Ek is met vakansie by die see en groet tot volgende jaar - dis moeilik om
die nuusgroep van hier te volg. Maar ek kan privaat boodskappe ontvang by
plaa...@hotmail.com
'n Geseënde Kersfees en 'n voorspoedige 2002 vir julle almal!
Hoe lyk dinge daarin die Kaap met diefstal en al daai walglike dinge deesdae
Annette? Ek wil so 'n bietjie oor Krismis die karoo verlaat en afkom Kaap
toe. Ek behoort darem die stad te oorleef as ek nog na al die jare die
droogtes en donderstorms van die karoo oorleef het. En waar is goeie plekke
teen die see om verblyf te soek. Ek hoor Gordonsbaai en die Strand is glo
darem nie te bad nie.
Groetnis
Spook
"Nou nie jou grootste stads aanhanger nie."
Ek is regtig jammer vir homos('skuus vir die afkorting) Dit is nie hulle
skuld nie en ek aanvaar dit. Die feit dat nie hulle skuld is nie maak dit
nie reg nie. Om homoseksualiteit te aanvaar as reg en natuurlik sien ek as
geweldige agteruitgang van ons samelewing. Dit is asof die wêreld wil sê:
"Dit is niemand se skuld nie, dit het vanself gebeur so ons moet dit aanvaar
vir wat dit is."
Dit is absolute snert. Geslag word geneties bepaal. Om meer spesifiek te
wees, X en Y kromosome. Sover bekend is daar geen genetiese afwyking wat
homoseksualitiet veroorsaak nie. Dit beteken dat die natuur die persoon
ontwikkel het as 'n spesifieke seks. Enige afwyking daarvan moet dan in
sy/haar denkwyse wees. As dit die geval is, moes iets/iemand dit veroorsaak
het. Ek sê nog as ouers oplettend genoeg is, sal hulle dit vroeg genoeg
optel sodat so 'n kind betyds die regte behandeling kan kry en daarby bedoel
ek sielkundige behandeling. Die oorsaak moet vasgestel word en iets omtrent
gedoen word. Ouers en die samelewing moet ophou om hul hande te probeer was
in onskuld. Homoseksualiteit word veroorsaak. Die blote feit dat homos
self ongemaklik voel oor hul situasie moet tog al klaar sê dat iets nie reg
is nie. Dit is nie 'n natuurlike verskynsel nie. Om dit nou te begin
goedpraat steek net die oorsake nog verder weg en nog meer kinders word
geaffekteer.
Dit is my opinie, my standpunt en deel van my lewenswaardes.
Sakkie
Goeiemore Boere Manne en Vroue,
Soos baie van U alreeds weet het ek weer `n probeerslag gegee en die Geloofs Poslys aanmekaargesit, eintlik net aangaan.
Baie bekendes onder oud Boere is alreeds daar en ek wil graag `n beroep doen op elke Boer daarbuite om deel te raak van hierdie Groep.
Ons het vooraf besluit dat ALLE (Boere) Gelowe welkon sal wees onder die Boere en dan gaan ons praat oor menings en verskille.
Ons gaan nie persoonlike aanvalle toelaat nie en as iemand Bv. sê dit klink nie lekker nie dan moet hy ten minste met iets kom wat dan wel lekker klink anders moet daar maar eerder stil gebly word.
Ek het met die paar op die oomblik alreeds baie waardevolle inligting bekom.
Kom saam met ons,ons Bid vir mekaar, probeer mekaar help waar ons kan, Geestelik sowel as finansieël.
(Niemand betaal geld in of per maand nie, so dis def. nie `n "Baalkerk) wat met foefies aan die gang is vir hulle eie sakke nie. Indien iemand hulp vra sal dit uit mede Boere se sakke kom en nie "korrupte" koffers nie.
Slegs deur gebed op ons knieë en voor die Almagtige sal ons wees saam soos die Boere te Bloedrivier `n verskil kan maak aan hierdie chaotiese land van ons.
Groete
Frikkie
Stuur slegs `n Lee boodskap aan:
Geloof-s...@topica.com
ESé 034:31 En julle is my skape, die skape van my weide; julle is mense,
, Ek is julle God, spreek die Here HERE.
MAT 007:06 Moenie wat heilig is, aan die honde gee nie; en gooi julle
pêrels nie voor die varke nie, sodat hulle dit nie miskien met hulle
pote vertrap en omdraai en julle verskeur nie.
NEH 013:25 Daarom het ek met hulle getwis en hulle gevloek, en sommige
van hulle geslaan en die hare uitgepluk en hulle by God besweer:
Julle mag julle dogters nie aan hulle seuns gee, en julle mag nie van
hulle dogters vir julle seuns of vir julleself neem nie!
Vandag na Sê Wie geluister oor die hofsaak en die kwessie dat die staat nie
wil nie, maar almal ander wil dat vrouens wat Vigs het en swanger raak
behandeling moet kry sodat die virus nie op die baba oorgedra kan word nie.
Ek het geen probleem daarmee nie - maar ek sou graag wil hê dat daar een
voorwaarde gestel word - dat alle vroue wat met vigs gediagnoseer word
gesteriliseer behoort te word - en diegene wat wel geboorte gee na
behandeling, net na geboorte gesteriliseer word.
In Natal is daar 'n werklose ouma wat na 19 vigswesies omsien van
familielede wat gesterf het. Ek is seker daar is boeties en sussies - hulle
is nie almal enkelinge nie.
Die kinders is nog nie een getoets nie.
Annette
'n MINISTERSVERGADERING van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap
het sy steun aan pres. Robert Mugabe se gewraakte grondhervormingsplan
toegesê en sanksies onvoorwaardelik teengestaan terwyl die wetteloosheid in
Zimbabwe onverpoos voortduur.
Me. Lilian Patel, Malawi se minister van buitelandse sake wat die
SAOG-afvaardiging gelei het, het Woensdag ná die tweedaagse samesprekings
gesê die organisasie steun die beslaglegging op plase in wit besit deur die
Zimbabwiese regering, het Sapa-AFP berig.
"Ons het teenoor Zimbabwe herhaal . . . regverdige grondverdeling moet
geskied mits dit wettig en vreedsaam gedoen word."
SAOG-staatshoofde het drie maande gelede op 'n beraad in Harare die
onderneming by Mugabe gekry dat hy onwettige plaasinvalle en geweld teenoor
boere en hul werkers sal keer.
Die SAOG-ministers het egter Maandag en Dinsdag by die Vereniging van
Kommersiële Boere en ander belangegroepe gehoor dat die geweld teen boere en
die politieke opposisie, asook die onderdrukking van die media, voortgaan.
Lede van die SAOG-afvaardiging het boonop in 'n gesamentlike verklaring gesê
hulle "verwelkom Mugabe se pogings om deur middel van wetgewing geweld te
voorkom en deursigtigheid te verseker" in die aanloop tot die
presidentsverkiesing in April.
Die ministers is "bekommerd oor die verdraaide beeld van Zimbabwe wat deur
die media in die streek en in die Weste geskep word", lui die verklaring.
Sedert die vorige SAOG-beraad in Harare het Mugabe wette deurgedwing wat die
politieke opposisie en die onafhanklike media aan bande lê, die integriteit
van die komende verkiesing in gevaar stel en die beslaglegging op wit plase
versnel.
Patel het gesê die SAOG is gekant teen die afdwing van enige vorm van
sanksies teen Zimbabwe.
Die SAOG-verklaring is in skerp teenstelling met die bevindings van mnr.
Walter Kansteiner, Amerikaanse adjunkminister van buitelandse sake. Hy het
oor sy eie besoek aan Zimbabwe vandeesweek gesê die voorkoms van
"staatsgesteunde geweld en intimidasie" in Zimbabwe is kommerwekkend.
Patel het hieroor gesê die SAOG word nie deur die Weste beïnvloed nie. "Ons
het hierheen gekom as die SAOG - nie namens die een of ander Westerse mag om
Zimbabwe te demoniseer nie."
'n Groep Zanu-PF-militantes het Woensdag die kantoor van mnr. Francis
Dhlakama, opposisielid en nuutverkose burgemeester van Chegutu, bestorm en
geëis dat hy padgee. Dhlakama het om veiligheidsredes daaraan gehoor gegee.