Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Die Lemba's - swart Jode van Suid Afrika...

Vr., 17 November 2000 00:00

Izzit Sue ??

Wat Daarvan ?

Die "Jood" is baie vêr verwyderd van 'n "Judeër".

So, Cheers.

------------------------------------------------------------ ---

Sue skryf in boodskap news:MPG.147e936381a8431d98975e@news...
> Sowat 2 jaar gelede was daar groot ophef oor die navorsing van 'n groep
> populasie genetici (population geneticists) wat bewys het dat die Lemba's
> definitiewe afstammelinge is van 'n Joodse stam.
>
> Word dit enigsins bespreek in Suid Afrika -in die media? Ek wonder hoe
> hierdie boerseuns wat glo dat hulle die gekose nasie is, voel oor so
> iets? Dink seker maar dit is snert, want dit is mos onmoontlik dat
> daar swart Jode is - of hoe dan nou? :->
>
>
> Ek kwoteer:
> "A team of geneticists have discovered that Lemba men carry a DNA
> sequence that is distinctive to the cohanim, a hereditary set of Jewish
> priests. The priests are different from rabbis, and perform certain
> ritual roles.
>
> The Lemba, who practice circumcision, keep one day a week holy and avoid
> eating pork or pig-like animals, have long asserted they are of Jewish
> heritage.
>
> The discovery of the common DNA sequences stemmed from research being
> done into the Jewish tradition that priests are the descendants of Aaron,
> the elder brother of Moses.
>
> An analysis of the male Y chromosome found in 1997 that a particular
> pattern of DNA changes was much more common among cohanim priests than
> among lay Jews.
>
> David B. Goldstein, a population geneticist at Oxford University in
> England, took that discovery one step further.
>
> ''In studying the priesthood, we happened into this tool for
> distinguishing Jewish from non-Jewish populations,''.
>
> Unlike in other chromosomes, the genetic material of the Y chromosome
> remains more or less unchanged from generation to generation, making it a
> useful tool in discovering heritage.
>
> Goldstein found a particular set of genetic mutations that was strongly
> associated with the priestly caste, not so common among lay Jews and very
> rare in non-Jewish populations. He then tested DNA samples collected from
> the Lemba.
>
> Goldstein's research showed that the proportion of Lemba men carrying the
> genetic signature of the priests were similar to those found among the
> major Jewish populations, strongly supporting the Lemba tradition of
> Jewish ancestry.
>
> And the DNA sequences were particularly common among Lemba men who belong
> to the Buba clan, the senior of their 12 groups. The Lemba, from South
> Africa and Zimbabwe, believe they were led out of Judea by a man named
> Buba.
>
> In a separate study, Dr. Tudor Parfitt, director of the Center for Jewish
> Studies at the School of Oriental and African Studies in London, said he
> has discovered the route the Lemba say they used to emigrate, saying he
> was told they traveled from a place called Senna to Africa.
>
> Parfitt, who has studied the Lemba for 10 years and described his work in
> a recent book, ''Journey to the Vanished City,'' said he found a village
> called Senna in Hadramawt, a former site of Jewish communities in Yemen.
> He believes that is the Senna referred to in Lemba tradition.
>
> ''It turned out what they are saying about themselves is substantially
> correct,'' he said.
>
>
> --
> Religion is for those who fear hell, Spirituality is for those who have
> been there..

Koeitjies & kalfies | 27 kommentare

Taxi's

Vr., 17 November 2000 00:00

Ons moet nie vergeet dat openbare vervoer in SA eintlik net uit taxi's
bestaan nie. Hoe walglik hulle ookal is, sal ons moet leer om daarmee saam
te leef, want daar is nie 'n terugkeer nie...

Sou ook nie maklik gewees het as die 25 mense (weet nie of ek al 50 gesien
het nie) elkeen met hulle eie kar die pad op gegaan het nie... 'n Oplossing
vir almal sou wees as die Blankes ook begin Taxi ry het. Maar ek waag nie my
lewe in een nie!

Ek's bly ek's nie Minister van vervoer nie!!!

Dit sou wel lekker wees as die outjies (Taxi bestuurders) goeie maniere wil
aanleer!

Groete
Skunk

Elaine schreef in berichtnieuws
3a1453f0.0@news1.mweb.co.za...
> Dan Gloudina is jou familie gelukkig want ek voel al nes skunk en ek het
> myself nog nooit met apartheid geidentifiseer nie. Dit sal wel altyd deel
> van ons geskiedenis bly. Gloudina jy bewys weereens jy't nie 'n clue nie.
> Road Rage word nie veroorsaak deur apartheid nie, maar deur 'n gevoel van
> magteloosheid. As jy nie vir daai taxi (wat nooit deur die toets sal kom
> nie) padgee nie druk hy jou eenvoudig van die pad af. Ek verstaan dat die
> taxi in Pretoria nie handseine gebruik nie, maar toeter as sein (maw 3
> langes en een korte vir Midrand). Dink jouself 100 200 taxis in wat almal
> tergelykertyd hoeter druk.....dis genoeg om enigiemand te laat snap. Veral
> as jy nou al 'n uur lank in bloedige hitte agter die bliksems vas sit want
> hulle stop mos waar en wanneer hulle wil. Al gesien dat hulle in die middel
> van die hoofpad reg voor 'n groen robot stop om 50 mense uit 'n taxi wat vir
> 25 bedoel is te laai.
> Kom jou familie ooit uit hul huise - kan nie wees as hulle nie die goed
> ervaar nie.
>
> Elaine
>
> wrote
>
> Tog so snaaks dat al my familie wat in SA bly, niesoos jy voel nie. Miskien
> het hulle nooit geidentifiseer
> met apartheid as deel van hulle "geskiedenis en
> tradisies" nie. Jy is maar net 'n tipiese apartheidsvark,
> Skunk. (Een wat Engels gebruik vir jou eposadres.
> Wat is verkeerd met "muishond."
>
> Gloudina
>

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Gloudina... Gelukkigste in dié groep!!!

Vr., 17 November 2000 00:00

Val op jou knieë neer en sê dankie daarvoor!!! Hoe groot is jou familie
ongeveer? G'n wonder julle voel so positief oor SA nie!

Ander van ons is minder gelukkig. Ek dink noem ons maar die
"middelklas". Ek het gelukkig weggekom met 'n paar kar radio's ens. My
familie, jy wil nie hoor nie.... Ek sal lyste so lank soos my arm tik.
Van my Tannie wat met 'n geweer tussen die bene kamer toe gedryf is,
deur tot by kinders van 11 en 14 wat moet toesien hoe hulle maatjie
doodval met 'n koeël deur die kop. Dis net my famile, wil jy van my
vriende hoor?

Dan's daar die emosionele soos werksgeleenthede, waardeur almal van ons
gaan. Ons "middelklas" outjies gaan deur 'n moerse struggle, omdat ons
velle wit is, hoewel apartheid nie eers ons skuld is nie, maar die
generasie voor ons!!! Ek het maar één keer kon stem in 'n
nie-demokratiese verkiesing...

Ha ha, grappig. Ek het 'n bedorwe stem uitgebring! Geskryf: Ek wil 'n
toekoms hê!!! Nou ja... daarvoor sorg ons elkeen nou maar op sy eie
manier. Waarom sit jy nou eintlik in Annemansland?

Ek het sielkundig siek geraak in SA. Maar dit gaan nou beter...

Ek het medelye met mense wat tenagekom word, maar ek het nie meer woede
en haat nie. Maar ek moenie terugtrek nie...

Skunk

skryf in boodskap news:3A145EBB.328B9B80@home.com...
> Elaine wrote:
>
>> Dan Gloudina is jou familie gelukkig
>
> Terloops, die enigste ongelukkie wat my susterdie afgelope jare in Pretoria
> gehad het, is toe
> 'n vroumens uit Engeland (met haar verloofde
> se kar) onwettig voor my suster ingedraai het,
> en sy toe 'n stamp gekry het.
>
> Gloudina
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Die verkeer

Vr., 17 November 2000 00:00

In Nederland noem hulle dit 'n file uitgespreek "viele", nie "vaail"
nie.

Snags oor die radio hoor jy selfs van files! Nederland het ook maar net
dubbellane op die meeste van die snelweë, die verskil is dat die mense
hier so tolerant is!!! Dis soos iets uit 'n sprokie...

Dis presies wat in SA besig is om te gebeur. Soos wat die
agtergeblewenis inhaal, moet mens verlief neem met die feit dat meer van
hulle 'n karretjie aanskaf, en nie meer soggens vieruur die bus te vat
om betyds vir jou koffie in die bed te bring nie. Dis dus 'n voldwonge
feit, die paaie géén vinnig besiger raak in SA. No use arguing about
that...

Die padoppervlaktes moet jy eerder oor kla...

...en die verskriklike aggressie agter die stuur!!!

"Elaine" skryf in boodskap news:3a151899.0@news1.mweb.co.za...
> Die verkeer in SA het verdriedubbel in die laaste 2 jaar, en mense begin
> mekaar al met hokkie stokke doodslaan.
> Verstaan Gloudina dat ons paaie nie gemaak is om 50 000 karre per dag te
> handle nie (dis omtrent hoeveel karre daar op JHB se hoofpad is elke dag).
> Ons breedste paaie is 4 bane breed, en dan is dit die enigste pad waarop jy
> kan ry vir kilometers en kilometers. In Europa is dit nie snaaks dat dit
> tot 6 bane breed is nie, of dat daar omtrent 6 of 7 alternatiewe roetes is
> wat jy kan volg nie. Nou kan jy dink, 1000 - 3000 karre almal tegerlykertyd
> op 'n twee baan pad? Dis glad nie oulik nie, en dan kom die taxis nog en
> druk jou eenvoudig in die geel streep in want hy wil verbykom, en dan kom 'n
> merc wat onwettig in die geelstreep afjaag omdat hy ongeduldig is en jaag
> van agter af in jou vas. Teen daai tyd is jy so moerig dat jy sommer die ou
> in die merc (of BMW of Audi of VW) sommer te lyf gaan. Ons sien dit elke
> dag. Die mense in SA is bang, uitgestres en voel magteloos omdat hulle voel
> hulle het nie meer beheer nie. Om jou 'n idee te gee, ons het nou die dag
> in so verskriklike verkeersknoop vasgesit, ons was op die N1 toe alles
> sommer stadiger begin beweeg. Dit het ons amper 'n uur gevat net om 'n
> kilometer te beweeg. En hoekom het ons so stadig gery. Want daar was twee
> polisie helikopters wat oor die pad en veld gevlieg het op soek na iemand,
> en almal het stadiger gery om na die helikopters te kyk, dit was spitstyd en
> alles het tot stilstand gekom omdat een of twee idiote voor in die pad
> besluit het hulle wil nou na die helikopters kyk. Dink jy nie jy sou ook
> bietjie mal geraak het as dit jy was nie?
>
> Elaine
>
> wrote:
>
>> Terloops, die enigste ongelukkie wat my susterdie afgelope jare in
> Pretoria
>> gehad het, is toe
>> 'n vroumens uit Engeland (met haar verloofde
>> se kar) onwettig voor my suster ingedraai het,
>> en sy toe 'n stamp gekry het.
>>
>> Gloudina
>>
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Taxi's

Vr., 17 November 2000 00:00

Daar moet n mens saamstem . As ons beter publieke vervoer gehad het maar
erens langs die pad het iemand nie daaraan gedink nie en nou sit ons met die
probleme.

Die probleem met die taxies kan opgelos word as daar net genoeg
wetstoepassers was om die wette af te dwing. Dit is daarom ,en dit sluit
alle bestuurders in, dat almal ry soos hy wil want hy weet die kans dat hy
gevang of n boete gaan kry is nul.

Reenen van Niekerk

Skunk skryf in boodskap news:8v31mo$9q7$1@azure.nl.gxn.net...
> Ons moet nie vergeet dat openbare vervoer in SA eintlik net uit taxi's
> bestaan nie. Hoe walglik hulle ookal is, sal ons moet leer om daarmee saam
> te leef, want daar is nie 'n terugkeer nie...
>
> Sou ook nie maklik gewees het as die 25 mense (weet nie of ek al 50 gesien
> het nie) elkeen met hulle eie kar die pad op gegaan het nie... 'n Oplossing
> vir almal sou wees as die Blankes ook begin Taxi ry het. Maar ek waag nie my
> lewe in een nie!
>
> Ek's bly ek's nie Minister van vervoer nie!!!
>
> Dit sou wel lekker wees as die outjies (Taxi bestuurders) goeie maniere wil
> aanleer!
>
> Groete
> Skunk
>
> Elaine schreef in berichtnieuws
> 3a1453f0.0@news1.mweb.co.za...
>> Dan Gloudina is jou familie gelukkig want ek voel al nes skunk en ek het
>> myself nog nooit met apartheid geidentifiseer nie. Dit sal wel altyd deel
>> van ons geskiedenis bly. Gloudina jy bewys weereens jy't nie 'n clue nie.
>> Road Rage word nie veroorsaak deur apartheid nie, maar deur 'n gevoel van
>> magteloosheid. As jy nie vir daai taxi (wat nooit deur die toets sal kom
>> nie) padgee nie druk hy jou eenvoudig van die pad af. Ek verstaan dat die
>> taxi in Pretoria nie handseine gebruik nie, maar toeter as sein (maw 3
>> langes en een korte vir Midrand). Dink jouself 100 200 taxis in wat almal
>> tergelykertyd hoeter druk.....dis genoeg om enigiemand te laat snap.
> Veral
>> as jy nou al 'n uur lank in bloedige hitte agter die bliksems vas sit want
>> hulle stop mos waar en wanneer hulle wil. Al gesien dat hulle in die
> middel
>> van die hoofpad reg voor 'n groen robot stop om 50 mense uit 'n taxi wat
> vir
>> 25 bedoel is te laai.
>> Kom jou familie ooit uit hul huise - kan nie wees as hulle nie die goed
>> ervaar nie.
>>
>> Elaine
>>
>> wrote
>>
>> Tog so snaaks dat al my familie wat in SA bly, niesoos jy voel nie.
> Miskien
>> het hulle nooit geidentifiseer
>> met apartheid as deel van hulle "geskiedenis en
>> tradisies" nie. Jy is maar net 'n tipiese apartheidsvark,
>> Skunk. (Een wat Engels gebruik vir jou eposadres.
>> Wat is verkeerd met "muishond."
>>
>> Gloudina
>>
>

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

@ ??

Vr., 17 November 2000 00:00

Hai,

weet enig iemand van julle die franse naam vir die @ teken ?

P&L

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Commentary

Vr., 17 November 2000 00:00

As jy poste cut & paste, doen immers die moeite om hulle eers skoon te
maak!!!

"Dark Angel" skryf in boodskap news:8v1g0h$o94$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Classic commentary.
>>>>
>>>> "This really is a lovely horse. I once rode her mother"
>>>> (Ted Walsh, Horse Racing Commentator)
>>>>
>>>> " Moses Kiptanui - the 19 year old Kenyan who turned 20 a few
>>>> weeks ago"
>>>> (David Coleman)
>>>>
>>>> "We now have exactly the same situation as we had at the start of
>>>> the race, only exactly the opposite"
>>>> Murray Walker)
>>>>
>>>> "The black players at this club lend the side a lot of skill and
>>>> flair, but you also need white players in there to balance
>>>> things up and give the team some brains and some common sense"
>>>> (Crystal Palace chairman Ron Noades, speaking in 1991)
>>>>
>>>> "It was like being in a foreign country"
>>>> (Ian Rush on the difficulties of adjusting to playing football
>>>> and living in Italy)
>>>>
>>>> "Bill Frindel has done a bit of mental arithmetic with a
>>>> calculator"
>>>> (John Arlott)
>>>>
>>>> "Hodge scored for Forest after 22 seconds - totally against the
>>>> run of play"
>>>> (Peter Lorenzo)
>>>>
>>>> "We actually got the winner three minutes from the end but then
>>>> they equalised."
>>>> (Ian McNail)
>>>>
>>>> "The lead car is absolutely unique, except for the one behind it
>>>> which is identical"
>>>> (Murray Walker)
>>>>
>>>> "I owe a lot to my parents, especially my mother and father"
>>>> (Greg Norman)
>>>>
>>>> "Sure there have been injuries and deaths in boxing - but none of
>>>> them serious"
>>>> (Alan Minter)
>>>>
>>>> "The racecourse is as level as a billiard ball"
>>>> (John Francombe)
>>>>
>>>> "If history repeats itself, I should think we can expect the same
>>>> thing again"
>>>> (Terry Venables)
>>>>
>>>> "We'll still be happy if we lose. It's on at the same time as the
>>>> Beer Festival"
>>>> (Noel O'Mahoney, Cork City boss, before the game in Munich)
>>>>
>>>> "I would not say David Ginola is the best left winger in the
>>>> Premiership, but there are none better."
>>>> (Ron Atkinson)
>>>>
>>>> "He dribbles a lot and the opposition don't like it - you can see
>>>> it all over their faces."
>>>> (Ron Atkinson)
>>>>
>>>> "I never comment on referees and I'm not going to break the habit
>>>> of a lifetime for that prat."
>>>> (Ron Atkinson)
>>>>
>>>> "Ah, isn't that nice, the wife of the Cambridge President is
>>>> kissing the cox of the Oxford crew "
>>>> (Harry Carpenter - BBC TV Boat Race 1977)
>>>>
>>>> "Here we are in the Holy Land of Israel - a Mecca for tourists"
>>>> (David Vine)
>>>>
>>>> "Morcelli has the four fastest 1500-metres times ever. And all
>>>> those times are at 1500 meters"
>>>> (David Coleman)
>>>>
>>>> "Julian Dicks is everywhere. It's like they've got eleven Dicks
>>>> on the field"
>>>> (Metro Radio)
>>>>
>>>> "Her time is about 4.33, which she's capable of "
>>>> (David Coleman)
>>>>
>>>> Dennis Pennis : "Have you ever thought of writing your
>>>> autobiography?"
>>>> Chris Eubank : "On What ?"
>>>>
>>>> "To play Holland, you have to play the Dutch."
>>>> (Ruud Gullit)
>>>>
>>>> "Well either side could win it, or it could be a draw "
>>>> (Ron Atkinson)
>>>>
>>>> "Strangely, in slow motion replay, the ball seemed to hang in the
>>>> air for even longer."
>>>> (David Acfield)
>>>>
>>>> "What will you do when you leave football, Jack - will you stay
>>>> in football?"
>>>> (Stuart Hall - Radio 5 live)
>>>>
>>>> "I'd like to play for an Italian club, like Barcelona"
>>>> (Mark Draper - Aston Villa)
>>>>
>>>> "There goes Juantorena down the back straight, opening his legs
>>>> and showing his class"
>>>> (David Coleman at the Montreal Olympics)
>>>>
>>>> "And for those of you who watched the last programme (Fanny and
>>>> Johnny Craddock), I hope your doughnuts turn out like Fanny's"
>>>> (David Coleman at the start of Match of the Day)
>>>>
>>>> "... and Ray Illingworth is relieving himself in front of the
>>>> pavilion"
>>>> (John Arlott)
>>>>
>>>> "These greens are so fast they must bikini wax them"
>>>> (Gary McCord on the greens at Augusta)
>>>>
>>>> "One of the reasons Arnold Palmer is playing so well is that,
>>>> before each tee-shot his wife takes out his balls and kisses them.
>>>> Oh my God, what have I just said?"
>>>> (USTV commentator Jonny Huntridge).
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Help--book title translation needed

Vr., 17 November 2000 07:25

Hello. I am an author in the USA, and I need the English translation of
this book title:

Die sosiale lewe van die kind-in-opvoeding

Thank you so much.

JoeJoe

Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe | 1 kommentaar

Hau pla die witbaas

Do., 16 November 2000 00:00

>
> KrisJan pulls into a service station (not Total) in his battered
> bakkie, clad in tattered khakis, velskoene, whiskers and ragged hat. He
> hands the attendant the keys complete with a beautiful vierkleur flag:
>
> Krisjan:"Goeie more. Maak vol met Super, asseblief."
>
>
> Attendant: "How much?"
>
>
> Krisjan: "Vol asseblief."
>
>
> Attendant: "I only speak English!"
>
>
> Krisjan: "No problem. Good day to you Sir. I currently feel a profound
> desire to replenish the propellant of my motorised vehicle. Therefore, I
> cordially request you to transfer, from your subterranean reservoir, a
> sufficient quantity of combustible fluid of the highest octane rating to
> fill the appropriate receptacle of the said means of perambulation to the
> brim."
>
>
> Attendant: "Hau?"
>
>
> Krisjan: "Do you have a problem Sir? I thought you said you spoke English?"
>
> Attendant: "English, That is not English!"
>
>
> Krisjan: "My dear Sir, are you veritably attempting to insinuate that you do
> not even recognise the language which you allege to be your singular means
> of communication?"
>
>
> Attendant: "Hau?"
>
>
> Krisjan: "Let me attempt to elucidate in the most elementary terms; your
> paltry grasp of English vernacular is frittering away the time at my
> disposal or as I would put it in a civilised intelligible language -......
> Dit is so duidelik soos daglig dat jy Fokall van Engels weet en jy mors my
> tyd.So roer jou slapgat en maak vol voor ek jou bliksem! Verstaan jy nou?"
>
>
> Attendant: "Ja Baas. Vol Baas? Afrikaans is beter Meneer"
>

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Hallo Frikkie

Do., 16 November 2000 00:00

[Let Wel : Ek kommunikeer hier Slegs met Frikkie,
en met Niemand Anders nie, so Hou Verby.]

Mooi Frikkie !

Ek is bly om te sien jy ken ook die Israel-Waarheid.
Dit wat ons sover uit Die Bybel aangehaal het is
Natuurlik slegs die Punt van die Ysberg.
-Maar-nou-ja.

Laat ons egter nie verder ons asems mors op die
Edomiete midde in hierdie groep nie, maar laat
ons liewer Die Israel-Waarheid verkondig, Slegs aan
die Geroepenes wat aan ons wys dat hulle dit Graag
wil hoor.

Ongeroepenes sal Van Nature Nie belangstel om
dit te hoor nie. Moet hulle nie eers antwoord nie.
Mag dit goed gaan met jou.

Jy is my Broer.

Groete

Blommetjie

----------------------------------------------------------

Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:3a13b49e.3384312@news.saix.net...
> Ek gaan jou nou op hierdie een antwoord en dit sal ook die LAASTE KEER
> wees wat ek op jou gemors antwoord:
>
> Ja ek doen Bybelstudie, en weet jy wat; Dit gaan verskriklik goed met
> my omdat ek poog om so naby aan my God te leef as ewat ek kan.
> Ek sit nie saam met die baster in die kenk nie, in teendeel `n kerk is
> niks, ek sit in `n Vergadering en / of Byeenkoms:
> Ek glo dat die baster, dis nou jy en al jou kamerade nie die Paradys
> sal sien nie, want die Woord stel dit baie duidelik vir my.
> Nee, ek Glo ook nie soos die ander dat julle my Naaste is nie, want
> julle is nie. Hoekom nie ????
> Deut 23: 2
> 2 Geen baster mag in die vergadering van die HERE kom nie; selfs sy
> tiende geslag mag in die vergadering van die HERE nie kom nie
> [Soos wat daar reeds in Yashua se tyd reeds twee volke onder die naam
> Jood was, is daar vandag twee volke onder die naam Afrikaner. [
> Hebreër en Edomiet, en Boervolk (Trekkers) en Euro-Afrikane]
> en nou die groot een, nie eens die tiende geslag nie betekin
> N O O I T ???????
>
> Ek glo ook nie dat my God `n God van liefde is wanneer dit sulke dinge
> aangaan nie, Hoekom nie??????
> Matt 10:33-42
> 34 Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek
> het nie gekom om vrede te bring nie, maar die swaard.
>
> Ek kry net nie nou die vêrsie wat Hy sê, gee NIE julle seuns vir hulle
> dogters nie en NIe julle dogters vir hulle seuns nie????
>
>
> Wat sê God nou: Lees gerus:?????
> 2 Kron 7: 14 en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle
> verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul
> verkeerde weë, dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en
> hulle land genees.
>
> Snaaks, want hier praat hy van Sy Volk en nie soos julle saam met die
> nuwe vertalings en snaakse kerke en goeters dit verander na volke,
> nasies en wie weet nog watse goeters nie.......
>
> Groete
> Frikkie
> Ps: Vir julle wat so slim is en verander, lees gerus HIERDIE EEN: ????
> Spreuk 28: 9 Wie sy oor wegdraai om nie na die wet te luister nie,
> selfs sy gebed is 'n gruwel.
>
>
> Sommer een vir die moffies ook ten laaste:
> 1 Kor 7: 2 Maar vanweë die hoererye moet elke man sy eie vrou hê, en
> elke vrou moet haar eie man hê.
> 3 Die man moet aan die vrou die verskuldigde welwillendheid bewys, en
> net so ook die vrou aan die man.
> 4 Die vrou het nie mag oor haar eie liggaam nie, maar die man; en net
> so ook het die man nie mag oor sy eie liggaam nie, maar die vrou.
> 11 en as sy tog van hom skei, moet sy ongetroud bly, of haar met haar
> man versoen; en dat die man sy vrou nie moet verstoot nie.
>
>
> GROOT VERASSING WAT OP BAIE MENSE WAG......
>
> DIE TOPIC IS NOU OOK OUNUUS SOOS WAT JULLE AANGAAN EN WIL GLO:
>
> On Thu, 16 Nov 2000 04:32:22 GMT, @home.com wrote:
>
>> 'n Gesprek tussen twee belydende Christene
>> (dis nou volgens hulle self). Frikkie doen nog
>> bybelstudie ook. Wonder wat julle sal doen
>> as julle by die hekke kom en daar staan
>> Reisiger binne, maar julle word weggekeer,
>> met die woorde dat nie almal wat Here
>> Here skree in die hemel toegelaat sal word
>> nie. Los maar vir Reisiger uit. Die bybel
>> sê die reines en die nederiges van hart,
>> aan hulle behoort die koninkryk van God.
>>
>> Gloudina
>>
>

Koeitjies & kalfies | 20 kommentare

Bladsye (1835): [ «    1000  1001  1002  1003  1004  1005  1006  1007  1008  1009  1010  1011  1012  1013  1014  1015    »]
Tyd nou: Wo. Mei 06 16:02:06 UTC 2026