Nee, party van ons kan nog nie in die kooi klim nie.........maar ek is
nugter
wakker........wakker..........wakker......ZZZZZzzzzzzzzzz... ..............
pj.
"Danielle" skryf in boodskap news:hu2fktsv744doqhlh4k7slv5bdt7h8npdt@4ax.com...
> On Sun, 08 Jul 2001 00:13:34 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>> Wou vroeër vanaand al gevra het waar jy is! Hallo Danielle.
>
> Howdy cowboy. :-) Ek is hier - net nie veel gehad om te sê nie. :-)
>
>> Goeie Nag
>
> Lekker slaap en soete drome! :-))
>
Ek mag agter die tyd wees maar ek kry in 'n ou DE KAT 'n artikel van hom. Hy
was maar 'n snaakse enetjie, maar sy tyd baie vooruit. Weet iemand meer van
hom?
Wat de hel dit was Vrydag aand, dit was koud, toe word it warm, nou is dit
weer koud. Ou Bruin Skoene is doen die ding op koue aande. Hierie land is
nie vir koue ou tannies nie. Ou tannies is soos verstopte toilette. AS hulle
nie vol k.k is nie, is hulle vol str.nt.
Wonner of ek vannag die wen perd sal sien in my drome.Ek sal julle laat weet
as ek het.
Fatal Eception
(Ons is beslis minder as net 'n fraksie van 'n ding hier op op aarde. Stof
bly maar dors.)
> Just found a website that will convert your plain old name into a name
Jeannie skryf dat sy 'n webblad ontdek het wat jou 'n nuwe naam gee, sodat
jy mooi inpas as jy verkies om in Hobbit se wêreld rond te beweeg.
> befitting an inhabitant of Middle Earth. Won't quite make you a Hobbit, but
> close enough.
>
> www.chriswetherell.com/hobbit
>
> Have fun!
> Jeanie
> (aka Myrtle Burrows)
Skye en veral Denis kry ook mooi name ( ek het Denis ontmoet, en sy nuwe
naam pas hom uitstekend:))
I did...but I feel as if I've gone down in the world. Once I was Lady
Claymore. Now I'm Azaelia Bumbleroot of Far Downs. Denis' is a beaut:
Bodo Boffin of Needlehole! LOL
Skye...errr...Azaelia
Daisy Toadfoot ( tot onlangs toe Annette)
( Noudat ek 'n Engelse naam het, kan ek lekker in Amerika gaan kuier:)) )
Nadat hy agtegekom het dat die nuwe jong manne nie genoeg ondervinding het
nie, en dus moet teruggaan na hulle provinsiale spanne, kondig Viljoen aan
dat hy die oud-Springbokke wat hom so kritiseer weer gaan laat speel.
Gerrie Germishuys en Mannetjies Roux is besig om hulle skoene te soek:))
Annette