Leuce:
Die jonste weergawe van die rekenaar- en internettermlys, voorheen
ondersteun deur die Stigting vir Afrikaans en voorheen onder redaksie van
prof Johan Combrink gestaan het, is nou beskikbaar.
Aangesien die termlys by afrikaans.com gehuisves word, en aangesien
afrikaans.com deur M-Web gehuisves word, sal diegene wat nie by M-Web is
nie, die volgende adres moet gebruik:
Rekenaarentoesiaste kan hulle by die rekenaartermlysbesprekingsgroep
aansluit by http://groups.yahoo.com/group/rekenaarterme/. Die termlys word
per konsensus deur taal- en rekenaarkundiges opgestel en bygewerk.
Gloudina:Julius Ceasar ( die main peanut Romein)
Ferdi: Cacofonix ( Cocofonix dink hy is geniaal. Al die ander gewone mense
wil nie eers met hom praat nie)
Sakkie: Vitalstatistix ( omdat hy met statistiek werk)
Emmy: Tremensdelirious ( een van die Romeine)
Frikkie: Unhygienix ( die ou met die stink visse)
Rennie: Dithyrambix ( die ryk besigheidsman)
Jonas: Getafix
Annette: Dogmatix
Danielle: Impedimenta ( burgermeestersvrou)
Die ander name sal vanaand volg.
Ek het nie van me,pjb, Pop, Krokkie,Thysie, Arthur. Lou, Tobie en DD vergeet
nie.
Laat weet my indien ek miskien iemand se naam nie genoem het nie - bietjie
besig hier.
1)Gehoor die Rand se waarde is deesdae so swak, al die prostitute in
Johannesburg gaan vas uit.
2) Koos is in die bed met 'n meisie en dit gaan punt in die wind.
Op 'n kol lig sy haar arms op van pure plesier. Entoe Koos die hare onder
haar kieliebakke sien, skree hy opgewonde:"Jippie, nog twee!"
3) Gehoor van die twee moffies wat by die huis ingebreek het?
Hulle het niks gesteel nie. Hulle het net die meubels geskuif.
4) Koos is mal daaroor om sy "blou" video te rewind.
Hy hou daarvan om te sien hoe die prostituut die geld teruggee.
5) Wat is die vroulik van impotent?
Parralaks.
6) Vir Rennie:
Gehoor Pretoria se mans is so vinnig: meisies dink nog hulle is nie daai
soort nie, dan is hulle.
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Die skip land in die hawe en Meraai is soos blits teen die trapleer op.
Gammat kyk haar so van onder af.
Gammat:"Haai, Meraai, djy't dan nie underwear aan nie."
Meraai:" So what, dra djy earplugs as djy Nico Malan toe gaan?"
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Dit grens aan sarkasme :-))))))).
Ek hou van die klip ene. Voel ook partykeer om hom te gooi!!!!!
"Danielle" skryf in boodskap news:jrh0nt0aedjhcek8oui90hhl8151ifpk9l@4ax.com...
> In Japan, they have replaced the impersonal and unhelpful Microsoft
> error messages with Haiku poetry messages.
>
skryf in boodskap news:3B6EFFB5.6710E525@home.com...
Reënerige oggend in Pennington
'n lied vir gavin
deur Charl Durand
Indigo Girls in Gavin se sitkamer
koffie op die veranda
voor die reën
druppels wat die see dof vee
deel ons met mekaar die spoke in ons koppe
wonder oor die eindelose suidkusweer
ek vertel hom van Gauteng
terwyl sy luister
as sy praat klink sy opgewonde
Gavin sê dis sy drome
wat waar word
ek het jou so lanklaas gesien
tot die golwe dof grys
jy lyk so legendaries
soos my broer in 'n movie
apostel wat met sy gees worstel
maar Gavin sê dis sy drome
wat waar word
as ons hier bly sit vir 'n ewigheid
sal die reen ophou? sal god neerkyk?
sien dat ons mekaar oppas
soos glaskinders,
waardeur 'n lig skyn, so anders
Janee - ons het mos ons eie oefenlopie hier gehad verlede jaar - nou weet
ons hoe om dit internasionaal te doen:))
Kry dit op 'n ander kol op die internet:
Blykbaar is een van die besprekingspunte koeie - hulle rassistiese neiging
om slegs wit melk te lewer:))
By dieselfde kol: Iemand wat 'n kind in Holland het wil graag gaan bloed
skenk. Hy is getroud met 'n nooi van Bloemfontein.
Op die aansoekvorm is een van die vrae glo:
Het u enige seks met 'n persoon gehad Suid van die Sahara.?
Die man wil nou nie op die vorm lieg nie, en hy weet die vraag gaan oor VIGS
Hy is blykbaar nou in 'n dilemma.
Annette