Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Afrikaner Homeland in Zimbabwe

Sa., 05 Mei 2001 09:40

:))) As almal maar so 'n goeie rede het om met iemand saam te stem - dan was
ons almal al lankal in Utopia:)))
Annette

Davie Davis wrote in message ...
> On Fri, 04 May 2001 09:34:51 GMT, gjb...@optushome.com.au (Geoff Bird)
> wrote:
>
>> bla bla bla...
>
> So why do I agree with you Geoff...?
> Only because somebody must be on your side as well.
> ( Will read your letter later this evening )
>
> DD
>

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Geskaak

Do., 03 Mei 2001 18:27

Ek speel partykeer skaak en backgammon by http://zone.msn.com/

Die probleem is dat die meeste "onbekende" mense eenvoudig skoert sodra
hulle sien hulle gaan verloor, dan sit 'n ou daar met 'n goeie hand maar
geen oponent nie. Die meeste mense wil stuipe kry as hulle enige spel
verloor, maar ekself gee glad nie om om te verloor nie. Meestal omdat ek
heel onortodoks en onkonvensioneel speel, maar ook partykeer net om te sorg
dat die oponent tot die einde bly.

Toe dag ek mens kan miskien liewer so 'n "rolling sosiale" toernooi vir die
ng. reel
waar mens hier 'n weeklikse(?) tyd bepaal waar almal dan opruk en teen
mekaar speel?

Mens kan op mekaar se profiele sien hoeveel games gewen of verloor is, en
wat jou rating is.
So kan mens dan iemand bo jou uitdaag, ens.

Dink julle dis moontlik en haalbaar, en sal daar tentatief enige
belangstelling wees?

Elkeen sal 'n paar files moet aflaai vanaf die site en dan terugkom en jou
nickname hier publiseer, sê of jy 'n beginner is, ens.

Laat weet asseblief, ook of daar miskien 'n ander beter site is vir so iets.

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

10111

Do., 03 Mei 2001 17:36

For those of you who have been away from die ou land for too long, 10111 =
911.)
Ring ring ... ring ring ... ring ring ... ring ring ...ring ring ...ring
ring ...ring ring ...ring ring ...ring ring ...ring ring ...ring ring
...ring ring ...
"Hello?"
"Hello, is this the SAPS?"
"Yes, what do you want?"
"I'm calling to report my neighbour, Fanie van der Merwe! He is hiding dagga
inside his firewood!"
"E-yes! Thank you for your co-operation and information in combatting crime
and violence in our society, particularly, sir!"
The next day two Buffels, 3 cars and a few vans full of cops descend on
Fanie's house. They set about searching the braai lapa where the firewood is
kept. They dismantle the Weber braai. They empty out the bags of charcoal.
The clean out all of the ashes from the last braai. Using axes they chop
open every piece of firewood, but find no dagga. They shout and swear at
Fanie and leave.
The phone rings at Fanie's house. "Hey, Fanie! Did the cops come to your
place?"
"Ja!"
"So, did they chop your firewood?"
"Ja?......."
"Happy Birthday, Boet!"

Reenen

Humor & grappe | 1 kommentaar

Skaapkopgilde

Do., 03 Mei 2001 04:32

Die Tygerbergse Skaapkopgilde het pas hulle 10de bestaansjaar gevier.
Alhoewel verskeie gades die skaapkoppe gaarmaak, behoort slegs manne aan
die gilde.
Die dames verkies om nie die skaapkoppe te eet nie.
Wonder hoekom.

--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.

Kos & resepte | 21 kommentare

Feite van die lewe

Wo., 02 Mei 2001 19:44

1. A man will pay R2 for a R1 item he wants. A woman will pay R1 for a R2
item that she doesn't want.
2. A woman worries about the future until she gets a husband. A man never
worries about the future until he gets a wife.
3. A successful man is one who makes more money than his wife can spend. A
successful woman is one who can find such a man.
4. To be happy with a man you must understand him a lot & love him a
little. To be happy with a woman you must love her a lot & not try to
understand her at all.
5. Married men live longer than single men - but married men are a lot
more willing to die.
6. Any married man should forget his mistakes - there's no use in two
people remembering the same thing.
7. Men wake up as good-looking as they went to bed. Women somehow
deteriorate during the night.
8. A woman marries a man expecting he will change, but he doesn't. A man
marries a woman expecting that she won't change & she does.
9. A woman has the last word in any argument. Anything a man says after
that is the beginning of a new argument.
10. There are 2 times when a man doesn't understand a woman - before
marriage & after marriage.

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Afrikaanse vermaak

Di., 01 Mei 2001 18:59

Jare gelede het ek 'n Afrikaanse midiblad gestig. DIt was 'n wenner.
Toe raak Lucas Maree baie ongelukkig oor die blad en ek moes dit verander.
Nou is dit 'n vermaakliksheidblad. Gaan kyk gerus.
Sekere Midi's is nog beskikbaar ... die kunstenaars wat toestemming gegee
het.

www.midiboer.co.za

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Duits na Engels

Di., 01 Mei 2001 18:36

Enige iemand tussen ons wat 'n (ongeveer) 100 woorde brief uit Duits
na Engels kan vertaal? Die vertaler sal rekenaar termes moet ken.

DD

Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe | 31 kommentare

Op soek na 'n gedig

Di., 01 Mei 2001 17:02

Die Vis

Ek is 'n wilde woeste haai
wat rond jakker in 'n vreemde baai
om snoek te vang en .....................
.............................................
...........................................

HELP ! Kan iemand dalk vir my die res
van die gedig gee. Ek het dit in
laerskool gelees en wil dit graag vir
my kinders leer. As ek reg kon onthou
was die naam van die digter onbekend.
( Die einde van die gedig verwys dit na
die seun "Karoles" wat in die bad gespeel
het )

Ek wardeer julle moeite
groete
Hein

Prosa & poësie | 1 kommentaar

Streepsuiker

Di., 01 Mei 2001 14:11

Ek sien by Koffielepels dat mense streepsuiker gekry het met 'n houtlepel.
Hoe kom streepsuiker en houtlepels bymekaar?

--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Spookstorie

Di., 01 Mei 2001 13:54

Kan iemand asseblief gou hier help. (Slegs Boere asseblief)...

Ek is dringend opsoek na `n spookstorie waaroor my seun mondeling kan praat.

Stuur asseblief wie ookal kan help na my persoonlike e-posadres. Ek stel dit
hoog op prys.
rsa...@intekom.co.za

Geen sarkastiese briewe nie asseblief anders sal ek die hel uit julle spam.
(Geen grappie nie)
Ook asseblief geen spookstories oor myself nie, aangesien ek hulle almal
ken.. HAha

Indien moontlik asseblief voor Moremiddag:
Baie dankie
Beste Groete
Frikkie

Koeitjies & kalfies | 12 kommentare

Bladsye (1834): [ «    941  942  943  944  945  946  947  948  949  950  951  952  953  954  955  956    »]
Tyd nou: Wo. Mrt. 11 15:36:45 UTC 2026