Op die groen voetpad
van die horison ver
om die aarde skat,
stap 'n ou man wat
'n oop maan dra in sy hare
Nagtegaal in sy hart
jasmyn gepluk vir sy oop knoopsgat
en 'n rug gebuk aan sy jare.
Wat maak hy, mammie?
Hy roep die kriekies
Hy roep die swart
stilte wat sing
soos die biesies, my hart
en die sterre wat klop
tok-tok liefling,
soos die klein toktokkies
in hul fyn-ver kring.
Wat is sy naam, mammie?
Sy naam is Sjuut
Sy naam is Slaap
Meneer Vergeet
uit die land van Vaak
sy naam is toe maar
hy heet, my lam
Toemaar die donker man
Is daar iemand wat vir my die speletjie "King" kan verduidelik. Ons het dit
as kinders gespeel maar hoe dit presies gewerk het kan ek nie onthou nie.
Ek weet net dat die een wat aan was, het die bal gehad en moes die ander
raakgooi.
Is daar enige ander bal speletjies of 'hardloop' speletjies wat julle vir my
kan beskryf, wat nog aanklank by vandag se kinders sal vind. My meisiekind
is in graad 6 en lief vir hardloop en speel ook graag krieket saam die
seuns. Sy is egter petit gebou, maar baie rats. Sy is erg verveeld met die
meisiekinders wat net heeldag wil sit en die rugby wat die seuns pouse
speel, is te rof. Omdat sy skraal is trek sy altyd aan die korste ent.
Ek is Engels en ek het naar kaapstad in 1947 gaan. Ek was 7 en
my ma en pa ons na 'n Afrikaans skoel vir een jaar. :=(
Now I am trying to brush up my taal with a woordeboek but need a
little help.
I have a list of 100 words which are considered, by language
experts, to be 50% of the usage of any language. In other words,
if you learn the fifty words, they will be the basis of half the
normal everyday words you would use.
However, there are several words in the woordeboek for many of
these words and I wonder if an Afrikaner (Afrikaaner?) could
take a look at the list and make necessary corrections? I
shouldn't think it would take you more than five minutes of your
time as I knew more than half of them anyway.
Also I would like contacts both in Kaapstad, and in the
surrounding winelands, to enquire about things like accomodation
and excursions as a friend (lady by herself) will be going there
soon and I want to prepare some helpful ideas for her. Will be
going myself next November as I am a journalist and intend to
vosit many wine growers for an article on South African wines.
I find this site helpful for brushing up as a lot is slowly
coming back to me.
Totsiens
Andrew Taylor.
I have an e-amil address especially set up for this message -
you know what abuse is on this news group by non SA's - when we
are in contact, I will give you my proper address. Use, first,
engels at totalise dot co dot uk Please bear in mind that I will
cancel this in a week or so.
Ek kan myself mos nie help nie, moet altyd alwat 'n "attachment" is oopmaak.
Ek het die volgende direk van McAfee af "gecopy" en ek vra vir almal wat die
virus van my af gekry het omverskoning. Die virus copy al jou gif, jpg,
.zip en mp3 lêers (al sê hulle dis net jou jpg en .zip files wat verander,
dit is nie, ek het nou net my masjien skoongemaak) na die root directory
toe. Wees asb. baie versigtig.
W32/ProLin@MM is an Internet worm that spreads via email. McAfee AVERT has
given it a risk assessment of MEDIUM TO HIGH-RISK. The email comes with an
attachment named CREATIVE.EXE, which carries the icon of a Shockwave Media
Player application.
You may receive the email in this format:
Subject = A great Shockwave flash movie
Body = Check out this new flash movie that I downloaded just now ... It's
Great
Bye
Attachment = creative.exe
If you run CREATIVE.EXE, it finds and alters all .JPG and .ZIP files on your
system and forwards a copy of itself to everyone in your email address book.
Please do not run the attachment.
Dankie Danielle, ek sal oor die naweek rondskoffel en sien wat ek
kan kry. Ek gee nie om vir pesky ads nie, ek swipe hulle gou gou
af, maar daar is n nuwe soort ad wat op baie van die soekenjins voorkom,
blitsvinnig met musiek en al. Veral nou dat die Superbowl vinnig nader
kom. Gaan jy kyk Sondag? Ek kyk net vir die advertensies.
pop
Danielle skryf in boodskap news:eg727tcevvtng2dqkj3n4tgafpinp8knr5@4ax.com...
>>
> Gaan loer gou na www.winfire.com. Gratis DSL in Birmingham, AL en
> Atlanta, GA.
> Die ander gratis ene is "FreeDSL".
> Maar dis nou ISP's. Ek sou nie tyd mors met newsfeeds as ek jy was
> nie. Maar gratis DSL diens is altyd lekker! :-)
> Dan weer...niks is werklik gratis nie, want jy sal altyd met daai
> pesky ads sit. :-(
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Who will be considered a founding member?
A founding member will be anyone who has signed up with us and
provided their credit information before our first billing cycle. A
founding member will recieve access to our server at a reduced cost
for as long as the members account remains active.
ô ô !!!
DD
On Fri, 26 Jan 2001 00:30:56 -0800, Danielle wrote:
> Poppie het gevra of ek weet van 'n gratis nuus verskaffer wat
> privaatheid sal verseker. Hier is 'n oulike ene. Hy is wel baie
> stadig, maar is goed genoeg vir gewone groepe soos hierdie.
>
> Geniet!
>
> www.newzpig.com
>
> Gaan na bg werfblad en skep 'n rekening. Dit is vinnig. Jou nuwe
> nuus verskaffer se naam is: news.newzpig.com
>
> Heeltemal anoniem. Veilig, privaat en VERNIET! :-)
> Weet nie hoe lank dit nog verniet gaan bly nie, so maak gou.
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Hoor hier M8,
Het ons nie nie genoeg gehoor van Apartheidsvarke nie. Asseblief dit is my
naam daardie en ek hou nie daarvan dat jy hom so links en regs gebruik vir
almal nie, aangesien hier witmens / goed ook op die lys is wat stink soos
hulle al agter julle opgekruip het en hulle verdien nie om `n APARTHEIDS
VARK of BOER genoem te word nie. Sies man julle laat `n ou sleg lyk en
netnou stink ons ook net soos julle.
Vir die opgekruiptes, Oppas hoor, die wiel is baie stadig om te draai en
julle gaan verwerp word soos wat julle dit natuurlik verdien.
Gaan eerder op julle knieë en Bid tot die Lewendige Almagtige dat hy julle
vergewe, want duidelik is julle besig om saam met die Wêreldorde en geldmag
te val sonder dat julle dit besef of miskien lyk die gran vir julle net
groener. Julle gaan julle gatte mooi skeefsit mense en dit geld nou def. nie
vir die basters nie, want vir hulle is daar elk geval nie plek nie asook
geen hoop nie.
Kyk hoe goed gaan dit op die oomblik in die Afrika Lande. Man, byt net so
tien jaar van. Aids en Cholera, ai tog....dit is wat gebeur as God sy rug op
`n ou keer. Jy gaan woel ou maat.
Moet ook nie sê dat dit duiwelse dinge is nie, aangesien NET God oor LEWE
sowel as DOOD beskik.
Hiermee sluit ek af:
JOS 023:11 Neem julle dan terdeë in ag ter wille van julle siele, om
die HERE julle God lief te hê;
JOS 023:12 want as julle ooit mag afwyk en hierdie nasies aanhang wat
nog met julle saam oorgebly het, en julle met hulle verswaer en julle
met hulle en hulle met julle meng,
JOS 023:13 weet dan verseker dat die HERE julle God nie langer hierdie
nasies voor julle uit sal verdrywe nie; maar hulle sal vir julle 'n
vangnet en 'n strik wees en 'n angel in julle sye en dorings in julle
oë, totdat julle omkom uit hierdie goeie land wat die HERE julle God
aan julle gegee het.
JOS 023:14 En kyk, ek gaan vandag die weg van die ganse aarde, maar
julle moet erken met jul hele hart en met jul hele siel dat nie een
woord van al die goeie woorde wat die HERE julle God oor julle
gespreek het, onvervuld gebly het nie; alles het vir julle uitgekom,
nie een woord daarvan het onvervuld gebly nie.
MOET NOOIT VIR GOD EENDAG Sê EK HET NIE GEWEET NIE ?????
ApartheidsVark
Frikkie
skryf in boodskap news:3A6CCB32.CDB10E77@home.com...
> Danielle wrote:
>
>> Moeite werd om af te laai, en te
>>> hou...
>>
>> http://www.opkamer.nl/geluid/breytenb.mp3
>>
>
> Ja, die perfekte opsomming van die natuur
> van die apartheidsvarke.
>
> Gloudina
>