation in South Africa,
> when we attempt to justify our liberation struggle, when we tell the
> world that we wish not to be governed by anyone else but ourselves,
> when we tell the world that we are a suppressed people, onthers think we
> bridge the lunatic fringe.
> The African National Congress Communist government of South Africa,
> have themselves now released official statistics to the effect that:
>
> � During 1998 more than 68 people were murdered each day
> � We suffered 107 attempted murder cases each day
> � 241 serious robberies per day
> � With 135 women being raped each day
> � 63 serious assaults each day
> � 731 house breakings every day
> � 109 drug related crimes each day
> � 39 cases of possession of illegal fire arms
> � 1,30 bank robberies each day
> � 41 hijackings each day
>
> Perhaps of there are those who still not believe us, they might believe
> an independent observer and political analyst like Ron Fraser, of the
> Philadelphia Trumpet, when he writes:
> "Fountainhead of the dreams and hopes of the world for a positive
> change from the wearying monotony of hopelessness on the African
> continent, the new South Africa has had more than four years to strut
> its stuff on the world stage.
> "What has this once richly blessed, beautifully situated, bountifully
> endowed country, achieved since the 1994 transition of government?
> "Sadly, it has achieved the predictable.
> "Cronyism and corruption in government, ineptness in administration,
> self-seeking leaders exploiting the trappings of undeserved office,
> ex-Soviet-trained guerillas given authority over national security,
> downgrading of education standards, reduction in health services, the
> general degrading of the whole quality of life - the new SA exhibits
> them all."
> � Do you now hear our Macedonian call?
>
skryf in boodskap news:39E529D0.4A5F4CEC@home.com...
subie wrote:
> In an interesting speech on 'racism and reconciliation', white ANC/Communist
> politician and their former ambassador to the Netherlands, Carl Niehaus, has
> threatened whites in the New SA with the prospect of further humiliation, if
> they do not 'learn to be humble'. Niehaus said the 'guilt' of whites should
> not be acknowledged in general, but on a personal level, 'to be lived out
> from day to day'. He described the fact that many whites refused to see
> apartheid as 'the great evil' as a big stumbling block in the way of
> 'transformation'
Dit is miskien bruikbaar om te weet datCarl Niehaus terwyl hy in die tronk vir
sy oortuigings was, teleogie bestudeer
Watse Goed ?
Ons weet dat die Addergeslag hulle ook
in die "teleogie" verlustig, maar nie in
die Bybel nie. -So ook NIE 'n buddah-
liefhebber soos JY nie.
het. Ek sidder altyd as ek hoor hoe hierdie
joggies praat oor wat in SA aangaan.
Luister liewer na laakbare mense soos
Carl Niehaus. Luister na wat Bram Fischer
gesê het oor die redes hoekom hy by die
struggle aangesluit het. (Hy het dit gesien
as deel van die groter struggle wat alreeds
gedurende die Tweede Vryheidsoorlog
begin het. ) *Carl Niehaus en Bram Fischer
se stryd was vir die redding van die
Afrikaner-inbors en die Afrikaner-hart.
Gloudina
Kan jy hierdie *stellings motiveer ?
(ja ?)
Doen dit dan.
Ek het eers gedink miskien moet ek jou ignoreer....dalk sal jy weggaan, maar
blykbaar wil jy nie so nou gaan ek vir jou sê wat ek dink van jou blatante
propoganda vir rassisme.
Jy laat my dink aan die mannetjies van die AWB wat 6 jaar terug tydens die
eerste demokratiese verkiesing oorlog geskreeu het. "As julle ONS land vir
die k@ffers gee, sal daar oorlog wees!!!!!!!" en wat doen die AWB toe? Nee
wat hulle kruip terug in hulle gaatjies in, want hulle is te chicken op
hulle planne deur te voer.
Aan die ander kant herinner jy my ook aan die ANC se jeug liga met hulle
slogans van "One settlar one bullet" Ek dink jy's nader aan laasgenoemde as
aan eersgenoemde.
Jy dink jy's beter, maar jy is nie. Jy dra moord en haat in jou hart saam,
terwyl jy niks meer as 'n klikkende simbaal is nie.......'n leë blik. As jy
iemand wil doodmaak......kan jy net sowel jou geweertjie vat en hulle gaan
doodmaak, as jy dit in jou hart reeds gedoen het is die sonde klaar gepleeg.
So hoekom doen jy dit dan nie? Hoekom vat jy nie jou geweer en begin
"k@ffers" uitroei nie. Ek sal jou sê hoekom, want jy's 'n bliksemse
lafaard. As daar ooit oorlog in hierdie land tussen wit en swart uitbreek,
sal jy die eerste een wees wat weghol en in 'n gat gaan wegkruip.
Onthou net dat dieselfde God wat jou gemaak het, swart mense ook gemaak het
en dat hulle nie noodwendig hel toe gaan nie. Jou paadjie hemel toe aan die
anderkant lyk baie duister (hoewel ek nie graag oor daai een oordeel nie,
maar in die geval sal ek 'n uitsondering maak). Ek het wel net een vragie
vir jou. Wanneer oordeelsdag aanbreek, en God vra vir jou "Subie, hoekom
het jy my kinders vir geen rede vervolg nie, hulle menswaardigheid
vernietig, en die genade wat jy van my gekry het hulle ontken?" Wat gaan jy
vir Hom sê? "Nee God ek het dit gedoen want hy's 'n k@ffer, hy verdien niks
beter nie."
Ek weet ek kan jou nie oortuig nie, en ek weet jou siening sal jou siening
bly, net so gaan jy nie vir my of enigiemand anders op die nuusgroep oortuig
deur jou sieklike propaganda hier te versprei nie. Ek kan baie dinge vat op
hierdie nuusgroep, maar nie dit wat jy doen nie. Jy "offend" my, en ek's
seker daarvan van die ander ook.
Kom weg voor jou PC en kry bietjie son, dit sal help vir die bleek beentjies
en puisies, en o ja.....hou op om op die Klu Klux Klan se sites rond te
hang.....dit vergiftig jou.
Ek moes vandag baie werk doen in nie-blanke areas. Siende ek lank laas daar
gewerk het en die feit dat die plekke baie uitgebrei het en sekere strate
nie in my kaart boek was nie moes ek by sekere Polisiestasies gaan hulp vra.
Die eerste polisie stasie was by Delft. Ons was die enigste persone in die
aanklagkantoor en daar was twee polisievroue wat eenvoudig net aangagaan het
met wat hulle gedoen het. Na ongeveer 5 min. het my vernoot gevra of ons
gehelp kan word.Die een vrou het haar goed neergegooi en onbeskof kom vra
wat ons wil he.Toe sy nie weet waar die straat was nie het sy omgedraai en
uit die kantoor geloop sonder om iets te se. Toevallig het n ander lid ons
versoek gehoor en ons gehelp.
Ons tweede stop was Belhar SAPD en dit was ongeveer 11h00. Daar was ons
dadelik gehelp maar die lid het so sterk na drank geruik en hy moes op die
toonbank leun om regop te bly. Na ons mooi geluister het het ons darem die
plek gekry.
Ons derde stop was by Bellville Suid SAPD . Hier moet ek egter my hoed
afhaal vir die twee lede aan diens. Ons is hoflik en flink gehelp en
vriendelik gegroet toe ons loop.
As mens dink dat die gebiede veral Delft en Belhar gebuk gaan onder baie
misdaad en baie bende geweld kan n mens verstaan hoekom dit so daar gaan as
dit die diens is wat deur die SAPD gelewer word.
Ek moet my somtyds skaam om te se dta ek n polisieman was as ek sulke diens
sien.
n Mens moet egter n mens se hoed afhaal vir die lede wat egter nog hulle gat
afwerk en al hulle goeie werk
deur n paar lede opge f#@** word.
Dit help ook nie om te gaan kla nie want daar word niks aan gedoen nie want
sodra daar opgetree word teen hulle word rassisme voorgegooi. Ek praat elke
dag met lede van die mag en n mens hoor net klagtes van wat aangaan in die
mag.
An airplane was about to crash and there were 5 passengers left, but
only 4 parachutes.
The first passenger, Bill Clinton said, "I am President of the United
States and I have a great responsibility, being the leader of nearly 300
million people, and a superpower, etc." So he takes the first parachute
and
jumps out of the plane.
The second passenger said, "I'm Antoine Walker, one the best NBA
Basketball players, and the Boston Celtics need me so I can't afford to
die." So
he
takes the second parachute and leaves the plane.
The third passenger, Manto Tshabalala-Msimang , said, "I am the minister
of Health in South Africa, know the truth about what causes AIDS, and I am
the smartest woman in the world." So she takes the third parachute and
exits
the plane.
The fourth passenger, Pope John Paul the second, says to the fifth
passenger, a 10 year old boy scout, "I am old and frail and I don't have
many years left, so as a Christian gesture and good deed, I will
sacrifice my life and let you take the last parachute."
The Boy Scout said, "It's OK, there's a parachute left for you. The
world's smartest woman took my backpack."
A retired traffic official, Dave Steenkamp, has been slaughtered in his home
in Waterkloof Ridge, Pretoria. He was still sleeping in the early hours of
the morning, when the black killers forced their way into the bedroom, shot
him dead as he woke up, and dragged his wife through the house to be tied up
in the living room. After ransacking the house, they loaded up and drove off
in the family car. The car was found, burnt out, in the black township of
Mamelodi.
A white father, James Wheeler, has been shot in the lungs by a black gunman,
when he stopped at a Pretoria primary school to pick up his son after a
karate session. Before the shooting, two blacks were seen driving up and
down in a white car. Wheeler's condition has now been stabilized in the
intensive care unit of a hospital and he is expected to survive. The little
son, who saw his father being shot, was taken home by one of the
instructors.
An elderly resident of Eldorado Park, Monika Arendse, has been found
brutally murdered in her home. Residents are up in arms, accusing blacks
living in neighbouring squatter camps of the spate of robberies and murders
hitting this coloured suburb.
A young white woman from Heidelberg has been hijacked by black robbers. When
the police picked up the robbers in the stolen car, a shoot-out ensued,
which ended with the robbers crashing into the wall of a black hostel and
one of the hijckers being killed in the shooting.
Another bus has been attacked by a black mob on the East Rand. Suspected
supporters of black taxi-associations stoned the bus in what is seen as an
attempt to intimidate the bus company into terminating their- cheaper -
service to and from the black townships.
A magistrate has acquitted a white women from Roodepoort, Alet Cronje, of
'attempt to blow up a police station'. For two days, Cronje had tried
unsuccessfully to get the police to react to the theft of her car from her
backyard. Finally, the police told her to come in herself and initiate an
'internal investigation' into why nobody reacted. She declined the 'offer'
and, in exasperation, told the officer on duty that she'd rather not go
because, quote, she'd blow up the police station if she went there, unquote.
On hearing this, the police suddenly went into action, drove to her house,
and arrested her....
Sommige mense kan goed soos gereedskapname ook verkeerd verstaan. Dis nou
gegrond op een van subie se boodskap or die hollands. Die volgende is vir my
nogal snaaks gewees.
My Pa het op 'n stdium 'n swart man gehad wat vir hom gerwerk het. Eendag
terwyl hy besig was om buite te werk stuur hy die man om die "Shop Mate"
(Klein opvoubare/verstelbare tafeltjie) te gaan haal. Die man hang toe vas,
My Pa vra hom toe, nou wat nou, gaan haal die ding. Hy antwoord toe " 'n
Mate! "
So watch maar vir wie jy wat vra en wat jy jou produkte noem.