50 50
So., 18 November 2001 17:57
Wie van julle het so pas die program 50 50 gekyk? Gesien hoe Gloudina
se swart helde met honde jag? Gesien hoe hulle die blêrrende bokkie se
kop tydsaam met 'n knopkierrie verbrysel? Terwyl die honde toutrek
aan die arme dier? Gehoor hoe hulle sê dat dit nie vir die kos is nie
maar dat dit soos voetbal speel is? Gehoor hoe swak hulle hul honde
behandel?
Koeitjies & kalfies |
8 kommentare
Boks - 'n ou sport.
So., 18 November 2001 06:26
Heelnag boks gekyk. Die beste geveg vir my was die WBA Middelgewig geveg.
Beide teenstannders was baie goeie tegniese boksers. Joppy het gewen - maar
Eastman - met tekens van bles word van voor ( hy is dus 'n denker) en 'n vol
grys baard was net so goed.
( Na die geveg het die baard meer geel gelyk, maar dit het hom nog steeds
genoegsaam oud laat lyk)
Ek sou ook vreeslik verbaas gewees het as Lewis verloor het.
Lewis het in die 4de ronde met 'n uitklophou gewen.
Waardevolle inligting vir julle klomp slapers:))
Annette
Sport & ontspanning |
22 kommentare
Riversdal?
So., 18 November 2001 00:58
So rukkie gelede het iemand genoem dat hy/sy van Riversdal af kom. Wie
was dit? Ons kom nogal gereeld daar en ek hou van die plek. Ken nie
genoeg mense om te weet of ek van hulle ook hou nie :))
Ons seun woon daar. In Huis Wallace Anderson. En vir die wat nou dalk
wonder... nee, dis nie 'n huis vir opkomende of rehabiliterende
rampokkers nie :))
Drom
Koeitjies & kalfies |
13 kommentare
Hoe kan ons teleurgesteld wees?
Sa., 17 November 2001 05:58
Ek praat nou oor die wapenverslag.
Alle logiese, regdenkende mense het mos al met die aanstelling van die 4
kommissies wat die saak kwansuis sou ondersoek toentertyd, al voorspel dat
hulle nie fout met die nonsensspul sal kry nie.
Toe gebeur dit net so,.
Maar in plaas van dat ons bly is dat omtrent die hele land reg voorspel het,
nou is ons ongelukkig:)))))
G'n wonder die parlementariërs in ANC geledere is so konfoes nie. Sjeim.
Hulle probeer ons gelukkig hou deur vir ons te gee wat ons voorspel het wat
sal gebeur, en nou wil ons dit nie glo nie.
Wonder nou net wat is die volgende stap?
'n Openbare verskoning wat vereis word deur die lelieskoon knoeiers?
Hofsake teen privaatpersone, maar geen parlementslede word vervolg nie?
Ek voel so aan my broek se naat dit is nog nie die einde van die draak nie -
kyk maar wat het met dierbare, minlike Alan Boesak gebeur nadat hy ook deur
'n parlementêre ondersoek-kommissie vrygespreek is van enige kwaad.
Annette
Koeitjies & kalfies |
5 kommentare
Kunsvragie
Sa., 17 November 2001 05:47
As 'n kunsstuk genoem word:
Untitled ( Blue Placebo)
Dan het dit mos 'n titel, of hoe.
Het hierdie stukkie pretensievolle nonsens in die koerant gister gesien.
Bg stuk is glo vir 666 000 USD op 'n Christies veiling verkoop.
Die kunstenaar is Felix Gonzalez-Torros ( Annette se vertaling Kat Muis-Bul)
en die stuk self is 'n mat gemaak van 147kg blou selofaan toegedraaide
lekkers.
Annette
Koeitjies & kalfies |
0 kommentare
Nuwe woordeoek toevoegings
Vr., 16 November 2001 22:44
New additions to the Afrikaans dictionary
blind date = moljol
brandy = polisiekoffie
cycle pants = voëlverklikker
g-string = boudevlos / gatsnaar / tergtoutjie
gynaecologist = koekeloerder / roofkyker
longdrop = dieptroon / doefpoef / plonsput
make-up = jeugdeeg
massage parlour = streelperseel
orgy = familie-kielie / groepswoeps
stress = gemoedsbekakking
sugardaddy = vroetelvarkie
sweet sixteen = druktyd
tantrum = vloermoer
toi-toi = vakbond-vastrap / williewerkie-wals
toiletpaper = kloofbesem / poeplint
vibrator = skommelstokkie / wikkelwurm
Afrikaans, ons taal |
0 kommentare
wat weet Gloudina van Clivia-saad ?
Vr., 16 November 2001 21:16
Haai Gloudina,
Weet jy of enig iemand hier van clivia plante ?
Ons het onse clivia hier in Nederland die sommer in die
tuin laat deurbring. Daar het sy blomme getrek en
duidelik is daar ook 'n bytjie lank gevlieg want nu
is daar 'n saadbol op die stokkie.
Het jy of enig iemand hier 'n iedee hoe lank die saadbol
aan die plant moet bly sit - tot die verwelk ? Of wat ?
Wanneer is die saad ryp om opnuut te plant ?
Dankie vir antwoorde.
Patrick en sy vrou met groen vingers.
Koeitjies & kalfies |
18 kommentare
Ierse Voetbal
Vr., 16 November 2001 17:09
Die Iere loop oor vandag van die lekker kry, hulle voetbalspan het gister
deurgedring na die Wêreldbeker in Japan aanstaande jaar, daar is nie huis te
hou met die spul nie en wat al pub is, is propvol!
Koeitjies & kalfies |
7 kommentare
Re: BLACKS NEED DEATH , JOE !
Vr., 16 November 2001 16:49
Nooit sal ek dit wil doen nie, wie gaan my dan op die plaas help. Siende dat
meeste van die blanke laaities te lui is om die werk te doen.
Groete
Spook
Put your brain in gear before starting your mouth.
ADOLF HITLER skryf in boodskap news:adb5c184.0111151146.7e5a60a4@posting.google.com...
> if you are really a policeman, shoot any black you can if you get chance !.
>
> YOU KNOW YOU WANT TOO.....
>
> AND ALL THE WHITES WANT THIS TOO.............
Koeitjies & kalfies |
2 kommentare
Jimpeldronkie
Vr., 16 November 2001 16:39
skryf in boodskap news:3BF50908.CDA30F74@home.com...
> Piet Pompdonkie wrote:
>
>> Piet Jimpeldonkie
> Wat is 'n jimpel, Thys?
> Tant Hessie Watson
Maar hoekom roepie aantie myrannou thys?
Ek is mossie thyssie ek is Piet.
Maar laat ek vir antie verduirrelik
Jimpel, aantie, is 'n woord warrons meesal innie
Transvaal vind. Dis 'n saamesteling van daai
bronstige woord wat met 'n j begin en simpel.
Vestaan antie nou? 'n Jimpel ou man is een wat
simpel en bronstig is. 'n Pompdronkie raak net jimpel
assy 'n paar doppe in het. Meesal is ek bronstig maarrie simpel nie
Ek moes einlik gesê het Piet Jimpeldronkie sorrie aantie
Piet Verduirrelikdonkie
Koeitjies & kalfies |
5 kommentare