Annette jy vra net en ek het hierdie resep vir jou.
Dis in Nederlands, maar hier op die NG is so baie slim mensen, hulle kan dit
vir jou vertaal :-)
En dit is reg, ontbytkoek word ook in Nederland in sommige dialecten
peperkoek genoem.
So dit is dieselfde.
Thanks Max, dis so maklik 'n Afrikaan in Nederland te he :-)
Gr.Rico
cakevorm van 20 x 10 cm. - vetvrij papier - 250 gr. zelfrijzend bakmeel - 2
tl. kaneel - ½ tl. kruidnagelpoeder - ½ tl. noodmuskaat - 100 gr. bruine
basterdsuiker - 100 gr. bloemenhoning - ½ dl. melk
Vet de cakevorm goed vet in en bestrooi dan dun met bloem.
Het bakmeel, het zout en de kruiden zeven in een kom. Voeg de basterdsuiker,
de honing en de melk toe en blijf roeren tot er een "soepel" beslag ontstaat
.
Schep het beslag voorzichtig in een cakevorm. Het velletje vetvrije papier
invetten en op het beslag leggen.
De vorm onder in een matig verwarmde oven van 160°C. schuiven en de koek in
1-1¼ uur gaar bakken.
VERWIJDER NA 3/4 UUR HET VETVRIJE PAPIER.
Laat de koek op een rooster uitdampen. In aluminiumfolie bewaren.
Als u zelf ontbijtkoek maakt, ziet deze er uit als een cake (dus met een
korst), maar de smaak is hetzelfde.
Rico
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:9jbjvb$jmp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> We had joy we had fun, we had niggers on the run
> but the fun didn't last cause the niggers ran to fast,
> now it`s fun got a gun fucking niggers better run.......
>
1839 - Boere Genl. M. Prinsloo gebore.
1890 - Prof J.C. van Rooy gebore. Johannes Cornelis van Rooy is op
Steynsburg gebore. Hy studeer aan die Teologiese Skool op
Potchefstroom, daarna aan Unisa en aan die Vrije Universiteit
van
Amsterdam. Word aangestel as lektor in Filosofie aan die
Potchefstroomse Universiteitskollege in 1919. Hy het oor
besondere
leierseienskappe beskik, maar het nooit 'n leidende rol op
politieke
gebied gespeel nie, dog sy grootste strewe was vir volkseenheid.
Hy
beywer hom in die oorlogsjare om in Pietermaritzburg 'n
CNO-Bewaarskool te bou om te verseker dat Afrikanerkinders van
daardie stad in hul eie taal onderrig ontvang. Hy is op 29
Augustus
1954 oorlede.
1915 - Oorgawe van Kol. Von Franke in Duits-Suidwes-Afrika. Groot-
Brittanje verklaar in 1914 oorlog teen Duitsland en die Unie van
Suid-Afrika word direk by die Eerste W^ereldoorlog betrek. Dit
was
die Unie-verdedigingsmag se taak om Duits-wes aan te val. Dit
is
geloods deur vier verskillende aanvalle gelyktydig te loods.
Kol
Von Franke het na Tsumeb uitgewyk. Nogtans is hy deur
knyptangbewegings van die Unie-magte vasgetrek en tot oorgawe
gedwing. Op 9 Julie 1915 aanvaar die Duitse goewerneur, dr
Seitz,
die Unie se kapitulasievoorwaardes op Khorab, naby Otavifontein.
Hiermee het die Unie-verdedigingsmag sy eerste milit^ere veldtog
gewen. 'n Veldtog wat die Unie R34 miljoen gekos het. Die
deelname
aan die oorlog het in 1914, tot die Rebellie en in 1915 tot
ernstige
politieke woelinge in die land gelei, want baie Afrikaners het
hulle
daarteen verset dat daar tot Britse voordeel teen Duitsland
opgetree
word, veral aangesien Duitsland die Afrikaners steeds goedgesind
was.
1990 - Orde Boerevolklede Veenendal, Stopfort, Rootenberg
gearresteer nav bomontploffing by Vrye Weekblad kantoor.
1908 - Van Rensburgtrek. Ongeveer 70 gesinne kom in Mombassa aan.
Op hierdie dag het waarskynlik die grootste georganiseerde trek
na
Oos-Afrika, bestaande uit ongeveer 70 gesinne met 47 waens en 70
perde onder leiding van Jan van Rensburg in Mombassa aangeland
op die
Duitste skip, Windhuk. Die groep is toe 400 myl per spoor
vervoer na
die binneland van Nakuru, waar hulle deur Frans Arnoldi ontmoet
is en
op sy plaas Pampoenkraal gekampeer het. Die laaste deel van die
reis
is per ossewa onderneem. Dit het die trekkers meer as drie weke
gekos om die afstand van 160km met die swaar gelaaide waens deur
die
oerwoud, bamboes en moerasse af te l^e. Die trekkers het land
op die
hoogland van Uasin Gishu gekry, onder kontrak met die regering
van
Kenia. Spoedig het 'n gevestigde gemeenskap daar ontstaan.
1957 - Skrywer C.M. van den Heever oorlede. Christiaan Maurits van
den Heever is op 27 Februarie 1902 in die Konsentrasiekamp by
Norvalspont gebore. In 1924 verwerf hy sy MA-graad in
Nederlands met
lof aan die Grey-Universiteitskollege. In 1929 slaag hy in sy
doktorale eksamen aan Utrecht, waarna hy in 1932 sy doktersgraad
aan
Unisa behaal met 'n proefskrif oor Totius. As skrywer het hy 'n
groot prestasie behaal deur twee maal die Hertzogprys te
verower -
vir prosa en po"esie. Sy eerste publikasie was die digbundel -
Stemmingsure (1926) en die novelle - Op die Plaas (1927). Sy
novelle
is in die sewentigjare verfilm. Op die Afrikaanse kulturele
vlak het
hy ook 'n vername rol gespeel. Hy was byvoorbeeld twee keer
kulturele attach'e in Nederland, lid van die SA Akademie,
stigterlid
en tot met sy dood voorsitter van die Afrikaanse Skrywerskring
en
voorsitter van die Afrikaanse Kunsvereniging.
1501 - Oudste *Poskantoor* in Suid-Afrika - Joas Da Nova, 'n
Portugese seevaarder op pad na Indi"e, het op hierdie dag meer
as
vier eeue gelede briewe en dokumente in 'n skoen wat aan 'n
groot
melkhoutboom naby die teenswoordige Mosselbaai gehang het,
gevind.
Die briewe is deur Gabral in die jaar 1500 in daardie skoen aan
die
historiese boom geplaas om daardeur boodskappe en inligting aan
verbygaande skepe oor te dra. Bartholomeu Dias en Vasco da Gama
het
alreeds die seeweg na die Ooste vasgestel. Die melkhoutboom is
derhalwe die oudste poskantoor in Suid-Afrika. Dit staan vandag
nog
en is seker ongeveer 'n duisend jaar oud, want dit was toe reeds
'n
groot boom. Die boom word goed bewaar en 'n posbus in die vorm
van
'n skoen is daar naby opgerig. Besoekers pos briewe daar en dit
kry
'n datumstempel daarop met die woorde in die twee ou landstale,
*Ou
Poskantoorboom - Mosselbaai. Bartholomeu Dias het daar naby die
boom
'n fonteintjie met helder water gevind en dit die Baai of
Waterhaalplek van Sint Blasius genoem. Daardie omgewing van die
boom
het in 1601 die naam Mosselbaai gekry toe die Nederlandse
seevaarder,
Paulus van Gaerden, die plek besoek het en net mossels as
voedsel
aangetref het.
1973 - Stigting van AWB te Heidelberg olv Eugene Terreblanche.
1509 - Johannes Calvyn gebore. Hy is in Noyon , Frankryk gebore en
studeer vanaf 1525 teologie in Parys , maar word in 1528
regstudent
in Orleans en later in Bourges , waar hy onder invloed van die
Protestantisme en Franse Humanisme kom.
1917 - Kongres van die Helpmekaar op Middelburg gehou waarop die
toenmalige stand van geldsake blootgel^e is. Die vereniging is
gestig om die Rebelleskuld van 1914 terug te betaal , waarvan
die boetes wat in die Transvaal en veral die Vrystaat enorme
bedrae beloop het.
1900 - Pres. Steyn ontsnap naelskraap aan Britse hande by
Kroonstad.