> Hier in Noord-Amerika het hulle ongelukkig
> net die groen lote wat in die lug gegroei het, en
> dus taamlik taaierig is. Ek neem aan hulle doen
> dieselfde ding in SA, waar die aspersies in die
> blikkies ook maar groen is.
> Ek wonder dus: in Nederland, is julle aspersies
> in die mark die wit sagte soort wat deur die hoop
> grond groei en dus baie baie lekker sag is?
>
> Gloudina
Die "wit" aspersies word ook in Suid-Afrika gekweek. Op amper presies
dieselfde metode as wat aartappels gekweek word.
Ek het op 'n landbounavorsingstasie grootgeword, waar hulle destyds met
allerhande tipes aspersies eksperimenteer het.
Davie, ek belowe dat ek op geen pos van jou of enige antwoord op 'n pos van
jou enigiets sal skryf wat jy tussen die lyne moet, kan, of wil lees nie.
Ek hou van mense wat lekker relaxed is:))
--
ann...@ctnet.co.za
Wat jy sien is wat dit is.
Met die helmet gebore of wat ...
Is daar ondersteuning vir 'n voorstel dat ons 'n nuusgroep stig wat dan
uitsluitlik deur Gloudina en die Reisiger benut kan word. (Die een het al
die vrae en die ander het die antwoorde... )
Nog vlieë vir die klap?
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Effektiewe brandstof prys aanpassings. Effektiewe
beleid om die aanhoudende verskaffing van ru olie en brandstof produkte te
verhoog. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By
voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Wil ook graag Ru olie en Internasionale firmas verantwoordelik vir die bemarking
en verspreiding van ru olie, Brandstof versswartes, OPEL lidlande, Midde
Oosterse ru olie versswartes, asook Soekor en Sasol, asook ondersteunende
Organisasies en Regerings in ons Paradys, en elders op die Planeet, gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die
volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Aanhoudende verskaffing van
produkte en dienste, veral vir 24 uur verskaffing van brandstof. Aanhoudende
navorsing. Werk verskaffing geleenthede. Ekonomiese en sosiale bydraes en
inisiatiewe, veral om miv+/vigs te bestry. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van
ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die
Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.
Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, met Regerings
organisasies, asook Olie produsente en Brandstof versswartes en verspreiders. Om
meer effektiewe ondersteuning te verhoog vir brandstof verspreiding beleid. As
deel van die 2020 en daarna plan om die vrede en voorspoed van alle betrokke
partye te verhoog.
Hoogstens aangeraai, om openbare menings peilings te verhoog aangaande die vlak
van detail benodig, asook tussenposes benodig. Veral in die verband aangaande
deel van persoonlike inligting aan die publiek, bv. in die geval van verhoogde
pad veiligheid. Om ondersteuning te verhoog vir die deel van inligting vir
publieke bekendmaking. Met spesiale klem om die beskerming van identiteit van
voertuig eienaars te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Die gereëlde deel van gedetailleerde / statistiese vlak van ondersteunende
inligting, insluitend pad veiligheid statistieke, soos nodig, kan ook verhoog
word, bv. weekliks en/of maandeliks, deur die Media. Hoogstens aangeraai, om
meer huidige inligting deur web bladsye te verhoog. Deel van inligting aangaande
borgskappe ondersteun, omgewings en ander inisiatiewe kan ook verhoog word.
Inligting kan ook verhoog word aangaande ru olie versswartes, chemiese en
vervaardiging prosesse in gebruik, brandstof en verwante produkte geproduseer,
asook Lande waarna produkte in en uitgevoer word. Doelwitte en visies vir 'n
beter wêreld, insluitend sintetiese en meer effektiewe brandstof verbruik
navorsing, asook doelwitte bereik om die kwaliteit en kwantiteit van lewe te
verhoog, asook geskatte waarde van potensiële verhoogde lewens kwaliteit, kan
ook verhoog word. Om meer effektiewe ondersteuning te verhoog vir hierdie baie
benodigde industrie. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Bestudeer verbruikers belangstelling in ons Paradys, en elders op die Planeet.
Om potensiaal en benodighede vas te stel. Daarna om inisiatiewe in die verband
te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog vir inisiatiewe onderweg in
die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.
Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet, waar benodig. Om vriendskappe te verhoog tussen on Paradys en
elders op die Planeet.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer ondersteunende bemarking inligting kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe publieke bewuswording en waardering vlakke kan asemrowend
verhoog word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.
Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Kommentaar:
Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande verhoogde
opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr kaart, wat hier beplan
word. Om 'n vorige stelling van Gandhi te herhaal - Daar is meer as genoeg
hulpbronne.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
goedheid en grasie. Love all Serve all.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
is en bevry is van pyn en leiding.
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
(Die komende bydrae word aan gewerk en kan voor of op 5 Junie verwag word.)
TV in SA is vandag nog steeds 'n politieke kassie. Tyd dat daar
onafhanklike kanale kom wat op advertensiegeld alleen survive... Hoeveel
kanale het julle nou om uit te kies? Almal van die SABC...
____________________________________________________________ _
"Danielle" skryf in boodskap news:gaolgtsdjqq634f7lf3p0rpbl2dr0g1shi@4ax.com...
> On Tue, 22 May 2001 12:15:39 +0200, "emmy" wrote:
>
>
>> Je kan TV heel goed voor indoctrinatie gebruiken en in die tijd
>
> Die SA'nse regering het besef dat dit meer effektief was om skole en
> die kerk te gebruik vir ons indoktrinasie. Dit was baie suksesvol.
>
"Danielle"
> Weet jy Plaasvark (ai, hoe kan mens nou met 'n vark gesels...maar
> anway - skud kop en gaan voort asof daar niks verkeerd is met die
> prentjie nie)....
Oukei, oukei, oukei, ek het 'n naam. :-)
Noem my gerus Wouter. Maar ek is nie daardie stoute kabouter nie, hoor. ;-)
Ek is Wouter Plaasvark.
Ken nie - is dit op die wysie van Die Bok se Klok?
Word dit gesing deur Robbie Kaye?
Annette
Danielle wrote in message ...
> On Tue, 22 May 2001 15:47:21 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Net in Natal:)))))
>> Miskien moet ons 'n gerug die wêreld instuur dat daar 'n tokkelos in die
>> Uniegebou is - daarom dat Mbeki nie graag op kantoor wil wees nie:)))
>> Annette
>
> LOL!
>
> Ek vind toe hierdie liedjie se lirieke op die net. Weet jy dalk iets
> van hierdie outjie af, Annette?
>
> http://www.watkykjy.co.za/wkj5/robbie.htm
>
>
> Die Tokolosh hy 'n loop by die nag / Net voor die hoenôr kraai
> Die Tokolosh es 'n baie te sterk / Haau die tokolosh is kwaai!
>
> Hy ruk hy rol / Hy twist hy jol / Hy maak hom die groot lawaai
> Pasop hom vor die tokolosh / Net voor die hoenôr kraai!
>
> Hy 'n loop by die huis / Hy 'n soeke die vleis / Hy 'n praat hom die
> fanagalo
>
> Hy 'n kyke so rond / Hy 'n skoppe die hond / Hy's die lelike ding a
> jô-jô
>
> Hy 'n grype die kat / Hy knype die kat / Die kat sy sê: "Miaau!"
>
> Sy oge hy brand / Ag liewe my land / Hy maak my te bang a jô-jô
>
>
> Refrein:
>
> Hau Tokkelossie (x16)
>
>
> Hy 'n pla hom die bok / By die kampe die bok / Ek hoor hom die bok hy
> sê: "B����"
>
> Hy vat hom die tak / Hy slaat hom die dak / Ek skrik hom te veel amaw�
>
> Hy kom by die deur / Hy 'n skoppe die deur / Die deur hy gaan sommer
> oop
>
> Jy moet hom stil lê / Soos jy hom wil hê/ Die tokkelossie moet loop
>
>
> (Poesie in mosie deur Danie Pretorius)
>