Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Effektiewe ekonomiese beleid reëls. Voordelige
multi-kulturele ondersteuning inisiatiewe. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van
ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die
Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Wil ook graag die Binnelandse en Buitelandse beleggers, Publieke en Privaat
sektore, Finansiële adviseurs, Belasting konsultante, Ouditeurs, Ekonome, en
ondersteunende Organisasies, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en
vasberadenheid. Kontinuïteit van dienste en ondersteuning gelewer. Navorsing
inisiatiewe. Vestiging van 'n meer beleggings vriendelike gemeenskap.
Inisiatiewe om die ekonomie van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
verhoog, om te laat skyn soos goud in die oggend son. Voordelige multi-kulturele
ondersteuning inisiatiewe. Ekonomiese en sosiale bydraes en inisiatiewe, veral
om miv+/vigs te bestry. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die
Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders
op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van
ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer.
By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.
Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook ontmoetings met
Regerings organisasies, asook met Binnelandse en Buitelandse beleggers, Publieke
en Privaat sektore, Finansiële adviseurs, Belasting konsultante, Ouditeurs,
Ekonome, en ondersteunende Organisasies. Veral om meer effektiewe vriendskappe
te verhoog deur meer effektiewe ekonomiese beleid reëls te verhoog, waar
benodig. As deel van die 2020 en daarna plan om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, te verhoog. Ten voordeel van
alle betrokke partye.
Hoogstens aangeraai, om navorsing te verhoog in meer effektiewe berekening van
waarde vermindering berekening metodes van bates, asook tipe bates waar die
meeste effektief. Veral vir nuut gekoopte bates. Vir waarde vermindering om te
bereken word as 'n persentasie, en/of gedeelte van kapasiteit en/of diens
lewering van bates, baseer op die aankoop prys. Om die aanpassing daarvan te
verhoog afhangende van die verhoging in aanpassing van die diens lewering vermoë
van die bate. Asook om oor berekening te verhoog van kapasiteit en/of diens
lewering vermoë op 'n jaarlikse basis, en/of nadat herstelwerk / onderhoud
verhoog is. Om meer effektiewe waarde bepaling van bates te verhoog. Aan die
ekonomie in die geheel. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Navorsing kan ook verhoog word. Veral aangaande die meer effektiewe toepassing
van vermoë baseer op ekonomiese beginsels. Asook die meer effektiewe hou van
bate registers, asook geskiedenis van bates. Veral om inligting te verhoog op
rekenaar data basis, deur betrokke eienaars. Asook meer effektiewe metodes om
verhoog te word na die verkoop van bates, en meer effektiewe oor berekening van
kapasiteit en/of diens lewering van bates nadat dit verkoop word. Uitnodigings
kan ook verhoog word aan firmas wat wil deelneem aan parallelle lopies. Asook om
navorsing te verhoog op effektiewe implementering van meer effektiewe
berekeninge. Asook die effek op die ekonomie in die geheel. Navorsing kan ook
verhoog word aangaande die mees vriendelike manier van implementering. Om meer
effektiewe bate rekord houding, asook meer belegger vriendelike finansiële state
te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Deel van toelaatbare vlakke van inligting kan ook verhoog word, soos versoek,
aan Regerings departemente, Binnelandse en Buitelandse beleggers, Publieke en
Privaat sektore, Finansiële adviseurs, Belasting konsultante, Ouditeurs,
Ekonome, en ondersteunende Organisasies, en die publiek in geheel, waar van
toepassing. Om meer effektiewe deelname aan debatte in die verband te verhoog.
Voorgestel om oor 'n aantal jare implementeer te word, indien enigsins moontlik,
vir huidige bates. En/of onmiddellik vir nuut aangekoopte bates, indien
ondersteun. Afhangende van die mees vriendelike manier van implementering,
indien wel. Publieke bewuswording programme, asook ander metodes om meer
effektiewe metodes te verhoog in die verband, kan ook verhoog word. Hoogstens
aangeraai, om die gee van die groen lig in die verband te verhoog, soos nodig.
Om meer effektiewe inligting te verhoog aan moontlike beleggers, in die
berekening van 'n meer waardevolle bepaling van bates. Ten voordeel van alle
betrokke partye.
Die bywerk van navorsing materiaal kan ook verhoog word in die verband, soos
nodig, soos algemeen aanvaarbaar. Asook om kursus materiaal in kursusse te
verhoog. Om meer effektiewe ondersteuning vir meer effektiewe berekening te
verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten voordeel van
alle betrokke partye.
Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, Binnelandse en
Buitelandse beleggers, Publieke en Privaat sektore, Finansiële adviseurs,
Belasting konsultante, Ouditeurs, Ekonome, en ondersteunende Organisasies, en
Finansiële Instansies. Hoogstens aangeraai, om belasting kortings te verhoog aan
Finansiële Instansies en Organisasies betrokke. Om voordelige inisiatiewe en
suksesse in die verband te verhoog. Veral om meer effektiewe waardebepaling van
bates te verhoog, so ooreengekom. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog vir ekonomiese inisiatiewe
onderweg in die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.
Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet, waar benodig. Om vriendskappe te verhoog tussen on Paradys en
elders op die Planeet.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.
Voordele van bate waardebepaling beleid reëls, soos ooreengekom. Ten voordeel
van alle betrokke partye. :
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer toepaslike inruil waardebepaling van bates, bv. voertuie, kan asemrowend
verhoog word.
Meer effektiewe lewens verwagtende ekonomiese beleid reëls kan asemrowend
verhoog word.
Meer effektiewe ware en regverdige siening van bates en waarde toevertrou soos
gereflekteer in finansiële state kan asemrowend verhoog word.
Meer beleggers vriendelike state kan asemrowend verhoog word.
Meer aantreklike beleggings moontlikhede kan asemrowend verhoog word.
Verhoogde suksesse van Renaissancis kan asemrowend verhoog word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.
Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Kommentaar:
Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande verhoogde
opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr kaart, wat hier beplan
word. Om 'n vorige stelling van Gandhi te herhaal - Daar is meer as genoeg
hulpbronne.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
goedheid en grasie. Love all Serve all.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
is en bevry is van pyn en leiding.
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Behalve bovenvenvermeld onderwerp, werd ik zeer geboeid door de link
naar 'The Great War 1914-1918' en meer bepaald naar de url over de
oorlogsgebeurtenissen in Vlaanderen: Simon Farr's Ypres-World War I
page. Ypres is de Engelse naam voor de Vlaamse stad Ieper, die in de
eerste wereldoolog volledig, maar dan ook volledig verwoest werd en
het toneel was van gevechten die tot de allerverschrikkelijkste van de
Eerste Wereldoorlog behoren.
Die By
Nuusgroep jy was soos 'n by
Met me&bobbymagee as kop toegewy
Wouter Max Rico Tobie en Norbert die Grote
sowel as Dot is tog logies gesproke die pote
Terwyl Emmy met haar SA kennis roem
tog niks anders kan wees as die gezoem
Danielle, en Annette met haar kelkie op die leuning
is rede vir die geur van die heuning
En terwyl die Reisiger die vlerke gebruik om te styg
is daar ander wat weer na onder neig
want die twee F's is die anus
want almal weet dat hul in 'n waan is
Die angel so gereed
is somtyds in aanvalle heel wreed
maar is dit besig om stompheid te kry
of Gloudina, is jy slegs besig om voor te berei
ns.
Rico moet asseblief nie dink omdat sy as die 'angel'
beskou word, sien ons haar as 'n engel nie.
Vir diegene wat belangstel om meer oor die WAARHEID uit te vind kan julle by
ons nuwe Geloof`s Poslys aansluit.
Hier sal ons die verskillende dele / Boeke van die Bybel bespreek en nie
soos wat ons deur vandag se dominies en pastore gebreinspoel word om te glo
nie.
Om aan te sluit, stuur slegs `n lee boodskap aan dievolgende adres:
Geloof-s...@topica.com
Beste Boere Groete
Frikkie
Ps: Slegs Boere / asseblief...
Verskoning - weens ouderdom 'n kort geheueverlies -
Ek het gepraat van Vere en Janine Immelman - en alhoewel die Immelmans baie
bekend is in musiekkringe - is die talentvolle musikant eintlik Janine
Neethling.
Die wat hierdie jaar by KKNK was - wie het die stuk al gesien?
Annette
Session Start: Fri Jul 13 23:08:51 2001
[23:08] *** Now talking in #scsa
[23:09] *** walkAFK is now known as Tobie
[23:09] *** Retrieving #scsa info...
[23:10] *** Tobie changes topic to
'soc.culture.south-afrika.afrikaans'
[23:10] *** Tobie sets mode: +nt
[23:14] *** Retrieving #scsa info...
[23:18] *** Polagra (Dani...@ci256723-a.athen1.ga.home.com) has
joined #scsa
[23:18] hey tobie - dis dani
[23:20] heheheh pragtig, wou nou net op die kanaal iets
gaan pos
[23:21] toemaar on s kan maar hier chat:-)
[23:21] * Tobie {{{ Polagra }}}
[23:21] *** Tobie sets mode: +o Polagra
[23:21] Wat MAAK jy?
[23:21] heheh u like?
[23:21] Ek gebruik die ding net as ek..er...files
aflaai. :-)
[23:21] het jou gou ge op ereer
[23:21] Lyk my jy ken die proggie heel goed! :-)
[23:22] het nogal baie ure hier deurgebring
[23:22] Davie vra 'n foto van my....het jy al die ene
gesien? Ek stuur gou vi rjou...wag net 1 sek
[23:22] my tik vingers net bietjie dom noe;-)
[23:22] ok ek vat hom
[23:23] Dis so klein vensterjie om in te tik...
----------------snip---------------
[23:28] Ooops, manlief het nou net tuisgekom. Ons moet
my kar gaan optel my die garage - alweer
"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:3b4f5040.0@news1.mweb.co.za...
> Die van julle wat n sterk maag het moet die aangehegte stuk kyk. Al wat ek
> kan se dat ek siek was na ek dit gekyk het en ek kan nie glo dat die mensdom
> so laag kan daal nie.Ek het 5 jaar terug ophou drink maar ek het n paar
> goeie doppe gedrink na ek dit gekyk het,
>
> Moet nie kyk as jy baeie sensetief is nie
>
> Reenen
>
>
>
---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.264 / Virus Database: 136 - Release Date: 2001/07/02
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Effektiewe kuns en kultuur beleid reëls. Voordelige
multi-kulturele ondersteuning inisiatiewe. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van
ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die
Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Wil ook graag Kunsgalerye, kunstenaars, versswartes en verspreiders, en
ondersteunende Organisasies, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en
vasberadenheid. Bewaring en restourering van kunsskatte - beelde, skilderye,
literatuur, ens. Veral vanuit die Renaissance tydperk. Aanhoudende navorsing na
meer effektiewe restoureer tegnieke. Inisiatiewe om die waardering van kunswerke
te verhoog. Voordelige multi-kulturele ondersteuning inisiatiewe. Ekonomiese en
sosiale bydraes en inisiatiewe, veral om miv+/vigs te bestry. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om
die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.
Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook ontmoetings met
Regerings organisasies, asook met Kunsgalerye. Veral om meer effektiewe
verspreiding van kuns en kultuur skatte te verhoog. As deel van die 2020 en
daarna plan om die vrede en voorspoed van die Persone van ons Paradys, en elders
op die Planeet, te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Hoogstens aangeraai, vir Kunsgalerye om ontmoetings te verhoog met Regerings
organisasies en kuns en kultuur verspreiders. In ons Paradys, en elders op die
Planeet. Om groter verspreiding te verhoog van kunswerke regoor die Planeet. Vir
almal te sien en te waardeer. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Navorsing kan ook verhoog word. Om meer en vinniger effektiewe dupliserings
tegnieke, merk van oorspronklike / duplikaat kunswerke, en die uitreiking van
oorspronklikheid sertifikaat stelsels te verhoog. Meer effektiewe laser
skandering metodes, asook publieke ondersteuning stelsels vir die verifiëring
van kunswerke kan ook verhoog word. Om meer effektiewe kliënte verhoudinge te
verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Kursusse kan ook verhoog word in die verband. Voorgestel om 1-2 dae, asook
opvolg kursusse te verhoog, soos nodig. Om groter waardering vir die kunste te
verhoog aan lede van die publiek. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Die uitleg van markte kan ook verhoog word, met huidige asook toekomstige
versswartes van kunswerke. Om wedersydse ondersteunende verhoudinge te verhoog
in die verskaffing aan ewig groeiende markte. Ten voordeel van alle betrokke
partye.
Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten voordeel van
alle betrokke partye.
Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, Kuns en kultuur
organisasies en Finansiële Instansies. Hoogstens aangeraai, om belasting
kortings te verhoog aan Finansiële Instansies en Organisasies betrokke. Om
voordelige inisiatiewe en suksesse in die verband te verhoog. Veral in die meer
publieke toeganklikheid van kunswerke te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke
partye.
Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog vir ekonomiese inisiatiewe
onderweg in die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.
Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet, waar benodig. Om vriendskappe te verhoog tussen on Paradys en
elders op die Planeet.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer effektiewe verspreiding van kunswerke kan asemrowend verhoog word.
Bekendheid van kunswerke ontwikkel kan asemrowend verhoog word.
Publieke ondersteuning vir kuns en kultuur inisiatiewe kan asemrowend verhoog
word.