Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Skeurvallei

Sa., 19 Mei 2001 13:12

Ja, die Great Rift Valley, dit strek glo vanaf Sirië tot Mosambiek.
Ethiopie is ook in hierdie gebied. Ek was op n kol bevriend
met n vrou van Eritrea, en sy het my vertel van die Burgeroorlog
wat al jare die land laat agteruitgaan, een van daardie onnodige
vetes tussen mense van dieselfde land, dieselfde kultuur (min of meer).
Dit maak geen sin uit nie.

Pop
skryf in boodskap news:3B0666C5.F7FA2E7B@home.com...
Max wrote:

>> Gloudina:
>> ... Ek dink dis 'n baie goeie gedig hierdie.
>
> Ek ook!
>
>> ... Uiteindelik, gebruik hy nou nie juis die naam Droë Waterval
> as simbool van homself as ouerwordend nie?
>
> ...of sy verknogtheid aan die verlede... (Is dit die goeie woord?)

Ja! Jy is reg. Hy wil juis uitwys hoe "vooruit-strewend" die jongergeslag
ook is. Dat hulle voort kan ry, nie net deur Suid-Afrika nie,
maar deur Afrika en verby! Kry jy die verwysing na Olduvai? Dismos die
plek waar Leakey die fossiele van die eerste mens gevindhet. Olduvai is
in die Skeurvallei van Oos-Afrika. Nou, dit word
gesê dat die Horing van Afrika, wat anderkant die Skeurvallei lê,
in die baie verre toekoms van Afrika sal afbreek en wegdryf. Die
digter, in hierdie gedig, laat dan "die kinders" reis vanaf die fossiele
van miljoene jare gelede daar in die Klein-Karoo tot by die Afrika
van miljoene jare in die toekoms, en gebruik dit as simbool.
Jy sê jy lees nie gewoonlik "die gediggies" wat ek op die
nuusgroep plaas nie. Is dit omdat jy hulle nie gewoonlik goed
genoeg vind nie, of om jy nou net nie van "gedigte" hou nie. Ek
dink jy het dit in jou om goeie gedigte te geniet en te waardeer.
Lees weer "Waatlemoen" van Opperman wat ek kort gelede
gepos het, en vertel vir my wat jy daarvan dink.

Gloudina

>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Link vir Danielle

Sa., 19 Mei 2001 07:46

Miskien was die site down toe jy probeer het:

http://www.imesh.com/index.cfm

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Max/Danielle

Sa., 19 Mei 2001 06:49

"Danielle"
> Wat is jou usernaam op Yahoo?

Maxieburger2001

> Krokkie: Dis die kleurlinge
> Thys: Nee, Krokkie, dis krieketspelers
> Krokkie: Okay, dis kleurling krieketspelers.
>
> Komaan - dis kosbaar! :-)

Ek het dit ook gesien!!! :-)

Werk jy nagdiens, of kan jy nie slaap nie?

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: I MADE A PAGE.

Sa., 19 Mei 2001 05:41

Piece of shit!!! Come closer, and I'll KICK your arse, you racist scum!
________________________________________________________
"Rebel Biker" wrote in message
news:3b05d219$0$25471$7f31c96c@news01.syd.optusnet.com.au...
>
> I worked hard on this. Let me know what ya think.
>
> http://www.front14.org/rebbiker/AFNFAQ.html
>
> If you don't like it; KISS MY ARSE.
>
>
>
> ---
> This message did not originate from the Sender address above.
> It was posted with the use of anonymizing software at
> http://anon.xg.nu
> ---
>

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM?

Sa., 19 Mei 2001 05:05

Hallo, elkeen!

Ek is op soek na 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek (algemeen
verklarend) en ook 'n spraakkuns, indien moontlik op CD-ROM.
Want eintlik is dit woordeboekjie wat ek van Kramers (Elsevier) het
nie toereikend nie. Dis goed vir 'n vis en 'n brood aan te koop op
die mark maar meer kan ek daar nie mee doen nie. Wat is daar vir
goeie uitgewery daar in Suid-Afrika? (Graag e-posadres)
Vyf maand gelede het ek nie gedog nie dat ek nog in Afrikaans
sou geskryf het. Ek weet nie waarom nie maar die taal werk
aansteeklik! Daar is al oomblikke wat my doen vergeet ek is 'n
Vlaming!

Die groete vir almal!

Norbert (uit Vlaanderen)

Afrikaans, ons taal | 34 kommentare

Histoty lesson

Vr., 18 Mei 2001 21:22

Have a look at the co-incidences between Abe Lincoln and JFK. It
can't be coincidence?! Interesting stuff!!

> Have a history teacher explain this ---- If they can.
>
> Abraham Lincoln was elected to Congress in 1846.
>
> John F Kennedy was elected to Congress in 1946.
>
> Abraham Lincoln was elected President in 1860.
>
> John F. Kennedy was elected President in 1960.
>
> The names Lincoln and Kennedy each contain seven letters.
>
> Both were particularly concerned with civil rights.
>
> Both wives lost their children while living in the White House.
>
> Both Presidents were shot on a Friday.
>
> Both Presidents were shot in the head.
>
> Lincoln's secretary was named Kennedy.
>
> Kennedy's secretary was named Lincoln.
>
> Both were assassinated by Southerners.
>
> Both were succeeded by Southerners named Johnson.
>
> Andrew Johnson, who succeeded Lincoln, was born in 1808.
>
> Lyndon Johnson, who succeeded Kennedy, was born in 1908.
>
> John Wilkes Booth, who assassinated Lincoln, was born in 1839.
>
> Lee Harvey Oswald, who assassinated Kennedy, was born in 1939.
>
> Both assassins were known by their three names.
>
> Both names are composed of fifteen letters.
>
> Lincoln was shot at the theater named 'Kennedy.'
>
> Kennedy was shot in a car called 'Lincoln.'
>
> Booth ran from the theater and was caught in a warehouse.
>
> Oswald ran from a warehouse and was caught in a theater.
>
> Booth and Oswald were assassinated before their trials.
>
> And, here's the kicker:
>
> A week before Lincoln was shot, he was in Monroe, Maryland.
>
> A week before Kennedy was shot, he was in Marilyn, Monroe
###########################################

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Suid-Afrikaanse Nuusgroep op CNN

Vr., 18 Mei 2001 18:39

Norbert,

Jy wil mos graag ander mense se menings sien.
Gaan na die CNN nuusgroep.Ongelukkig lyk die swart deelnemers
meer na regse 'African-Americans' wat nie die vaagste benul het van
Suid-Afrika nie.Tog is dit interresant om te sien wat van die mense se en
mens kan partykeer ook nie help om te lag vir die gemors wat hulle kwyt raak
nie.Soos hulle se 'Ignorance is bliss'

http://community.cnn.com/cgi-bin/WebX?13@245.mefpef3Fk3e^1@. eeb7dd8

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

Waarvoor stan AVBOB?

Do., 17 Mei 2001 17:23

Sou net graag wou weet die verskillende vertolkings waarvan die mense weet.

Op skool het ons geglo dit staan vir:
Almal Vrek Buig Of Bars:))
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.

Koeitjies & kalfies | 45 kommentare

Afrikaanse musiek, of wie de hel is "Dozi"?

Do., 17 Mei 2001 16:44

(Ek het nou eers die kersvet van die CD afgekrap, en draai nou vir
Laurika...)

Ek hoor uit alle oorde, behalwe die (enigste) Afrikaanse nuusgroep, van
Dozi!?!

Die mense vrek oor hom!

Nou't ek 'n search gedoen en op Jantjie afgekom, en so 'n minuut
gedownload... Ag nee, kom nou mense! Of weet hy waar die pond lê... Ou
wit omies en tannies...

Maar ek oordeel nou op een minuut se musiek (waarvan ek nog nooit gehou
het nie).

Wat sê julle van hom?

"Danielle" skryf in boodskap news:fip5gtko8gcbqak9madc4i1d2m3cjpqqhd@4ax.com...
> On Thu, 17 May 2001 08:09:47 +1200, "Dingus" wrote:
>
>> 'n Dingus is 'n wonderlikke ding!
>
> Jaaaa boet....:-)))
>
> Natuurlik sal ons nie vergeet om te onthou nie, maar sal ons onthou om
> te vergeet? Dis nou die vraag.....
>

Musiek & liriek | 30 kommentare

WAAROM EK KOM !

Do., 17 Mei 2001 12:11

O.K. - julle het my oortuig

Ek is nie angstig trug te reis na

my Vaderland nie. Ek kry nie my broekie

vol as ek baie slegte sake lees oor

die land en sy misdaad syfers nie

Julle vertel vir my ek is nie geinformeerd

in die situasie in die Vrystaat of in die

situasie in Suid Afrika nie. REG ?

Nou gaan ek D.V. die 1e Augustus S.A.L.

na Jan Smuts. Die 1e week van Januarie 2002

reis ek na Nederland trug. (5 maande)

Ons het 'n kampertjie gereserveerd en ons het

baie tyd baie mense te spreek.

Reisiger miskien ?

Ek gaan ook my broers en suster en hul families sien.

Ek hoop hulle sal die Pandora box ferm toegesluit hou !

En vir Norbert - Ek is nie wie jy dink ek is nie !

"speur verder my dear Sherlock" -

die persoon wat pos as "Patrick"

Reis & vakansie | 1 kommentaar

Bladsye (1834): [ «    935  936  937  938  939  940  941  942  943  944  945  946  947  948  949  950    »]
Tyd nou: Di. Mrt. 10 18:26:56 UTC 2026