Ierse grappies wat ontstaan het tydens die Rugby Wêreldbekertoernooi:
1) Twee Iere ry na Bloemfontein toe vir die wedstryd tussen Ierland en
Japan.
Op pad soontoe sien hulle die bordjie:
" Clean Rest Rooms Ahead"
Toe maak hulle maar so.
Daardie nag slaap hulle in 'n hotel in Bloemfontein. Daar is 'n
kragonderbreking ( Eskom moes toe al hulle stakings oefen:)))
Die een Ier sê toe ander die ander: Dit is vreeslik donker, is dit nie?
Ander Ier: Ek weet nie, ek kan niks sien nie.
Terug in Johannesburg het hulle 'n hele dag probeer om 'n winkel te kry wat
die hoede verkoop wat die sonskerm agter het.
Hulle kry toe die geleentheid om 'n zebra te koop om terug te neem, en
besluit om die zebra Spot te noem.
Die aand besluit hulle om snoeker te gaan speel. Na 'n uur se speel is daar
nog geen bal in 'n sakkie nie.
Moedeloos sê die een Ier toe: Kom ons verneuk en vat daardie houtdriehoek
weg.
Ons is besig om te trek - en dit is hoe ek die boek weer gekry het. Mooi
prentjies van regtige olifante en die verkeersprobleme wat hulle ondervind.
Meisies wat nog meer ongebalanseerd as ek is:))
Nuut op die mark: Sharp Travel Organiser 600 (EL6330) R200.
Alles wat mens wil weet van bier, byv Lactobacilllus delbrueckii - " the
strain of yeast used to make Berliner Weisse wheat beer"
Artikel oor die Maserati 3500GTI Vignale.
Artikel oor Lou Reed ( van Velvet Underground faam) - wat daardie wonderlike
kitaarsolo op I Heard Her Call My Name gespeel het.
En die volgende oor Joseph Pulitzer ( van Pulitzer Prys faam) gebore in
Hongarye, emigreer na die VSA in 1864, en die eienaar van die New York World
in 1883 ( later ook die Evening World).
Hy is oorlede in 1911. Die Pulitzer prys is glo geskep om die volgende te
bevorder: " the encouragement of public service, public morals, American
literature and the advancement of education."
Hy wou 'n advertensiebord oprig - so groot - dat dit selfs op Mars sigbaar
sou wees. Die enigste manier waarop hy kon oortuig word om afstand te doen
van die idee was toe die werknemers hom gevra het in watter taal hy wou hê
die advertensie moes wees.
> Davie Davis: Steeds bly jy 'n onverbeterlike manipulant (hemel is daar sê
woord?)
Gloudina:
Hier klink jy darem baie soos Wouter Plaasvark. Kon Davie Davis nou die hele
tyd Wouter Plaasvark gewees het, en daardie klein scene van hoe mens sekere
vanne uitspreek, bedoel om te verwar? As Davie nou wouter plaasvark is, dan
is jy 'n meester. Maar ek het darem my doubts. Komaan, Wouter, verklaar dat
jou hande skoon is.
Tant Hessie wat raadop is.
Wouter:
Waar kry 'n mens tog 'n vark met skoon hande? Nee, my hande is nie skoon
nie, ek het my deel aan die verwarring, maar ek sal dit nooit erken nie ;-)
Maar ek is nie Davie of Du Plessis nie en gee ook nie voor om hulle te wees
nie. Ek bly die lieftallige nuusgroepvarkie wat heerlik in die modder
baljaar, sonder skoon hande.... ;-)
En Davie, daardie woord is manipuleerder. Of manipulator, as jy meer geleerd
wil klink. As jy dit opsluit moet verbuig sal ek manipulis of manipuloes
voorstel, afhangende of jy dit listig of oes bedoel :-)
Jy het gesê, 'beskeie soos jy is, kan jy dit slegs 'n 0, 1 of twee
maak."
Hoe sal jy daaroor voel as ek dit 'n 3 maak Tannie, want toe ek nou
begin skryf onder die name 'Gawie' en "oom Gawie' hét ek jou gebluf.
Ek gebruik dié nuusgroep as 'n eksperiment en gaan jou nòu verras deur
bekend te maak dat dit slegs jy en ek is wat hier gesels.
(Tussenin was daar somtyds enkelinge wat snert geskryf het en weer
weggeraak het, maar ek praat van die huidige skrywers ((Kaaskoppe
natuurlik uitgesluit!!!)) )
Wat my egter pla is die feit dat die enigste name waaronder ek nie
skryf nie, Ferdi en Frikkie is. Is jy besig met dieselfde spel as ek,
Gloudina?
My rol as Danielle geniet ek terdeë! Dis dan wanneer ek die opgekropte
emosies kan laat waai! Wanneer jy lekker moerig raak verander ek in 'n
Annette om jou nog meer op te wen en lag dan en word die kalm
Plaasvark. En vir afleiding word ek daarvandaan weer die onderwyser
Bobby in Australië - weet jy wat mens alles met 'n 'Anonymous Mail'
program kan doen? Miskien moet ek ook méér as PJ skryf!
En ek dink ek was onverbeterlik toe ek as Thys in die Bos verskoning
vra vir my paar dae se afwesigheid!
Ek gaan netnou (onder ander name natuurlik!) alles wat ek hier sê
ontken, maar onthou jy hoe interessante storie was Dr. Jeckyl and Mr.
Hyde?
Gloudina, Ã s dit jy is wat skryf as die twee F's, is dit slegs jy en
ek wat op die nuusgroep met mekaar gesels. Dìt is 'n sepie werd né!
Neem kennis. Hiermee sal ons almal nou skielik "openlik en deursigtig" raak.
Adoons
INTERCEPTION AND MONITORING BILL
Issued by: Parliament of the Republic of South Africa
18 July 2001
Press statement issued by Adv. Johnny de Lange, MP and Chairperson of the
Portfolio Committee on Justice & Constitutional Development.
The Interception and Monitoring Bill has been introduced in Parliament and
is referred to the Portfolio Committee on Justice and Constitutional
Development for consideration.
The Bill aims to regulate the interception and Monitoring of certain
communications; to provide for interception of postal articles and
communications and for the monitoring of communications in the case of a
serious offence or if the security or other compelling national interests of
the republic are threatened; to prohibit the provision of certain
telecommunication services which do not have the capacity to be monitored;
to regulate authorised telecommunications monitoring; and to provide for
matters connected therewith.
If any person or organisation would like to make written representations on
the Interception and Monitoring Bill he or she should do so by no later than
13 August 2001. Anyone who would like to give further oral evidence to the
Committee in regard to his or her written submissions should notify the
Committee by no later than 13 August 2001.
If the need should arise public hearings will provisionally be scheduled to
take place during the third term of parliament in 2001.
The Committee requests all persons and institutions that wish to send
submissions to make 30 copies available to the Committee, if possible.
It should be pointed out that the Committee reserves the right to decide:
Whether or not to hold public hearings on the Bill
Whether or not to give individuals or representatives of organisations the
opportunity to appear before it, and
The date, time, venue, duration and form of the hearing.
All correspondence in this regard should be addressed to:
The Secretary to Parliament
PO Box 15
Cape Town
8000
All correspondence should be marked for the attention of Collette Herzenberg
or Zodwa Zenzile (fax 021-462 2142). Copies of the Bill may, upon
availability, be obtained from Ms Herzenberg and Ms Zenzile.
Jaaa boet. Statistiek wys ook dat motors ongeveer 10 000 keer meer dodelik
is as krokodille. So raai almal aan om 'n turbo-krokodil te ry.
Sorrie Krokkie :-)
Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:9jplri$fb3$1@ctb-nnrp1.saix.net...
Number of physicians in the US: 700,000.
Accidental deaths caused by physicians per year: 120,000.
Accidental deaths per physician....0.171
(U.S. Dept. of Health & Human Services)
Number of gun owners in the US: 80,000,000.
Number of accidental gun deaths per year (all age groups) 1,500.
Accidental deaths per gun owner: 0.0000188
(U.S. Dept. of Health & Human Services)
Statistically, doctors are approximately 9,000 times more dangerous than gun
owners.
"FACT: Not everyone has a gun, but everyone has at least one Doctor."
Please alert your friends to this alarming threat. We must ban doctors
before this gets out of hand.
Sondag middag maak ons die paddle ski's op die UTE se dak vas, en sit af
Swan rivier toe. Pak die stoele en die barbie uit, elke ding, met die bier
in die koolboks en die Shiraz so op die kant.
Kano's in die water en daar gaat ons stroom op. Swiesh links, swiesh regs,
swiesh links. So 5 kilo's op in die Swan seg vriend Robin hy gaan nou
omdraai, want die res van die gesleskap sal nou enige oomlik by die
rendezvous aankom. Die vuurtjie moet nog aangesteek word en die pap moet
solank gemaak word.
Ek se no worries mate, ek roei nog so effe aan, wil nie nou die stroke breek
nie. Elke man weet wat dit beteken as jy die stroke onderbreek. Swoesh
links, swoesh regs. By die punt wat ek die seekoeigat noem is dit omdraai
tyd. Droë wingerdstokke bleek van die winterkoue regs, 'n paar beeste wat
wei op die oewer links.
En skielik pardoef! Daar moer 'n verskalf in die water, so tien meter voor
my. Plons plons plons. Maar die arme dier kan nie teen die wal uit nie. Nou
wat nou. Wag en sien ? Ek roei tot teen die wal en klim die meter boontoe
teen 'n boomstomp wat so half in die water le. Ek wig die kano se neus teen
'n ander.
Op die oewer is niemand in sig nie. Op die horison is twee plaas opstalle,
goeie twee kilometer weg. Ek kyk vir die vers en ek dog. OK besie net vir
jou. Kaalvoet padlangs op die klippertjies. Liewe J.. By die eerste
plaashuis vreet die hond my amper op. Wie is die baas van die beeste daar
onder?
"The bloke on the tractor down there." Volle vaart soontoe en bestyg die
heining terselfdertyd. ZOT! Elektriese heining. Fok die boer en sy bees!
Terug rivier en kano toe. Halfpad terug dog ek nog net eenmaal. Shame arme
kalf. Ek waai my hoed ek skree en fluit. Uiteindleik groet die ou . Ek
beduie. Daar onder by die rivier . Groot kak. Hy waai terug - have a nice
day yourself.
Ek waai en wys weer. Groot kak. Hy gee my die agterhand - gaan weg jou mal
moer. Ek se f. you too en stryk aan met mening terug rivier toe. Halfuur
later. By die oewer kyk en om en hier kom die ou aangery op 'n vierwiel
motorfiets. Ek dog as jy aan my vat, bliksem ek jou met 'n roeispaan dat jy
jou ouma vir 'n eendvoël aansien ou maat. Maar helaas, die penny het gedrop.
Skielik is dit baie sweet, swets en planmaak. Tou hier, tou daar. WOW stop
the beast - it's goin down stream!!! In die kano - peddle peddle peddle.
Diekant toe ou girl. Onderstebo - snak! Die water is fokken koud. En skielik
die magiese krag van adrenalien. Die volgende oomlik het ons die kalf op die
oewer. Veilig. Die ou begin naarstiglik sy grensdraad herstel terwyl die
kalf naderhand begin wei. En daar staan ek..
OK, terug in die kano en begin terug paddle. Erens se iets vir my - hey,
iets is nie lekker nie. Ek kan skielik duidelik my dierbare ou moeder se
stem in my agterkop hoor "en hoe se mens..?" Ek maak 'n u turn en kyk die
bliksem vol in die oe.
"See ye later mate " - se hy vir my terwyl hy die motorfiets aanskakel en
doodluiters wegry.
Ek was vir 'n gegewe tydsduur elektronies-digitaal buite bereik weens my eie
keuse. Het 'n paar dae gaan niksdoen. Garage herrangskikking gedoen. Die
gemors wat voor was is nou agter, die wat eers links gelê het is nou regs.
Bo is nou onder, en so-so-aan. Dit wat ek binne die volgende 2 jaar gaan
nodig kry is in elk geval reeds weggegee, weggegooi of plein weggesteek.
Dit was die moeite werd, want nou't ek glad nie meer 'n idee waar wat is
nie, en as iemand iets soek, dan moet hulle ook tog mnaar nie vir my kom vra
nie. Ek weet nie.
Waaroor het julle intussen "verdiskusseer", bespreek, aangehaal, oor-en-weer
geredekawel, mekaar mee op hol geja en sommer net geklets? Vertel, vertel!
Toe nou, vertel. Ek wag. Ek vrek van nuuskierigheid. Soos my ouma se een
huishulp eenkeer gesê het oor iemand anders wat tog so nuuskierig is: "Ag
hy's tog te miskierig, wil ok altyd alles wiet, en as hy dit wiet, wat kan
hy daamee maak. Hy ka' toggie dorp toe gaan daamee nie."
Elke nuwe wet het 'n nuwe probleem.
Wonder net hoe lank die een gaan toegepas word.
Die ry en selfoon wet bestaan, maar niemand steur hulle daaraan nie - selfs
nie eers die wetstoepassers nie.
Nou moet ons hoor dat telefoon- en diensverskaffers op eie koste die nodige
tegnologie moet bekom, sodat die polisie kan inluister en inkyk?
Hoe gaan ek weet of die papiertjie wat in my gesig gewaai gaan word wat
kwansuis die regter se toestemming sou wees eg is?
Ons polisie - waar daar 'n groot klomp korrupte mense ook werk soos in enige
ander werksplek - moet vertrou word?
Geen internet monetêre transaksie sal veilig wees nie.
Ek sal geen betroubare inligting wat ek aan my kliënte per e-pos stuur of
ontvang meer kan doen nie.
Ons beweeg inderdaad agteruit.
Sal maar al my korrespondensie per fiets laat aflewer.
--
Groetnis,
Annette.