Danksy jou kan ek ook weer die NG geniet :-)!!! Ek het jou raad gevolg
en Gravity gedownload. Enigste pyn is dat ek dit nou net vir 30 dae kan
gebruik. (Wonder of daar iemand is op dié NG met 'n crack!!!???)
Nou kan ek ook al julle hoedeny's lees. Maar nou wonder ek hoekom mens
op 'n nuusgroep wil post op 'n manier wat almal nie kan lees nie...?
Mens wil tog met almal daarbuite praat, anders email jy jou buddies tog
net gewoon? Miskien kan jy dit aan ons uitlê, siende dat jy dit ook
gebruik het...
Ivm die misverstand, sorry, ek het dit heeltemal verkeerd om gelees.
Jaybee wrote in message
:To the fellows on :
:alt tasteless jokes,
:soc.culture.south-africa,
:za.humour,
:za.politics.
-----------------------knip----------------
:Please boys, before you click that Send icon on your messages, remove the
:two "culture" groups from your address line. A lot of people will consider
:it most courteous of you.
:
:Thanking you in anticipation.
:JB
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
JB ek stem 100% saam met jou, en waardeer jou oproep tot
geen x-postings nie, maar watter 2 kultuurgroepe praat jy
van?
Ek weet net van die Afrikaanse een.
Is dit nie snaaks dat daar nie 'n kultuur groep vir
Engelssprekendes is nie?
Het hulle nie kultuur nie of wat? *염
--
Km ons skryf 'n brief aan nuwe President Bush en vertel hom wat hier in
Suider-Afrika aangaan - slegs boere wat hier bly moet voorstelle maak...
Byvoorbeel:
1. Plaasmoorde - hier en in Zimbabwe.
2. ?
3. ?
Aan jy wat hierdie boodskap kan lees:
Vandag is Geloftedag.
Die sot, Mbeki het soos dit nou al sy gewoonte is, die soveelste politieke
stommiteit begaan.
Deur sy ondersteuning van Mugabe se haatspraak teenoor blankes, het hy nie
net vir my en jou geklassifisiseer en in 'n aparte boksie geplaas nie, maar
duidelik sy vrees vir die bedreiging van die blanke in SA vertoon. Omdat ons
nou sy vyande is, het hy ons ook onwetend in 'n katagorie bokant sy eie vlak
geplaas. Rassisme is dus nou weer aan die orde van die dag.
Hierdeur is ek en jy dus bo almal wat nie blank is nie, verhewe.
Hoe verwag hy dan vandag versoening in SA? Watse versoening?
Karl Niehaus se tipe? Nee dankie. Wat ek in die verlede onder apartheid
gewen het, wen hulle nou onder omgekeerde apartheid.
Dus, van vandag af, fok versoening. Ons het reeds te ver agteroor gebuig.
Jy, ja jy daar voor die skerm, en jy weet of dit op jou van toepassing is,
het jy vandag jou Gelofte nagekom?
Kom ons maak liewer reg wat ons aan God verbrou het en laat die laer klas
mense aan hulself oor.
Ikzelf ben 48 yrs van Belgie en zoek correspondent in Zuid Africa.
heb reeds 2 maal bezoek gebracht aan Zuid Africa en vind dit een prachtig
land en vriendelijke mensen,
"Anil Vayper" skryf in boodskap news:3A3A8CEC.41705163@yahoo.com...
> Cleopatra wrote:
>> If anyone can help me trace this person, I would be grateful, because I
>> would like to open a criminal investigation with the South African Police
>> Services.
> So someone wants to kill your sorry ass?
> You should have forwarded it to za-public-services.announce.
> If you get killed, can I post your corpse photos to usenet?????
If I get killed, my brother and friends will track down my killers, and
torture them to death over a period of 72 hours, with blood transfusions to
ensure they do not die too soon... of course the blood will be monkey blood,
but who cares...
Then they will monitor usenet for disparaging remarks made by arseholes like
you and deliver the same to you...
Could one of you guys translate the following into Afrikaans for me please ?
************
"Haven't seen you around for a couple of days. I hope everything is OK. I am
spending the weekend going to various Christmas parties here, but I have
Monday off from work, so maybe I'll see you around then. If you've got the
time, I'll call and say hi."
************