Wie kan asseblief vir my sê wie die dsigter van die volgende lyne is:
"Ek was op die vlaktes
waar mense moed verloor
Daar het ek in my siel gebewe
En bitter smart deurlewe
Maar nou's ek uit die vlaktes
en bo die skadu's oor.."
> Geskryf deur: Ilda Jacobs
>
> Washington D.C. - Ek kan skaars skryf vanoggend. Die trane lê sommer
> baie vlak. Vanoggend bel my liefste ouma met haar bietjie geldjies uit
> 'n klein dorpie in die Transvaal uit om vir my geseënde Kersfees te
> sê.
Baie dankie vir jou moeite om Kytie se weeklikse brief ook na hierdie
nuusgroep te pos, Danielle.
I want to see more discussion of US politics on this group. Bring it on.
"Danielle" skryf in boodskap news:sggc4tgfsv4rk54fk3onaaur3t9fcsfakk@4ax.com...
> Vir Johan en maatjies,
>
> As julle so graag oor Amerikaanse politiek wil gesels, dan sal ek van
> nou af al daardie boodskappe na die regte forum(s) kruispos, en sal
> met liefde daar met julle gesels/flame.
> O, dit is heeltemal in orde om dit te doen, en ek sal geen reels breek
> nie, en ek dink dit sal baie pret wees. So, doen dit seblief gou
> hoor!
>
> Ons sien mekaar hopelik binnekort dan in ALT.POLITICS.BUSH,
> ALT.POLITICS. DEMOCRAT, ALT.POLITICS.REPUBLICAN of waarokal ek dink
> dit sal die beste inpas. Ek sal selfs julle woorde vertaal in Engels,
> as julle nie maklik Engels kan praat nie.
>
> I am sure there are people lurking/reading that will gladly help with
> the translations, so that we can keep American politics out of this
> forum.
>
Aan die Regering van ons Paradys, veral aan die ANC, Madiba en sy vrou,
asook die President van die Nuwe Suid Afrika, Thabo Mbeki, en sy vrou,
om 'n gesonde ekonomie te handhaaf, asook 'n vredevolle samelewing te
skep, wat soos goud in die oggend son skyn vir die Planeet om na te
kyk.
Asook aan Regerings elders op die Planeet, veral die VK, VSA, G7, G8,
G20 en ander lidlande.
Ondersteunende Organisasies en Banke in ons Paradys, en elders op die
Planeet.
En aan die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet.
Insluitend alle lede van Politieke Partye in ons Paradys, en elders op
die Planeet.
Asook die Media, vir die asemrowende ondersteuning vir die lewering van
hierdie diens.
Baie dankie om gesonde veelvolkige, multi-kulturele, asook voordelige
industriële en ander verhoudinge te bou. En om mekaar te ondersteun,
asook die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, om hulle
doelwitte te bereik. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.
Wil graag die warmste groete in hierdie Fees seisoen, en seenwense aan
u en u familie en bemindes 'n voorspoedige 2001 en super suksesvolle
Millennium toewens.
In a nutshell, we know MORE, in fact, about your government, than you knew
about ours, and our people, when you Americans collectively and, I might
add, STUPIDLY, assumed that all Afrikaners were racists - not just racists,
but indeed racists of the calibre of your Ku Klux Klan.
So, before accusing us of arrogance, I would most certainly look in my own
back yard, if I were you. I watched a special Oprah the other day, and
Mandela (a great man) was on. All throughout the interview, Oprah referred
to Afrikaners as "the racists". What a bloody ignoramus. Did you know, for
instance, that without our help, there would STILL not be a democratic
government in SA? We had to vote Mandela in, so I guess we cannot all be
racists, can we?
Even today, my child is being taught at grade school, that Afrikaners are
racists, and when she spoke up in class that we are in fact Afrikaners, but
GOD FORBID, not racists, I received a call from the idiot teacher, who is
from Nigeria, explaining that he was having trouble with my child in class.
Americans have a lot to answer for, when it comes to being arrogant.
Nasty
"Danielle" skryf in boodskap news:b2rc4tknvnfpo7hcra55goj15p61eptd3e@4ax.com...
>
> I was wondering why you South Africans regard yourselves so arrogantly
> "knowledgable" when it comes to American politics? Do you regard the
> Republicans as similar to your previous NAT regime? And you are now
> hoping that Bush will be more "sympathetic" towards racist white
> afrikaans speaking South Africans?
>
>
> On Sun, 24 Dec 2000 16:24:35 -0800, "First Flight Covers"
> wrote:
>
>
>>> Nasty Quaker wrote:
>
>>> Wel, dit word algemeen aangeneem in die VSA dat >HilaryClinton nie 'n te
>> moeilike pad sal hoef te loop na 'n >eie pad na die Wit Huis nie.
>>
>> Vergewe my slegte Afrikaans -- ek woon in Pennyslvania -- maar dit is nie
>> waar om te se dat "dit word algemeen aangeneem in die VSA dat Hilary
>> Clinton..." Mevrou Clinton is net 'n "junior senator" en dit is ver, ver van
>> seker dat sy die Democratic nominasie kan wen -- veral in 2004. Daar is
>> Amerikaaners wat HOOP sy kan President wees, maar nie te veel (Democrats of
>> Republicans) wat dink sy sal.
>>
>> Geoff Rout
>> FIRST FLIGHT COVERS http://www.ffcovers.com/
>>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
If anyone is interested in obtaining a free copy of the African Socialist -
a new publication of anti market anti statist socialism in AFRICA - they can
do so by writing to the SPGB 52 Clapham High St London SW4 7UN
Ek kan a bietjie Afrikaans praat - ek is jammer dat ek kan nie die taal baie
goed praat