Hoeveel f&^%$ vliegtuigies moet nog crash voor mense gaan besef dat daar nie
'n piramide skema is wat werk nie. Die eerstes word wel ryk, maar ek wonder
soms of hulle dink waar daai geld vandaan kom...
__________________________________________________________
AnnaKay schreef in berichtnieuws
LtR27.701$yt1.374451271@twister1.starband.net...
> HOW TO BECOME A MILLIONAIRE IN WEEKS !!!$$$$
>
> HOW TO TURN $30 INTO $50,000!! OR MUCH MORE!! READING THIS COULD CHANGE YOUR
> LIFE!
Ek glo ek rook maar my sigaret, dit sal nie lank meer wees, er is nog mans
op die wereld :-)))))
Gr.Rico
Onderzoek: Man kan overbodig worden bij voortplanting
'Man overbodig bij bevruchting'
Door Arjan Paans
Voorburg - Vrouwen kunnen straks zwanger worden zonder dat hun eicel is
bevrucht met sperma. Daarop bestaat uitzicht nu Australische onderzoekers
muizen hebben bevrucht met cellen die uit lichaamsdelen van de diertjes zijn
gehaald. Hierdoor lijkt de man straks niet meer nodig te zijn voor de
voortplanting.
Ek het die vertoning in Kampsbaai gesien - en dit vreeslk geniet toentertyd.
Laat weet wanneer dit nou weer Kaap toe kom - ek sal dit definitief weer wil
sien.
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
TJ skryf in boodskap news:3b4b06b7$0$250@helios.is.co.za...
> A Handful of Keys returns
>
> A Handful of Keys - the smash hit two-piano show.
> Played to more than 120 000 people around the country.
> Returns to the Civic Theatre for 7 shows only in July.
>
> Ian von Memerty (co-creator along with Brian Schimmel who is working in the
> USA) has teamed up with Roelof Colyn (the rising star fresh from the tour of
> Mercury Rising) to re-create this sparkling evening of world-class
> entertainment. The show opened in 1994, played more than 350 performances
> over the next three years and closed, to packed audiences in 1997, having
> won a total of 9 Awards nationally.
>
> Earlier this year the 'new team' performed a 45 minute version of the show
> for a 'corporate' promotion which had the audience on its feet and roaring
> for more.
>
> Ian has to raise R 500,000 for another Bone Marrow Transplant for his son
> Oscar. Oscar and his elder sister Valeska, were born with a rare genetic
> disease (MPS VI). This 'storage' disease is progressive and untreated proves
> fatal by their late teens. Both children underwent unrelated Bone Marrow
> Transplants in Manchester in 1997. Valeska died in 1998 aged 5 �, and Oscar
> rejected his transplant.
>
> "A new technique in bone marrow transplants has been developed, that carries
> far fewer risks and has a greater chance of success for this particular
> group of patients. This new transplant offers Oscar a real shot at a normal
> life - and I feel we (and he) have fought for so hard and so long, that we
> have to give him this chance - before it is too late " said von Memerty.
>
> A brief season of Handful seemed to be the obvious solution to the problem.
> "At least three times a week I am asked 'WHEN are you going to bring back
> Handful of Keys.' Now I have really good reason, Bryan has given me his
> blessings and I have found another wonderful partner."
>
> If you missed it the first time round, DO NOT MISS this show which had
> audiences standing and critics racing for superlatives.
>
> "DAZZLING! SIDE-SPLITTING!! DYNAMIC!! HILARIOUS!!
> WALL-TO-WALL DELIGHT!! SENSATIONAL!! BRILLIANT!!"
>
> The show will play at the Civic Theatre on the 18th, 20th, 22nd, 24th, 26th,
> 27th and 29th July. Booking is via Computicket. Tickets are R 75, R 100, and
> R 125.
>
> The show is directed by Alan Swerdlow. Costumed by Margo Fleisch. Originally
> scripted by Malcom Terrey.
>
> All proceeds will go to the von Memerty Kids Help Fund.
> W.O. Fund Raising Number Ref No 01 101583 000 3
> Box 2171 - Pinegowrie - 2123 - Gauteng
> Ph/Fx ++ 27 11 787 2869 Cell 082 376 0288
>
>
> Oscar von Memerty
>
> The situation is this BACKGROUND - Oscar and Valeska von Memerty were both
> born with MPS 6 (muco polysacharodisis 6) or Maroteaux Lamy Syndrome. A
> genetic metabolic illness, which causes all the soft tissues to swell
> causing massive deformity, dwarfism, increasing paralysis, loss of motor
> functions, gradual blindness and deafness and proves fatal by their late
> teens. After a massive fund-raising effort in 1997 we raised 1,2 5 million
> rand, and both children underwent unrelated bone marrow transplants in
> Manchester in 1997. Valeska accepted her transplant but died in August 1998,
> from transplant complications. Oscar rejected his transplant.
>
> CURRENT - Because this condition is 'progressive', and having spoken to
> medical experts around the world, and having seen other patients, we feel
> that if we are to do any other treatment it has to be done before Oscar is
> 8. Because of the huge risks involved with a 2nd unrelated bone marrow
> transplant we had decided to just let the disease take its course, and
> simply love and support him. We were also waiting to see if ERT (Enzyme
> Replacement Therapy) became available. We have since found out the ERT is
> not likely to be available for another 3 to 5 years, and then it will cost $
> US 100 K to 150 K per annum FOR LIFE - which is just not feasible, unless we
> win the USA lottery.
>
> FUTURE - But we then found out that there have been two new developments
> since our first two transplants in 1997. The first, developed in Israel, has
> been what is called a 'lyte' BMT. It involves no radiation, and hardly any
> chemo therapy - and from what we understand - the immune system suppressant
> technique used is like that used on severe bee sting victims - where the
> bodies 'protective' reaction to the sting is what proves fatal. Because
> metabolic patients have naturally strong immune systems their systems react
> badly to the chemo and radiation - known as 'ablative' transplants. This new
> system called 'non-ablative' transplants works very well on metabolic
> patients. (Israel costs $ US 125,000, America costs $ US 250,000.) We have
> scraped together about R 700,000
>
> The second development is that donor matching has progressed hugely since
> 1997. The HLA typing which is used to find a donor (to give you some idea
> Oscar had one possible match on an international registry of over 3 million)
> now undergoes DNA testing on the most important part of the marrow. This
> means that the rejection process and side effects is a lot less violent and
> difficult. Together these mean, that the likelihood of losing him is very
> small, and even though our hearts are in our throats, we feel we have to try
> !! Please, let us be right!!
>
> --
>
> "Arts world in one website"
> http://www.artslink.co.za
>
> Arts and Culture Trust of the President Award
> Electronic Media of the Year in support of the arts
> Winner 1998, Finalist 1999 and Nominated 2000/1
>
> IAWMD Golden Web Awards Winner May 2001
>
> Support South African Arts and Culture:
> Dial-Up with Artslink.co.za and save!
> http://www.at.artslink.co.za/isp
>
> Debate issues affecting the arts and culture industry
> http://www.at.artslink.co.za/egroups.htm
>
> ICQ: 87315418
>
Ek het hier en op 'n ander ng die kwessie van rook aangehaal.
Dit lyk of die mense hier te bang is om enigiets voor of teen dit te sê -
miskien in die *vrees* dat hulle verbaal aangeval gaan word.
Op die ander groep is daar nogal 'n lewendige en baie gemoedelike bespreking
tussen die rokers en nie-rokers.
Ek het byvoorbeeld nou geleer dat in Denemarke mag rokers slegs in private
wonings rook.
In Duitsland is die openbare rookwette strenger as hier by ons, en in sekere
state in Amerika mag rokers nie binne 25 meter van die ingang tot 'n gebou
rook nie.
By sekere werkgewers in Kanada maak hulle die werkdag 7.5 ure lank, sodat
die nie-rokers nie eis dat hulle meer betaal word omdat hulle meer
produktief is omdat hulle nie kort-kort hoef uit te glip vir 'n dampie nie.
Interessant hoe verskillend mense in nuusgroepe optree.
(Ferdi Greyling) skryf in boodskap news:...
> On Sun, 8 Jul 2001 10:27:54 +0100, "Chris Taylor"
> wrote:
>
>
> > international airport. One could facilitate more urban residence by selling
>> floorspace in the terminal buildings.
>>
>> Hell, why not sell off Parliament, it must have more rooms than the airport.
>> Eventually we could enable homes on Cape Town waterfront for easy access to
>> town. That mountain looks like prime real estate, lets sell that too.
>
> ... Stanley Magoba's home....
Sorry could get this in the english papers...
The PAC is saying here that it was ANC members that sold the land...
JOHANNESBURG. - Die PAC het gister beweer die regering probeer van hom
'n sondebok maak deur te sê dit was PAC-lede wat geld van die
grondbesetters in Bredell buite Kempton Park ingesamel het.
"Ons het dié bewering Saterdag by die mense gaan toets en omtrent
elkeen wat grond vir R25 gekoop het, het gesê dit was die ANC wat
hulle dit aangebied het," het dr. Stanley Mogoba, president van die
PAC, gistermiddag op 'n nuuskonferensie in Pretoria gesê.
Mogoba het gesê die grondkwessie kan "ontplof en die uiteinde kan baie
erger as in Zimbabwe wees indien die regering nie nou begin om na die
mense te luister nie".
Hy het gesê wat by Bredell gebeur, is nie die optrede van die PAC nie.
"Die grondkwessie is 'n belangrike deel van ons beleid. Ons help mense
met grondprobleme. Ons het nie gister daarmee begin nie, maar reeds in
1959."
Mogoba het gesê die enigste oplossing is om grond so gou moontlik te
herverdeel.
"In my gesprekke met boere en Afrikanerpartye het hulle saamgestem dat
oplossings so gou moontlik gevind moet word."
Daarom gaan die PAC binnekort 'n grondberaad hou om al die betrokke
partye bymekaar te kry. "As die grondkwessie opgelos word, sal daar
vrede wees. As dit nie gebeur nie, soek ons groot moeilikheid."
Hy het gesê die regering se grondverdelingsbeleid is heeltemal te
stadig en ondoeltreffend en gee daartoe aanleiding dat mense grond
beset.
"Die PAC steun nie 'n grondgrypery nie, maar ons verstaan heeltemal
hoekom mense dit by Bredell en elders in die land doen."
Hy het gesê die PAC sal vandag in die hof wees om die verrigtinge
verder te volg. "Al besluit die hof om die een of ander rede in die
guns van die staat, het die staat steeds 'n grondwetlike plig om
alternatiewe huisvesting aan grondbesetters te gee."
Mogaba het ook na die skrikwekkende statistieke oor MIV/vigs verwys
en gesê wat "meer kommerwekkend is, is dat wit mense oor tien jaar die
meerderheid kan wees as die pandemie voortgaan".
'n Dringende beroep is op die regering gedoen om anti-retrovirale
middels aan swanger vroue en ma's met MIV te gee sodat die virus nie
van ma na kind oorgedra kan word nie en ma's wat dit reeds het, langer
vir hul kinders gespaar kan bly.
Blykbaar het die dame in Washington BC 'n konsert gehou. Al die Suid
Afrikaners wat daar kon wees was daar.
Na die konsert was die meeste konsertgangers hewig ontstoke en blosend
eintlik rooi in die gesig)
Brenda het glo 'n uur laat opgedaag - en toe besluit om liewer te praat as
om te sing. Na verskeie dringende versoeke en dreigemente het sy besluit om
maar te sing - en dieselfde liedjie drie keer binne 'n uur gesing.
Toe, sonder waarskuwing - i.p.v. om die liedjie die vierde keer te sing,
pluk sy een bors uit in al die naakte glorie, skud dit gevoelvol rond en
verklaar beskuldigend:
I am from Africa!! I am not shy of my body!
Voordat sy haar tweede bors kon ontbloot was sy vriendelik dog dringend van
die verhoog verwyder:))
Die ontstelde gaste het duidelik, as gevolg van hulle verlengde verblyf daar
in die vreemde, die voel van Afrika verloor:)))
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Bekostigbare medisyne en mediese gesondheid beleid
reëls. Effektiewe Invoer/Uitvoer wisselwerking beheer maatreëls. Voordelige
multi-kulturele ondersteuning inisiatiewe. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van
ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die
Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Wil ook graag Doktors en Mediese praktisyns, asook Farmaseutiese verskaffers, in
ons Paradys, en elders op die Planeet, asook ondersteunende Organisasies,
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral
vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Aanhoudende verskaffing
van medisyne, waar nodig. Werk verskaffing geleenthede. Dienste en ondersteuning
om die gesondheid van pasiënte te verhoog. Effektiewe navorsing. Voordelige
multi-kulturele ondersteuning inisiatiewe. Ekonomiese en sosiale bydraes en
inisiatiewe, veral om miv+/vigs te bestry. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van
ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die
Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.
Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook ontmoetings met
Regerings organisasies, Doktors en Mediese praktisyns en ondersteunende
organisasies. Veral in verband met die ewig groeiende beskikbaarheid van
wetenskaplike inligting. Om meer effektiewe ondersteuning te verhoog om die
gesondheid van voornemende pasiënte te verhoog. As deel van die 2020 en daarna
plan om die vrede en voorspoed van die Persone van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Prosedures en/of navorsing kan ook verhoog word, veral met die oog op die
ontwikkeling van tuis eenhede, aangaande:
meer effektiewe monitor tegnieke om gevolg te word,
die volg van patrone tydens diagnose, veral oor 'n lang periode,
die invul van vrae en antwoorde lyste,
neem van tegniese data, bv. urine monsters, bloeddruk, hartklop, polsslag, ens.
,
neem van toegelate vlakke en/of kwaliteite van voedsel / vloeistof inhoud,
vlakke van akkuraatheid van inligting geneem,
daaglikse hou van statistiese data deur pasiënte en/of mediese personeel,
sending van inligting deur telefoon lyne en/of die internet waar ondersteuning
gelewer word aan afgeleë gebiede,
asook die (moontlike) lewering van 'n terugvoer verslag baseer op analise van
tegniese data.
Om meer effektiewe vooraf gedetermineerde diagnose van gesondheid, ondersteuning
praktyke tussen voornemende pasiënte voor, gedurende en/of na besoeke aan
mediese praktisyns. Opleiding kan ook verhoog word, veral aangaande die gebruik
van tuis eenhede. Veral in verband met pasiënte wat lang afstande weg van
mediese praktisyns is. Om meer effektiewe ondersteuning te verhoog van tegniese
data beskikbaar aan mediese praktisyns vir analise doeleindes. Veral in gebiede
waar mediese personeel hoog in aanvraag is. Ten voordeel van alle betrokke
partye.
Die uitleg van markte kan ook verhoog word in die produksie en verskaffing van
vooraf bepaalde kennis stelsels, in die verband. Die uitreik van spesiale
permitte kan ook verhoog word om die beskikbaarheid van self diens ondersteuning
sentrums te verhoog aan pasiënte, afhangende van die beskikbaarheid daarvan
en/of intensiteit van siekte, en/of op spesiale versoek. Ontmoetings kan ook
verhoog word met Gemeenskap leiers, indien nodig. Veral in gebiede waar mediese
personeel hoog in aanvraag is. Om ondersteuning te verhoog vir afstand diagnose
maatreëls, en maklike toeganklikheid aan die publiek, waar nodig. Ten voordeel
van alle betrokke partye.
Die neem en deel van navorsing data kan ook verhoog word, soos nodig, veral
aangaande ouderdomsgroep en moontlikheid van siekte wat verwag kan word, indien
wel, veral oor 'n lang tydperk, kan ook verhoog word deur die Media en/of
gedurende besoeke aan mediese praktisyns. Asook voorkomende maatreëls om geneem
te word om aanhoudende stabiliteit van gesondheid, veral in later jare te
verhoog. Om meer effektiewe onderhoud van goeie gesondheid, asook kwaliteit te
verhoog van 'n lang en vreugdevolle lewe. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Inligting kan ook verhoog word aan die publiek aangaande maatreëls en/of
produkte om geneem te word, en/of vermy te word, veral om die aanhoudende
stabiliteit van die immuun stelsel te verhoog. Om meer effektiewe onderhoud van
gesondheid, asook optimale vlakke van gesondheid praktyke om gevolg te word,
en/of om suksesse in die verband te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke
partye.
Navorsing kan ook verhoog word aangaande die liggaam se potensiaal / vermoë om
self te genees, gedurende die tydperk van siekte, en/of stimulering van die
liggaam se natuurlike genesings vermoë deur voorgeskrewe medisyne, indien nie
alreeds so gelewer is nie. Om meer effektiewe verstaanbaarheid te verhoog van
genesings prosesse binne in die liggaam wat plaasvind, in geval van siekte, waar
voorkom. Kommunikasie kan ook verhoog word in die verband, asook persoonlike
verandering benodig om genesing van die liggaam te verhoog, en medisyne geneem,
gedurende voorskrywe van medisyne fase, en/of as algemene inligting te verhoog
aan die publiek. Om meer effektiewe ondersteuning en verstaanbaarheid van
medisyne ontvang en/of tydperke benodig vir genesing om plaas te vind te
verhoog, asook meer effektiewe onderhouding van gesondheid. Ten voordeel van
alle betrokke partye.
Navorsing kan ook verhoog word in die gebied van skedel(-sakrale) genesings
metodes. Voor, tydens en/of na afsprake met mediese praktisyns, wanneer die
meeste effektief, indien wel. Veral aangaande skedel impulse, skedel bewegings,
uitsetting en inkrimping van beide halfrondtes van die brein en manipulasie van
beendere. Inligting kan ook verhoog word aangaande ondersteunende gevalle, waar
nodig. Om meer effektiewe ondersteuning te verhoog in die geval van allergieë,
indien enige, en/of as deel van ondersoeke, waar nodig. Ten voordeel van alle
betrokke partye.
Verhoging in navorsing aangaande kure beskikbaar buite die mediese praktyk, bv.
wonder kure, en/of nuwe produkte beskikbaar in die mark, kan ook verhoog word,
en/of waar alternatiewe vorms van genesing gevolg word, en meer effektiewe
resultate ontvang word, indien enigsins moontlik. Verkieslik om inligting te
verhoog wanneer produkte bekend gestel word. Om die reeks van medisyne
beskikbaar deur die mediese praktyk, en/of om inligting aan die publiek te
verhoog in die gebruik daarvan, indien aanvaarbaar. Om meer effektiewe publieke
bewuswording in die gebruik daarvan te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke
partye.
Ontmoetings kan ook verhoog word tussen mediese praktisyns, New Age genesers,
Sangomas, ens. Om die verhoging van wedersydse ondersteunende verhoudings, asook
ondersteuning te verhoog in die bepaling van die onderliggende redes vir siekte.
Die vorming van 'n gedragskode, vir publieke doeleindes, kan ook verhoog word,
indien enigsins nodig. Om meer effektiewe ondersteuning te verhoog wanneer
gesondheid sorg aan geïnteresseerde lede van die publiek verhoog word. Met die
uitdruklike doel om ondersteuning aan die hoogs gewaardeerde mediese gemeenskap
te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Navorsing kan ook verhoog word, aangaande tegnieke om meer effektiewe deel van
ewig groeiende inligting beskikbaar aan die mediese gemeenskap te verhoog.
Ontmoetings kan ook verhoog word in die verband. Om die orde bepaling en
klassifikasie van mees gesogte inligting en benodighede aan die mediese veld, en
die publiek as geheel te verhoog. Asook om maklike toeganklikheid van inligting
te verhoog. Hoogstens aangeraai, om die publikasie van laser skywe tydens
uitgawes te verhoog, om deur 'n leser program gelees te word, indien enigsins
moontlik. Met die opsie om die installasie van laser skyf na harde skyf te
verhoog. Vir kategorieë waarna versoek word. En/of deur die internet. Om meer
effektiewe ondersteuning in die deel van inligting te verhoog. Ten voordeel van
alle betrokke partye.
Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten voordeel van
alle betrokke partye.
Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, betrokke Firmas,
Mediese praktisyns, ondersteunende organisasies en Finansiële Instansies.
Hoogstens aangeraai, om belasting kortings te verhoog aan Finansiële Instansies
en Organisasies betrokke. Om voordelige inisiatiewe en suksesse in die verband
te verhoog. Veral in die ontwikkeling van meer effektiewe kure en/of genesings
praktyke. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog vir ekonomiese inisiatiewe
onderweg in die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.
Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet, waar benodig. Om vriendskappe te verhoog tussen on Paradys en
elders op die Planeet.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer effektiewe diagnostiese en/of self help maatreëls kan asemrowend verhoog
word.
Produktiewe ure spandeer deur mediese praktisyns kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe voorskrifte kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe verstaanbaarheid van genesings prosesse kan asemrowend verhoog
word.
Verhoogde suksesse van Renaissancis kan asemrowend verhoog word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.
Ekonomie�, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Kommentaar:
Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande verhoogde
opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr kaart, wat hier beplan
word. Om 'n vorige stelling van Gandhi te herhaal � Daar is meer as genoeg
hulpbronne.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
goedheid en grasie. Love all Serve all.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
is en bevry is van pyn en leiding.
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.