Sent: Friday, December 14, 2001 9:46 AM
Subject: Rand-skok
> Rand-skok
> JACQUES DOMMISSE en THINUS FERREIRA
> KAAPSTAD. - Hoewel die rand gister tot nuwe rekordlaagtepunte van R11,60
> teenoor die dollar en R16,78 teenoor die pond verswak het, het mnr. Trevor
> Manuel, minister van finansies, by 'n gradeplegtigheidsonthaal op
> Stellenbosch gesê "ons het werklik rede om die land se sterk ekonomie te
> vier".
>
> Manuel se uitsprake staan in skrille kontras met dié van markontleders en
> ekonome wat gesê het die vryvalspiraal van die geldeenheid het so 'n
> krisisomvang aangeneem dat die regering se inflasieteikens vir aanstaande
> jaar hoegenaamd nie gehaal kan word nie.
>
> Me. Noelani King, ekonoom van PSG Beleggings, het gesê die vraag is nie meer
> óf die inflasieteikens (van tussen 3% en 6%) gehaal sal word nie.
>
> "Dit sal die kol met etlike persentasiepunte mis," het King gesê.
>
> Intussen het verskeie valutahandelaars aan Die Burger gesê die sentiment in
> die mark oor die geldeenheid is geheel en al negatief.
>
> Hulle het herbevestig dat handelaars die rand as 'n "eenrigtingweddenskap"
> beskou, veral omdat die regering en die Suid-Afrikaanse Reserwebank
> klaarblyklik niks doen om die geldeenheid te beskerm nie.
>
> 'n Handelaar van Standard Bank het gesê die Reserwebank kon vroeër dalk nog
> die geldeenheid probeer beskerm het, maar nou is dit in elk geval te laat.
>
> "Die rand het te ver geval," het die handelaar gesê.
>
> Dié handelaar en 'n handelaar van Deutsche Bank het gesê almal in die mark
> koop net dollar.
>
> Die vraag na oorsese beleggings is groot.
>
> Alle instellings, soos plaaslike finansiële groepe, handelsbanke, asook
> oorsese bankgroepe, plaas groot bestellings vir dollar om oorsese beleggings
> te doen.
>
> Ontleders het gesê in die lig van die kongres van Zimbabwe se Zanu-PF-party
> wat gister begin het, is die valutamark baie senuagtig en niemand in die
> plaaslike mark wil voor die naweek in 'n verkeerde randposisie betrap word
> nie.
>
> Die verwagting is dat die rand vandag die vlak van R11,80 teenoor die dollar
> kan toets en op swakker as R17 teenoor die pond kan verhandel.
>
> 'n Handelaar het gesê weens die skerp verswakking van gister is daar 'n
> moontlikheid dat die rand weens sy kwaai oorverkoopte posisie vandag effe
> veld kan wen, maar dit sal net gebeur as daar positiewe nuus vir Suid-Afrika
> is en negatiewe nuus - soos die krisis in Zimbabwe - tot die minimum beperk
> word.
>
> Gister se uitsprake van pres. Robert Mugabe - dat die land se amptelike
> opposisie terroriste is en dat Brittanje en die Verenigde State van Amerika
> net Zanu-PF wil verwoes - het die rand 'n verdere knou gegee, het handelaars
> gesê.
>
> Intussen het mnr. Dawie Roodt, ekonoom van PLJ Finansiële Dienste, gesê die
> Reserwebank moet teen dié tyd weet hy gaan nie sy inflasieteikens haal nie.
>
> "In die lig van die verswakkende rand is dit eenvoudig onmoontlik," het
> Roodt gesê. "Korttermyn-rentekoerse gaan styg en daar is geen kans dat die
> Reserwebank sy mikpunte gaan haal nie. Inflasie gaan definitief toeneem."
>
> Mnr. Mike Schüssler, ekonoom van Tradek.com, het gesê die swak rand het
> reeds langtermyn-rentekoerse opgestoot en Suid-Afrikaners voel reeds die
> onmiddellike uitwerking van die verswakkende geldeenheid.
>
> "Die Reserwebank gaan nie sy inflasieteikens haal nie. Dit gaan nader aan
> 10% wees.
>
> "Vergeet inflasieteikens vir minstens die volgende twee jaar.
>
> "Rentekoerse gaan nie help om die rand nou te stabiliseer nie," het
> Schüssler gesê.
>
> Hy het gesê indien rentekoerse binnekort verhoog word, sal die verbruiker
> twee keer gestraf word.
>
> Dit is nie Suid-Afrikaanse verbruikers se skuld dat die rand aanhou daal
> nie, het hy gesê.
>
> 'n Suid-Afrikaanse McDonald's-hamburger is vandag vier en 'n kwart keer
> goedkoper as 'n Switserse een en kos net 88 Amerikaanse sent.
>
> Intussen ondervind Suid-Afrika se grootste kleinhandelsbanke 'n toename in
> kliënte wat navraag doen oor die vaspen van hul huisverbandkoerse.
>
> "Daar is definitief 'n styging in die aantal kliënte wat hul koerse vaspen
> en dit hou verband met mense se siening van wat in die onmiddellike toekoms
> met rentekoerse gaan gebeur," het mnr. Clive Tasker, direkteur vir
> huislenings van Standard Bank, aan Die Burger gesê.
.
Die Rand is in hierdie week al weer gedevalueer teenoor die dollar en
die Euro...
Wanneer gaan SA daar maatreëls teë gaan neem? Die land moet tog
verstaan dat die buitelandse geldskieters dit nie aangenaam vind nie
as die waarde van hulle SA obligasies skielik met tientalle persente
na onder toe sak? Dan dink hulle (en dis baie tereg):"Nou, dit was
goed vir een maal, maar ek kom nie meer terug nie!"
Is SA dan in so 'n gerieflike posisie dat hierdie land hom kan
permitteer die diefstal op vreemde kapitale aan te hou? As dit so
doorgaan dan sal SA gou 'n ernstig probleem kry!
Ons bid vir Suid Afrika
Ons mooi vaderland.
Ons vra U in Jesus naam,
Hou haar in U hand.
Mag Sy tog regverdig wees
Voor U liefde en mag.
As Sy voor U kom staan
Op daai groot oordeelsdag.
We pray for South Afrika
We call her by name.
We present her to the Father
In Jesus name.
May She be found righteous
May She not be ashamed.
When She stand bevore
Thee O Lord.
On the great jugmentday.
Iets wat ek in die SKJA geleer het jare terug, weet nie wie dit geskryf het
nie.
Vraag: Is Ferdi van Big-Brother-faam (nie onse Ferdi nie), verteenwoordigend
van die gemiddelde Afrikaner? Die Engelse is mal oor hom - volgens die
koerante.
Ek is nou weer terug, het die oomblik nog lekker gesels en die volgende
oomblik toe word daar vir my gesê ek kan nie meer e-pos stuur nie aangesien
my rekenaar daardie virus het.
Ek het 'n e-pos gekry wat gesê het dat dit per abuis ny my adres toe gestuur
is waarna ek toe die ding net uitgevee het, maar dit was reeds te laat.
My ander helfte het toe weer ingegryp en my hele rekenaar moes her
installeer word, alles afgevee en van voor af begin, gelukkig is hy die
oulike een as dit kom by die wit boks se binnegoed en nou werk als weer!
Vanoggend op die N1 in Stad toe ( Kaapstad) - 2 brug van Milnerton
afdraai - 'n vragmotor met behoueringsvrag het glo op die brug omgeslaan.
Ek sal nog lees wat presies gebeur het en of daar ongevalle was - al wat ek
kon sien dat was dat die kant van die brug glad nie meer bestaan nie -
lekker oop:)))
Annette
Miskien is daar mense hier wat 'n bydrae wil maak?
Greetings!
I have taken the liberty of sending this questionnaire to you, as I am sure
that your contributions will be very valuable.
Please feel free to forward this questionnaire to anyone in your address
book that you feel will be able to contribute. We will be working on this
project until the end of January 2002 and all questionnaires that are
returned before then will be used for this project.
The reply address for this questionnaire is feed...@avg.co.za
Thank you for taking the time to take part in the "South African Pride"
email survey.
This survey forms part of a bigger initiative called "Brand South Africa".
Brand South Africa aims to develop an "image" of South Africa that can be
shared both locally and globally, amongst the many people who have dealings
with our country, be they South Africans, tourists, investors, sportsmen or
media players. Having a consistent image of South Africa will help promote
it and build it up in the eyes of both the local and the International
community.
Crucial to developing this "image" is understanding what it means to be
South African, and what aspects of this we can use to build pride in South
Africa, both today and into the future. That's why we are asking you as a
South African to take a few moments and help us by completing the following
questionnaire.
The questionnaire will only take around ten minutes to complete. There are
no 'right' or 'wrong' answers to the questions, just a range of opinions
we'd love to hear. Confidentiality is guaranteed, and your responses will
not be credited to you or made public!
Please send your completed questionnaire to the following address:
"feedback @avg.co.za"
Please feel free to forward this questionnaire to any other South Africans
(or ex-South Africans) who would be interested in completing it.
Once again, thank you for your time and commitment to helping us make South
Africa a country to be proud of.
INSTRUCTIONS
The questionnaire contains two types of questions:
(1) Some questions require you to select a single option from the choices
presented. Do this by placing an 'X' in the most appropriate box [ ].
(2) Other questions require a full answer. In this case, please type your
response over the dashed line. Your response can be as long or as short as
you want it to be.
(3) It will not be necessary to complete all the sections of the
questionnaire. Please follow the instructions on the questionnaire that
will lead you to the sections we would like you to complete for us.
(4) The return address for this questionnaire, once you have completed it,
is feed...@avg.co.za
QUESTIONNAIRE
Into which one of the following age groups do you fall?
ek dink dit het met intelligensie en opvoeding te doen.
Ek staan en dink vanoggend aan mans wat glo 'n vrou se plek is in die
kombuis. haar werk is om kinders op te pas en om sy hande en voete te soen.
Sy mag nêrens heen gaan wat vir haar mag lekker wees nie. Maar hy mag rook,
drink en saam met sy vriende by allerhande hole gaan kuier.
Hierdie dinge gaan saam met morele waardes, intelligensie en opvoeding en en
en...
Die ergste van alles is dat daardie vrouens dink dis normaal en dit is goed
so.
Spook skryf in boodskap news:9v7bd1$qdo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja Emmy wat my gat se deksel is hoekom gebruik armer mense meer dwelms en
> drank as die gewone middelklas man op straat.Daar is wel ryk mense wat ook
> probleme met dwelms en drank het, maar hoekom as jy voor jou siel weet jy
> kan dit nie bekostig nie. Hel as ek sien ek het nie vandag genoeg geld vir
> siggarette nie sal dit ek dit los, en eerder die brood wat my gesin kan
> voed.
>
> groete
> Spook
>
>
> emmy wrote in message
> news:9v77cv$h3o$1@news.pcmnet.nl...
>>
>> "Spook"
>>> Wonner nou net hoekom daar prior voor 1994 nie so baie was nie en dat
> die
>>> getal verkragtings met bykans 10% toegeneem het in die afgelope jaar.
Ek
>> het
>>> toe ek klein was baie keer by my ma en pa in die bed gaan klim,
verkrag
> ek
>>> miskien vandag kinder? Nee ek dink nie so nie.
>>
>> Ik denk dat kinderen graag bij ouders in bed liggen .. vooral na een
>> nachtmerrie;-))
>> en om te stoeien en bij onweer.. of gewoon omdat ze ziek zijn.. ze voelen
>> zich beschermd en knus bij hun ouders dat is ook normaal..
>>
>>
>> Armoede en sociale onderdrukking vernederingen angst honger maakt mensen
>> apathisch in hun gevoelsleven ..ze hebben geen toekomst zoeken naar het
>> geluk
>> van het moment. Veel alcohol en drugs gebruik maakt hen beestachtig.
>>
>> Kinderen en vrouwen worden in alle milieus verkracht ( kinderporno is
>> wereldhandel )
>> maar in arme milieus waar hele families bij elkaar wonen en vaak MOETEN
>> slapen in
>> een bed en in een kamer komt incest vaker voor..dat is bewezen.. niet
> alleen
>> in ZA
>> maar ook in de arme gebieden van Amerika en Azië.
>>
>> Ouders bedrijven hun seks in de nabijheid van hun kinderen omdat ze nooit
>> alleen
>> kunnen zijn alles gebeurd in een ruimte...alcohol haalt de rem die normaal
>> wel bestaat weg.
>>
>> Dan heb je nog het machoprobleem een man is gewend dat aan zijn wensen
> wordt
>> voldaan.
>> Ze hebben bekrompen ideeën ( bv vrijen met condoom is niet mannelijk ) een
>> man moet
>> kunnen drinken als HIJ dat wil en ook seks hebben als HIJ dat wil..
>>
>> Kinderen worden zelfs als seksobject aangeboden door hun ouders omdat ze
>> anders
>> gewoon morgen niets meer te eten hebben.
>> Westerse blanke mannen maken hier gebruik van...die kopen hun dure
>> vliegticket en gaan
>> daar goedkope seks bedrijven.. afschuwelijk ...toch!!
>>
>> Conclusie: het bestaat in ieder milieu en bij ieder ras.. armoede
> versterkt
>> het!!
>> Dat is wat ik zie in het verhaal van Zuma maar ik ben buitenstaander en ik
>> merk dat wij toch een andere achtergrond hebben en dus objectiever kunnen
>> lezen.
>>
>> grt emmy
>>
>
Volgens die Argus die uiteensetting.
Ek is nie lus om die nonsens te vertaal ook nie - so probeer maar te
verstaan wat die snaar wou sê - ek kan om de dood dit nie begryp nie.
Zuma said the apartheid system was responsible for the degeneration of the
moral fibre in society. "If we South Africans want to address the issue of
violence perpetrated against woman and children, we must reflect on our
past - how we manages ourselves pre 1994."
Zuma said apartheid created a situation where communities were awarded
resources according to their race.
"It is simple knowledge that when you are allocated resources to live in
abject poverty, you will be subjected to be and act as a particular type of
citizen."
Citing life in squatter camps, Zuma said it is scary to imagine what would
become of children growing up in an environment where they had to share a
bedroom with their parents.
"You know very well that children, regardless of age, mimic everything they
see."
Zuma said apartheid was particularly intollerant of black women.
"It reduced the status of women, particularly of those in different race
groups. Black women and children were subjected to all types of abuses."
He said that it was a fact that once women were undermined, alarm bells
would start rining for the decay of society. Prior to 1994, children were
made to jump stages of growth, and "instead of being scholars they roamed
the streets trying to help their families survive by all means."
Juvenile delinquents of all races were forced to train as soldiers and kill
those who opposed apartheid.
"If this generation was young in the 1980's and 1970's, what kind of men can
we expect of them today?"
He appealed to men, especially those who were used by apartheid, to look
back and say:" What has happened to us? Men must join the campaign for moral
renewal and lead against the abuse of women and children."
Suiwer strooi natuurlik - en ek kan nog steeds nie sien hoe hy by
kinderverkragtings uitgekom het nie.